Van uitgestoot na ingesluit Skriflesing: Markus 1:40-45 Jesus het hom jammer gekry, sy hand uitgesteek en hom aangeraak. Hy sĂŞ toe vir hom: "Ek wil. Word gesond!" Markus 1:41
Ek het altyd hoop. Al weet ek nie wat die toekoms inhou nie; weet ek in Wie se hande die toekoms is. E Stanley Jones
Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Kom kuier, drink koffie, klets met iemand en gaan verkwik huis toe na die erediens. Die KoffieOase is die bymekaarkomplek waar ou vriende weer ontmoet of nuwe vriendskapsbande gesmee word. Kom kuier gerus saam.
Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.
Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer.
Laerskoolkinders
Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon.
Verdaag later na hulle groepies.
Stad op die berg
erediens ‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder VANMIDDAG 17:00 leiding van Christine in die Bovertrek Hoef leer lekker te wees? aangebied. Bring jou kleuter en sit Hoe gemaak as ek nie van leer hou nie? gerus eers by totdat hy/sy op hul Watter ander opsies het ek? Ons antwoord 17:00 dié vrae by Stad op die Berg. gemak is. Ons besin aan die hand van Filippense 4:9. Dit is weer BASAAR tyd! Soos altyd hanteer ons die
koek-en-gebak-tafel, en ons benodig jou hulp. Laat weet
waar jy gaan help! Kontak; Rina 063 072 2263
a
BESTANDELE - Kan nou al by die
kantoor afgelaai word. a BAK - koeke, beskuit, terte (soet & sout), koeksisters of enige iets wat lekker is! a HULP - word benodig die oggend van die basaar.
Saterdag 2 Maart
Maandag 11 Februarie 18:00 Karnavalvergadering GriefShare
Maandag 18 Februarie
Bovertrek Sitkamer
18:00 GriefShare \
Dinsdag 19 Februarie
Dinsdag 12 Februarie 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare Immergroen Ouerskap
08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie 17:00 Lofdans Voorportaal 18:00 DivorceCare Kursus: Hoe beleef ʼn Sitkamer mens God? Burgerstr. Immergroen Ouerskap
Woensdag 13 Februarie 10:00 Kreatiewe vers
Bovertrek
Konsistorie Voorportaal Sitkamer Bovertrek Burgerstr.
Woensdag 20 Februarie 10:00 Kreatiewe vers
Donderdag 14 Februarie
Sitkamer
Bovertrek
Donderdag 21 Februarie 09:00 CareBuddies vergadering Bovertrek 18:00 Finansiële Bedieningverg. Konferensie 15:30 Dagbestuurvergadering Konferensie By die Immergroen Kursus leer ons nuwe vaardighede in ouerskap!
Het 5 Februarie begin, maar dit is nog nie te laat om in te skakel nie.
Wêreldbiddag vir Vroue
Koste: R300/p & R550/paar wat ʼn volkleur werkboek en koffie& tee insluit. Navrae: Lorraine 083 269 7365
Erediens Vrydag 1 Maart om 06:00 in die kerk Die tema:
“Kom - Alles is gereed ” Land vir voorbidding: Slowenië Alle vroue is welkom!
Na afloop van die diens geniet ons koffie en beskuit.
Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk.
Dankbare dankoffers
Bydraes: Werklik teenoor Begroot
R'000 1200 1100 1000 900 800 700 600 500 400 300 200 100 0 -100 -200 -300 -400 Kwartaal 1
Kwartaal 2
Sep
Werklik
Okt
Begroot
Nov
Des
Jan
Tot 6 Feb
Tekort Mrt tot Sep
Tans is die FinansiĂŤle Bediening besig met ons gemeente se begroting van 2019/2020. Mag hulle met Goddelike wysheid begroot en saam vertrou ons vir bydraes om alles te laat klop. Ons bid saam vir die proses en vasstelling van die begroting. Aan God kom toe al die eer. Kontak gerus vir Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.
Baie geluk ! 10 Feb. Suzette Spies Rene Eloff Marietjie Willers Nick Maartens Thea Bekker Ina Roos 11 Feb. Coennie vd Spuy Jan Botha JD Cilliers Pieter de Jager Jannie Slabbert
82 Verjaar 80 Verjaar 74 Verjaar 70 Verjaar 57 Belydenis 51 Belydenis 86 Verjaar 58 Belydenis 40 Belydenis 40 Belydenis 40 Belydenis
12 Feb. Chris Schutte Chris Steenberg Sias Stoltz Albert & Amanda Brugman Mac & Lani MacDonald 13 Feb. Carin Greyling 14 Feb. Gordon Campbell Hannes Raath Susann Oosthuizen Philip & Hes Perie
53 Belydenis 53 Belydenis 43 Belydenis 25 Huwelik 25 Huwelik 81 Doop 54 Belydenis 54 Belydenis 47 Belydenis 38 Huwelik
Kriteria vir OaseNuus Verjaarsdae: 70 jaar en ouer
Doop: 40 jaar
Huwelik: 25 en na 30 jaar
Die inligting word verkry van die Gemeente Data
Belydenis: 40 jaar
Gebedsfokus Ons bid vir... P
Ettienne en Esti Strydom, met Ettienne se broer se skielike afsterwe in Australië, ons bid dat U vrede in hulle harte sal regeer en dat U vir hul en hul geliefdes (veral sy ouers) rustigheid sal gee in hierdie hartseer tyd.
P
Tannie Monica van Rustig, wat ‘n lang herstelpad stap na ‘n beroerte, ons gebed is: “Groot Geneesheer raak haar aan, gee haar geduld en fisiese en geestelike krag. Gee dat sy weer sal kan praat en versterk haar swakhede. Amen”,
P
Al die hartseer en trauma wat deur leerders, onderwysers en veral ouers ervaar is na die tragedie by Hoërskool Driehoek (Vanderbijlpark). Ons bid vir die leerders wat herstel, vir fisiese maar ook emosionele herstel, ons bid vir die leerders wat gesterf het se families en geliefdes vir vertroosting in hierdie hartseer tyd. En ons dank die Here vir die wat gespaar is en vir die liefde wat regoor Suid-Afrika uitgaan na hierdie gesinne.
P
Joey van Rustig, ons bid vir die moeilike pad wat sy stap maar dank God vir mense wat dit saam haar stap en prys Hom vir verbetering.
P
Celeste Kotze, wat in die week ‘n delikate oogoperasie ondergaan het, ons glo dat dit suksesvol was en bid vir volkome herstel.
Dankie Here... A
Ons jubel saam met Daan & Salome van Staden. Daan was die afgelope week in ʼn Pretoriase hospitaal, hy sukkel al 4 jaar met sy voet en dit lyk asof daar vrug op dié week se behandeling is. “Here, omvou Daan in hierdie tyd wat hy sy voet beperk kan gebruik, herstel en genees die seer. Bederf hom met U teenwoordigheid.”
A
Charles Bester herstel goed na ‘n niersteen operasie, ons dank die Here dat dit vinnig opgespoor en behandel is en bid vir hom vir volkome herstel en vir Antoinette wat hom bystaan.
GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die hospitaal is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Stuur SMS/WhatsApp na gemeente se nommer (079 223 8321)
A
Ons dank God dat dit baie beter gaan met Nerica, nadat sy gediagnoseer is met erge longontsteking (vererger a.g.v. haar nuut-gediagnoseerde diabetes). Sy is vroeër die week ontslaan en ons bid dat sy spoedig en volkome sal herstel.
Sendelingnuus vanuit Kanada Liewe Witrivier Gemeente, Soos ek skryf het dit kwaai hier by ons begin sneeu. Om die sneeu en ys van die paaie af te kry strooi hulle 'n bruin grond, gemeng met sout, sodat die ys smelt en die pad nie so glad en gevaarlik is nie. Wat dan gebeur, is dat alles in en om die paaie in 'n bruin modder "sloesh" verander en die motors en strate lyk vuil en lelik! Dan, as die nuwe sneeu kom is dit nie lank nie en dit vorm 'n nuwe vars wit kombers oor alles! In 'n oogwink is al die vuil, modder en bruin “sloesh” weg en dit lyk of alles nuut geword het en as dit koud genoeg is (minder as -15°C) ys dit alles en die wêreld lyk soos 'n towersprokie!
Dis vir my so 'n kosbare teken van Jesus, wat ons sonde met Sy bloed so wit soos sneeu maak, en alles is in 'n oogwink weg en ons is nuut en skoon gewas deur Jesus se kosbare bloed! So baie dankie dat jy deel is van iets wat Jesus hier, lank terug al, begin het en in Sy genade ons almal geroep het om hier by Hom aan te sluit! Soos ek al in die verlede genoem het bly ons in "the hood" - 'n deel van die stad wat as die "arm deel van die stad" gesien word en waar mense ons al gevra het of hulle voertuie veilig sal wees as hulle buite ons huisie parkeer! So 'n rukkie gelede is ek net klaar gebad en nog met die handdoek om my op pad kamer toe, toe ek hoor hoe ons voordeur oop bars en 'n vreemde stem skree, "help me, help me they're trying to kill me!” Met my handdoek nog om my, loer ek toe om die hoek in die gang en sien ‘n “First Nations” man in die kombuis in hardloop en op die vloer sit en skree “lock everything, they’re trying to kill me!” Ons brakkie Milton (‘n Pug) in plaas om ons “te beskerm” rand hom aan en begin hom van voor tot agter lek met die grootste genot op sy gesiggie asof om te sê, “so baie dankie dat jy by ons kom kuier het”! Ek het in my hele lewe nog nooit iemand so bang en geterroriseer gesien nie! Hy het letterlik op die vloer gelê en huil en die heeltyd oor en oor gesê “mammie help me, mammie help me! Die seuns en Karen was natuurlik baie bang en ek het vir hulle gesê om na ons kamer toe te gaan terwyl ek met die jong
man gesels. Hy het vir my gesê sy naam is Erik en dat hy weghardloop vir ‘n “rival gang”, wat hom wil doodmaak! Ek het vir hom gesê dat daar ‘n groter rede was dat hy by ons huis kon inkom, want ons maak altyd seker die deure is gesluit! Ek het verder vir Erik gesê dat hy nie so kan aangaan in sy lewe nie en dat hy Jesus so baie nodig in sy lewe moet kry! In al sy vrees en paniek het hy erken dat dit so was en my gevra of ek hom dalk met ons kar net weg uit die area kon neem. Ek het ingestem en terwyl ons weg ry het ek die heeltyd gesels oor die vryheid van vrees, wat hy in Jesus kon kry. Ek het hom in ‘n ander deel van die stad af gelaai. By die huis gekom moes ek my gesinnetjie nader roep en net weer die kalmte van Jesus oor ons almal uit bid en weereens die rede waarom Jesus ons na hierdie deel van die stad toe geroep het uitwys! Ek kon met hulle deel dat Jesus ons huis gebruik het om ‘n jong man se lewe te red en hopelik ook sy siel. Klein Ben was vir ‘n paar dae baie bang en het by ons in die kamer aan die slaap geraak, maar alles is nou al sommer baie beter! Soos gebed in ons klein gemeente sterker word, is daar ‘n kwaai aanslag op ons gesin se vrede en verhoudinge. Bid asseblief saam met ons vir krag en geloof om dit teen te staan. Pastoor Rick het in sy linker-oor sommer begin doof word en ons kan sien hy is so bietjie verbouereerd en dit breek sy spoed, soos hy al hoe minder hoor. Ek en Karen het altwee gister aand saam by ‘n gebed aand gevoel dis ‘n absolute aanval van die duiwel en dat ons nie net moet aanvaar dis een of ander mediese ding nie. Bid asseblief saam met ons vir volkome genesing vir Rick!
Baie dankie dat jy ons so in gebed bystaan! Ons is op ons knieë in dankbaarheid. Dit maak al die verskil in die wêreld! Al ons liefde...
Spencer, Karen, Reuben, Simeon en Benjamin
Ons gemeente missie
GriefShare is ’n groep wat omgee en jou help deur die rouproses.
Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.
Navrae: Annalise 082 958 3874
BEHUISING BESKIKBAAR Een slaapkamer woonstel te huur in Witrivier. Aangrenssend aan hoofhuis. Met motor afdak. Ongelukkig geen diere. Beskikbaar 2 Maart. Kontak: Johannes 084 589 8950 / 013 751 2107 Enkelpersoon woonstel, ten volle gemeubileerd in Witrivier beskikbaar 1 Maart. Afdak. Teenaan hoofhuis, ongelukkig geen kinders, diere of rokers. Kontak: Ina 079 874 2796
Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.
Navrae: Wilna 082 335 5295 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Manie 071 930 7853 vir ʼn afspraak
Enkelpersoon woonstel, slegs enkellopendes, te huur in Witrivier. Water en elektrisiteit uitgesluit. Ongelukkig geen diere of kinders. Kontak: Tokkie 082 826 1099 Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit SOEK BEHUISING gerus aan. KONTAK YVONNE 076 903 0660 Soek woonstel op grondvloer, verkieslik met eie tuintjie. Diere OM MEER UIT TE VIND. vriendelik, veilige omgewing, sentraal geleë. Kontak: Tannie Jeanette 013 - 751 2740 Berading in trauma WERK BESKIKBAAR Moenie dat trauma jou oorrompel nie, Toonbank-verkoopspersoon voldag pos beskikbaar in Nelspruit. daar is herstel. Gesels met Ten volle tweetaling, Gr 12 en bestuurslisensie is vereistes. Magda 082 498 4256 Navrae: Cornelle 083 326 1903 SOEK WERK Assistent verpleegster soek werk. Sy is 64 jaar oud en geniet goeie gesondheid. Enige werk in hierdie rigting of toesighoudende werk sal hoog op prys gestel word. Kontak: Hettie 073 487 3980
www.ngwitrivier.co.za
NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545
Hospice ondersteun pasiënte gediagnoseer met ‘n terminale siekte en hul families. As jy wonder wat doen hulle,
kom haal hulle nuusbrief in die kantoor of kontak hulle.
Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za
Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap Kersmark NG Witrivier
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
079 223 8321