OaseNuus 6 Oktober

Page 1

Sondag 6 Oktober

"Leer by my en wys my dan wat jy kan doen." Kom ons bring die vreugde terug in arbeid God het die mens geskep as sy verteenwoordiger, as beeld van God het Hy die mens geskep, man en vrou het Hy hulle geskep. Gen. 1:27

Gasvryheid is ʼn waarde van ons gemeente. Welkom vanoggend in die erediens, mag die warmte en vriendelikheid van medegelowiges jou omring. Kom kuier en geniet koffie hierna by die KoffieOase.


Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer.

Laerskoolkinders

Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

Stad op die berg-erediens Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon. ‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder leiding van Christine in die Bovertrek aangebied. Bring jou kleuter en sit gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is.

Die

Doop as sakrament:

Hierdie kwartaal fokus ons op ingewikkelde mense. Ons pad kruis iewers met iemand wat ongewoon is en ons soms selfs ongemaklik laat... Wat staan my te doen met: ° Boemelaars ° Terminale persone ° Bakleierige persone ° Fisies gestremde persone ° Persoonlikheidsgestremde persone

Wat het Jesus met hulle gedoen? Wat kan ons met hulle doen? Ons kyk inleidend na die tema en daarna, vir die res van die kwartaal, gaan ons elke week bietjie dieper delf in elkeen.

‘n Sakrament is ‘n fisiese teken wat deur Jesus self aan ons gegee is om ons aan ‘n geestelike waarheid te herinner. Jesus het net twee sulke sakramente ingestel. Die eerste is die nagmaal (Matt 26:26-28) en die tweede is die doop:

En nou, waarom nog wag? Kom, laat jou doop en jou sondes afwas nadat jy sy Naam aangeroep het. Hand 22:16 Marlee

Welkom as die volgende dooplidmate: Sumé Roos dogtertjie van Henk & Sumari Marlee & Steyn Kriel kinders van Martin & Rhona-Lee

Steyn

Geniet die reis saam met julle kinders, ouerskap is ‘n verantwoordelikheid wat met laggies en baie gesels bedek word.

Sumé


Maandag 7 Oktober 18:00 Eiendomsbedieningverg. Bovertrek

Dinsdag 8 Oktober 08:00 17:00 18:00 18:00

Gebedsbyeenkoms Lofdans DivorceCare FinansiĂŤle Bedieningverg.

08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare

Konsistorie Ouditorium Gebedskamer

Konsistorie Ouditorium Woensdag 16 Oktober Gebedskamer 10:00 Kreatiewe vers Bovertrek Raadsaal 18:00 Bluetooth Ouerskap Bovertrek

Woensdag 9 Oktober 10:00 Kreatiewe vers

Dinsdag 15 Oktober

Bovertrek

Donderdag 10 Oktober 09:30 Care Buddiesvergadering Bovertrek 18:00 Karnavalvergadering Bovertrek

Donderdag 17 Oktober 15:30 Dagbestuurvergadering

Raadsaal

Vrydag 18 Oktober 06:00 Besigheidspersone Bid

Bovertrek

Vrydag 11 Oktober 06:00 Besigheidspersone Bid

Bovertrek

Vanjaar stel ons 300 boekies gratis beskikbaar, om in aanmerking te kom, moet jy nog steeds jou bestelling instuur. Gemeentekalender - Ringbind

R60

Gemeentekalender - gaatjies+lint

R40

Lessenaarkalender

R40

A4 boekie

R30

A5 boekie

R15

WATTER formaat kalender + jou naam: / Lyste by kantoor / / E-pos: nuus@ngwitrivier.co.za / / SMS of WhatsApp: 079 223 8321

Bestellings sluit 13 Oktober Beskikbaar DV 3 November


Gebedsfokus Ons bid & sê dankie... Wanneer ons swak, kwesbaar, onseker of onbekwaam voel, is dit nie die tyd om paniekerig te raak of te vrees nie, maar om te vertrou. God wil nie hê ons moet op óns hulpbronne vertrou wanneer ons in ons behoeftes moet voorsien nie, maar op sý hulpbronne. Ons word opgeroep om sterk te wees in die Here en die krag van sy mag. Sy arms is magtig om te red en sterk om te bevry. -Roy Lessin-

Here, almagtige God, wie is soos U? U krag is groot, Here, u trou is oral! U het ʼn magtige arm, sterk is u hand, kragtig u regterhand. Psalm 89:9,14 Here, vanoggend bring ons die volgende sake van ons gemeente na U troonkamer: P Karin vra dat ons vir haar broer, Jacques Dodd, sal intree. Here, U ken die vreesaanjaenP

P P P P

P P

de gevoel as kanker positief getoets word, stap saam met hom die pad. Wil U vir Jacques vashou as hy 9 Oktober geopereer word. Seën sy herstel pas asb Vader. Die smeekgebed van ouers, Nic & Ina, as hul vra dat ons saam sal intree vir hul seun De Wet, hy was die afgelope weke vir ʼn onderhoud, nadat hy geruime tyd werkloos is en die nood groot is. “Help asb. Here” roep hul uit en ons gebede eggo saam die troonkamer binne. Gee uitkoms en werk vir hom en ook baie ander wat by U pleit. Ook verklaar Nic & Ena: “Nogtans sal ons U loof!” Lydia Möller het weer haar been gebreek, bo die pen wat onlangs ingesit is. Here hou haar, Koeloe en die kinders vas en herstel haar liggaam en verstek haar emosies om hierdeur te gaan. Lexin Mnisi, ons gemeente se een evangelis, het Vrydag baie opgewonde laat weet dat hy die volgende 2 weke ʼn kursus by ASM doen. Mag hy opnuut sy verbintenis teenoor Jesus bevestig en intense ervarings met Hom ervaar. Tannie Anna Fourie (89) wat geval en amper haar nek gebreek het. Here, hou haar styf vas en herstel haar liggaam. Jeremy, ʼn Koskas kliënt... Laat middag hoor ons die operasie is uitgestel tot volgende Woensdag. (Wat Woensdag ʼn 18 ure operasie ondergaan het in Steve Biko. Hul gaan sy kakebeen verwyder wat as gevolg van kanker en ʼn nuwe een maak met van sy bene. Hy sal 3 weke in ICU wees, ons pleit by U vir die operasie en die pad van herstel asb Here.) Verder getuig Jeremy dat ons ʼn God van wonders aanbid. Toetse op sy longe het gewys dat daar geen kanker is nie. Elize Gouws se broer, Kobus is tans in Steve Biko. Here, hou hom vas as hy hierdie kanker beker vashou en gee hom vrede soos in Filippense 4:7 “En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.” Stefanie van Rensburg... Here ons vra U nabyheid as U haar hierdie volgende 4 weke tot die operasie sal vashou, ons eer U vir 8 weke wat reeds verby is vandat alle prosteses


P P

P

P

G

G

verwyder is. Mag U haar geestelik en liggaamlik voorberei vir die operasie wat wag. U het haar tot hier gebring en ons hou vas aan U vir die res van haar reis. Ons dra ook spesiaal vir Martin en haar kinders op, hou hulle naby U bors in hierdie tyd. Tannie Lena de Beer het gesukkel met pyn in haar arm. Here, omvou haar asb. Reën, die afgelope week is ons verkwik met ʼn paar druppels reën, dit was so ʼn mooi geluid op die dak van ons huis. Dankie Here dat ons kan uitsien na wat U nog vir ons in plek het. Ons dink baie spesiaal aan soveel plekke in ons land wat kurkdroog is, wil U asb uitkoms en genade wys aan die dorre aarde en die natuur wat swaar kry. Ons dink ook aan mens en dier wat gebuk gaan onder droogte en kos wat skaars is. Die nuwe skoolkwartaal wink. Here, gaan met elke ouerhuis in die uitdagings van hierdie kort, maar intense kwartaal. Hou ons matrieks styf vas wat voorberei vir die eindeksamen. Dankie Here dat U in die klein detail van ons almal se lewe inspraak het. Help ons, maar ook gebruik ons in die koninkryk. Ons gemeente se tiendemaand dankoffer insameling wat begin. Here U weet van elke sent wat moet inkom en ook uit watter hand dit moet kom. Maak ons as U kinders getrou om ons offers na die voorraadkamer te bring, seën elke sent tot eer van U naam. Wim van Aardt se dogter het 20ste laat weet. “My pa het vanoggend weer die dokter gesien. Als lyk goed. Goeie nuus is dat die toetse wys dat al die kanker uitgesny is en bestraling nie nodig is nie. Ons moet dokter weer oor 3 maande sien vir opvolg.” Dankie Here vir hierdie goeie nuus! Hans Swart sing ʼn danklied, nadat U hom vasgehou het deur 3 oogoperasies en behandeling. Sy sig en visie is besig om te herstel, ons eer U vir die beterskap. Hulle is ook dankbaar vir elke gebedsondersteuning.

6

7

8

Barmhartigheid Bid dat ons uiting kan gee aan die Here se hart vir mense in nood, deur bedieninge soos die koskas en organisasies met wie ons in netwerke staan soos die CMR, Step in Faith en Huis Betlehem.

Versorging van mense Bid dat ons gemeente mense met diepte emosioneel en geestelik sal kan versorg. Bid vir Caritas, ons beraders, GriefShare, DivorceCare, die hospitaalbesoekspan, omgeegroepe, Care Buddies & leraars.

Lidmaatbemagtiging Die Bybel is duidelik oor die roeping wat op elke gelowige se lewe rus. Ons gemeente het ʼn mooi geskiedenis van lidmaatbemagtiging. Bid dat ons sal voortbou op hierdie verhaal.

9

10

11

12

Kleuterbediening Kleuters is op soveel maniere ʼn voorbeeld vir ons van onbevange vertroue. Bid dat elkeen van ons kreatief sal bydra tot hul geloofsgroei. Bid vir positiewe assosiasies.

Gesonde vertroue Bid dat die bestuur in die gemeente hulle roeping sal koester. Dat die leraars, personeel, dagbestuur, kerkraad en gemeente as ʼn eenheid sal funksioneer.

Laerskoolbediening Kinders is in ʼn belangrike fase waar hulle besonders ontvanklik vir die evangelie is. Bid dat ons hierdie geleentheid sal benut. Bid ook vir volgehoue energie vir ons span vrywillige ouers wat soveel van hulself gee.

Dissipelskap Om dissipels te maak is deel van Jesus se groot opdrag aan ons. Bid dat ons kursusse, kategese (huwelik- kinder en volwasse) en mentorgesprekke ware navolgers van Jesus sal kweek.

Gebedskalender


Nati se Dagboekinskrywings van hul besoek aan Beira... Nati en die 3 seuntjies is op pad na Beira...

26 September Hallo julle. Gou vir julle terugvoer gee oor dag 1. Soos julle weet stuur ons gemeente 'n besending goedere na Beira vir noodverligting na die sikloon. Ek is gister deur die grens. Dit was ontsettend besig want ek tref toe 'n publieke vakansiedag in Mosambiek. Ek het ongelukkig bietjie teëspoed gehad so op die eerste dag. Ek het die goedkoopste verblyf in Maputo gekies wat ek kon kry by AirBnB. Ek moes seker geweet het sulke goedkoop verblyf kom teen 'n prys. Die plek is letterlik in die gopse. Ek was 360grade reg rondom die koördinate, maar daar is geen sigbare pad wat soontoe lei nie - net bosse. In die soekproses het ons 2 keer vasgeval en 'n wiel van my waentjie het 'n “puncture” opgedoen. Toe ek die band probeer pomp, breek my compressor. En toe ek die wiel ruil, begin dit gietend te reën. Ek kon maar net dink aan die spreekwoord: "When it rains it pours..."

Ek het op die ou einde gisteraand 23:00 op 'n plek gekom waar ek en die seuns net gestop en gaan slaap het. Ek tel vandag boumateriaal en ander goedere op, wat die gemeente van Maputo saamstuur. En verder moet ek 'n plek soek waar ek die band van die waentjie kan herstel. Die pad is nog lank en met díe dat my compressor gekalf

het, wil ek seker maak my spaar- Nie baie gerusstellend nie, maar wiel is reg. ek moet hulle toegee dat hulle plan werk. Verder gaan dit egter goed. Die seuns is vreeslik opgewonde om Ons ry vandag verder na Jaco en Jaco en Inge (& veral die *kidz*) te Inge. Môre tel ons die 40 stelle sien. Ons stop op pad Beira toe, nuwe linne op wat Lee Kruger by hulle. (vorige lidmaat by ons), vir ons aangekoop het. Bid asb dat ons vandag die boumateriaal en goedere sonder Ek krap nog kop waar ons dit in probleme sal kan laai, en dat ek die bakkie gaan indruk, maar ons die bande ens. kan uitsorteer sal 'n plek kry. sodat ons klopdisselboom vir die Hulle kuier ook by Jaco, Inge, res van die pad is. Ernan en Lander, hier is foto’s toe 28 September hul bietjie gaan afkoel het in die Net gou terugvoer: Ons het gister baai. en eergister 2 baie goeie dae gehad. Ek kon alles wat moet saamgaan in Maputo optel. Ons NG gemeente in Maputo wou ook bydra met klere en materiaal. Llewellyn, die predikant, is egter tans in SA, en die persoon wat moes oopsluit was ook uitstedig. Ek het na hulle geboue gery, baie onseker of ek enigsins iemand gaan kry wat vir my sal kan oopsluit en help. Ek het 'n ruk lank gewag voor die hekke, en toe kom daar wonder bo wonder 'n lidmaat aan. Sy kon net Portugees verstaan, maar met handgebare het ons mekaar verstaan gekry en kon ek uiteindelik hulle goedere 30 September Ons het gister laatmiddag in Vilanook opgelaai kry. kulos aangekom. Die kusdorpie is Die vrag goedere is 'n mooi be- mooier as wat ek my voorgestel sending, en ek voel baie opge- het. wonde. Ons het so bietjie gesukkel om Ek kon ook regkom om my waen- ons verblyf op te spoor. Ons is natjie se bande reg te maak by die derhand met die soektog tot in die locals. Die enigste band waaroor omliggende village, waar ons weer ek nog so bietjie onseker is, is my in die sand vasgeval het. Teen waentjie se spaarwiel. Dit is letter- daardie tyd was my foon ook al lik reggemaak deur 'n swartsak in pap, want ek gebruik google maps die rim te druk, wat nou vasgehou die heeltyd. word deur die lugdruk vd band.


Lyk my ek het weer 'n fout met die akkommodasie gemaak, in die sin dat toe ek die goedkoopste bespreek het, ek by 'n soort backpacker's lodge bespreek het. Die advertensie het dit egter definitief nie gesê nie. So ek was bietjie afgehaal toe ons na 'n lang dag uitvind ons deel 'n kamer met 5 ander jongmense van Duitsland en die UK. Toe ek my kop regkry, was dit wel lekker om hulle te leer ken. Ek moes net die kinders ekstra stil vanoggend uit die bed kry (anders maak hulle die ander in die kamer wakker) - en vir Paul is dit nie moontlik om "sag" te praat nie. Die kids verbaas my egter telkens. Hulle haal self hulle klere uit die tasse, rol self hulle slaapsakke op, was self skottelgoed en help my om die bakkie en waentjie te pak. (Jaco het 'n klomp gedroogde Mango's uit hulle fabriek ook Beira toe saamgestuur. So die pakkasie groei net aan). Dit is nogal "tuff" omstandighede vir die kids - maar dit is goeie tye vir ons. Ek het vanoggend soos 'n wafferse McGuyver een van die kids se sitplekgordel reggemaak met die gereedskap wat ek saamgebring het. Dit lyk asof dit gister met die grondpad los ge-"rattle" het. Ek is nie gelukkig daaroor nie, en gaan dit dadelik terugneem Polyguard toe as ek terug is. Vanoggend neem ons die lang pad Beira toe. Paul bid voor ons ry dat ons tog net nie weer sal vasval nie. Dit is ongeveer 8-9ure se ry. Vanaand slaap ons weer in 'n tent, sommer op die kerk se gronde. Die volgende 3 dae gaan rof en tjommel wees, maar almal is positief.

17:33 Wil net laat weet, ons het sopas in Beira aangekom. Vandag se rit was weer nogal veeleisend. Van Vilankulos tot hier is dit maar 550km - maar ons het presies 9 ure daaraan gery. Die pad is haglik.

ontstellend. Ons was by Tika. Dit is mense wat gered is, en hulle bly nou in plastiektente. Hulle het letterlik zero. Hulle kan ook nie teruggaan na hulle grond nie, want die regering het die vloedlyn geskuif. Wat m.a.w. amper meer ontstellend is, is dat dit lyk asof die Die verwoesting van die sikloon is tente nou semi-permanent ingerig nog oral sigbaar rondom ons: word. geboue se sinkplaatdakke is opgekrul, kragpale lê omgestoot en Ek was teen gisteraand nogal mismoedig. Ek was so opgewonde groot bome is omgedop. oor ons besending goedere. Net Ons het darem die kerkie gekry. die saad wat ons gebring het, is Dit is reg in die township/village. genoeg om bykans 40 hektaar My seuns se oë is pieringgroot. Ek onder groente te sit. dink hulle kan sien dit is groot armoede. (Op 'n stadium het ons Maar nadat ek gister die nood deur die riool gery op pad na die gesien het, het dit vir my gevoel of kerkgronde). Maar ek voel geluk- ons bydrae nie eers 'n verskil kig. Ons hier, want ons moet hier maak nie. Ek weet ek moet nie so wees. voel nie, maar mens kan nie Ons gaan nou tent opslaan. Môre anders as om te voel asof die besoek ons die vlugtelingkampe. nood hier jou "insluk" of verswelg nie. 2 Oktober Dit is moeilik om woorde te kry wat Die kids cope goed. Dit is asof reg laat geskied aan die verwoes- hulle nog nie die maatskaplike ting wat ons gister aanskou het. konsekwensies besef nie. My brein Laat ek dit so stel: die amptelike dink meer strategies, wat is logissyfers is dat 4 miljoen mense ties nodig vir hierdie plek om te dakloos gelaat is. herstel. Hulle sien nie die Terwyl ons hier gery het, sien ons onmoontlike taak raak nie. Hulle meer geboue en huise sonder sien maar net mense. Dit is 1, 2, 3, dan speel hulle met die kinders. Ek dakke, as met een. kry die idee die locals geniet hulle, In die binneland op pad hierheen en ook dat die plaaslike predikant (waar die sikloon al spoed verloor dit waardeer dat hulle saamgekom het), het ons daklose huise aan het. Hy het iets vir my gesê soos mekaar in die kar uitgewys. Hier is dat hulle die mense "human" laat eenvoudig net te veel om dit nog voel - maar sy Engels is op dieselfuit te wys. Dit voel eintlik asof die de vlak as my Portugees. verwoesting jou afstomp, want jy ry maar net verby. Skole, fabrieke, Ons sou vandag met 'n bootjie woonhuise, álles is verwoes. Men- ("dhow") na 'n eilandjie gevaar het se trek seile oor die kappe sodat waar ons 7 ton kos wat die Nederhulle net intussen kan aangaan. landse regering bewillig het, na ʼn Dit moet m.a.w. multimiljoene afgeleë stam sou neem. Ons sou ook dan ons audio-Bybels in Ndau rande se skade wees. aan hulle oorhandig. Maar die vlugtelingkampe is net so


Ongelukkig het daar toe gister 'n storm met sterk winde uitgebreek. Die bootrit is nou geskuif na Maandag, so ons gaan dit mis. Die sendeling hier is egter baie in sy noppies met die audio Bybels wat ons saamgebring het. Hy sál dit oorhandig. Die storm het vreeslik aan ons tent geruk gisteraand (dit is baie soos die Kaapse winde hier). Arme Paul wou so 3 keer weet of ons nie ook gaan wegspoel nie? Toe ek hom gerus gestel het, het hy gesê dit voel of ons ook vanaand soos arm mense slaap maar hy voel "actually happy". Ek wil hom opvreet. Die Nederlanders se kos is 30 ton in totaal. 11 ton is na die tentdorpe oorgeplaas. 7 ton gaan Maandag na die eiland. Van die orige kos is gistermiddag in kleiner porsies opgedeel en word vandag aan die gemeenskap hier, uitgedeel. Hier is 'n wag wat die kos oppas en toesien dat dit nie gesteel word nie. Eergisteraand terwyl ons tent opslaan, het hier 'n polisieman opgedaag in militêre uniform. Die polisie het hom blykbaar gestuur om ons op te pas in die aande. Sy naam is Delusio. Ek dink regtig nie sy beskerming is nodig nie. Dit is immers Beira, nie Beirut nie. Maar die seuns dink dit is baie cool dat 'n soldaat met 'n AK47 ons oppas. Ek kan nie help om te dink aan die vorige keer toe 'n soldaat my met 'n AK47 my "opgepas" het nie. Tóé, April 2011 tydens die Libiese burgeroorlog, was dit dat ek nie uit die tronk ontsnap nie. Nóú is dit dat ons niks oorkom nie. Dit is baie ironies hoe die bordjies verhang het.

Ek voel baie bevoorreg om al volgende keer" of "as dit weer gesoveel uiteenlopende ervarings te beur". Dit is asof jy die antisipasie kon opdoen. kan aanvoel. As iemand by ons bv deur die trauma van 'n gewapende Die veilige, voorspelbare ruimte roof is, antisipeer hulle vir 'n ruk van 'n gemeente, laat mens soms lank daarna, nóg 'n aanval. Dit is vergeet dat jy eintlik is vir hierdie hoe die mens trauma verwerk. Die tipe goed gemaak is. verskil is net dat die kanse dat jy 2 4 Oktober keer deur 'n gewapende roof geIets wat ek nie besef het nie, maar raak gaan word is skraal. Die kanwat nou skielik sin maak, is dat die se dat hierdie mense weer 'n simense hier eintlik deur 2 natuur- kloon/vloed gaan beleef is groot. rampe getref is. Die sikloon was Dit is 'n hoë risikogebied. Die verantwoordelik vir die skade aan spanning verlig m.a.w. nie. die geboue. Maar 3 dae later het Een van die verhale hier wat my die riviere in vloed afgekom en bv. baie ontstel het, is van 'n Ma. almal meegesleur. Sy het 1 van haar kinders in 'n Hier is so 4 riviere wat relatief na- boom getel toe die rivier afkom, en by aan mekaar in die see uitmond. toe self ingeklim. Die rivier het Die see hier het dus altyd so vuil egter haar jong babatjie wat agter troebel kleur van al die modder. op haar rug vasgemaak is, van haar rug afgeskeur en weggeDie riviere in vloed is wat mense spoel. Sy moes in daardie oomblik doodgemaak het. van chaos besluit of sy agter haar Amptelike syfers is dat ongeveer babatjie gaan inspring (en dalk 1300 mense gesterf het. Die men- self gaan sterf), of eerder gaan bly se hier vertel bv verhale van "20 leef vir haar kleuter wat in die jonges" (vanweë die taal kan ek boom agterbly. Dit is wat sy gekies nie agterkom of dit 20 kinders, tie- het, maar jy kan dink die ners of jong volwassenes is nie). (onnodige) selfverwyt waarmee sy In ieder geval, die "20 jonges" het sit. te laat besef hulle moet op hoër Party mense verkwalik vir God. grond uitkom, en hulle is toe saam Van die mans wat dronk is, sal sê vasgekeer (ek lei af in 'n skool of hulle wil niks van God weet nie iets). Op die ou einde is ál 20 want kyk wat laat Hy kwansuis weggespoel en hulle is tot vandag toe. Ander mense dien die Here toe nog nie gekry nie. Hulle kan juis a.g.v.. die ramp. nie dood verklaar word nie, want daar is nie liggame nie. Daar is Die huise by die Buzi rivier het baie sulke verhale. Die amptelike moddermerke teen die dakkappe, getal sterftes is dus eintlik hoër. waar die water vir so 3 dae gestabiliseer het, voordat dit begin Dit is asof jy die trauma in hierdie sak het. plek met 'n stok kan aanvoel, so dik loop dit hier. En dit is nie net 'n Gogo (ouma) vertel bv. dat sy die trauma van wat gebeur het en haar 4 kleinkinders vir 4 dae nie, maar ook die onsekere van dag en nag - in 'n boom vasgekeer wanneer dit wéér toeslaan. Almal was. Sy moes die kinders met hier gebruik die woorde "met die stukke van hulle klere vasbind om


nie uit die boom te val as hulle aan die slaap raak nie. As mens vir haar vra hoe sy dit reg gekry het om 4 dae sonder kos en water die kinders daar veilig te hou, dan sê sy net: "dit is Jesus". Sy het 'n besonderse ervaring van Jesus in daardie boom gehad.

wat gesaai word, en op 'n manier Unicef nie, maar ons krag lê in sál opkom. kontinuïteit. Ons (die Kerk) "tref-en -trap" nie. Daar is vir my niks mooiDie sendeling was saam met ons. er as die plaaslike kerk in 'n geHy het gehoor wat ek sê, en bygemeenskap nie. Dit is ook waar in voeg dat ons nie besef hoe kosbaWitrivier. re kommoditeit enige iets van papier, vir hierdie mense is nie. Ons gaan nou huis se kant toe beOns moet onthou dat alles wegge- gin draai. En dit is miskien ook tyd. Hier is dus 'n groot geestelike ont- spoel het - insluitend alle skool- Die gietende reën het die tent vanklikheid. Ons het 'n paar 100 boeke. Die ouers gebruik nou bv. deurweek, en so ook die slaapsakvan die Bybels uitgedeel wat ons Bybels sodat kinders net gelees ke en al ons klere. Ons lyk (en ruik) soos nat honde. saamgebring het. kan kry. Dit sál gelees word! Ek heg foto's daarvan aan. (Ek kon baie min foto's neem. Deels omdat ek bestuur, en deels omdat ek die mense se waardigheid wil beskerm. Ek wil nie hulle laat voel asof hulle verlies vir ons vermaak is nie.) Paul, die kleinste van die lot en my ekstrovert, was die eerste om moed bymekaar te skraap en 'n Bybel te gee. Christiaan was die een wat die meeste uitgedeel het. Hy het net weer en weer kom haal, en sy gesig het telkens gestraal. Hendrik het langer vertoef by die mense en probeer om beleefd 'n gesprekkie met elkeen aan te knoop. Die kinders wou na die tyd by my weet of ek dink die mense die Bybels gaan lees. Ek het geantwoord dat dit saad is. Dit is die onmiddellike beeld wat in my gedagtes opgekom het: Dit is saad

Bid dus asb saam met my dat die Net vir interessantheid, ek sien die waentjie se wiele staan halfpad in saad opkom en vrug dra. die water. Die grond hier dreineer Nog iets wat ek nie geweet het nie, glad nie. Ek onthou toe ek op is dat noodverligting organisasies uitreike na Botswana Xanaxas, na net 'n sekere tyd deur die regering die Khoi San toe was, dat die toegelaat word om te kom help. grond daar alle water laat wegsy(Dit gaan sekerlik ook maar oor fer soos wat dit val. Hier is die reego's. Hoe langer die organisasie tensie van water baie hoog. Ek daar bly, hoe meer onbeholpe ver- dink dit dra by tot die feit dat die toon die regering). Die mandaat vloedwater etlike dae neem om van Unicef, Samaritan's purse en weg te dreineer. Gift of the givers (Moslems), het intussen verstryk en almal moes Ek wil graag baie dankie aan ons onttrek voordat die krisis werklik gemeente sê wat soveel geld vir die projek bewillig het, maar ook opgelos is. dat ek toegelaat is om my eie Die enigste wat tans nog kan hulp seuns in die voertuig te kon saambied, is die Christene deur die neem. Julle sou sekerlik daarop plaaslike kerk. kon aandring dat daar ander lidDit was vir my ontsettend bemoe- mate daardie blootstelling moet digend. Ons (die Kerk) het dalk nie kry. Maar ek is so dankbaar dat my seuns hierdie kon beleef. Ek kon die miljoene rande om op een slag ook goeie ononderbroke tyd met op so 'n rampgebied te stort soos hulle spandeer en in hulle belê.



29 Sep Koos & Rosa de Klerk 57 Huwelik 30 Sep Ena Maartens 80 Verjaar 1 Okt. Connie Bekker 70 Verjaar Dewald Nel 41 Doop Johan & Pauline Kruger 36 Huwelik Jan & Hester Bodenstein 31 Huwelik Chris & Hettie Oosthuizen 31 Huwelik Andries & Renette vd Merwe31 Huwelik 2 Okt. Henry Myers 59 Doop Paul & Marina Meyer 48 Huwelik 3 Okt. Hansie Erasmus 82 Verjaar Doep & Silla du Preez 49 Huwelik 4 Okt. Dirkie Heymans 89 Verjaar 5 Okt. Hester Kruger 73 Verjaar Jan & Hendrien Botha 51 Huwelik Eddie & Annetjie Meyer 51 Huwelik CP & Pop Pretorius 51 Huwelik Lourens & Ray de Jager 34 Huwelik

Ons gemeente missie

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring. Het jy dalk ‘n werk / behuising te huur beskikbaar of soek jy werk / soek jy behuising? Hier kan jy gratis adverteer. Sodoende bring ons hulp & hoop in ons samelewing.

www.ngwitrivier.co.za

NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545

Besigheidspersone bid saam

Beskuitpanne kan bestel word by

die kantoor en sal beskikbaar wees met die Kersmark. R300 R400 R450 R600

1 pan & ½ snyer 2 panne & halwe snyer 2 panne & vol snyer Thermo fan (2 panne & vol snyer)

Sluitingsdatum vir bestellings is 31 Oktober.

Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

079 223 8321


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.