Welkom by vanoggend se erediens, mag jy die warmte en vrede van ons Vader ervaar. Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Dit is skoolvakansie, kom kuier na afloop van die erediens by die KoffieOase. Die pas is mos stadiger en gun jouself ʼn kuier tydjie saam met medegelowiges. Kom kuier, drink koffie, kou aan ʼn broodjie of selfs ʼn kolwyntjie, klets met iemand en gaan verkwik huis toe. Die KoffieOase is die bymekaarkomplek waar ou vriende weer ontmoet of nuwe vriendskapsbande gesmee word. Sien jou daar!
Ouers met die Moederskamer.
geniet die erediens vanuit
Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai. Hoewel dit skoolvakansie is, is die baie welkom in die erediens! Vertrou dat die gesinne wonderlike gesinstyd en herinneringe bou tydens die wegbreek.
Dinsdag 18 Junie 08:00 Gebedsbyeenkoms
Vrydag 28 Junie
Konsistorie
Mosambiek-uitreik span vertrek
Dinsdag 25 Junie 08:00 Gebedsbyeenkoms
17 Junie Marie van Tonder 18 Junie Doep du Preez 20 Junie Mervyn van Wyk
Sondag 7 Julie
Konsistorie
77 Verjaar 77 Verjaar 74 Verjaar
Mosambiek-uitreik span reis terug na Witrivie
Hansie & Anna Erasmus 60 Huwelik 21 Junie Tokkie Boshoff 86 Verjaar 22 Junie Elsa Keyser 86 Verjaar
Die tyd stap... Wil / kan jy iewers betrokke raak?
28 Junie tot 7 Julie
K Wil jy saam gaan? Daar is plek vir hardwerkende persone om te gaan help bou. Koste is K
K K K
R1 000/p. Vorms by kantoor. Gebed 4x4 Voertuie Beertjies patroon by kantoor. Finansies - vir heelwat bouwerk. By die Kleuterskool langs die vrugte drogingsfabriek, gaan hulle ʼn nuwe klaskamer bou, 2 toilette en ʼn klimraam. Navrae: Ds Eddie / Wanika 083 296 0806
Gebedsfokus
P
P P
Ons bid vir..
At Hitge, wat tuis is na toetse wat in die hospitaal gedoen is in die week. Ons bid dat die uitslae van die toetse “goed” sal wees en dat At spoedig weer gesond sal voel. Liantie van der Walt en dat die Here haar liggaam sal aanraak en wonderwerke daarin sal doen, veral wat haar bloedtellings betref. My hart gaan uit vir die inwoners van die Jerusalem-gebied in Masoyi, nadat hulle ‘n rowwe week van betogings gehad het en gesukkel het of glad nie by die werk
P
P
P
kon uitkom nie. André Griebenow (Elzette Kruger het die Gebedsgroep op hoogte gehou en saam kon ons vir haar pa intree), nadat hy ‘n hartaanval gehad het en hulle gesukkel het om sy bloeddruk te stabiliseer. Ons is dankbaar dat die angiogram wat hy later ondergaan het ‘n sukses was. Ons bid vir die medikasie wat hy nou moet gebruik, vir geen newe-effekte en dank die Vader dat Elzette kon laat weet dat hy “uit die gevaar zone” is. Cecile Dorfling, wat Maandag ‘n breukoperasie in Medi-Clinic ondergaan het, ons glo dat die operasie ‘n sukses was en bid vir spoedige en volkome herstel vir Cecile. Dirk na sy rugoperasie. Dr. du Preez kon die senuwee “losmaak” wat vasgeknyp het maar het nie die beplande fussie gedoen het omdat hy ‘n abses gehad het wat nie met bloedtoetse gewys het nie, hulle wag vir die uitslag nadat die abses verwyder is en ingestuur is vir ontleding, ons bid dat daar goeie nuus is wanneer hierdie uitslae terugkom. Dirk en sy geliefdes sê dankie aan almal vir hul gebede, dit word opreg waardeer.
Dankie Here...
A
A A
A
A A
Ons dank die Here vir beskerming en beterskap by Alfred, nadat sy voedingsbuis deur die week uitgetrek het en vir die oulike huisdokter wat dit weer vinnig kon terugplaas sonder dat ’n hospitaalbesoek nodig was. Ons dank ook die Here vir Alfred wat sy verjaarsdag Dinsdag kon vier, dat Hy vir Alfred nog ’n jaar vir sy geliefdes gespaar het, mag Hy Sy vrede gee regdeur hierdie slegte siekte wat hy het. Dirk du Plooy is tuis na sy operasie, ons bid vir algehele herstel en vir geduld in hierdie hersteltyd. Saam met Rieteke Berrington is ons bly dat haar seun (Marius) so goed herstel het dat sy kon terugkeer na RSA. Sy getuig dat daar ’n ingryping van God beleef is. Ons dank die Here vir beskerming oor ons werkers en geliefdes tydens die betogings in die Jerusalem-gebied by Masoyi dié week. Antoinette getuig: Vanaand net na 6uur was Charles midde die spervuur van busse wat gestop en met klippe gegooi word. Die polisie was daar, skote is afgevuur en die situasie is ontlont. Dankie Here vir beskerming en hou vanaand daardie gebied in die holte van U hand. Ons dink met deernis aan werkers wat na hul huise terugkeer en soveel trauma moet deurmaak. “Vrede roep ons oor ons land!” Dankie Heer vir die amper R6 700 wat ons kon insamel vir ons Omgeefonds met die Joshua na die Reën konsert! Mag Hy ons lei om dit in Sy wil te gebruik. Dankie Here vir U beskerming op Christo Neuhoff toe hy in die vroeë oggendure koorsstuipe gekry het. Ons is dankbaar dat sy EEG normaal is.
Sylvester Snippets Hello dear friends and supporters, Taking on the responsibility of being a church deacon has been a challenge! Leadership Meetings, which require confidentiality on matters, has again to be borne in mind when at home where it has been our policy of “no secrets from one another”! None the less, it is good to have the opportunity to be of service to the Lord and His people in this position. Pat and I have also been elected to serve on the Missions Committee – another opportunity which I have been happy to accept. I have had the privilege of introducing “Focus on A Missionary of The Month” and having space allocated in the bulletin for news from the missionary each week. We now also have a picture of the Missionary/family on the screen during “Missionary Moments & Prayer” I’m so glad for opportunities to help missionaries while being considered retired! (Ha!) Pat and I are also working on a South African Flag tract to take for distribution while travelling. (Kontak vir Antoinette by die Kerkkantoor indien jy hierdie traktaatjie wil kry). Last Wednesday (27th March) Colin had a follow-up colonoscopy and he is doing very well. These events put on hold our plans to visit my (Pat’s) family in England but it seems that, through God’s grace, we shall still be able to go. There are several family celebrations this year and it will be wonderful to be together. I shall be 80 this year and am still fit and
www.ngwitrivier.co.za
NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545
capable of doing so much, for which we are both very thankful. Also, my son-in-law David, has his 50th birthday and he and my daughter Reinet celebrate 25 years of marriage. As Pat and I prayed and considered the matter, we were encouraged by Pat’s family to plan for the visit. We started to work in that direction, and… with the help of Reinet, Pat’s daughter in London, we were able to buy British Airways tickets on their sale at half price! So, two for the price of one! And Reinet also found a car-hire deal for us also at 50% discount. Then there were train journeys involved and already Reinet has been able to book two journeys at considerable “early bird” savings. The other one, from Edinburgh to London is too early to book but will probably also be at a similar “early bird” discount. So our plans are almost complete: I have my visa in hand (Pat, being a British citizen doesn’t need a visa), I have had cataract surgery to both eyes, and am recovering well. I expect to have my new spectacles before we leave on June 28th. We have our necessary medication on order for the time we’ll be away, etc. etc. Lord willing, we’ll be away for almost 3 months, returning on September 23rd. Thank you again for your support through love, prayers and gifts. With our love and prayers for you,
Pat and Colin.
Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
079 223 8321