Sondag 24 Junie
Die lewe is soos ʼn klein kombersie. Trek jy dit tot onder jou ken op, verkluim jou tone; maak jy jou voete toe, bewe jou skouers en ore weer. Gelukkig is hulle wat geleer het om hul knieÍ op te trek en rustig te slaap. -Marion Howard-
Ek sal Maandag... Skriflesing: 1 Petrus 4:7-11
Spesiale welkom in die hartklop van ons gemeente vanoggend Dr Kobus Myburgh van die Universiteit van Pretoria, hoop dat die besoek aan ons gemeente ʼn goeie ervaring is. Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou onder die afdak.
Kom geniet gratis tee of koffie na die oggenddiens, by die Koffie Oase. Almal welkom!
Babas, Peuters, Kleuters, Kinders en Tieners is belangrik vir ons in die gemeente... Ouers met babas geniet die erediens vanuit die Moederskamer. Ouers met peuters, kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai. Kleuters, kinders en tieners...
Die lewe is heerlik; proe dit. Die lewe is ʼn geleentheid; benut dit. Die lewe is ʼn pragstuk; bewonder dit. Die lewe is ʼn droom; maak dit ʼn werklikheid. Die lewe is ʼn uitdaging; aanvaar dit. Die lewe is ’n taak; volvoer dit. Die lewe is ʼn spel; neem daaraan deel. Die lewe is ʼn belofte; vervul dit. Die lewe is hartseer; oorkom dit. Die lewe is ʼn lied; sing saam. Die lewe is ʼn stryd; pak dit. Die lewe is ʼn tragedie; verwerk dit. Die lewe is ʼn avontuur; waag dit. Die lewe is ʼn gelukskoot; mik goed. Die lewe is léwe; veg vir joune en ander sʼn. Die lewe is te kosbaar; moet dit nie verspeel nie. -Moeder Teresa-
Witrivier Karnaval
39 dae
3 & 4 Augustus by Laerskool se sportgronde
Die Karnaval-span gaan daar wees, Hoofnuus skryf jou naam by hulle op of op die aansteekbord op en gee van jou TYD vir ons Koning. Ons benodig 200 man-ure vir werk en baaaaaie vrolike stemme wat kuier tydens die dag.
r
“Jy sê die tyd gaan so gou verby, daarom is dit so kosbaar. Verkeerd! Tyd bly; dis óns en ons geleenthede wat verbygaan. ure nog Dáárom is tyd so kosbaar.” HA Dobson beskikbaar Gebruik dié kosbare tyd en hierdie kosbare geleentheid om saam ʼn verskil in die gemeente en gemeenskap te maak.
127 / 200
b
Vermaaknuus
Vrydag 3 Augustus tree Robbie
t Finansiële nuus
Koop sommer vandag jou kaartjies, daar is kaartfasiliteite by die kantoor.
Wessels op! Kaartjies by die kantoor. Nooi jou vriende en kom kuier saam. Daar is heerlike eetgoed en koeldrank te koop. Volwassenes @ R100 per persoon & Skoliere @ R70 elk. Daar is geleentheid om jou talente in te span en te kom verkoop by die vlooimark Volleyball trek ‘n nuwe tydens die Karnaval. Inskrywingsvorms by baadjie aan... Kontak die kantoor of gesels met Michelle André 076 216 1328 082 322 3993
k
Vlooimark
C Sport nuus
u
vir vars nuwe inligting rakende datums en tye.
Kindervermaak
Bederf jou kind, kleinkind of enige kind, ook ʼn behoeftige kind deur nou reeds hierdie Kinder-pakket aan te skaf.
Dit bevat kaartjies om in die kinder speelarea te geniet. Dit sluit die volgende in: Toegang tot die speelarea @ R50 Worsbroodjie @ R20
Koeldrank @ R10
Koeldrank / Pannekoek @ R10
Koop vanoggend of later by die kantoor!
Gelukspakkie @ R10 2 keer se speel @ R5 elk
Totaal: R110
Boekies slegs R100 elk
Die sopkombuis van die Kos- en Klerekas benodig op die volgende Maandae, 30 liter sop om aan ons gaste te bedien. 9 Julie 15 Oktober 18 Desember Kontak Dalene 082 042 4233 as jy kan help.
Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik! 24 Junie
25 Junie 26 Junie
Lien Hitge 75 Verjaar Hannes & Marianne vd Westhuizen 54 Huwelik Johan & Tina Scholtz 46 Huwelik Pop Pretorius 72 Verjaar Marianne vd Westhuizen 78 Verjaar Hettie van Willing 70 Verjaar
27 Junie
28 Junie
Jurgens & Isabel de Jager Christo & Suzette Viljoen Koeloe Möller Willem Moore Wessel Smuts Marietha de Beer Christo & Marieta Botha
36 Huwelik 32 Huwelik 73 Verjaar 73 Verjaar 71 Verjaar 82 Verjaar 38 Huwelik
“Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees, en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.” (Matteus 28:19-20)
Bom dia! Doel van die uitreik….
Dit het al tradisie geword dat die NG Witrivier een keer per jaar na Mosambiek uitreik, om God se opdrag uit te leef en ou bande te vernuwe. Ons is weer daar, en ons beplanning begin nou vinnig vorm aanneem vir die Uitreik.
Waarheen gaan ons?
Inhambane toe, gaan aan huis van Jaco, Inge, Ernan en Lander tuis. Hul gasvryheid is vir ons ʼn riem onder die hart. Ons gaan om hul te bemoedig en te gaan dien in hul gemeenskap. Ons gaan een aand op Vark-eiland slaap.
Wie gaan?
Die span bestaan uit 14 persone. Wat Ds Eddie, Martin, Jacobus en ʼn moontlike kos-pa insluit.
Ons gaan onder andere die volgende doen: Q Q Q Q Q
Bankies bou by die vrugtefabriek ʼn Kas bou by ʼn Kleuterskool, asook 100 swartbordjies vir die skooltjie. Gemeenskap bedien saam met Jaco Hospitaal besoek Poppekas en ander opvoerings
Fokus op GEBED r
r r r
Ons bid vir
Vir Estie Erasmus wat in ICU opgeneem is na ‘n hartaanval, sy is aan ‘n hart– en longmasjien gekoppel is en ook dialise ontvang. Ons bid dat die Here haar sal aanraak en ‘n wonderwerk in haar liggaam sal doen. Ons land en die ekonomie, in besonder klein besighede wat swaar kry a.g.v.. afhanklikheid van vele wat geld skuld en nie betalings maak, of kan bybring nie... Here, sorg asb. soos U belowe in U Woord en ons weet U vir die mossies sorg. Hennie en Norina de Lange, Hennie se broer is verlede week oorlede, ons bid vir die familie en hul geliefdes vir Sy troos in hierdie tyd. Hester Bodenstein en Elmarie Booyens wat albei die afgelope tyd operasies ontvang het, ons dank die Here vir suksesvolle operasies en bid vir volkome herstel.
Dankie Heer
Tannie Miems Raath het gebel en sê dankie vir almal se gebede vir haar skoondogter, Rina (van Malelane). Sy sterk tuis aan en hulle is dankbaar vir al die gebede, belangstelling en boalles vir God se genade en genesing.
Briefie van Izet: Weereens het ons die week besef hoekom ons in Witrivier bly: bekendes en onbekendes het hulle harte oop gemaak en vir ons as gesin gebid. Onse Hemelse Vader en julle gebede het ons gedra en sterk gemaak. BAIE BAIE DANKIE aan God, wat elke oomblik met ons was en ook vir elke besoek, gebed, oproep, boodskap en net “daar wees”. Ds. Nati en Eddie: dankie vir julle besoeke en gebede. Ons waardeer elkeen opreg. Ons vra steeds vir julle gebede. Ons is nog nie by die einde van die pad nie, maar dit gaan goed met Liantie. Liefde Izet, Liantie en Riaan.
Careen Swart getuig: “Baie dankie, Here vir die beterskap na my voet operasie. Alle eer aan God.”
Tannie Bokkie laat weet: Graag wil ek uit my hart vir elkeen wat vir my gebid het in die tyd van my operasie. Met Vader aan die stuur is ek by die huis, is nog maar seer en swak maar leke dag is beter. Daar is nog ‘n lang pad vir genesing, maar nogmaals baie dankie!
GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die hospitaal is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Stuur SMS/WhatsApp na gemeente se nommer (079 223 8321)
Sendelingnuus DONDERDAG OGGEND Nuus van Spencer, hul is op pad... Vir meer as 2 jaar het die Here die droom op ons harte geplaas om na ‘n Volk en Nasie te gaan, wat heeltemal hopeloos en vergete is! Julle het saam met ons die stres gedeel oor visums, oor finansies en alles “in between” en tog is dit wat ek met julle nou deel ‘n absolute bewys dat Jesus leef, dat Hy “real” is en dat Sy liefde en goedheid teenoor Sy kinders sonder twyfel is! Eers die wonderwerk met ons seuns se visums en nou hierdie briefie van ons direkteur Ron Hartwig af:
“Greetings Spencer and Karen, Reuben, Simeon and Benjamin, The Lord has His hand on you. He has big plans for you. It appears that He has work for you to do in Saskatoon. It is time to come to the North. Find some decent plane tickets and get over here as soon as you can. The road before you will not be easy. You will have some huge adjustments to make - but the Lord is at your side. His angels are encamped around you. He has gone before you. Rejoicing with you! Ron P.S. pack your warmest clothes.” Kan julle glo as ons met julle deel ons vlieg hierdie Saterdag Kanada toe, “Cree Country” toe, “The Great White North” toe? ‘n Maand gelede, gedurende my stilte tyd lê Jesus uit die bloute uit hierdie vers op my hart: Deut. 2:2-3 “Then at last the Lord said to me, You have been wandering around in this hill country long enough; turn to the north.” Ek sluit af met hierdie skrifgedeelte, wat ek en Karen ‘n ruk gelede gelees het en
dit het ‘n hunkering in ons harte gebring: Psalm 126 “...it was like a dream! We were filled with laughter, and we sang for joy. And the other nations said, “What amazing things the Lord has done for them.” Hou ons asseblief in julle gebede, “this is only the beginning, now the real work starts!” SONDAG OGGEND Ons het so rukkie terug in Toronto geland! Ons moes ná ons by die visum toonbank deur is vir omtrent 'n uur by die immigrasie afdeling wag, waar hulle vir die seuns studente permitte gegee het en waar ek as "Christian Minister" geregistreer is . Die (dame) polisie offisier, wat ons gehelp het, was so baie vriendelik en beleefd en toe sy klaar was het sy ons met die mooiste glimlag gegroet: "Welcome to Canada". Wat kan ons anders sê as sooo baie dankie Jesus! Ons grootste gebed nou is "Jesus Help ons asseblief om alles wat U vir ons het te kan uitleef met al U liefde, outoriteit en krag! Sooo baie dankie dat julle in ons droom en visie glo en deel. Dis vir ons so kosbaar om 'n Gemeente te hê wat regtig in ons glo en die droom wat Jesus in ons harte geplant het, om na hierdie kosbare volk en nasie uit te kan ryk! Ons loop hier rond, op julle skouers! Dis julle liefde en gebede wat ons dra!
DINSDAG OGGEND Ons is uiteindelik "by ons mense", ons "hartsvolk"! Ons het net na middernag ons tyd in Saskatoon geland. Ons is hier! Dis die waarwording van 'n droom, wat so absoluut onmoontlik gelyk en gevoel het die oomblik toe dit in my gedagtes ingebars het, dat ek amper met Gideon kan empatie hê en sê "ek Here, wie is ek, ek is die kleinste in my hele familie" en tog - hier is ons 2 jaar later! Is daar werklik iets wat onmoontlik is vir God? Hy beweeg nasies, volke, die wêreld vir die wat Hom liefhet en die wat Hom sy alles maak! Óp die oomblik op planeet aarde is daar nie 'n dankbaarder, gelukkiger gesinnetjie nie! Dis julle liefde vir ons, julle glo in die Here in ons wat alles wat in ons gees was, nou in die werklike laat manifesteer. Hierdie is maar net die begin! “Watch this space”. Ons gemeente is saam met ons hier en saam gaan ons die manifestasie van Jesus in hierdie kosbare “Cree Nation” sien manifesteer! Ek eindig af met die woorde van God vir Gideon nadat hy homself so min geag het: “The Lord said to him, “I will be with you" en dit het al die verskil in die wêreld gemaak!
Liefdegroete Spencer, Karen, Reuben, Simeon en Benjamin
Aanhalings vir gebed "I would rather teach one man to pray than ten men to preach." *Charles Spurgeon* "We have to pray with our eyes on God, not on the difficulties." *Oswald Chambers*
Bestel 1 liter Virgin Cold press Coconut oil vanaf Mosambiek @ R80 voor 6 Julie SMS/ WhatsApp 079 223 8321 Hospice ondersteun pasiënte gediagnoseer met ‘n terminale siekte en hul families. As jy wonder wat doen hulle, kom haal hulle nuusbrief in die kantoor of kontak hulle.
Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za
"We must begin to believe that God, in the mystery of prayer, has entrusted us with a force that can move the Heavenly world, and can bring it's power down to earth." *Andrew Murray* "Prayer is not asking. Prayer is putting oneself in the hands of God, at His disposition, and listening to His' voice in the depth of our hearts." *Mother Teresa*
"He who kneels the most, stands the best." *D.L. Moody*
Berading in gevreesde
siektes Moenie dat hierdie trauma jou oorrompel nie, gesels met Magda 082 498 4256 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Klara 082 693 6596 vir ʼn afspraak
Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK ONS OM MEER UIT TE VIND.
Like” ons by
www.ngwitrivier.co.za
NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545
NG Gemeente Witrivier Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
079 223 8321