OaseNuus 3 Februarie 2019

Page 1

Wat doen jy as jy met jou rug teen die muur is? Skriflesing: 2 Konings 18:17-27 2 Konings 19:14-19 2 Konings 19:35-39

In alle omstandighede is dit beter om te hoop as om jou aan wanhoop oor te gee. Watter mens kan immers bereken wat vir God moontlik is en wat nie? Johan Wolfgang von Goethe


Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Kom kuier, drink koffie, klets met iemand en gaan verkwik huis toe na die erediens. Die KoffieOase is die bymekaarkomplek waar ou vriende weer ontmoet of nuwe vriendskapsbande gesmee word. Kom kuier gerus saam.

Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer.

Laerskoolkinders

Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon.

Verdaag later na hulle groepies.

Stad op die berg

erediens ‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder VANMIDDAG 17:00 leiding van Christine in die Bovertrek  Hoef leer lekker te wees? aangebied. Bring jou kleuter en sit  Hoe gemaak as ek nie van leer hou nie? gerus eers by totdat hy/sy op hul  Watter ander opsies het ek? Ons antwoord 17:00 dié vrae by Stad op die Berg. gemak is. Ons besin aan die hand van Filippense 4:9.

Adriaan

Ek sien die water drup op jou voorkop: In die naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. Ek kyk na die Here op om by Hom hulp te vra in hierdie taak wat Hy aan my opdra.

Kaisley

God het Sy water oor jou gegiet om jou daarmee te seën. Ons as ouers word gebied om Hom te vrees en te glo dat Hy altyd by jou sal wees. Vir ons is jou doop ‘n heilige en sigbare teken van wat jy in ons lewens beteken.

G G


Maandag 4 Februarie 18:00 GriefShare \

Sitkamer

18:00

Dinsdag 5 Februarie

08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare Kursus: Geestelike groei Immergroen Ouerskap

Konsistorie Dinsdag 12 Februarie Voorportaal 08:00 Gebedsbyeenkoms Sitkamer 17:00 Lofdans Bovertrek 18:00 DivorceCare Burgerstr. Immergroen Ouerskap Laerskoolbedieningverg.

Woensdag 6 Februarie 10:00 Kreatiewe vers 18:00 Bluetooth Ouerskap

Maandag 11 Februarie Karnavalvergadering Bovertrek GriefShare Sitkamer Kom word nuutverg. Voorportaal

Bovertrek Bovertrek

10:00

Konsistorie Voorportaal Sitkamer Burgerstr. Bovertrek

Woensdag 13 Februarie Kreatiewe vers Bovertrek

Donderdag 14 Februarie 09:00 CareBuddies vergadering Bovertrek Voorportaal 18:00 FinansiĂŤle Bedieningverg. Konferensie

Donderdag 7 Februarie 18:00 Vroue: Ken-mekaar

By die Immergroen Kursus leer ons nuwe vaardighede in ouerskap!

Begin 5 Februarie Koste: R300/p & R550/paar wat ʼn volkleur werkboek en koffie& tee insluit Navrae: Lorraine 083 269 7365


Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk.

Dankbare dankoffers

Bydraes: Werklik teenoor Begroot R'000

1200 1100 1000 900 800

700 600 500 400 300

200 100 0 -100 -200

-300 Kwartaal 1

Kwartaal 2

Sep

Okt

Werklik

Begroot

Nov

Des

Tot 29 Jan

Feb

Tekort Mrt tot Sep

Om te verwag dat God alles gaan doen en ons kan maar net hande gevou sit en glo, dĂ­t is nie geloof nie - na my mening is dit eerder bygeloof. -Martin Luther King Jnr-

Kontak gerus vir Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.

Baie geluk ! 28 Jan. Marie van Tonder 29 Jan. Marthie Meyers Elsie Nel Fanie Brink Henry Myers Coen Strydom 30 Jan. Gerhard de Jager Alex Strydom Sienie van den Berg 31 Jan. Chris & Rina Hendrikz 1 Feb. Johan Gouws Jonathan Meyer Annelize Matthysen Ida Roos Stephan & Karien Greyvenstein 2 Feb. Thinus Verreynne Amanda Moore Elana Burger Danie Cilliers

59 Belydenis 87 Verjaar 78 Verjaar 50 Belydenis 41 Belydenis 41 Belydenis 42 Belydenis 42 Belydenis 42 Belydenis 44 Huwelik 50 Belydenis 43 Doop 43 Belydenis 43 Belydenis 33 Huwelik 73 Verjaar 71 Verjaar 55 Doop 44 Belydenis

3 Feb. 4 Feb.

5 Feb.

6 Feb.

7 Feb. 9 Feb.

Bertie Pieterse Lettie Labuschagne Jan & Erika Fonternel Isabel Smit Louis Marais Dalene Sawyer Linda Zwanepoel Chris Schutte Coen & Annatjie Strydom Johann & Rica Truter Madelene Oosthuizen Hendrikus Swart Fanie Roos Alex & Rina Diedericks Paul Roelofse Elize Gouws Lourens de Jager Sorina Botha

44 Belydenis 67 Belydenis 30 Huwelik 73 Verjaar 46 Belydenis 46 Belydenis 46 Belydenis 69 Doop 36 Huwelik 36 Huwelik 78 Verjaar 47 Doop 47 Belydenis 37 Huwelik 73 Verjaar 47 Belydenis 88 Verjaar 70 Verjaar

Kriteria vir OaseNuus Verjaarsdae: 70 jaar en ouer

Doop: 40 jaar

Huwelik: 21 en na 30 jaar

Die inligting word verkry van die Gemeente Data

Belydenis: 40 jaar


1 Maart Soos altyd hanteer ons die

koek- en -gebak -tafel,

Kontak: Rina 063 072 2263

Wêreldbiddag vir Vroue Erediens Vrydag 1 Maart om 06:00 in die kerk. Die tema:

“Kom - Alles is gereed ” Land vir voorbidding: Slowenië Alle vroue is welkom!

Na afloop van die diens geniet ons koffie en beskuit.


Gebedsfokus Ons bid vir... P

P P

P

P

P

P P

P

Chris Venter is weer die week opgeneem in MediClinic, nadat die wond probleme gegee het. Hy was Dinsdag weer in teater en dokter is tevrede met die prosedure en sy vordering. Mag Chris en sy gesin, wat hom ondersteun, die nabyheid van ons Vader ervaar. Klara Schlemmer is Donderdag geopereer om die plaat en skroewe te verwyder nadat sy haar skouer gebreek het einde verlede jaar. Ons vertrou dat sy spoedig sal herstel en die minimum ongemak sal verduur. Here, U hoor Frans Pretorius se smeking as hy sy broer Ben en swaer Willie voor U troon plaas. Albei is ernstig siek met hartversaking. Wil U die twee manne en die hele familie omvou in hierdie moeilike tyd. Dankie dat ons weet U is elke dag by Ben en Willie. As families roei en stoei en daar heers onvrede, is dit ook vir U ʼn hartseertyd Here. Daarom kom tree ons in vir hierdie families. Here, U ken elke klein detail, van die persoon wat die briefie ingegee het. Wil U in almal se harte werk, nuwe bande smee en vergifnis bring. Vandag bring ek alle sakepersone en -ondernemings na U troonkamer. Ek kom lê hulle voor U troon en vra dat U elkeen sal lei om regte beginsels uit te oefen in hul besighede. As daar onreg was na enige kant, dat U dit aan almal sal bekend maak en U lig op die finansies en verhoudinge in die ondernemings laat skyn. Beskerm persone teen die aanslag van die duiwel, maak ons almal sterk Here dat ons sal opstaan en ondernemings bestuur na U beginsels en met integriteit. Dankie dat ons volkome in U arms kan rus. Ockie en Alma Coetzee het ʼn dubbele slag hartseer beleef, toe Ockie se broer Charles en sy vrou Lois voorverlede Saterdag in ʼn motorfietsongeluk omgekom het. Dankie dat hul op ʼn besondere wyse met wit duiwe wat saam die lykswaens gevlieg het, kon afskeid neem. Stap U met elkeen ʼn besondere pad in hierdie tyd van rou. Elize Gouws laat weet Saterdag dat ʼn man oorlede is, in die kompleks waar sy woon. Ons dra hierdie gesin op in hierdie hartseer tyd, bid asb vir sy vrou en 4 kindertjies, waarvan die oudste 9 jaar is. Oom Boet Engelbrecht, het ʼn stent gekry. Ons dink spesiaal aan sy gesin (sy dogters Roelien Saunders en Lizette Victor wat lidmate is) wat hom bystaan in hierdie tyd. Ons sendelinge wat in die noordelike halfrond woon, gaan tans gebuk onder erge weersomstandighede. Sneeu en baie koue staar hul in die gesin. Foto langsaan is van Moody Bible


Waar Spencer en Karin vd Walt is

Woensdag se weer Institue, waar Stefan Peatzold is. Hy is terug en het sy studies hervat. Die ander twee foto’s is van Saskatoon in Kanada waar Spencer-hulle is. Ongelooflik koud daar en ook in Masedonië waar Danie, Esther en kinders (foto regs) is. Ons dink aan hulle almal wat hierdie ontberings het. Mag die vrug op hul werk wortelskiet en voorspoedig wees.

Dankie Here...

A

A

Pieter Reyneke laat weet die week dat dit goed gaan met hulle in Potchefstroom. Sy bors is nog seer, maar beweging is makliker. Bloeddruk is laag. Ons is so bly dat hy so goed herstel. Annabelle skryf die 25ste op haar Facebook blad: Baie dankie vir julle bystand en ondersteuning die afgelope paar dae terwyl Jenilee in ICU en in die Hoësorg eenheid was. Mens besef nie hoeveel mense vir jou omgee tot jy in nood is nie!!! Jenilee sou oorgeplaas word na JHB se kinderhospitaal by Wits vir diabete vandag, nadat ons Dinsdag met 'n groot skok meegedeel was dat sy 'n "tipe 1" diabeet is. Ons het met haar deurgery JHB toe vanoggend vroeg. Haar suiker lyk toe so goed toe ons hier aankom dat hulle ons net opgelei het om self die insulien inspuitings te gee. (Ongelukkig vir die res van haar lewe). Ons moet weer volgende week Maandag hier wees vir nog 'n afspraak, maar sy sal binnekort weer normaal kan funksioneer en teruggaan skooltoe as dit so bestem is. Ons is positief saam met haar en is dankbaar vir al die boodskappe en gebede van elkeen van julle wat ons ontvang hê.

Groete vanuit Inhambane

Jaco, Inge, Ernan & Lander Dear family in Christ What words do you share with others when you enter a new year? Words that will really be a blessing to their soul, a true reflection of what is really on God’s heart? We entered the New Year with all 4 of us with malaria, so I was out of creative ways to greet all. Thank God I had a bit time to think otherwise I would have started our first letter to you with shallow words. May this year be a year of where we find our contentment in Him alone. Not blessings, not favor, not


health, not success and definitely not in when things go our way with the arrogance that we “spoke” it to life. If Apostle Paul were content in hunger and abundance, health & sickness, in chains or free, my obvious conclusion is that there will be all that in a follower’s life. I read this morning in my devotional that it’s God’s love who made the laws of nature, it’s His love that makes the tides go high and low. I did not feel His love when syclone Desmond pass us with horrible winds that reminded us too much of the previous cyclone. But ALL His ways are loving & faithful (Ps 25:10). May 2019 be filled with His love & peace for all of us.

A short & sweet glimpse of 2018

Another group graduate after a year & half’s training. Jamisi (who was also in one of Jaco’s Previous g groups) is one of Aunty Dina’s disciples, a true and faithful servant. We had the privilege to share this day with my parents. It was their first time out to a church with us.

Pastor Miquel’s “Bible Skool”. Another group started with the second part of the training. He was in Jaco’s first group a few years ago.

AfriFruta

The project AfriFruta is currently in its busiest season. Mangoes are streaming in but with the last few weeks heavy rains and winds, the quality & quantity of the fruit are once again a big challenge. Every year we are closer to the vision God gave Jaco to uplift the community with this partnership. Please pray for Jaco, for wisdom and strength. He is a bit overwhelmed at this stage. Pray that this project will give God all the glory, and that we will be obedient to His guidance to do just that.

Ernan launched the “Adopt a Rabbit” project, where he supply 2 females & 1 male for breeding in poor areas where food is a challenge. He already gave 3 “packages” away and also supply cages and training. If you are interested to sow in this project, please contact us. (Kontak Antoinette by kantoor.)

Thank you for your prayers & support. Much love Jaco, Inge, Ernan & Lander


Ons gemeente missie

GriefShare is ’n groep wat omgee en jou help deur die rouproses.

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.

Navrae: Annalise 082 958 3874

BEHUISING BESKIKBAAR Enkelpersoon woonstel, slegs enkellopendes, te huur in Witrivier. Water en elektrisiteit uitgesluit. Ongelukkig geen diere of kinders. Kontak: Tokkie 082 826 1099 Macadamia Village - Nelspruit. 1 slaapkamer eenheid met en suite badkamer te huur. Aparte oopplan sit/eet/ kombuis Dienste beskikbaar vanaf versorgings eenheid. (Loop afstand.) Kontak: Debbe 082 959 7706

SOEK BEHUISING Soek woonstel op grondvloer, verkieslik met eie tuintjie. Diere vriendelik, veilige omgewing, sentraal geleë. Kontak: Tannie Jeanette 013 - 751 2740 SOEK WERK Assistent verpleegster soek werk. Sy is 64 jaar oud en geniet goeie gesondheid. Enige werk in hierdie rigting of toesighoudende werk sal hoog op prys gestel word. Kontak: Hettie 073 487 3980 Stel jy belang om op hierdie bladsy te adverteer? Kontak Antoinette by kerkkantoor of epos nuus@ngwitrivier.co.za GEEN te koop of ruil transaksies nie.

www.ngwitrivier.co.za

NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545

Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.

Navrae: Wilna 082 335 5295 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Manie 071 930 7853 vir ʼn afspraak

Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK YVONNE 076 903 0660 OM MEER UIT TE VIND. Berading in trauma Moenie dat trauma jou oorrompel nie, daar is herstel. Gesels met Magda 082 498 4256

Hospice ondersteun pasiënte gediagnoseer met ‘n terminale siekte en hul families. As jy wonder wat doen hulle,

kom haal hulle nuusbrief in die kantoor of kontak hulle.

Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za

Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap Kersmark NG Witrivier

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

079 223 8321


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.