Jesus het nie gekom om ons leed weg te neem nie. Hy het ook nie gekom om ons leed te verklaar nie. Hy vul net ons lewe ĂŠn ons leed met Sy teenwoordigheid. - Paul Claudel-
Tema: Jesus moet MEER word en ek minder Skriflesing: Johannes 3: 22-30
Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou onder die afdak.
Kom geniet gratis tee of koffie na die oggenddiens, by die Koffie Oase. Almal welkom!
Babas, Peuters, Kleuters, Kinders en Tieners is belangrik Ouers met babas geniet die erediens vanuit die Moederskamer. Ouers met peuters, kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.
Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon.
Laerskoolbediening Laerskoolkinders (Gr. 1-6) verdaag later na die saal en kom in hul groepies bymekaar.
Stad op die berg erediens VANMIDDAG 17:00
En so kom al die ‘n Unieke bediening vir kleuters word draadjies bymekaar deur ‘n toegewyde span ouers onder leiding van Christine in die Bovertrek Genesis 44 & 45 aangebied. Bring jou kleuter en sit Kom groei saam met die sang en baie gerus eers by totdat hy/sy op hul spesiale mense by Stad op die Berg. gemak is.
Rustig kollekte by die deure
Ernan & Lander het vir ons MANGO’S (R130/kilogram) gestuur van Inhambane. Kry gerus by die kantoor.
Die EERSTE kruiswoorde is uit Lukas 23:34 En Jesus sê: Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.
Die DERDE kruiswoorde Daarna sê Hy vir die dissipel: “Daar is jou moeder.” (Johannes 19:27)
Die TWEEDE kruiswoorde En Jesus antwoord hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees. ( Lukas 23:43) Die VIERDE kruiswoorde
Teen drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “"Eli, Eli, lemá sabagtani?"Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat? (Matteus 27:46)
Die VYFDE kruiswoorde "Ek is dors." (Johannes 19:28)
Die SESDE kruiswoorde
“Dit is volbring!” (Joh. 19:30)
Maandag 19 Maart 17:30 Kom word nuut verg. 18:00 Kursus: Immergroen GriefShare 18:30 Spore-vergadering
Kerk Bovertrek Sitkamer Konsistorie
Dinsdag 20 Maart 08:00 17:00 17:30 18:00
Gebedsbyeenkoms Lofdans Vrouebedieningverg. DivorceCare
Konsistorie Kerk Konferensie Sitkamer
Woensdag 21 Maart Menseregtedag
Vrydag 30 Maart Goeie Vrydag
Saterdag 31 Maart Stil Saterdag
Sondag 1 April Sondag 25 Maart - Woensdag 28 Maart Heilige Paasweek - Stap die Via Dolorosa 05:20 Son opkoms - paviljoen Hoërskool Rob 18:30 Erediens elke aand
Kerk
Donderdag 29 Maart
08:30 Erediens - Doop & Doopviering
Maandag 2 April
18:30 Heilige Paasnagmaal & Bybelse-ete
Gesinsdag
Menigte staan en staar na die kruis. Onder die skare met gebalde vuis. Woedend kreet hulle: "Kruisig Hom!" En Hy staar na die skare, sonder verwyt, stom.
Toe Hy dors is, word suur wyn as water aangebied. Pyne bly deur Sy deurboorde hande en voete skiet. Vog bly uit die sy wond vloei, terwyl Sy doringkroonwonde pynlik bloei.
Bleek is Sy gesig, Sy mond is droog. "Red jouself van die kruis klim af, poog." Moeg sluit Hy Sy oë. Sy moeder en broers, krom, bewoë.
Genadig word die laaste asem uitgeblaas, nadat Hy prewel "Dit is volbring" oplaas. Sy gebroke liggaam hang aan die kruis vir my en jou. Sy bloed gestort vir ons sonde berou.
Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk. Die een wat My eer, sal Ek eer... 1 Samuel 2:30 OPSOMMING VAN FINANSIëLE VERSLAG 2017/18 Finansiële Jaar WERKLIKE BEGROTE BEDRAG BEDRAG
INKOMSTE
Begroot 2018/19 BEGROTE BEDRAG
DANKOFFERS
R
4 077 385.00
R
4 096 000.00
R
4 312 927.00
EREDIENS KOLLEKTE
R
893 380.00
R
879 346.00
R
929 996.00
ANDER INKOMSTE
R
616 126.00
R
544 590.00
R
738 743.00
R
5 586 891.00
R
5 519 936.00
TOTALE INKOMSTE
R
5 981 666.00
UITGAWES SALARISSE & ANDER VASTE KOSTE VERSORGING & UITREIK TOTALE UITGAWES SURPLUS / (TEKORT)
R
4 707 313.00
R
4 796 487.00
R
5 307 987.00
R
692 632.00
R
813 449.00
R
918 940.00
R
5 399 945.00
R
5 609 936.00
R
6 226 927.00
R
186 946.00
R
-90 000.00
R
-245 261.00
Kontak gerus vir Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.
Mylpale Die volgende herdenkings... 19 Maart Jan Stoltz 71 Verjaar Anthony & Stephne Trollip 35 Huwelik 21 Maart Martie Boshoff 84 Verjaar Tienkie Kritzinger 82 Verjaar Leon van Zyl 72 Verjaar 22 Maart Charles & Elana Burger 32 Huwelik
Kom Word Nuut kamp Wanneer:
13-15 April
Waar:
Ella Combrink Kampterrein
Koste:
R300 per persoon en R100 vir laerskoolkinders
Inskrywingsvorms & Navrae: Heleen by kantoor
Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik! 23 Maart Helia Minnaar 79 Verjaar Eden Claassen 55 Belydenis Jan & Lorraine Strydom 44 Huwelik 24 Maart Joey Bothma 76 Verjaar Arie Muller 76 Verjaar Piet & Linda Posthumus 45 Huwelik SOSIALE VOLLEYBALL LIGA Wanneer: 5 April tot 17 Mei 2018 Elke Donderdagaand vir 6 weke Waar : NG Witrivier Kerksaal Tyd: 18:00 vir 18:30 Wie: Enige persoon van 10 tot 100 wat kans sien daarvoor Koste: Gratis Sluitingsdatum: 31 Maart 2018 Andre by 076 216 1328 of Regardt by 084 321 7793
r
bid vir
Ons sendelinge: Alfred & Belinda Paetzhold en spesifiek Alfred se gesondheid wat vinnig agteruitgaan a.g.v. die Motorneuron siekte. “Here, ons verstaan nie, maar ons weet U is in beheer, ons bid dat U Alfred sal aanraak en ook die gesin U vrede sal gee t.s.v. al die uitdagings en verswakking.” Ons bid ook vir Danie en Esther in Masedonië en sê weer dankie vir die kombi wat U voorsien het. En ons bid vir Jaco en Inge in Mosambiek en die wonderlike werk wat hul daar doen deur die mango verpakkingsfabriek. Gee dat U koninkryk daar sal kom.
r
Bettie de Villiers, wat steeds aansterk na haar hartomleiding, mag die Here haar versterk en seën.
r
Hannetjie Douglas, Louise Bekker en Ida Roos, wat almal ‘n hand-operasie gehad het, ons bid dat hul die minimum pyn en ongemak sal verduur en spoedig en volkome sal herstel.
r
Bid asb. vir een van ons Hospice pasiënte, wat gehospitaliseer is, asook vir die Hospice werkers, wat familie ondersteun.
r
Die berig regs het Dinsdag gebeur met die onluste en geweld by Msholozi. Daar het van ons Koskas kliënte gebly en hulle het alles verloor. Ons bid vir hulle en teen die geweld. Indien daar enige skenkings of bydraes uit die gemeente is kan Antoinette by die kantoor geskakel word / Santie by Koskas.
r
Simon, ons evangelis by die Msholozi VGK gemeente, dat hy ten spyte van die chaos en geweld die Here se hand kan sien en preek.
GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die hospitaal is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Jy is ook welkom om Ds. Jurgens (013 751 1824) te bel of SMS/WhatsApp (079 223 8321)
r
Ester het laat weet uit Masedonië: Die oupa is oorlede. Net die kleindogter was by die huis en het na ons toe gehardloop. Ek en Danie het by die oom gesit en sy familie gebel. Bid asb. Vir sy familie en die ou tannie. Daar is soveel tradisies wat nou moet plaasvind. Die oom en tannie is al meer as 60 jaar getroud.
r
Mamma Melanie Dingle en Antoiné (foto regs), wat in Sunninghill hospitaal opgeneem is vir toetse. Mag die Here die Medici lei en vir Antoiné aanraak en Sy wonderwerk doen wat ons so voor bid en smeek.
WAS JY OF IEMAND WAT JY KEN IN DIE HOSPITAAL EN OP ONS GEBEDSLYS / BESOEKLYS? Ons wil graag weet hoe dit met hul gaan. Laat weet ons asb. Sodat ons kan aanhou bid of “dankie” sê. E-pos ons: nuus@ngwitrivier.co.za of SMS/WhatsApp 079 223 8321
Dankie Heer A
A
A
A A
A
A
A
Dankie Heer, vir die goeie nuus van Dries Lombaard se beterskap. Ons weet dat daar steeds ’n lang pad van rehabilitasie en versterking nodig is en ons bid vir hom en Nita en ook vir al die papierwerke en ander guns wat hul nodig het om in Kanada te bly, as dit U wil is. “Alle lof, eer en dank aan ons Hemelse Vader, vir Sy wonderlike genesende hand wat Hy oor my man gehou het, sodat hy vandag weer die huis van die Here kan besoek!” Dankie Heer, vir ‘n suksesvolle Bybelplasing by skole, deur die Gideons, in laas week. Ons gebed is dat die bybels die spesiale plek in die leerlinge/ontvangers se lewens sal inneem sodat die Here daardeur geken en verheerlik sal word en Sy koninkryk sal kom. “Dankie Hemelse Vader, vir die bestelling en kontrak vir werk van Engeland af…” Die De Villiers familie is dankbaar vir al die gebede en God se genade, dat Bettie so goed herstel het na haar hartomlyding operasie, dat sy moontlik uit I.C.U. na algemene saal oorgeplaas kan word… loof die Here!!! Dankie Heer, vir die wonder van lewe en dat U vir Christof en Martie Neuhoff geseën het met die geboorte van Christo op Dinsdag, 13 Maart. Ons dank Hom dat dit goed gaan met mamma en baba en bid vir hulle asook vir boeties George (5) en S.J. (3) met die vreugde van ‘n nuwe boeta in die huis hê. Mag die Here hulle lei en toerus en Sy vrede gee. U beskerming op ons VGK Gemeente in Msholozi tydens die onluste. Mag U alles hier ook ten goede laat meewerk vir die wat U liefhet en op U vertrou vir uitkoms. Dankie Here vir die Geloofsofferbeloftes wat reeds ingekom het. Ons vertrou U vir elke ander sent wat gaan inkom vir ons werk in die koninkryk. Ons eer U as Koning!
Sylvester Snippets Greetings to all our dear friends and co-laborers in and for our Lord, This is a very brief message to ask for specific prayer over the next few days. 1.
FIRST AN ITEM OF PRAISE: let me quickly say “me and my shoulder” are doing well! Washing dishes, driving, getting my belt on around my back (!) and all the other normal activities. Our heavenly Father has been especially gracious to me. Thank you, Father!
2.
ANOTHER ITEM OF THANKSGIVING: I have finally traded my trusty Toyota Fortuner 4x4 Diesel Station wagon (do you still use that term or is it now an SUV?!) and today will be receiving a 2017 Volkswagen Polo to replace it. A good buy, but unfortunately we’re having to put some money towards it. Nevertheless, it is a very good transaction. The vehicle is still under warranty for another three years and so is the service plan. We believe the Lord led us to make this change at this time. – Not to say I won’t miss the Fortuner
3.
THE BIG PRAYER REQUEST: This coming week-end, the little church we attend, Strand Baptist Church, is having their first Missionary Conference. I’m grateful for the opportunity to help somewhat with the arrangements but the BIG responsibility is that I have been asked to be the speaker on the Saturday evening. The missions theme
is “Every member a missionary”. With many other “happenings” I’m not getting enough quality time to finalize my preparations – and, of course this is essential in order to hear from the Lord and to convey HIS message to the congregation. Please pray for my final time with the Lord and preparations and for my delivering the message on Saturday Evening. 4.
AND THEN ANOTHER BIG PRAYER REQUEST: Pat was at the doctor this past Monday: she has had a couple of attacks of Vertigo and her heart-beat has also been a little irregular at times. So now she is waiting for an appointment with the cardiologist… And here I must close. Thank you ALL for reading our Snippets and for allowing us to continue to be your representa-
tives is South Africa. We deeply appreciate this privilege, even though I have “officially” retired (ha! ha!) on my 77th birthday in February.
With loving greetings and gratitude
Colin & Pat
Ons gemeente missie
Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.
BEHUISING BESKIKBAAR 2 Slaapkamer woonstel by Garden Villas beskikbaar 1 April. Kontak: Bertie 083 628 0209 2 Slaapkamer woonstel in Yaverland, beskikbaar 1 Maart. Ongelukkig geen diere of jong kinders. Kontak: Marie 082 660 2896 2 Slaapkamer woonstel by Bon Accord beskikbaar. Kontak: Linda 082 831 1641
GriefShare is ’n groep wat omgee en jou help deur die rouproses. Moenie alleen probeer om dié pad te stap nie. Vertel ook vir vriende hiervan. Navrae: Annalise 082 958 3874
Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.
Navrae: Wilna 082 335 5295
2 Slaapkamer woonstel by Garden Villas beskikbaar 1 April. Kontak: Gillian 082 455 1758
Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Vrou met ondervinding in ontvangs, algemene kantoorwerk Kontak Klara 082 693 6596 vir ʼn afspraak en verkope soek dringend na werk. Kontak: Liza 076 454 1977
SOEK WERK 41 Jarige man met sober gewoontes soek werk as drywer. Het geldige ECI & PDP. Semi-geskoolde ketelmaker. Kontak: Louwrens 076 620 5374
SOEK BEHUISING Soek 2 slaapkamer huis / woonstel vanaf einde Maart. Kontak: Chris 082 226 3651
Stel jy belang om op hier te adverteer?
Geen koop, verkoop of ruil transaksies nie. Stuur e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za
Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK ONS OM MEER UIT TE VIND.
YVONNE 076 903 0660
Like” ons by
www.ngwitrivier.co.za
NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545
NG Gemeente Witrivier Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
079 223 8321