Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Kom kuier, drink koffie, klets met iemand en gaan verkwik huis toe na die erediens. Die KoffieOase is die bymekaarkomplek waar ou vriende weer ontmoet of nuwe vriendskapsbande gesmee word. Kom kuier gerus saam.
Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer.
Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.
Laerskoolkinders Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon. ‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder leiding van Christine in die Bovertrek aangebied. Bring jou kleuter en sit gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is.
Stad op die berg-erediens Vanaand 17:00
VOETspoorgesprek
Hoe kan ons gemeente ons geestelike voetspoor vergroot? Tien gesprekspunte wat tydens die Kerkraadsvergadering geïdentifiseer is en waarby jy betrokke kan raak om saam ʼn verskil te maak.
Hoe verskerp ons die gemeente gerigtheid na buite?
Hoe lyk NG Gemeente Witrivier se impak in die gemeenskap? Moet ons meer doen? Moet ons dinge anders doen? Kom gesels saam! Sondag 9 Junie 2019 om 17:00 in die Bovertrek
Nagmaal John Calvin het gesê: The Lord has given us a table at which to feast, not an altar on which a victim is to be offered; He has not consecrated priests to make sacrifice, but servants to distribute the sacred feast. Die Here Jesus het vir ons 'n tafel voorberei. Nie 'n tafel met brood, wyn en ander oorvloedige kossoorte nie, maar 'n tafel waarop Sy heilige liggaam beskikbaar gestel word vir elkeen van ons. Ons eet brood en dink aan Sy liggaam wat aan die kruis gehang het. En ons drink wyn terwyl ons aan Sy bloed dink wat gevloei het. Nagmaal is die heilige geleentheid waartydens ons Jesus se kruisdood herdenk, hulde bring aan Hom en dankbaarheid toon vir die groot offer wat Hy gebring het. 16Die beker van danksegging, waarvoor ons God dank, is dit nie die gemeenskap met die bloed van Christus nie? Die brood wat ons breek, is dit nie die gemeenskap met die liggaam van Christus nie? 17Omdat dit een brood
is, is ons, al is ons baie, saam een liggaam, want ons het almal deel aan die een brood. (1 Korintiërs 10:16) Volgens James Fowler is die nagmaal: 1. 'n Aksie van gehoorsaamheid; 2. 'n Handeling van vereenselwiging met Jesus "Ek behoort aan Hom"; 3. Bevestiging van 'n verbond tussen myself en God; 4. Deelneming aan 'n sakrament saam met medegelowiges; 5. Betoning van dankbaarheid vir die offer aan die kruis; 6. 'n Handeling waartydens tekens gebruik word (wyn en brood); 7. 'n Geleentheid vir herdenking aan die kruis; 8. 'n Geleentheid vir selfondersoek; 9. 'n Handeling van verkondiging van Jesus se dood en opstanding; 10. 'n Geleentheid waartydens ek afwagting vir die ewige lewe ervaar.
Dinsdag 11 Junie
Woensdag 12 Junie
08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie 10:00 Kreatiewe vers Bovertrek 17:00 Lofdans Ouditorium 18:00 Bluetooth Ouerskap Bovertrek 18:00 DivorceCare Gebedskamer Donderdag 13 Junie Finansiële Bedieningverg. Raadsaal 09:00 Care Buddiesvergadering Bovertrek 15:30 Dagbestuur Raadsaal 18:00 Bedieningsleiers beplan Bovertrek
Bluetooth Ouerskap bied aan:
Kom vra jou kwelvrae aan Marina Erasmus van SANCA
Witrivier Karnaval 27 Julie by Laerskool se sportgronde
Rek jou rande en laat jou Begroting klop... Koop hierdie items nou reeds by kantoor! Kaartjies is beskikbaar by die kantoor. Daar is opsies, = Muesli, jogurt en vrugteslaai + koepon vir koffie/sap = Croissant met ham en kaas, jogurt + koepon vir koffie/sap.
9 Junie
Ansie Vlok Jolena Swart Anna Botha Attie Engelbrecht Paul de Bruyn 11 Junie Abe Freysen Marie Diedericks
84 Verjaar 79 Verjaar 77 Verjaar 77 Verjaar 62 Doop 87 Verjaar 76 Verjaar
Dankbare dankoffers
Kinder-karnaval bederf
12 Junie Marie Geldenhuys Piet de Beer Doep du Plessis Heleen Odendaal 13 Junie Henk & Marlene Swart 15 Junie Nellie Herbst Marina Burger Elsa Parkin
84 Verjaar 80 Verjaar 72 Verjaar 53 Doop 49 Huwelik 74 Verjaar 71 Verjaar 70 Verjaar
Uit dankbare hande vloei muntstukke
Bydraes: Werklik teenoor Begroot R'000
1200 1100 1000 900 800 700 600 500 400 300 200 100 0
-100 Mrt '19
Apr '19
Mei '19
Kwartaal 2
Werklik
Begroot
Sep '19
Okt '19
Nov '19
Kwartaal 4
Tekort Mrt - Mei
Kontak Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.
Die tyd stap... Wil / kan jy iewers betrokke raak?
28 Junie tot 7 Julie
K Wil jy saam gaan? Daar is plek vir hardwerkende persone om te gaan help bou. Koste is K K K K
R1 000/p. Vorms by kantoor. Gebed 4x4 Voertuie Beertjies patroon by kantoor. Finansies - vir heelwat bouwerk. By die Kleuterskool langs die vrugte drogingsfabriek, gaan hulle ʼn nuwe klaskamer bou, 2 toilette en ʼn klimraam. Navrae: Ds Eddie / Wanika 083 296 0806
Sakke van Hoop Kos– en Klerekas sê BAIE BAIE DANKIE!
Het jy kennis van besproeiing op groente? Past Samuel Chauque sal graag by jou wil leer. Hy wil by sy kerk groente plant vir die gemeenskap van Masoyi. Kontak: Antoinette by die kantoor
Gebedsfokus P
P
P
Ons bid vir..
Jan Labuschagne vir volkome herstel na ʼn rugoperasie, ons bid ook dat sy longe goed sal herstel, mag die Here hom aanraak na liggaam en gees en Sy vrede gee in hierdie hersteltyd. Ons sendelinge se kinders, waarvan baie nou tieners is in vreemde lande tussen mede-tieners, wat baie anders is en nie dieselfde waardes deel nie. Mag die Here hulle versterk in ewigheidskeuses en hulle beskerm teen verkeerdes, mag hulle lewens ʼn getuienis wees van ʼn liefdevolle God. Du Toit Kotze (Herman & Cathie se kleinseun), het ʼn voetoperasie ondergaan in Pretoria in die week. Ons dank die Here dat die operasie ʼn sukses was en bid vir volkome en spoedige herstel met die minimum pyn. Ons bid ook vir Riaan en Stacey wat hom help en bid vir die hele familie vir wysheid en vrede. Donderdag gehoor dit gaan goed met hom, hy werk hard saam met die fisioterapeut.
P
P
P
Hester Loubser het verlede week geval en haar skouer baie seergemaak, nie gebreek, daaroor dank ons die Here, maar vir die pyn en ongemak wat sy tans verduur pleit ons spoedige genesing. Sy het ook skaafmerke en stywe spiere, wat tot ongemak lei. Here raak hierdie dogter van U aan en herstel haar volkome. Ons eer U vir Manie wat so mooi na haar omsien, versterk hom ook asb Vader. U ken hul gesinsdinamika en ons is so dankbaar vir hulle in ons geloofsgemeenskap. Oom At Hitge is opgeneem in MediClinic vir verdere toetse. Sy Hemoglobientelling is 2. Ons bid vir antwoorde van die medici, dat God hul met wysheid sal toevou dat behandeling spoedig kan begin. Ook elkeen wat met hom werk, mag hulle Jesus deur hom ervaar. Ons dra spesiaal vir tannie Lien op wat hom bystaan, versterk haar Here en druk haar styf teen U bors. Ferdi Ambrosius se geliefdes, tannie Bokkie Geldenhuys se broer, sy het laat weet van sy afsterwe aan die begin van die week na ʼn skoueroperasie ʼn Pretoria. Bokkie skryf: ”Hy was so goed vir my en ek het so baie om voor dankbaar te wees, ek gaan hom so baie mis maar ek weet dat hy by Liewe Jesus is...” Mag die Here hierdie gesin se trane afdroog en Sy vrede gee in hierdie hartseer tyd.
Dankie Here...
G
G G
Ons is dankbaar saam die Adlem-gesin vir die wonderlike nuus wat hulle gekry het na Sean se tweede Chemoterapie siklus dat die tumor onmeetbaar klein is en dat sy rug baie meer stabiel is, asook dat die sagte been besig is om te verhard. Ons is veral opgewonde saam met hulle dat Sean hierdie naweek vir ʼn week kan huis toe kom nadat hy van Paasnaweek af reeds in die hospitaal was. Ook Pa Patrick sterk goed aan na sy rugfussie en ons bid vir hulle elkeen om die Here se krag en nabyheid te ervaar in hierdie hersteltyd! Na ʼn geseënde Pinkster loof ons die Here vir elkeen se unieke gawes wat Hy aan ons toegedeel het en ons ook toelaat om dit verder te ontwikkel. Dankie Nati! Bruce se pa is uit die hospitaal na ʼn versorgingseenheid. Dankie vir almal se gebede, ons volhard vir volkome genesing.
Ons bid met die einde van Ramadan
Muslims around the world celebrate the end of the fasting month of Ramadan with Eid al-Fitr. Translated literally, Eid al-Fitr yields something like: “The Celebration of Breaking the Fast.” Traditionally, it is a three-day holiday, but in some Muslim majority countries they extend it to a week or longer. It is a very festive occasion, as people wear new clothes and eat all kinds of special foods that they have
not been able to eat during the month of fasting. Communal prayers are a significant part of the Eid, with thousands of people meeting in mosques, large public squares, or fields on the morning of the first day of Eid al-Fitr. Sunni and Shia traditions have developed distinct forms of special Eid prayers for these occasions. After the prayers, the feasting and celebrating begins. There are two main Islamic holidays celebrated by Muslims of all sects and affiliations. The first in the Islamic calendar is Eid al-Fitr. It is also known as Eid al-Saghir (“The Small Feast”) in contrast to Eid al-Kabeer (“The Large Feast”) which is Eid al-Adha, the second major Islamic holiday. Despite being “The Small Feast,” many consider Eid alFitr to be the most important. Muslims often view Eid al-Fitr as something purely spiritual. It is the day when Muslims thank Allah for having given them the strength and endurance to observe the fast and obey his commandment throughout the month of Ramadan. This sense of having successfully completed an important task demanded by Allah brings happiness across the Muslim world. Muslims all over the world eagerly await Eid al-Fitr and consider it a holy and happy occasion. It helps Muslims feel close to each other and spreads joy and love to all people who come into contact with a Muslim. Following the large gathering for Eid prayers in the mornings, the rest of the Festival is usually spent visiting family and friends and reminding each other of Allah’s abundant blessings upon everyone. In many traditions, people take time to visit the tombs of their relatives and friends to remember them. Throughout the three days of the Eid, everyone greets each other with their language’s equivalent of Eid Mubarak! – “Have a blessed feast!” This festival is celebrated in a huge variety of ways around the world that often remind Christians of Christmas celebrations. There is a lot of gift giving, time spent with family and friends, and a sense that one is full of gratitude to Allah throughout the holiday. Each Muslim culture has its own special Eid al-Fitr food. Many spend hours shopping and buying new things. Muslims clearly know how to celebrate – thousands of people throng the shopping districts, fill the parks, and visit each other in their homes. Everyone stops working (except for the women who prepare all the special food!) and there is a sense of joy and celebration Pray that ON THESE DAYS: P Muslims will see that their righteous acts will never attain God's favor. P they accept the finished work of Christ as their only means of salvation. P they will courageously share stories of dreams, visions, and Christ's love during family visits.
Rustig kollekte
Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.
by die deure
Navrae: Wilna 082 335 5295
Ons gemeente missie
Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.
WOONSTEL BESKIKBAAR Woonstel met een slaapkamer en aparte badkamer, oopplan, heerlike kuier dek. Eie ingang. Alarmstelsel asook water en elektrisiteit ingesluit. Beskikbaar vanaf 1 Julie. Kontak: Annamarie 084 677 2503 WOONSTEL BESKIKBAAR Een slaapkamer woonstel, direk aan woonhuis in Witrivier is onmiddellik beskikbaar. Veilige omgewing. Kontak: Toffie Lombard 071 887 2699 SOEK HUUR HUIS Gesin soek ʼn 2 of 3 slaapkamer huis te huur buite Witrivier op ʼn plot. Kontak: Wanda 081 593 3845
www.ngwitrivier.co.za
NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545
Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Manie 071 930 7853 vir ʼn afspraak
Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK YVONNE 076 903 0660 OM MEER UIT TE VIND. Berading in trauma Moenie dat trauma jou oorrompel nie, daar is herstel. Gesels met Magda 082 498 4256
Hospice ondersteun pasiënte gediagnoseer met ‘n terminale siekte en hul families. As jy wonder
wat hulle doen, kontak of gaan kuier vir hulle.
Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za
Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
079 223 8321