OaseNuus 7 April 2019

Page 1

Sondag 7 April

Matteus 5:17-20

Die VIERDE kruiswoorde

Die 6de kruiswoorde

Nadat Jesus die suur wyn gekry het, het Hy gesê:

“Dit is volbring!” Johannes 19:30

Baie welkom vanoggend in die erediens


Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Kom kuier, drink koffie, klets met iemand en gaan verkwik huis toe na die erediens. Die KoffieOase is die bymekaarkomplek waar ou vriende weer ontmoet of nuwe vriendskapsbande gesmee word. Kom kuier gerus saam.

Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer.

Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

Laerskoolkinders Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon. ‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder Stad op die berg-erediens leiding van Christine in die Bovertrek Vanaand 17:00 aangebied. Bring jou kleuter en sit gerus eers by totdat hy/sy op hul ʼn Kerk wat anders is. gemak is. Kerk kan lekker én goed wees, ons leer uit Handelinge 2:42-47 hoe.

Almal welkom!

My kind

Sagrys Baie welkom

as ons nuutste lidmaat

Baie geluk aan sy ouers, Zach & Elmarie! Mag julle

baie vreugde ervaar en wysheid van God ontvang met die grootmaak van jul kindertjies.


Maandag 8 April

Maandag 15 April

08:00 Koskasverpak saam Judea Kerksaal 18:00 Eiendomsbedieningverg. Konsistorie \

Dinsdag 9 April

08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare Finansiële Bedieningverg.

Konsistorie Ouditorium Woensdag 17 April Gebedskamer 10:00 Kreatiewe vers Bovertrek Raadsaal 18:00 Heilige Paasweek-erediens Ouditorium Bovertrek Bovertrek

Donderdag 11 April

09:00 Care Buddiesvergadering 15:30 Dagbestuurvergadering 18:00 Omgeeleierstoerusting

Dinsdag 16 April

08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie 18:00 Heilige Paasweek-erediens Ouditorium

Woensdag 10 April 10:00 Kreatiewe vers 18:00 Bluetooth ouerskap

18:00 Heilige Paasweek-erediens Ouditorium

Bovertrek Raadsaal Voorportaal

Donderdag 18 April 18:00 Paasnagmaal & Bybelse ete Kerksaal

Vrydag 19 April

08:30 Goeie Vrydag-erediens

Ouditorium

Saterdag 20 April Stil Saterdag

\

Sondag 14 April Palmsondag 18:00 Heilige Paasweek-erediens Ouditorium

7 April Thinus & Janetta Verreynne 8 April Fred Berrington Jan Fonternel Stoffel & Lena vd Wath Jan & Mara Stoltz Johan & Charlotte vd Berg Maria Stassen 11 April Frik Rousseau Gemma Botes 12 April Jan Doubell 13 April Erica v Wyk

Sondag 21 April Opstandingsondag 06:14 Sonsopkoms byeenkoms by Rob paviljoen 08:30 Erediens Ouditorium

46 Huwelik 75 Verjaar 72 Verjaar 58 Huwelik 47 Huwelik 41 Huwelik 40 Doop 79 Verjaar 72 Verjaar 70 Verjaar 75 Verjaar

Rustig Haarsalon benodig vrywilligers wat Woensdae 07:00 - 10:30 in hulle vreugde te kom deel as hulle die inwoners van Rustig bedien. Vaardighede: hare indraai, droog blaas en as jy kan sny is dit ʼn bonus. Navrae: Hannatjie du Plooy 072 563 7823

Daniël konferensie vir manne Wanneer: Tyd: Waar: Koste:

12 -14 April Vrydag 18:00 en Saterdag 08:00 NG Nelspruit-Suid R100 per persoon


Gebed

Mavilamahle Handwerkprojek in Masoyi

HOE OM

BETROKKE TE RAAK BY GEBED Die gebedsbediening wil graag sien dat alle lidmate op die een of ander vlak deel word van die bediening. Enige persoon wat wil saambid is welkom om by die gebedsbyeenkomste in te skakel.

WANNEER 1. 2.

KAN EK KOM SAAM BID? Dinsdae 08:00 Konsistorie Ons wil ʼn aandbyeenkoms skep. Wil jy inskakel? SMS / WhatsApp jou naam en jou “voorkeur” dag en tyd na gemeentenommer 079 223 9321 of Bel Chris 062 948 9771

Dankbare dankoffers

Projekleier: Hester Loubser 082 926 8972 Dinsdae is ʼn vreugdedag, ʼn dag om te dien en vroue te sien glimlag. “Daar gaan ek elke week verkwik weg.” sê Hester. Word deel van hierdie projek op die volgende wyses: Gee van jouself! Word deel van die weeklikse uitreik, veral as admin jou gawe is sal jou bydrae Hester help. Gee van jou goed! Skenk wol, hekel-, katoengare of enige iets wat die vroue kan gebruik.

Verryk jouself deur te dien! Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk.

Bydraes: Werklik teenoor Begroot R'000

1200 1100 1000 900 800 700 600 500 400 300 200 100 0

-100 Mrt '19

Apr '19

Mei '19

Kwartaal 2

Werklik

Begroot

Sep '19

Okt '19

Nov '19

Kwartaal 4

Tekort Mrt

Kontak Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.


Gebedsfokus Ons bid & sê dankie..  A

A

A

Lidia Pieterse (oud-lidmaat) en haar geliefdes na die afsterwe van haar pappa, ds. Wimpie Jordt, wat oorlede is aan ‘n hartaanval laas week. Ons bid vir haar en Regardt en die familie in hierdie hartseer tyd. Ons juig saam ‘n Mamma en Pappa in Nelspruit wat na 3 jaar se gewag op die aannemingslys, in die week ‘n seuntjie ryker geword het. Ons bid vir die aanpassing vir elkeen in die gesin, ons bid vir God se wysheid en leiding in elke besluit en detail en dat hierdie seun Sy liefde deur sy ouers sal ervaar en dat Hy God sal aanvaar as sy verlosser en saligmaker en ‘n verskil in Sy koninkryk sal maak. Wat ʼn vreugde om te kan getuig dat God die waarheid laat seëvier. ʼn Anonieme boodskap van ʼn sakeman wat gedreig is en moontlike onregmatige ontslag in die oë gestaar het tot so ʼn mate dat ʼn dringend hofinterdik die week aangevra is. Woensdagoggend laat weet hy. “We did it. Prokureur sê ons trade voort vir die volgende 7 jaar.” Here, ons dank U vir beskerming, uitkoms en nou vir die herstel van die verhoudinge, want hy moet nog saamwerk met van die persone wat die spanning veroorsaak het. Ruben Spies (foto regs), wat verlede week vir die oogoperasie was, mamma Milly laat weet “Operasie het goed verloop. So 10 dae vir herstel en “setting”. Dan na 3 maande opvolg om te bepaal hoe suksesvol dit was. Tans lyk dit goed. Ons bid dat alles mooi sal genees. Ruben meen hy sien nou beter as toe hy bril gedra het.”

WAS JY OF IEMAND WAT JY KEN IN DIE HOSPITAAL EN OP ONS GEBEDSLYS / BESOEKLYS? Ons wil graag weet hoe dit met hul gaan. Stuur e-pos ons: nuus@ngwitrivier.co.za of SMS/WhatsApp 079 223 8321

Sendelingnuus Ons juig saam Nel Claassens (foto regs) Wat saam die Basketo span en deur die Here se genade finale konsultasies op drie boeke kon doen laas week. Mag die Here die wonderlike week seën.


The devastating cyclone Idai may be the worst ever disaster to strike the southern hemisphere, according to the UN. Cyclone Idai has swept through Mozambique, Malawi and Zimbabwe 2 weeks ago, destroying almost everything in its path, causing devastating floods, killing and injuring thousands of people and ruining crops. We went up the River Buzi to the Zimbabwe border to bring some relief to an area which has been cut off by broken bridges. Some food was able to be taken over with a boat made of tree bark. By the time we arrived there the river has calmed down drastically and only signs where crops used to be were left for us to see. They usually have the 15yr and 100yr flood lines where they plant their crops, and the river surpasses the latter. Taking not only crops, but all domestic animals, houses, and villages along the way. More than 2.6 million people could be affected. The real toll may not be known for many months as the countries deals with a still unfolding disaster. Lost villages and lives are discovered daily.

Where can you help?? 

Two of our pastors whom we work with closely have lost everything. We will make a trip up again to support them and their community. Also to take Bibles & ministry material. With losing their crops and all live stock, they not only lost their food for the next few months, but also have no seed to plant the next crop, which is the long term crisis. Buying seed is a priority. Contribute to fuel.

Pastor Adreano’s house (or what’s left of it)


Clothes, Blankets and cooking utensils. With many donations from South-Africa and surrounding areas, transport to distribute will be the next challenge.

Each area has different needs, so it’s so difficult to know where and how we must help. Please pray for us for wisdom and peace. May we be God’s light & love to them. And may He alone receive the glory. For donations – Please state clearly Beira donations as your reference. Our Personal Account South-Africa: JJ le Roux, Standard Bank Branch: 052749 Acc nr: 330563572 SWIFT: SBZAZAJJ Please remember to put a reference to your donations so we know how you want it distributed.

With your abundance, please bless those in need.

Love

Jaco, Inge, Ernan & Lander

With no other way to reach these areas, some of the food we left at a mission station were distributed by Mercy Air. Capable of taking only 200-400kg each time, we left discouraged and overwhelmed.

Verlede week het ons Kos- en Klerekas reeds begin sakke pak en 8 sakke is saam met Mercy Air gestuur. Nati het Sondag gevra dat lidmate klere en droë rantsoene vir die Kos- en Klerekas moet bring, hulle is ons gemeente se barmhartige hande en voete. Woensdag het die Koskasvrywilligers die sakke wat reeds ingekom het uitgesorteer, gepak, toegebind en is byna 40 sakke gereed om gelaai te word op die volgende vlug van Mercy Air. Bring gerus alle klere en skoene vir mans; vroue en kinders. Klere moet asb. bruikbaar en skoon wees. Linne, kussings en komberse is ook welkom. Speelgoed wat inkom sal op ʼn later stadium gestuur kan word, nou word die nood eers verlig.

Ons is ook in gesprek met Jaco en Inge, ons is so dankbaar dat hulle hul eie seuns tuis gelaat het om te gaan help. Soos Inge in hul brief sê dat hul later weer sal opgaan om die pastore en hul gemeenskappe te gaan bystaan. Met die Mosambiek uitreik om die draai, sal ons moontlik daar ʼn bydrae kan lewer en voorraad saam neem vir hulle. Ons volhard in gebed vir al die mense wat geraak is deur dié ramp en dat hul Jesus se liefde deur gelowiges tasbaar sal ervaar. Ons is ook dankbaar vir alle vrywilligers wat in die noodtoestande hulp en hoop verleen aan die verslae mense van Mosambiek, Zimbabwe en Malawi.


Ons gemeente missie

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee SOEK VERBLYF Anthonie (23 jaar) met sober gewoontes, lief vir draf lees en fliek. Soek woonstel, gemeubeleerd sal wonderlik wees, vir 5 maande. Hy het 1 April begin met internskap in Witrivier. Kontak: Barene (sy ma) 082 327 1778 SOEK WERK Betroubare bediende, is beskikbaar op Woensdae. Sy ʼn Christen, stil en Afrikaans sprekend. Kontak: Annetjie 082 870 0080 Dame soek algemene kantoorwerk, is rekenaargeletterd en ook bereid om te leer. Kontak: Carina 079 273 5871 rctaljaard@gmail.com

GriefShare is ’n groep wat omgee en jou help deur die rouproses. Navrae: Annalise 082 958 3874

Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.

Navrae: Wilna 082 335 5295 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Manie 071 930 7853 vir ʼn afspraak

Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK YVONNE 076 903 0660 OM MEER UIT TE VIND.

Man soek dringend werk, beskik oor sweis en loodgieterwerk vaardighede. Kan met hande werk en bereid om te leer. Kontak: Michiel 072 181 8259 Stel jy belang om op hierdie bladsy te adverteer? Kontak Antoinette by kerkkantoor of e-pos nuus@ngwitrivier.co.za. Advertensies moet Woensdae 09:00 in wees. GEEN te koop of ruil transaksies nie.

www.ngwitrivier.co.za

NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545

Berading in trauma Moenie dat trauma jou oorrompel nie, daar is herstel. Gesels met Magda 082 498 4256

Hospice ondersteun pasiënte gediagnoseer met ‘n terminale siekte en hul families. As jy wonder wat doen hulle,

kom haal hulle nuusbrief in die kantoor of kontak hulle.

Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za

Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

079 223 8321


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.