Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Kom kuier, drink koffie, klets met iemand en gaan verkwik huis toe na die erediens. Die KoffieOase is die bymekaarkomplek waar ou vriende weer ontmoet of nuwe vriendskapsbande gesmee word. Kom kuier gerus saam.
Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer.
Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.
Laerskoolkinders Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon. ‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder leiding van Christine in die Bovertrek Stad op die berg-erediens aangebied. Bring jou kleuter en sit UITREIK DAG! gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is. 09:00 Vertrek die groep na Masoyi om by
Doop, welkom Janru du Plessis
Baie geluk aan sy ouers, Jurgen & Carin. Mag julle baie vreugde ervaar en wysheid van God ontvang met die grootmaak van hierdie spesiale bondeltjie vreugde!
Samuel Chauque se gemeente die kinders te bedien. 14:30 Kom die groepe vir besoek aan Rustig Aftreeoord & Michael’s Children Village by die gemeentesentrum bymekaar.
Almal welkom om te deel in hierdie verrykende uitreike! Navrae: Wanika 083 296 0806
Die doop as sakrament: ‘n Sakrament is ‘n fisiese teken wat deur Jesus self aan ons gegee is om ons aan ‘n geestelike waarheid te herinner. Jesus het net twee sulke sakramente ingestel. Die eerste is die nagmaal en die tweede is die Doop.
Dinsdag 7 Mei 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 Gebedsuur vir verkiesing Finansiële Bedieningverg.
Maandag 13 Mei Konsistorie Voorportaal Ouditorium Raadsaal
Woensdag 8 Mei Verkiesingsdag
Bovertrek
Dinsdag 14 Mei 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare
Konsistorie Ouditorium Gebedskamer
Woensdag 15 Mei
Donderdag 9 Mei 09:00 Care Buddiesvergadering 15:30 Dagbestuurvergadering 18:00 Kerkraadsvergadering
18:00 Karnavalvergadering
Bovertrek Raadsaal Konsistorie
Mavilamahle Handwerkprojek in Masoyi Projekleier: Hester Loubser 082 926 8972 Dinsdae is ʼn vreugdedag, ʼn dag om te dien en vroue te sien glimlag. “Daar gaan ek elke week verkwik weg.” sê Hester. Word deel van hierdie projek op die volgende wyses: Gee van jouself! Word deel van die weeklikse uitreik, veral as admin jou gawe is, sal jou bydrae Hester help. Gee van jou goed! Skenk wol, hekel-, katoengare of enige iets wat die vroue kan gebruik.
Verryk jouself deur te dien!
10:00 Kreatiewe vers 18:00 Bluetooth Ouerskap
Bovertrek Bovertrek
Donderdag 16 Mei 18:00 Voetspore gesprek 2
Voorportaal
Hoe kan ons gemeente ons geestelike voetspoor vergroot? Hoe kan die gemeente tegnologie en sosiale media in hierdie veranderende tye, kreatief en inspirerend – en gelyktydig verantwoordelik – gebruik?
Wanneer: Donderdag 16 Mei Tyd: 18:00 Waar: Voorportaal Het jy ʼn opinie hieroor, wil jy ʼn sinvolle bydrae maak om te verseker dat kommunikasie op alle mediums binne en buite die gemeente kreatief en inspirerend is. Dán is jy uitgenooi om te kom deelneem. Of indien jy net nuuskierig is, jy is ook net so welkom. Alle lidmate word genooi en elke inset word geag. Navrae & Gesprek leier: Amanda Brugman 082 339 6465
Geestelike groei gesprekke deur Ds Nati Hoe groei ʼn mens geestelik?; Hoe beleef ʼn mens God?; Ontdek jouself?; Geestelike dissiplines; Hoe praat ʼn mens oor Jesus? Ongelukkig moes Ds Nati hierdie kwartaal se kursusse kanselleer. Die kursusse geskeduleer in die vierde kwartaal sal wel voortgaan. Kyk gerus op die gemeentekalender en hou die OaseNuus dop.
Het jy ‘n passie vir kinders en musiek!
Gebed
WANNEER 1. 2.
KAN EK KOM SAAMBID?
Dinsdae 08:00 Konsistorie Ons wil ʼn aandbyeenkoms skep. Wil jy inskakel? SMS / WhatsApp jou naam en jou “voorkeur” dag en tyd na gemeentenommer 079 223 9321 of Bel Chris 062 948 9771
Navrae: Rudi 078893 6118 Uit dankbare hande vloei muntstukke
Dankbare dankoffers R'000
Die Laerskoolbediening benodig iemand om die Lof- en Aanbidding te lei tydens hul byeenkoms in die saal gedurende Sondagoggend.
Bydraes: Werklik teenoor Begroot
1200 1100 1000 900 800 700 600 500
400 300 200 100 0 -100 Mrt '19
Apr '19
Mei '19
Werklik
Kwartaal 2
Begroot
Sep '19
Okt '19
Nov '19
Kwartaal 4
Tekort Mrt - Apr
Kontak Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.
Wat het aan die kruis gebeur? Dit gaan nie net oor ’n aangrypende historiese gebeurtenis nie. Dit gaan oor die verskil wat dit in ons lewens gemaak het – die verskil tussen hemel en hel. Kom luister as twee kenners vars perspektiewe met ons deel. (voormalige President van AGS SuidAfrika) gesels oor wat Jesus geestelik deurgemaak het en (forensiese patoloog) oor wat fisies met Jesus gebeur het (soos waarom dit soms gebeur dat iemand bloed sweet)
Wanneer: Waar: Tyd:
Sondag 19 Mei NG Gemeente Witrivier 08:30 Dr Leon Wagner 18:00 Dr Isak Burger
Tyd: Vertoning: 18:30 Kuier: 17:00 Koste: R120 / volwassene R50 / laerskoolkind Kindertoesig: R30/kind < 10jr (sluit Hotdog in)
Beperkte bespreekte plekke, dié kaartjies by kantoor Kaartjies beskikbaar by: Laeveld Apteek
Kerkkantoor Laerskool WR Snoepie
www.quicket.co.za Daar is ‘n bederfpak (waarde R600) in ‘n gelukkige trekking vir elke boekie wat verkoop is. Vergroot jou kans en verkoop vele boekies.
Kosstalletjies beskikbaar, kom kuier saam by die KoffieOase!
Gebedsfokus Ons bid en sê dankie...
A A A A
A
Die Meyer-familie, Willem en gesin asook Neels en Esmé na Willem en Neels se pa oorlede is. “U, Here was nog altyd hulle Hemelse Vader, troos U hulle nou met die verlies van hulle aardse vader. Amen”. Linel stuur vir ons ‘n Gebedsversoek via Whatsapp laas Woensdag oggend: “Hallo uit Jeffreysbaai! Ek kry nou net hierdie boodskap van ‘n vriendin wat in die noorde van Mosambiek is - Hey Linel, there’s another cyclone and it’s about to hit north of Pemba and Pemba will be affected. We would love prayer”. Na hierdie mense se verlies en trauma en skade na Idai bid ons werklik vir die Here se beskerming en dat Hy wonderwerke sal laat gebeur. Bid asseblief vir ‘n familielid, wat tans soveel spanning in sy werk ondervind, dat hy in sy familielewe die spanning oordra. Die skade in die familie is oneindig. Die seerkry wat deur die vyand veroorsaak word maak my vreesagtig… Die Here ken die omstandighede asook die intense druk waaronder baie broodwinners, maar ook almal wat in beroep staan verkeer. Mag die Here tog vir ons Sy ewigheidperspektief gee en ons help om met ons stres en vrees voor Sy kruis te kom staan en Hom volkome te vertrou vir guns en leiding en in afhanklikheid van Sy leiding dan te leef. Ons bid vir Piet Skead, wat sy voet beseer het na ‘n val-van-’n-leer, nou het die wond infeksie in gekry. Hy sterk aan by die huis en ons bid dat die herstel spoedig en volkome sal wees. CP en Pop, wat in laas week oppad terug was van Heroldsbaai, nadat hulle Pop se broer se begrafnis bygewoon het. Ons bid vir hierdie geliefdes in rousmart en dat die Here Self hulle trane sal afdroog. Ons bid steeds vir Annatjie Botha, wat haar hand gebreek het nadat sy geval het. Na ʼn operasie sterk sy nou tuis aan. Zandrie bid vir al die mense in Mosambiek, dat als sal goed gaan en almal veilig sal wees. Danie Jacobs se skoonpa - oom Bap - is laas week oorlede (hy was in Rustig Aftreeoord). Ons bid vir hierdie hartseer tyd en dat elkeen bewus sal wees van die Here se nabyheid en troos. ‘n Anonieme briefie vra: “Bid asseblief vir my sussie, wat tans deur ‘n vreeslike moeilike tyd gaan. Dat sy sal krag en skuiling soek by God…” ‘n Paasfees briefie lees: “Dankie vir die voorreg om saam ‘n gemeente die wonderlike pad saam ons Here te vier en Sy naam te eer op hierdie wonderlike dag van Paasfees!” Dankie dat ons ‘n niewe hond gekry het. Dankie dat all ons honed gesond is en dat hulle leewe - so skryf Anika van Staden. Johann skryf: Ek wil dankie sê vir al die goed wat my familie vir my gedoen het… Ons dank die Here saam ‘n gesin, wat oor Paastyd agter ‘n ambulans moes aanry Alberton toe, nadat hul 12jarige seun skielik gevoel en beweging in sy bene verloor het. Ons dank God vir die mediese versorging en dat die operasie om die druk in sy rug te verlig a.g.v. ‘n gewas ‘n groot sukses was. Ons dank die Here ook vir die verdere wonderwerk wat Hy laat gebeur het, na die skok van positiewe toetsuitslae. Na die beenmurg Maandag getoets is, om die stadia van kanker te bepaal, het die resultate “skoon” teruggekom. Hy hoef nie meer kanker behandeling te ontvang nie en ons bid dat hy sommer baie gou volkome sal herstel. Ons dank God dat Johan se Pa, na ‘n honde-aanval en vele bloedoortappings nou op die herstelpad is in die hospitaal in Pretoria. Ons dank God dat Hy hulle op die pad heenen-weer die Paastyd beskerm het.
A A
Alta juig: “Baie dankie Here vir al die seëninge wat ons van U ontvang, nog voordat ons vra. Ek het U baie lief!” Annamarie deel die wonderlike dankbaarheid oor Jason Esterhuizen: hy vorder bo verwagting goed met ‘n spesiale bril, wat aan die elektrodes in sy brein gekoppel is, sien hy buitelyne raak. Hy speel selfs bofbal met ander blindes. Ons is so dankbaar vir die Here se genade!
Ons bid vir ons Sendelinge Nel Claassens - Bybelvertaling
I am home after four weeks in Addis, where I worked with two teams, and by God's grace we were able to do a tremendous lot of work. The longer I am involved with Bible Translation, the more I become aware of God's grace in everyday life. I have always maintained that the work of translation is His, as He was the original author! His Holy Spirit is as involved in the work today as He was in the initial script. It is seen in many things: • For instance the commitment and dedication of the translators who often work under very difficult circumstances. (Bible Translation is not an upfront ministry, getting lots of publicity, there are no pictures of ‘saved’ multitudes.) For many years they have to plod through verse by verse, with quiet determination. • I just hope they realise that their faithful work, even though not recognised now, will live on long after we are all gone and will keep changing lives wherever it is read or heard in the heart language until our Lord comes. Our work has everlasting value. • I see God's grace in the way He helps me to explain words or ideas, helping us to weed out errors and giving the teams the words they are looking for to make the translation a work of excellence. • I see the hope in their eyes when I share titbits of my own testimony of God's goodness over many years –hoping for things not yet seen. • The humour in the back translations is something precious. My education was completed when I saw that bulls were translated as uncastrated oxen! On that note, I will sign off, but I would like to mention the encouraging messages we received from prayers and supporters. Sharing them with the teams was an eye opener; they were so happy to think that even if their own churches did not encourage them, people from many places in the world were praying for them. So, thank you –without your prayers and financial support, I would have to retire! That is why I love this beautiful ordinance of David in 1 Sam 30:24 “The share of the man who stayed with the supplies is to be the same as that of him who went down to the battle. All will share alike.” I have a special prayer request, I will be going on a road trip to see as many of my supporters as I can. Please pray for wisdom and insight in speaking and preaching opportunities so that God alone may be glorified. May God's grace and peace be your portion always,
Nel Claassen
Skrywer:Zettie Die sonnetjie skyn lekker by die venster in en soos elke oggend vat Ouma Anna haar Bybel en gaan sit in haar gunsteling stoel. Sy maak die Bybel oop en lees uit Filippense 4; “Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby.” Sy sit haar Bybel neer en bid sommer hardop met oop oë: “Dankie Here dat U altyd naby is en dat ek enige plek met U kan praat, dankie ook vir die sonskyn dag en dat U my so mooi oppas. AMEN.” Opgewonde haal Ouma Anna al die bestanddele uit wat sy nodig het om lekker koekies te bak vir haar kleinseun Frikkie wat vanmiddag na skool kom kuier. Sy haal haar resepteboek van die rak af, soek die regte resep en begin werskaf dat die meel en suiker spat. “Nog net ‘n knippie sout en ‘n bietjie melk dan kan ek begin uitrol” sê ouma vir haarself. Sy strooi meel op die tafel, sit haar deeg daarop en toe sy haar arm rek om die koekroller by te kom stamp sy per ongeluk die suiker van die tafel af. “Agge nee! Kyk hoe lyk my vloer nou! Ek sal dit later skoonmaak as die koekies in die oond is.” Terwyl die koekies goudbruin bak in die oond, begin Ouma haar kombuis skoonmaak. “Kyk nou die klomp miere by die suiker op die vloer.” Sy gryp haastig na die Doomkannetjie en wil net woes begin spuit, toe sy dit hoor… “Stooooop, Stop! Moet asseblief nie spuit nie, ons wil net ‘n bietjie hê.” Ouma is geskok en maak haar bril met haar voorskoot skoon “Wie op aarde praat met my” vra Ouma terwyl sy verward rond kyk. “Dis ek, hier onder op die vloer!” sê die kleine miertjie. “ ‘n Mier?! Praat…met…my…?” en sy buk af om mooier te kan sien. Sowaar daar sien sy hom staan. Ouma wil dadelik hoor wat hy nog te sê het en laat hom op haar hand palm klim, met die mier in haar een hand en haar ander hand op haar rug sukkel, sukkel Ouma om weer regop te kom. Die miertjie was nog nooit so bang in sy lewe nie en met ‘n bewerige stemmetjie begin hy te praat; “My naam is Jimmy en ek en my hele mier familie bly in Ouma se roostuin, sien hierdie jaar was ‘n droë jaar en ons het nie baie kos in ons miernes-huisie nie, daarom het ons gedink ons kan maar van die suiker vat wat vroeë op die vloer geval het.” Ouma dink diep; ”As jy dit so stel verstaan ek hoekom julle hier is, maar
miere in my kombuis gaan nie deug nie, kom ek maak dit vir julle dan makliker en gaan gooi die suiker by julle Nessie, dan hoef julle dit nie so ver te dra nie en ek sal sommer die kraan vir julle bietjie laat drip vir water.” Die miere was baie bly, want dit is baie meer as wat hulle voor gevra het. Frikkie kom in en ruik dadelik die lekker koekies wat Ouma gebak het. “Uhmmm Ouma maar dit ruik darem maar lekker, ek is nou sommer honger.” Ouma maak vir hulle warm ‘Hot Chocolate’ met mini Mashmallows vir by die koekies. Toe hulle klaar geëet het, vee Ouma versigtig die koekie krummels van die tafel af en stap uit om dit vir die miere te gaan gooi. Frikkie hardloop agter Ouma aan en skree ewe skielik “Kyk die miere!” en lug sy voet op om te begin trap. Dis toe wat Ouma begin roep: “Jimmy hier is krummeltjies.” Frikkie is verstom en vries, terwyl hy by homself dink; “Gebeur nou dieselfde met Ouma as wat met Johan se Ouma gebeur het? Praat sy ook nou al met mense wat nie bestaan nie?” Frikkie kyk ouma fronsend aan. Ouma sien Frikkie is verward en vertel hom alles van Jimmy en die suiker op die vloer. “Ag Ouma speel seker, miere kan mos nie praat nie.” Sê hy in ongeloof. “Hy kan met my praat en ek kan hom hoor, al kan jy hom nie hoor nie. Nes ek met hom kan praat en hy my kan hoor al kan sy miere familie my ook nie hoor nie. Sien my kind, dit laat my dink aan gebed; die Here is oral en die Here is naby en daarom kan ons met Hom oor enige iets, enige tyd en enige plek praat. Hy hoor ons en gee ons wat ons nodig het en baie keer meer as waarvoor ons gevra het.” Frikkie vra toe vir Ouma of sy vandag met die Here gepraat het en Ouma antwoord; “My kind laat ek jou nou vertel, ek praat elke dag met die Here en kom met my behoeftes en my danksegging na die Here toe, soos die mier vandag met sy behoefte na my toe gekom het.” “Wat is dit ouma?” vra Frikkie met ‘n frons. Ouma lag: “Dit is asseblief en dankie sê my kind.” “Kan ons ook bid Ouma?” vra Frikkie opgewonde. “Natuurlik” sê ouma, kom ons staan sommer net hier in die tuin. “Dankie vir die lekker sonskyn dag. En dankie dat ons so lekker bymekaar kan kuier en vir ouma wat sulke lekker koekies kan bak. AMEN”
28 April
29 April 1 Mei 2 Mei 3 Mei 4 Mei
Thinus Verreynne Piet Posthumus Dolf Botha Lettie Labuschagne Louis Marais Danie du Toit Hendrik Mentz Chris Oosthuizen Renier J.v Rensburg Ina Schutte Anna Erasmus Japie & Hester Vorster Chris & Jorina Schutte
73 Doop 71 Verjaar 63 Belydenis 83 Verjaar 63 Doop 76 Verjaar 52 Doop 84 Verjaar 42 Doop 71 Verjaar 80 Verjaar 61 Huwelik 44 Huwelik
Ons gemeente missie
Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring. WERK BESKIKBAAR Tydelike werk as naaldwerkster in Ngodwana, inwoon opsie is ʼn moontlikheid. Kontak: Erika Slabbert 082 827 7092 SOEK WERK Man soek werk as toesighouer / faktotum. Vaardighede in sweis en teël. Praat Afrikaans, Engels, Swati, Zulu en Portugees. Kontak: Jeremy 072 970 0007 Betroubare bediende, is beskikbaar op Woensdae. Sy ʼn Christen, stil en Afrikaanssprekend. Kontak: Annetjie 082 870 0080 Man soek dringend werk, beskik oor sweis en loodgieterwerk vaardighede. Kan met hande werk en bereid om te leer. Kontak: Michiel 072 181 8259
www.ngwitrivier.co.za
NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545
Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
079 223 8321