OaseNuus 5 Junie

Page 1

OaseNuus Sondag 5 Junie 2016

Hoe belangrik is jy?


Ds. Eddie le Roux

Die Here se heiligheid raak my aan Skriflesing: Jesaja 6:1-5 Baie welkom by vanoggend se erediens. Mag jy hierdie kwartaal die Koning opnuut as jou Pa ontmoet, vanoggend besef ons dat ons met verwondering na Sy grootheid en heiligheid mag opsien.

Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou in die kantoor. Kom vertel ons waar jy woon en waar jy graag sal wil inskakel. Kom deel in die kleurvolle en smaaklike gasvryheid van die gemeente! Kom geniet gratis tee of koffie na die oggenddiens, onder die afdak. Kom bederf jouself met ‘n cupcake vir slegs R 5

Gesinserediens

in die saal vanoggend vir Gr 1-6 kinders en hul ouers.

Jeug-erediens vanaand @ 17:00

Babas, Peuters, Kleuters, Kinders en Tieners is belangrik vir ons in die gemeente... ʼn Bediening propvol uitdagings is die uitsending na die Konsistorie vir ouers met peuters.

Ons nooi ouers met peuters om van hierdie diens gebruik te maak.

Baie welkom aan ʼn nuwe DOOPLIDMAAT Ashlin Leah , dogtertjie van Justin & Cristyl Doubell

Baie geluk aan haar ouers, mag God julle seën met jul opvoedingstaak.


Maandag 6 Junie

18:00 Immergroenkursus GriefShare

Bo-vertrek Sitkamer

18:30

08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie 17:00 Lofdans Kerk 18:00 Finansiële Bedieningverg. Konsistorie Oase Dankfeesverg (Basaar) Konferensie DivorceCare Sitkamer

14 Junie Vrouebedieningvergadering 19 Junie Gemeente se verjaarsdagfees! 22 Junie Bluetooth Ouerskap

Nuwe era propvol nuwe moontlikhede het aangebreek

Ons wil graag ʼn nuwe projek by die Kos– en Klerekas afskop.

Ons het reeds ʼn breimasjien van ʼn geliefde lidmaat wat dit geskenk het ontvang. Nou benodig ons iemand wat kennis het van breiwerk en ook van masjien breiwerk. As die Here in jou hart fluister om meer uit te vind of betrokke te raak, kontak asb. vir Antoinette by die kantoor.

Mylpale 7 Junie 8 Junie

Marinda Olivier Beatrix Groenewald Jack & Rita van Wyk Chris Kotze Louis & Hannelie Weber Leon Cilliers Roelof & Dina Pretorius Flip & Riana Nel

Konsistorie

Gebeure in vooruitsig

Dinsdag 7 Junie

5 Junie 6 Junie

Donderdag 9 Junie

Kerkraadsvergadering

Laai die APP (Toepassing) af by... Android gebruikers laai af by Play Store en iPhone gebruikers laai af by iStore. Tik in:

Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik!

56 Doop 74 Verjaar 57 Huwelik 52 Doop 30 Huwelik 85 Verjaar 64 Huwelik 42 Huwelik

Johan & René Vorster 9 Junie Ansie Vlok Jolena Swart Anna Botha Attie Engelbrecht Paul de Bruyn 11 Junie Abe Freysen Marie Diedericks

31 Huwelik 81 Verjaar 76 Verjaar 74 Verjaar 74 Verjaar 59 Doop 84 Verjaar 73 Verjaar


Bid vir Moslems tydens Ramadan 6 Junie - 5 Julie Maandag 6 Junie 2016 Dag 1: Algerië, Noord Afrika Hy wat in die skuilplek van die Allerhoogste sit, sal vernag in die skaduwee van die Almagtige. Ek sal tot die Here sê: My toevlug en my bergvesting, my God op wie ek vertrou. (Ps. 91:1-2). Algeriese Christene vra dat ons Ps. 91:1-2 vir hulle sal bid. Bid vir stabiliteit en hoop vir die jongmense. Bid vir die baie kerkleiers wat moeg en oorlaai is. Bid vir moed, krag en wysheid sodat hulle sal weet hoe om die baie uitdagings te hanteer waarteen hulle te staan kom. Die Algeriese kerk het onlangs stappe gedoen om sendelinge en kerkplanters na ander dele in Algerië te stuur maar ook na ander Arabies-sprekende groepe wêreldwyd. Bid dat die Algeriese kerk God se stem sal hoor en gehoorsaam sal wees aan die Woord te midde van intense vervolging van Christene. Bid dat hulle bediening vrug sal dra, wanneer hulle uitreik na die duisende Chinese immigrante in Algerië. (Matt. 28:18-20). Dinsdag 7 Junie 2016 Dag 2: Bahrein, Arabiese Skiereiland Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red die wat verlore was. (Luk. 19:10). Mense wat werksaam is in Bahrein vra dat ons saam met hulle Luk. 19:10 sal bid. Bid vir die boeke kiosk, geleë in 'n plaaslike winkelsentrum, waar Bybels verkoop word. Christenwerkers is dankbaar vir die betrokkenheid van plaaslike gemeentes en oor die hoeveelheid Bybels wat versprei word. Vra dat gelowiges met 'n Islamitiese agtergrond, sterk Christelike gemeenskappe sal vind en dat verswakte kerke deur die Heilige Gees versterk sal word om Jesus met groter krag en motivering te verkondig. Bid dat Christelike werkers 'n balans sal vind tussen werk, gesinslewe, bediening en studies. Daar is ook toenemende spanning tussen die Soenitiese regering in Bahrein en die meerderheid Sjiїet bevolking. Bid vir die regte mense in die regering wat in staat sal wees om te onderhandel en wat 'n vreedsame pad vorentoe in Bahrein kan help bewerkstellig. Bid dat die onderdrukte Sjiїetgemeenskap sal wegdraai van Islam en tot kennis sal kom van verlossing in die Here Jesus Christus.

en getuies van die genade van God te wees. (Deut. 30:9). Donderdag 9 Junie 2016 Dag 4: Gazastrook, Midde-Ooste Toe het Abraham tot God gebid en God het Abiméleg gesond gemaak; ook sy vrou en sy slavinne, sodat hulle kon baar. Want die Here het elke moederskoot van die huis van Abiméleg geheel en al toegesluit ter wille van Sara, die vrou van Abraham. (Gen. 20:1718). Bid Gen. 20:17-18 vir Christene in die Gazastrook. Bid vir behuising vir almal in nood en dat die fondse wat vir herbouing geallokeer is, beskikbaar gemaak sal word en oordeelkundig aangewend word. Die kerk beleef toenemende vervolging sedert Hamas beheer geneem het oor die Gazastrook. Vra dat die kerk staande sal bly en sal groei, ongeag die vervolging, en dat baie lede van Hamas Jesus Christus sal leer ken. Vra vir geopende deure vir sendelinge om veiliger in Gaza in te gaan om te bedien. Dank Hom vir berigte van nuwe gelowiges in Gaza. Bid dat hierdie gelowiges sal groei in geloof en dat God hulle kragtig sal gebruik in hulle eie dorpe en stede. Vrydag 10 Junie 2016 Dag 5: Irak, Midde-Ooste Verder, broeders, bid vir ons dat die woord van die Here sy snelle loop mag hê en verheerlik word net soos by julle. (2 Tess. 3:1). Christene in die MiddeOoste vra dat ons 2 Tess. 3:1 sal bid oor Irak. Bid vir leiers in die regering wat God vrees, wat nie net hulle eie etniese groep sal versorg nie maar alle mense. Baie van Irak se gelowiges verlaat die land. Baie kerke staan egter op en reik uit om mense wat ontwortel is te help. Bid vir 'n visie vir die kerk oor hoe God hulle wil gebruik te midde van hierdie onseker en gevaarlike tyd. Bid vir die Christene wat nog steeds in Irak is om vas te staan en vrede te vind in Hom selfs terwyl hulle vervolging ervaar. Bid dat hulle helder ligte sal wees te midde van die toenemende duisternis rondom hulle. (Joh. 1:5).

Saterdag 11 Junie 2016 Dag 6: Israel, Midde-Ooste En die Here het aan Abram gesê: "Gaan jy uit jou Woensdag 8 Junie 2016 land en uit jou familie en uit jou vader se huis, na die Dag 3: Egipte, Noord-Afrika land wat Ek jou sal wys. En Ek sal jou 'n groot nasie Waar is hulle dan, jou wyse manne? Laat hulle jou tog maak en jou seën en jou naam so groot maak, dat jy te kenne gee, dat 'n mens kan weet wat die Here van 'n seën sal wees. En Ek sal diegene seën wat jou die Leërskare oor Egipte besluit het. (Jes. 19:12). seën en hom vervloek wat jou vervloek; en in jou sal Christene in Egipte vra dat ons Jes. 19:12 saam met al die geslagte van die aarde geseën word." (Gen.12:1hulle sal bid. Dit is die nuwe verkose parlement se 3). Bid dat Arabiese Moslems Jesus sal leer ken en taak om 'n stel nuwe wette te ontwikkel om die nuwe dat Christene dieper sal groei in hulle persoonlike konstitusie in die praktyk te vestig. Christene het 'n verhouding met Hom. Bid dat die baie klein onbereikgewaarborgde 24 plekke in die nuwe parlement. Vra te Moslem-dorpies in Israel met die evangelie bereik dat die Egiptiese kerk 'n kerk van gebed sal wees en sal word. Bid vir die baie Moslems in Israel wat deur sal uitreik na die Moslems in die land. Bid vir eenheid die jare Bybels en literatuur ontvang het. Vra dat hulle tussen die verskillende denominasies, veral vir die die Woord sal lees en dat daar 'n begeerte na Protestante en Ortodokse kerke. Die meeste van die verlossing van hulle sonde sal kom. Bid vir die groot verslae uit Egipte fokus op negatiewe nuus. God is onbereikte Bedoeїene en Druze gemeenskappe in egter besig om die jeug/jongmense d.m.v. konferen- Israel. Bid vir meer werkers vir hierdie areas asook vir sies op te roep om Jesus met hulle hele lewe te dien wysheid hoe om hulle te bereik.


Wat se

NG Witrivier

herinnering het

jy om te deel?

In hierdie boek wil ons foto’s, stories, staaltjies, getuienisse en herinnering uit die verlede met almal deel. Ook hoe die dorp en die gemeente inmekaar gevleg was. Waar is die ou stories van Ella Combrink Kampterrein se ontstaan, ontwikkeling en getuienisse van kinders wat daar gekamp het? Sonder jul stories kan ons nie ʼn Gedenkblad uitbring wat ons gemeente se 75 jaar saamvat nie. As jy weet wie het kwinkslae en stories, laat weet ons. Foto’s en verhale Pak jou boks van herinneringe uit en deel dit met ons. Ons het foto’s en verhale nodig: Bring dit kantoor toe vir Antoinette, maak net asb seker dat jou foto’s gemerk is sodat ons dit aan jou kan terugbesorg. Ons wil ʼn collage van foto’s maak wat die geskiedenis uitbeeld. As jy wil help met dié tydlyn, laat weet asb. die kantoor. Gedenkblad propvol antieke verhale gaan ook uitgegee word, vertel vir ons. As ons by jou moet kom kuier om die stories te hoor , laat weet ons en iemand sal jou kontak. Ons sien uit na hierdie waardevolle gesprekke. Indien iemand ʼn advertensie wil plaas, stuur e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za Die redaksie kontak jou met groot dankbaarheid. Kontak Antoinette dringend, die blad word vroeg in Augustus uitgegee.

Wat is ʼn verjaarsdag sonder ’n feestelike kuiertjie en koek Ons gaan weer Teelepeltjie-ete hou! Dankie vir die briefies wat ingekom het, ons sien uit na almal se gunsteling geregte. Vandag is nog ʼn kans om die vormpie in te vul en in die mandjie te gooi of om by die kantoor af te gee. Die kos span vergader eersdaags en hulle koördineer graag almal se smul geregte en sal kontak maak met almal.

Hou die partytjie datum in die oog... Wanneer: Waar: Tyd:

Sondag 19 Junie By die gemeentesentrum Direk na die Fees-erediens

Lorrai-


Gebedsfokus Ons bid saam vir…. . P P P

Estelle vra voorbidding: “Here, ek bid vir die Lotto uitbetaling vir Mpumalanga Frail Care. Here ons het die geldjies DRINGEND nodig. Ek Bid dat U wil geskied! Dankie Here. Amen” Nellie Roux, dogter van Tannie Lettie Billingham (88 jaar oud) vra dat gebid word vir haar mammie, wat eersdaags met chemo-behandeling begin. Oom Johannes Steyn is verlede Saterdagaand oorlede na ‘n lang lyding met Parkinsons. Ons dink aan Dr. Anton Steyn en sy eggenote, Marlene in hierdie hartseer tyd.

Ons is dankbaar oor.. A

Coba sê dankie vir diegene wat betrokke is by straatvroue “verniel-vroue”, sy dank ook God vir die groei van haar nuwe besigheid en die voorreg om terug te kan wees uit Egipte en verseker te weet God voorsien! A Alta Fouché sê: “Baie dankie Here, dat U ons gebed beantwoord en dat U altyd by ons is. Dankie vir U liefde en genade.” A ‘n Geseënde operasie, wat Bertie Pieterse kon gehad het laas week, en ons bid dat hy spoedig sal aansterk.

Hierdie gebedsversoeke kom uit ons gemeente vir ons gemeente, of vir mense wat hul lewens raak. Dit kom by ons uit deur die GEBEDSKAARTJIES, wat voor jou in die banke hang... of dit word deurgeBEL na enige van die dominees of sommer per E-POS gestuur na nuus@ngwitrivier.co.za. Hierdie gebedsversoeke word DEURBID: aan die einde van die diens & Dinsdag oggende (wanneer ons Gebedspan vergader) en dan ook deur jou, wat nou hier lees.


GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die HOSPITAAL is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Jy is ook welkom om Ds. Jurgens (013 751 1824) te bel / sms.

Ons Jeug bid vir.. t Bid asb. vir die verhouding met my en my broer, so dat ons dit kan versterk en verbeter. t Ek wil bid vir my vriendin se pa, wat rerig siek is en wat kanker ontwikkel het dat hy beter word asb ... ♥ t Kan Jesus asb. saam ons gaan waar ons moet leer vir die eksamen sodat ons alles sal ken en goed sal doen. t Bid dat ek: Jesus in my ♥ het en gesond is en Jesus my beskerm. t Bid vir * verhoudings wat bou en breek * vriendskappe wat verbrokkel * eksamens * almal wat siek is... WAS JY, OF IEMAND WAT JY KEN IN DIE HOSPITAAL EN OP ONS GEBEDSLYS / BESOEKLYS? Ons wil graag weet hoe dit met hul gaan. Laat weet ons asb. Sodat ons kan aanhou bid of “dankie” sê, e-pos ons: nuus@ngwitrivier.co.za

Liefie Briefie "He who walks with the wise grows wise." - Prov. 13:20

In India, there’s always a reason to celebrate. Reasons vary considerably... someone’s child passed their 3rd grade school exams, another’s daughter has attained puberty, someone else’s family member has returned from the USA; there is never a reason to not be eating ghee sweets and spending time with friends and family. Although the amount of invitations we receive sometimes seem overwhelming, we feel very honoured to be able to share in the various celebrations of our friends here in India. Attending these functions is a great way of interacting


with people, and strengthening relationships. In the past couple of months, we attended a “comingofage” function, several birthday parties, weddings and baby revealing ceremonies to name but a few. We praise God for these opportunities and cultural experiences. Country of celebration In the light of the Indian importance of celebration, we decided to treat ourselves in celebration of our 4 year marriage anniversary, 4 year living in India anniversary, belated graduation vacation, and one year work anniversary. We spent 10 days island hopping in Thailand, and it was absolutely spectacular. We never once stopped being amazed at the beauty that God has created. It was such a needed break, a restful and relaxing time that refreshed our minds and souls, rekindled our love for each other, and left us feeling excited and empowered to give our all towards the purpose God has for us. We often get called different things such as “crazy” or “naïve” for getting married as young as we did. The running joke in our Hyderabadi friend circles is that we had a “child marriage” However; we prefer to call ourselves “privileged”! It is an absolute blessing to have been married to my best friend and soul mate for 4 years already! As with everything else, God doesn’t make mistakes. Being inspired by some amazing couples that we’ve encountered, we’ve also felt one of God’s purposes with our marriage is that we have more time to be prepared to minister to other couples. We already have a four year head start on most of our peers! Our hearts’ desire is to be an encouragement and inspiration to other couples, and to actively invest in couples. In the broken world we live in, there are not nearly enough investments being made into relationships. This is true even within the Body of Christ, yet in other religions than Christianity, it seems like relationships are valued even less. We recently had the opportunity to do the 5 love language mini course with couple friends of ours, who’ve been married for 5 years, yet had no idea about the way their significant others expressed love or what their needs were. In the Indian culture, despite it being so community oriented, there’s not really safe spaces for couples to just communicate about their feelings without feeling the need to protect the family honour. There are so many couples out there in need of wisdom and guidance, which can be obtained through the Holy Spirit. Please pray that God will continue to guide us in this. =WJ; 11#8 What a privilege it is to have mentors in our lives who speak deep truths, guiding principles and encouragement into our lives. We don’t think we would have been able to achieve so much if God had not placed these instrumental people in our lives. Our pastor has a very good principle that he lives by. “Always be in a position where you are being mentored by someone and mentoring someone”. Mentorship – both giving and receiving of it is such a key factor in developing as a person, and it’s something that every-one can do with in their lives. Jesus was the ultimate example of a mentor, and Paul is another great Biblical example. This is our challenge to you, find someone that you can mentor and that can mentor you. I think if we do this, we will truly be able to make a big change in “the youth of today”. Youth are all ready to learn, looking for answers to their questions, and they are open for anything – so what guidance


and advice can they most easily access, and what can we do to change it? While preparing this edition of the Liefie Briefie, we read through the previous edition, and realized how many of the things that we asked you to pray for has come to pass! Thank you so much for your prayers, and praise be to God Who answers prayer. Below are just a few quick updates on things we discussed in the previous Liefie Briefie: The Shakti program for at-risk adolescent girls, that Louisa is pioneering in Hyderabad, is coming along really well. It’s such an exciting project! Matthew is enjoying the rock climbing a lot, and is just getting better every day. He gets along well with the group of guys that he climbs with. Ahmed, who had his tonsils removed, has been asking a lot of questions about life and God. We thank God that Ahmed feels he has a trustworthy friend in Matthew, whom he can discuss these questions with. The national anti-trafficking helpline, which Matthew manages, has started flowing better, and we are very excited about the potential that this has! Matthew had a really blessed time at the tribal festival, that he attended for the purpose of awareness raising on human trafficking and domestic violence. Being the only non-Indian in a crowd of 20 million people, he had no choice but to partake in countless numbers of selfies and photographs. Attending the festival was a good opportunity for him to shine His light in a dark place. We thank God that he stayed healthy throughout, and came back home safely. Thanks for praying for our friendships! We’ve received so much guidance through the Spirit in our friendships, and have seen God’s hand at work! The Islamic Holy Month of Ramadan is fast approaching, and will be starting on 6 June. During this time of fasting, our Muslim friends are particularly attentive to spiritual matters, and it’s also a very social time as friends and family break the fast together daily. In Hyderabad, with it’s huge food culture, the streets light up at sunset as everyone sets out to fill their tummies at the break of the fast, and the munching and energetic vibes continue well through the night until the fast recommences at daybreak. This will be our 5th Ramadan in India, and we’re excited about the ahead as we’ve often seen the Holy Spirit minister to people during this period of heightened spiritual seeking. Our prayer is for our friends to realize that the ultimate sacrifice has been made, and that no deed can help us inherit eternal life. Would you like to join us in prayer for the Muslim people during these 30 days? There are some amazing prayer resources available at http://30daysprayer.com/ A lesson we’ve really been learning is to pace ourselves. It comes at a good time, as Matthew is busy preparing to run a half marathon. While running, our body very quickly tells us when we’re pushing it over it’s limit, yet when it comes to our mental,


emotional and spiritual wellbeing, we often ignore the warning signs and suppress the feeling of fatigue in order to be a “strong person”. God has been teaching us that we need to take better care of ourselves. In the ministry as well as the volunteer work that we do, we can often feel that there is no time for rest since the need is so overwhelming. However, we’ve seen that if we keep pushing ourselves without looking after our own wellbeing, it affects all aspects of we are, and we actually become extremely inefficient at life. The trip to Thailand did us a world of good to help us gain fresh perspective on priorities in our life, and helped us realise the importance of looking after our own wellbeing, particularly our spiritual wellbeing. We praise God for helping us come to this realisation, and look forward to being more useful to Him as we follow His guidance in pacing ourselves.

Liewe Witrvier Gemeente, Ons terugreis is so effe vertraag, aangesien ons gesukkel het om nog een laaste ding aan ons te kar te herstel - darem nie meganies van aard nie! Iemand het ’n paar weke gelede in ons stilstaande motor vasgery en die ander bestuurder se versekering het baie lank geneem om aan die gang te kom. Ons hoop om ons kar Dinsdag te kry. Ons sal dan oor die naweek nog een terugvoer geleentheid hê in Tzaneen en dan Maandag 6 Junie oor die grens by Beitbrug ry. Ons beplan om Donderdag uit Witrivier te ry na Phalaborwa, Tzaneen en Musina. DV, bereik ons, ons huis Woensdag 8 Junie! Die paar ekstra dae het darem die meeste druk verlig met die kinders se eksamens. Ten spyte van die baie rondry en klas doen op die snaaksste plekke die afgelope jaar het hulle uitstekend gedoen! Dankie vir julle gebede! Ons het ook dit baie geniet om hier in Witrivier soveel geleenthede te kon gehad het waar ons kon vertel van die Here se werk in Mosambiek! Die kinders het ook hul deel gedoen en by die laerskool en in die kerk by die jeugdiens gedeel! Ons is baie trots op hulle!

Hier is ’n paar gebedspunte: · Vir ’n veilige terugrit en maklike grensposte!! · Vir ’n goeie laaste week in SA · Dat ons kar betyds sal reg wees!! Ons sien uit daarna om weer by die huis te wees en al lê daar baie uitdagings voor kan ons weet, sonder twyfel, dat God Wie ons geroep het, betroubaar is! Baie groete!

Die Paetzolds


Ons gemeente missie

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.

Om hierdie missie uit te leef en hulp en hoop te bring, gaan ons mekaar help, rondom behuising en werk. WERK BESKIKBAAR Admin dame benodig in Witrivier. Moet 2 jaar ondervinding hê o.a. ook van “recons”. Moet beskik oor eie vervoer en bereid wees om oortyd te werk en naweke. Kontak: anresmit@live.co.za

Dame met goeie ondervinding en verwysing as “Care Giver” is op soek na werk. Kontak: Joyce Khumalo 082 409 2979

WOONSTEL BESKIKBAAR

Drie slaapkamer grondvloer woonstel met Voltydse pos as kassiere in Nelspruit beskikbaar badkamer, aparte opwas en stoep. Sentraal vir Afrikaanssprekende dame ouer as 40 jaar. geleë. Onmiddellik beskikbaar. Vriendelik en goed met kliënte. Moet ook Kontak: Elsa afwisselende naweke werk. 083 229 3569 SMS/WhatsApp Sy sal terugskakel Kontak: Wilma 083 654 7793 Een slaapkamer woonstel langs die Hoërskool Pos beskikbaar vir persoon met eie vervoer wat goed is met verkope om op kommissie basis te werk. Kontak: Willem 078 742 2811

en oorkant die Laerskool. Afdak en vooraf betaalde krag. Kontak: Maritz 072 640 6415

Een slaapkamer woonstel met loft, motorafdak en voorafbetaalde krag sentraal geleë (Rose SOEK WERK Vrou is opsoek na enige werk, sy het nie matriek Bridge Manor) beskikbaar 1 Junie. Ursula nie. Sy het ondervinding in Kleuterskool werk en Kontak: 082 660 9996 / 013 751 3566 het ook liassering gedoen. Kontak: Sarie KAMER TE HUUR GESOEK 072 259 6694 Manspersoon soek dringend na ʼn kamer met Opsoek na ʼn getroue huishulp (die spreekwoor- badkamer te huur. Kontak: Flip delike “engel”) vir 2 of 3 dae per week. 076 015 5104 Kontak: Colette 082 458 6878 Kamer met badkamer te huur gesoek vir Man soek dringend werk. Sy vaardighede manspersoon met parkering vir voertuig. behels konstruksiewerk, boilermaking, bouwerk Kontak: Danie en staalwerk. Enige “handyman” werk. Dit 083 352 2154 moet verkieslik in Witrivier wees. Kontak: Hennie van der Merwe Manspersoon soek dringend na ʼn kamer met 079 459 5539 badkamer te huur. Kontak: Johan 082 928 6700


Preeknotas ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ Laai gerus die “Like” ons by

Gemeente

NG Gemeente Witrivier en Jeug@NGWitrivier

APP af:

www.ngwitrivier.co.za LERAARS Ds. Gerrie Doyer 082 735 4892 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Nati Stander 082 216 3710

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

NG Kerk Witrivier KERKKANTOOR Telefoon (013) 751 1644 082 523 4596 E-pos kerkkantoor@ngwitrivier.co.za


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.