OaseNuus 17 Junie

Page 1

Sondag 17 Junie

Ons is almal strykinstrumente in die simfonie van God se vreugde. Sy Gees raak aan die snare van ons hart en dit begin sing tot sy eer. -Jakob Boehme-


Hoe ouer, hoe nuwer! Skriflesing: Efesiërs 4:17-24

Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou onder die afdak.

Kom geniet gratis tee of koffie na die oggenddiens, by die Koffie Oase. Almal welkom!

Babas, Peuters, Kleuters, Kinders en Tieners is belangrik vir ons in die gemeente... Ouers met babas geniet die Ouers met peuters, kom erediens vanuit die Moederskamer. sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

Stad op die berg erediens VANMIDDAG

Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon. ‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder leiding van Christine in die Bovertrek aangebied. Bring jou kleuter en sit gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is.

Laerskoolbediening Laerskoolkinders (Gr. 1-6) verdaag later na hul groepies.

Vanaand kyk ons na die laaste godstale, moet dit nie misloop nie! Dit is ook die afsluiting van die kwartaal, hou gerus dop vir ʼn verassing of twee... Almal welkom!


Witrivier Karnaval 3 & 4 Augustus by Laerskool se sportgronde

rHoofnuus

Mini-Karnaval vandag!

Kry ‘n voorsmakie wat om te verwag, en kom geniet vanoggend saam met ons by die Koffie Oase! Daar is lusmakertjies om aan te peusel, alles gratis om jou te bederf, omdat jy vandag ons Karnaval-eregas is. Die Karnaval-span gaan daar wees, skryf jou naam by hulle op of op die aansteekbord op en gee van jou TYD vir ons Koning. Ons benodig 200 man-ure vir werk en baaaaaie vrolike stemme wat kuier tydens die dag.

b

Vermaaknuus

Vrydag 3 Augustus tree Robbie

t Finansiële nuus

Koop sommer vandag tydens die lekker kuier jou kaartjies, daar is kaartfasiliteite

Wessels op! Kaartjies by die kantoor. Nooi jou vriende en kom kuier saam. Daar is heerlike eetgoed en koeldrank te koop. Volwassenes @ R100 per persoon & Skoliere @ R70 elk. Daar is geleentheid om jou talente in te span en te kom verkoop by die vlooimark Volleyball trek ‘n nuwe tydens die Karnaval. Inskrywingsvorms by baadjie aan... Kontak die kantoor of gesels met Michelle André 076 216 1328 082 322 3993

k

Vlooimark

C Sport nuus

u

vir vars nuwe inligting rakende datums en tye.

Kindervermaak

Bederf jou kind, kleinkind of enige kind, ook ʼn behoeftige kind deur nou reeds hierdie Kinder-pakket aan te skaf.

Dit bevat kaartjies om in die kinder speelarea te geniet. Dit sluit die volgende in: Toegang tot die speelarea @ R50 Worsbroodjie @ R20

Koeldrank @ R10

Koeldrank / Pannekoek @ R10

Koop vanoggend of later by die kantoor!

Gelukspakkie @ R10 2 keer se speel @ R5 elk

Totaal: R110

Boekies slegs R100 elk


18:00 Bedieningsleiers beplan

Maandag 18 Junie

Bovertrek

08:00 Koskas & Judea Hope pak Saal Woensdag 20 Junie 11:00 Koskasvergadering Konsistorie 10:00 Kreatiewe vers Bovertrek 18:00 Bluetooth Ouerskap Bovertrek 15:30 Dagbestuurvergadering Konsistorie Kreatiewe vers -Aandklas Voorportaal

Dinsdag 19 Junie 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans

Dinsdag 26 Junie 08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie 14:00 Bloedskenk Kerk

Konsistorie Voorportaal

Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk.

Die God wat selfs sy mossies voed sal nie sy kinders verwaarloos nie. -Matthew HenryKUMULATIEWE TOTALE DANKOFFERS PER MAAND

Werklik Begroot

5 000 4 500

4 000 3 500 3 000

R'000

2 500 2 000

1 500 1 000 500 0

Kontak gerus vir Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.

Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik! 17 Junie 18 Junie 19 Junie 20 Junie

Marie van Tonder Doep du Preez Attie Groenewald Mervyn van Wyk Hansie & Anna Erasmus

76 Verjaar 76 Verjaar 89 Verjaar 73 Verjaar 59 Huwelik

21 Junie 22 Junie 23 Junie

Tokkie Boshoff Elsa Keyser Elsa vd Merwe Paul Meyer Corrie & Rosa du Toit

85 Verjaar 85 Verjaar 79 Verjaar 72 Doop 41 Huwelik


Fokus op GEBED r

r

bid vir

Moslems, dis was nou Ramadan (het 14 Junie geëindig) en ons bid dat die ware Heer Hom aan hulle sal openbaar en dat hulle Hom sal vind, ken en lief hê. Die mense in Noord-Mosambiek en spesifiek teen die aaklige dinge wat die ekstremiste daar besig is om te doen: waar mense in klein dorpies vermoor word... “Here, gryp in en stop hulle en beskerm asb. U kinders in besonder, dat dit ‘n vuuroond-getuienis sal wees dat Jesus wonderbaarlik seën en beskerm. Amen”

t Ek bid dat God asb. vir my en my vriendinne die egte mans sal stuur en dat ons gelukkige verhoudings sal hê.

t Bid asb. vir vertroue en dat dit nie gebreek word nie, vir lojaliteit en vir hoop r

r

om sterk te bly en dat valse uitdagings nie oorvat nie. Charlotte Pitout, wat in die week ‘n operasie gehad het. Ons glo dat die operasie ‘n groot sukses was en bid dat die Here haar sal krag en geduld gee in die hersteltyd. ‘n Anonieme briefie vra: “Bid asb. Vir my huwelik en my vrou, dat sy die pad terug na die Here sal kry...” Die Here ken die behoefte hier, mag Hy elkeen van ons se huwelike seën en beskerm teen die “klein jakkalsies”, maar ook teen leuens van die vyand oor ons maats en ons gesinne.

t Here, ek bid dat die hele Mosambiek U naam sal ken! t Gaan asb. saam ons met die eksamen, Here! r

Liantie van der Watt (op foto, regs saam haar vriendin, Wilna), wat in die hospitaal was ( sy’s Donderdag ontslaan) a.g.v. ‘n Outo-immuunsiekte, mag die Here haar en haar geliefdes (haar ma Izet en boetie Riaan), Sy vrede gee in hierdie wagtyd en mag Hy die medici wysheid gee om die regte diagnose te maak en ook die beste behandeling te gee om vir haar ‘n lewe in oorvloed, in detail, te gee.

GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die hospitaal is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Stuur SMS/WhatsApp na gemeente se nommer (079 223 8321)


r

r

r

r

Ons Karnaval, waarna ons al meer uitsien... Mag die Here elke detail in plek laat val en dat Hy volkome verheerlik sal word deur elke dienswerker, elke stalletjie en elke kaartjie wat verkoop word vir musiekvertoning ens. Arrie Muller, Angela het laat weet dat dit swaar gaan die afgelope ruk met die chemo-pille wat hy moet drink, ons bid vir die minimum newe-effekte en dat die Here vir Arrie en Angela sal krag en moed gee. Juan Coetzer, wat die week in die hospitaal was met ‘n blindederm operasie die week, ons glo dat die operasie ‘n sukses was en dat hy spoedig, volkome sal aansterk. Fred Berrington en almal wat in Malawi is vir 2 weke, wat by die toerustingkursus is om Sendelinge te maak, mag die Here elkeen van hierdie mense seën, daar is 700+ Moslems aan die Mosambiek kant wat Jesus aangeneem het as hul verlosser en 650+ Moslems aan die Malawië kant. Ons dank die Heer en bly bid vir almal se beskerming in hierdie herlewing!

Dankie Heer  

 

 

Vir die goeie reën in die Wes-Kaap en die damme wat besig is om vol te raak, ons dank U Heer! Ons juig saam met Annemarie Ferreira: “Dankie Heer, vir elke kolletjie en strepie wat Jason Esterhuizen elke week kan sien. Dit is voorwaar ’n wonderwerk wat voor ons oë gebeur. Ons dank U ook, vir Sumarie, wat U vir hom gestuur het!” “Alle eer en lof en dank aan God vir Bets se suksesvolle operasie! Dankie ook vir almal se gebede. Bid asb. steeds vir volkome herstel. Ons loof U, God!” Antoinette dank die Here wat in die kleinste detail voorsien het voor en tydens haar knie-operasie, dankie vir die guns en voorsiening. Dankie ook vir elkeen se omgee en gebede, dit gaan goed met haar knie en ons bid dat dit al meer beweeglik en minder seer sal wees sodat sy weer lekker vinnig sal kan loop. Tannie Bokkie nuus: Ons is op pad huis toe! Dankie vir almal se ondersteuning voor en na die operasie. Haar longe is nog nie heeltemal reg nie, dus bly asb. bid vir volkome herstel. Annelize Groenewald se skoonma, wat ‘n rugoperasie ontvang het, mag hulle God se nabyheid en vrede ervaar in hierdie hersteltyd. Sy sterk tuis aan. Ons bly bid vir klein Antoiné Dingle, ons dank die Here vir die gemeenskap wat hande vat in praktiese projekte vir fondse insamel saam met die krag van gebed... Mag U verheerlik word, Vader! Spencer laat weet dat hulle besig met vliegkaartjies en paar banksake. Hulle behoort binnekort te vertrek na Kanada. “Dankie Here, vir U voorsiening in die detail en mag U hul seën vir die werk wat hul vir U gaan doen.”


Sendeling Nuus Nel’s News  June 2018 

Dearly Beloveds, I greet you from Strand after four weeks in Addis – a blessed time, thanks to God's grace. To me the greatest privilege is working with God's Word, the greatest gift is the Pentateuch, and working on Genesis, always a revelation. Even though successful, it was stressful as both my mom and my niece were ill during this time and communications were terrible, so it felt as if I was constantly stumbling through darkness. I worked with three teams I have not known previously: Borna, Yemsa and Basketo. As a special blessing I had two assistants to help me. We finished Genesis, then Yemsa and Basketo did Ruth and eventually Basketo finished Obadiah, Esther and Jonah. God really blessed our time together. Some titbits from the consultation: E Ruth 1.21 When Naomi came back from Moab, she came with ‘folded arms’, meaning ‘empty handed’ E To this day the Ethiopians eat roasted wheat, called ‘kollo’, as a snack E Borna: Gen 42.22 ‘you will eat the fruit of your words’ An interesting fact is that most Ethiopian names have a meaning: E Tesfaye = my hope E Tessema = being heard E Tamane = trusted on E Selamawit = peace E Andinet = unity E Kassahun = be a reward E Gizachew = govern them A great blessing from White River Methodist Church was an unexpected donation. They had a missions surplus of R1000, which they donated to an Ethiopian translation team. A very timely gift for which we thank God, and we thank WRMC for their faithful support over many years. Once again I end with a thankful heart to all of you who support me in praying or financially. Remember 1 Sam 30:24 – we are in this together! Grace and peace to all,

Nel Claassen


Hospice ondersteun pasiënte gediagnoseer met ‘n terminale siekte en hul families. As jy wonder wat doen hulle, kom haal hulle nuusbrief in die kantoor of kontak hulle.

Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za

Berading in gevreesde

siektes Moenie dat hierdie trauma jou oorrompel nie, gesels met Magda 082 498 4256 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Klara 082 693 6596 vir ʼn afspraak

Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK ONS OM MEER UIT TE VIND.

Die sopkombuis van die Kos- en Klerekas benodig op die volgende Maandae, 30 liter sop om aan ons gaste te bedien. 9 Julie 15 Oktober 18 Desember Kontak Dalene 082 042 4233 as jy kan help.

Like” ons by

www.ngwitrivier.co.za

NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545

NG Gemeente Witrivier Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

079 223 8321


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.