OaseNuus 21 Julie 2019

Page 1

Sondag 21 Julie

Daar is ʼn stroom wat jou meesleur Skriflesing: Psalm 145:10-13


Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Kom kuier, drink koffie, klets met iemand en gaan verkwik huis toe na die erediens. Die KoffieOase is die bymekaarkomplek waar ou vriende weer ontmoet of nuwe vriendskapsbande gesmee word. Kom kuier gerus saam.

Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer.

Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

Laerskoolkinders Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon. ‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder leiding van Christine in die Bovertrek aangebied. Bring jou kleuter en sit gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is.

Sleep sekularisasie jou mee?

Stad op die berg-erediens Vanaand 17:00 “What you see is not what you get"

Sonde se ware kleure …. 40 Dae reeks vir Omgeegroepe oor “SEKULARISASIE”. Romeine 12:2 Julle moenie aan ‘n Wêreldse suigkrag wat hierdie sondige wêreld gelyk word ons meesleur om te doen wat die wêreld nie, maar laat God julle verander wil, eerder as om te doen wat God wil. deur julle denke te vernuwe. Wil jy inskakel in ‘n Omgeegroep? Sondagmiddag gaan Ds Nati ʼn groep fasi- Kom geniet saam die ontsluiting liteer in die Saal. Ds Jurgens gaan op van die Bybel en dink saam oor Maandagaande ʼn groep fasiliteer. Begin oplossings. jou eie groep of skakel in en stap saam. Kontak Ds Jurgens met enige vrae.

#stadopdieberg #ligvirdiewêreld


Dinsdag 23 Julie 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans DivorceCare

Maandag 29 Julie

Konsistorie 17:30 Kom word nuutverg. Ouditorium 18:00 Karnavalvergadering Gebedskamer

Dinsdag 30 Julie

Woensdag 24 Julie 10:00 Kreatiewe vers

Bovertrek

Donderdag 25 Julie 18:00 Omgeeleierstoerusting Voorportaal

08:00 14:00 17:00 18:00 18:00

Gebedsbyeenkoms Bloed skenk Lofdans DivorceCare Immergroen &♥

Saterdag 27 Julie 08:00 Witrivier Karnaval Laerskool

Kerk Bovertrek Konsistorie Voorportaal Ouditorium Gebedskamer Burgerstr 83

Woensdag 31 Julie 10:00 Kreatiewe vers

Bovertrek

Donderdag 1 Augustus 18:00 Voetspoorgesprek

Immergroen

Konsistorie

& ♥ kursus is opvolg as jy reeds die Ouerskap kursus

gedoen het. Hierdie is opskerp en praktiese toepassing van jou kennis.

Bestanddele

Skryf jou naam op Die span is hard aan die werk en ons is reg vir lys by die KoffieOase

die FEES. Kom geniet die dag en bring baie mense saam!

Navrae: Cathie 083 626 4431 Antoinette by die kantoor

Daar is nog baaaaaaie ure beskikbaar waar jy diensbaar kan wees tydens die Karnaval. Moenie die geleentheid By die Karnaval vier ons die laat verby gaan om saam Here se volgehoue genade. te kuier nie.

SMS/WhatsApp na gemeente nr:

Jy gekyk... Donderdag het Kokkedoor3 begin op Kyknet? Pieter, ʼn kinkelkok is Saterdag by die Karnaval. Ek gaan verseker die “celeb” daar ontmoet. Kom ons gaan loer in!!

dringend nodig vir gebak, pannekoek, kerrie & rys en vele andere. Bring kantoor toe ☺ Dankie vir dit wat reeds ingekom het, waardeer dit baaaaaaaaaaaaaaie!

079 223 8321

Witrivier Karnaval

Die temas: ♥ Bemeester jou ouerskapsvaardighede ♥ Ouerskapsprofiele – Ontdek jou unieke styl waarmee jy dissiplineer, versorg en mentor ♥ 10 Sleutels tot gesonde gesinne en ♥ Leef en laat ’n nalatenskap Wanneer: Afskop 30 Julie vir 4 Dinsdae Waar: Burgerstr 83 Tyd: 18:00 Koste: R500/p (sluit Tall Trees profiel in) Bespreek by Lorraine 083 269 7365


18 Julie Frik Botha 20 Julie Ben Terblanche Carel Dannhauser 21 Julie Koos Nell Bettie de Villiers Willem van Wyk

75 Verjaar 81 Verjaar 76 Verjaar 80 Verjaar 73 Verjaar 72 Verjaar

22 Julie Koos Janse van Rensburg Frikkie Engelbrecht Stella Visser 25 Julie Marthie van der Linde 26 Julie Annatjie Botha 27 Julie Tina Duvenage

89 Verjaar 76 Verjaar 70 Verjaar 72 Verjaar 77 Verjaar 85 Verjaar

Kriteria vir OaseNuus Verjaarsdae: 70 jaar en ouer

Doop: 40 jaar

Huwelik: 25 en na 30 jaar

Belydenis: 40 jaar

Die inligting word verkry van die Gemeente Data

Verlief

Verloof

Verbind

Ds Nati doen ʼn Huweliksvoorbereidingskursus, as jul op die drumpel van julle huwelik staan, skryf in! Begin Donderdag 25 Julie om 18:00 in Bovertrek. Stuur jou naam per WhatsApp na 082 216 3710

Dankbare dankoffers

Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk.

“Dankbaarheid is iets waarvan niemand te veel kan gee nie.” AJ Cronin Bydraes: Werklik teenoor Begroot R'000

1200 1100 1000 900 800 700 600 500

400 300 200 100 0 -100 -200 -300

-400 Kwartaal 1

Jun '19

Tot 17 Jul '19

Werklik

Aug '19

Begroot

Sep '19

Okt '19

Nov '19

Kwartaal 4

Tekort Mrt - Jul

Kontak Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.


Gebedsfokus Ons bid vir.. P P

P

P

P

P

P P

Ses jongmense wat afgedank is en wat vir voorbidding vra, daar is soveel bekommernis rondom dit en ons bid dat die Here in detail sal voorsien vir uitkoms en wysheid. ‘n Anonieme briefie vra: “Here, stort asb. U liefde oor ons huis en herstel asb. die vrede. Maak asb. my man se hart sag en laat hom afsien van sy skeiplanne” Die Here ken die detail van hierdie gebedsversoek en hoeveel huise daar hierdie vrees en onsekerheid in is. Mag die Here ons huwelike en gesinne beskerm teen die leuens en aanslae van die vyand. Die boelies wat ons in ons skole, maar ook in ons lewens ervaar en wat ons dae vir ons onaangenaam en uitdagend maak, veral om ons Christenskap uit te leef en aan God se beloftes en goedheid vas te hou. Mag die Here ons sagte en vergewensgesinde harte teenoor mekaar gee en ons help om Hom in ons elke dag te eer. Die Haabroek gesin, wat Maandag langs ‘n oop graf gestaan het na die afsterwe van Petra se moeder, tannie Gesie Aspeling. Mag die Here hulle berusting gee en hul trane afdroog. Ons Karnaval, dat elkeen lekker baie tyd die dag kan spandeer en die demonstrasies en vermaak sal geniet en ondersteun. Ons bid vir die voorbereidings agter die skerms en vir al die produkte wat verkoop gaan word, dat die Here in detail sal help en seën. Marietjie Olivier, wat in die week opgeneem is in Kiaat hospitaal, Dinsdagaand was sy nog van balans af en het alles herhaal, die dokter het vermoed dat sy ‘n klein beroerte gehad het, en daar is verdere toetse gedoen. Ons bid dat die uitslae goed was en dat Marietjie reeds baie beter voel. Sy moet ook ‘n galblaas operasie ondergaan en ons bid vir die fisiese en geestelike voorbereiding hiervoor. Maureen en Penny, wat Rustig inwoners is. Albei is besig om te herstel na ‘n siekbed en/of operasie. Ons bid spesifiek vir Maureen na haar heupoperasie, dat die Here Sy hand van genesing oor hul sal uitstrek. Belinda en Alfred, waar Alfred die geleentheid gegee is om Sondag (vandag) tydens aanddiens in Jeffreysbaai, ‘n boodskap met sy Eye Tracker te bring. Ons glo dat sy voorbereiding baie goed gegaan het en bid vir die diens vanaand. Ons vertrou en dank die Here dat sy lewe, soos nog altyd, van inspirasie en genade getuig. Verder bid ons ook vir die hoesbuie wat hy tans kry en wat gepaardgaan met ekspirasie. Ons dank die Here vir Belinda se Fisioterapie agtergrond, wat haar gemaklik maak met hierdie prosedures. Mag die Here vir Alfred “gemaklik”


P

maak t.s.v. al hierdie ekstra fisiese uitdagings en bo alles Sy vrede gee. Ruth gaan hierdie week die dokter in Pretoria sien en ons bid vir goeie uitslae en uitkoms asook akkurate behandeling.

Dankie Here... A

A

Elize Gouws van die kerkkantoor sê baie dankie vir al die boodskappe, gebede, briefies en ondersteuning wat sy ervaar het na haar heupvervanging en terwyl sy by die huis aangesterk het. Sy het God se liefde deur Sy kinders beleef. Ons dank die Here dat sy terug is by die werk en bid dat sy spoedig en volkome sal herstel en voluit sal leef. Ons het die mooiste video van Karen uit Kanada gekry van Bennie wat sy basketbal gooie oefen. Sy tik by: “Ek kyk hoe hy oefen en my hart loop oor van dankbaarheid vir Witrivier NG gemeente, oor die amazing wyse hoe jul ons gehelp het daardie tyd met sy fiets ongeluk, met beide sy gebreekte armpies… ons sal jul liefde en omgee en hulp NOOIT vergeet nie!

Ons bid vir die le Roux’s in Inhambane, Mosambiek

Dear partners in Christ Thank you so much for your contribution towards the victims of Cyclone Idai in Mozambique. In whatever way you helped: clothes, bedding, money, food or prayers, THANK YOU! We visited an area close to Beira last week (Nhamatanda), and had the privilege to encourage the pastors and families who suffered. A church group from Tzaneen, South-Africa accompanied us and we are so grateful for their support. Not only for their help with Beira, but blessing/spoiling us with so many gifts! Our pastors from that area identified 100 widows/victims, and we distributed 100 parcels to them. The parcel included: Seed, hoe, Bible, maize flour & rice. One day was dedicated to pastors in that province. They travelled far to attend. There was a time of Q & A’s and it was refreshing to see how hungry they were for knowledge in how to support their communities in “such a time as this”.


BEFORE

AFTER

The pastor who translated cried and told Jaco afterwards that they only realised thĂŠn how much they needed to be encouraged. Praise God for your support financially who made all this possible. We also visited Pastor Adreano and his family in Beira, and rejoiced with them for their new house they were able to build with all our support. They shared how they were knee deep in water for days, and still suffer from sores on their legs because of that. He phoned Jaco this week and asked for more manuals because after our visit he was encouraged to start again with Bible training. We tried to be sensitive to the trauma they all went through, but only the Holy Spirit can restore them. The picture on the right illustrates why we decided to buy seed. Not only were fields covered with mud, but villages. Many are still missing. Please keep praying for them.

Jaco, Inge, Ernan & Lander

Moz-uitreik droom is voltooi!


Ons gemeente missie

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring. WOONSTEL BESKIKBAAR Twee slaapkamer woonstel beskikbaar van 1 Aug. by Garden Villas. Sentraal geleë en veilig. Kontak: Rassie 083 298 7181 Christel 082 338 5245 Een slaapkamer woonstel by Rose Bridge Manor beskikbaar 1 Aug. Sentraal aan sakegebied. Kontak: Ursula 082 660 9996

Een slaap woonstel in Macadamia, onmiddellik beskikbaar. Geen parkering. Kontak: 081 593 3845

Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.

Navrae: Wilna 082 335 5295 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Manie 071 930 7853 vir ʼn afspraak

Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK YVONNE 076 903 0660 OM MEER UIT TE VIND. Berading in trauma Moenie dat trauma jou oorrompel nie, daar is herstel. Gesels met Magda 082 498 4256

SOEK WERK Pensionaris met goeie gesondheid soek werk as drywer (nie langafstande) of toesighouer. Kontak: Boet 073 131 7463 REMEDIëRENDE DIENS BESKIKBAAR Het jou kind ʼn probleem met lees, spel, taal en wiskundige vaardighede. Kontak: Celeste (Remediërende terapeut) 073 668 8271

www.ngwitrivier.co.za

NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545

Hospice ondersteun pasiënte gediagnoseer met ‘n terminale siekte en hul families. As jy wonder wat hulle doen, kontak of gaan kuier vir hulle.

Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za

Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

079 223 8321


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.