Sondag 11 Augustus
“Commitment” is ʼn hart saak Skriflesing: 1 Johannes 4:7-12
Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Kom kuier, drink koffie, klets met iemand en gaan verkwik huis toe na die erediens. Die KoffieOase is die bymekaarkomplek waar ou vriende weer ontmoet of nuwe vriendskapsbande gesmee word. Kom kuier gerus saam.
Ouers met
geniet die
erediens vanuit die Moederskamer.
,
Ouers met kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.
GEEN
Rustig kollekte by die deure
Laerskoolkinders
Stad op die berg-erediens Paul Young kom weer VANAAND sy talente van storie vertel en skets met ons deel. Waar: Ouditorium Tyd: 17:00 Koste: Offergawe word opgeneem #stadopdieberg #drawingpeopletochrist
Maandag 12 Augustus 17:30 Kom word nuutverg.
Kerk
Maandag 19 Augustus 11:00 Koskasvergadering
Dinsdag 13 Augustus 08:00 17:00 18:00 18:00
Gebedsbyeenkoms Konsistorie Lofdans Ouditorium DivorceCare Gebedskamer Finansiële Bedieningverg. Raadsaal Immergroen &♥ Burgerstr 83
Woensdag 14 Augustus 10:00 Kreatiewe vers 18:00 Voorhuwelikkursus
Bovertrek Bovertrek
Donderdag 15 Augustus 18:00 Voetspoorgesprek
Dinsdag 20 Augustus 08:00 17:00 18:00 18:00
Gebedsbyeenkoms Lofdans DivorceCare Immergroen &♥
06:00 Besigheidspersone Bid
Konsistorie Ouditorium Gebedskamer Burgerstr 83
Woensdag 21 Augustus 10:00 Kreatiewe vers 18:00 Voorhuwelikkursus
Bovertrek Bovertrek
Donderdag 22 Augustus 18:00 Genesingsdiens
Konsistorie
Vrydag 16 Augustus
Konsistorie
Ouditorium
Vrydag 23 Augustus 06:00 Besigheidspersone Bid
Bovertrek
Bovertrek
Verlief
Verloof
Verbind
Ds Nati doen ʼn Huweliksvoorbereidingskursus, as jul op die drumpel van julle huwelik staan, skryf in! Datums het verander na Woensdae 14, 21 & 28 Augustus om 18:00 in Bovertrek. Stuur WhatsApp “KURSUS: +julle name” na 082 216 3710
Retief Burger Wanneer: Saterdag 19 Oktober Waar: NG Witrivier Koop kaartjies by kantoor of www.quicket.co.za
Koste: R120 / volwassene R50 / laerskoolkind
ALLE kaartjies in Ouditorium is BESPREEKTE PLEKKE. Kindertoesig: R30/kind <10jr - Bespreek toesig per WhatsApp 079 223 8321
Die volgende persone is verkies tot ouderlinge: Doreen Botha Merwyn van Wyk Pieter Briel
Mag hul diensbaarheid geseënd wees!
12 Aug. 13 Aug. 14 Aug. 16 Aug.
Chris Duminy Martie Freysen Jeanette Beauzec Christiaan van Zyl Rita van Wyk Fanie & Dinelia Brink Carel & Elize Nel
84 Verjaar 84 Verjaar 79 Verjaar 70 Verjaar 83 Verjaar 44 Huwelik 44 Huwelik
Voetspoorgesprek Hoe voorkom ons dat daar ooit interne faksies of “clicks” in ons gemeente ontstaan? Wanneer: Donderdag 15 Augustus Tyd: 18:00 Waar: Konsistorie
Kersmark
Kan dit wees? Hoe gemaak? Regtig? Gesels saam! Jy kan ‘n verskil maak!
28 November - 1 Desember Uitstallers word genooi om deel te hê aan hierdie jaarlikse mark. Voorkeur word verleen aan uitstallers wat tuis- of handgemaakte produkte wil uitstal. Aansoekvorms beskikbaar by kantoor of stuur e-pos na heleen@ngwitrivier.co.za Sluitingsdatum vir aansoeke: 23 Augustus
Dankbare dankoffers
Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk.
“Dankbaarheid is iets waarvan niemand te veel kan gee nie.” AJ Cronin Bydraes: Werklik teenoor Begroot
R'000 1200
1100 1000 900 800 700 600 500 400 300 200
100 0 -100 -200
Kwartaal 1
Jun '19
Jul '19
Werklik
Aug '19
Begroot
Sep '19
Okt '19
Nov '19
Kwartaal 4
Tekort Mrt - Jul
Kontak Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.
Gebedsfokus Ons bid vir.. P P
P P P P
P
P P P P
Die trek van Flip en Carol van der Merwe op 12 Augustus (Louise Kotze se ouers), wat van Orkney af trek na Macadamia. Mag die trek baie goed gaan en mag die Here hulle beskerm en lei en baie vinnig laat inpas in die Laeveld. Bess Schutte wat al ‘n hele ruk in die hospitaal is, sy is nou in M-Care. Sy het swelling op die brein en die operasie is geskeduleer vir 6 Augustus. Ons bid dat die operasie plaasgevind het en dat dit ‘n groot sukses was. Ons bid ook verder vir spoedige en volkome herstel vir Bess. Christiaan van Zyl, dat hy sal terugkeer na wat reg is en die regte besluite sal neem vir sy lewe vorentoe. Die Here ken die detail van hierdie versoek, mag Hy gekies en verheerlik word hierin. ‘n Anonieme briefie bid ons almal se harte: “Here, ek kom as ‘n kind van God en ek kom spreek U Naam uit oor Witrivier en oor elke huwelik in Witrivier. Amen” Lydia Moller, wat aansterk na haar operasie. Ons bid ook vir Koeloe, wat haar bystaan en ondersteun - mag die Here hulle na liggaam en gees versterk en oplig. Saam met die Peatzolds, Belinda laat weet: Hier is terugvoer van die prokureur oor die huis oordrag en aansoek by die Hooggeregshof: ...dit word volgende week ingedien by die Hooggeregshof. Dan het “G” 15 werksdae om verdediging aan te erken. Dan, as hy dit doen gaan dit op ‘n verdedigende basis voort en kan lank neem. As hy nie verdedig nie, wat onwaarskynlik is, kan ons na die eerste 15 dae ‘n bevel kry. Kom ons hoop op ‘n wonderwerk dat hy nie verdedig nie…” Die Adlem gesin, nadat Sean sy 5de sessie Chemoterapie laas week in Pretoria gehad het en die naweek teruggekom het huis toe. Ongelukkig het hy longinfeksie gekry en was weer Dinsdag aand met ‘n ambulans Alberton toe geneem. Ons is dankbaar dat hulle vinnig die antibiotika vir hom kon gee en bid dat die Here sy immuunstelsel sal versterk en vir hom en Amor, wat by hom in Alberton is, sal oplig en vashou in sy hand van beskerming en genesing. Mense wat in die afgelope week langs ‘n oop graf gestaan het in rousmart: Oom Tobie Coetzee se geliefdes, asook die van Barbara van Rustig Ouetehuis. Tannie Martie Myers, wat in die week ‘n pasaangeër operasie gekry het. Ons bid dat die operasie ‘n groot sukses was en dat tannie Martie spoedig weer op die been sal wees. Bobby Simpson, wat ‘n kolonoskopie operasie ondergaan het en aansterk in die hospitaal. Ons bid dat die operasie ‘n groot sukses was en dat Bobby spoedig sal aansterk met die minimum pyn en ongemak. Nerica Strydom wat verlede week in die hospitaal opgeneem is met longinfeksie en hoë koors. Ons bid dat sy reeds baie beter voel.
P
Almal wat siek is in ons gemeente, hierdie tyd is maar ‘n moeilike tyd vir die allergie-lyers in die Laeveld en alhoewel dit nie ‘n “ernstige kwaal” is, is dit steeds sleg om nie voluit te kan leef nie, mag die Here ons help en lei om onsself en ons geliefdes mooi op te pas en na te kyk.
Dankie Here...
A A
A
Alta Fouché juig in afhanklikheid: “Dankie Here, dat U U seën oor ons uitstort!” Spencer getuig van God se getrouheid via WhatsApp die week: “Ons jubel saam met hom en Karen, na hulle die goeie nuus gekry het dat Karen se “Open Worker Visa” goedgekeur is. Ons is Jesus en julle wonderlike liefdevolle gebede ewig dankbaar! Ons dank die Here vir verhoorde gebede, nadat ons die e-posse net ‘n paar dae uitmekaar gekry het van Inge uit Inhambane: “Please intercede with us about the transfer of our property from our previous organisation’s president’s name to ours. This has been going on for years. Papers were ready again this morning to sign but he wants to discuss it with our previous organisation again. We shared this morning with him that the problems in their organisation has nothing to do with us anymore and we see no reason why he can’t sign. He said we can wait one more day. Pray that it will be so… Thank you all for praying, the signature to transfer the land to our name was finally given! Praise God we can put this behind now. Please continue to pray for our DIRES (Visas) - meer info. hieroor in ons Sendelingbrief hier onder. We still have not been able to renew, hopefully tomorrow and hopefully still on the old price. Bless you!
Ons bid vir ons Sendelinge Le Roux’s in Inhambane
Dear family & friends in Christ I want to start off with our challenges… frustrations, and hopefully end our letter with more joy. Once a year we have to renew our DIRES. For 19 200MZN per person, it was already a challenge. Now they want to change it to 33 760MZN per person. Even though ours expire next month we are trying to see if we can renew earlier to avoid the extra 58 240MZN it will cost us. Please pray with us that this would be possible. It’s times like these that we can’t avoid this feeling of “is it still worth it”. The government are being very creative to make extra money, and we are struggling a bit to keep our hearts towards the country light and without sin. Please pray for us and Mozambique. For this is obviously why we are here! We have once again learned and experienced the essence of patience. We finally received 2 containers that were donated by a Dutch NGO (Blaauw Serve Africa) last week. The containers arrived in Maputo harbour on the 28th of March. Inside the containers were a water drilling rig
and relevant equipment and clothes that was intended for the cyclone victims. A normal clearing process would take 3-5 days, ours took 3 months and 5 days. With monstrous costs involved. But we will now be able to drill bore holes and equip them for the churches and the communities we are working and ministering with. For that we are very grateful! This will be done in collaboration with BSA as they send short outreach teams 3-4 times a year. On the picture left is one of the pumps installed in an area where we minister. They are also part of Jaco’s pineapple project to supply the factory with products. And this was made possible by BSA. Our dearest friends from MVI (USA) came to do some Marriage training. Billy & Donna practically taught them how to be like Jesus (men) and how to be the church (women). A pastor shared afterwards that in some parts here it’s a sign of love if you hit your wife. Please pray for the culture-polluted way they see marriage roles. And for the Holy Spirit to bring revival in marriages. It’s been a long time vision of Jaco to start a Crèche near the factory so young moms can work without giving their responsibilities over to other family members. Thanks to NG White River, this dream is now a reality. They worked hard and blessed the village with not only a room but a jungle gym. Amelia (on the left) has started her 3rd group. Please pray for this courageous woman. Despite cultural beliefs she is being used by God in this rural area. In our previous letter we also shared details on our visit to Nhamatanda close to Beira. We have heard from them that they too have been encouraged by our visit and have started 3 more groups. To God all the glory! We love & appreciated you. Peace to you – not like the world gives…
Jaco, Inge, Ernan & Lander
Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.
Navrae: Wilna 082 335 5295 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Manie 071 930 7853 vir ʼn afspraak
Besigheidspersone bid saam
Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK YVONNE 076 903 0660 OM MEER UIT TE VIND. Berading in trauma Moenie dat trauma jou oorrompel nie, daar is herstel. Gesels met Magda 082 498 4256
Hospice ondersteun pasiënte gediagnoseer met ‘n terminale siekte en hul families. As jy wonder wat hulle doen, kontak of gaan kuier vir hulle.
Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za
“Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!” Num.6:24-26
www.ngwitrivier.co.za
NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545
Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
079 223 8321