Sondag 24 Maart
Die VIERDE kruiswoorde Teen drie-uur het Jesus hard uitgeroep: " “Eli, Eli, lemá sabagtani?" Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat? (Matteus 27:46)
Baie welkom vanoggend in die erediens
Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Kom kuier, drink koffie, klets met iemand en gaan verkwik huis toe na die erediens. Die KoffieOase is die bymekaarkomplek waar ou vriende weer ontmoet of nuwe vriendskapsbande gesmee word. Kom kuier gerus saam.
Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer.
Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.
17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare Kantoor gesluit Kursus: Hoe praat ʼn Dinsdag 26 Maart mens oor die Here? 08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie Laerskoolbediening
Ouditorium
Sondag 24 Maart
Vrydag 29 tot Sondag 31 Maart #imagine by Bela Bela \
10:00 Kreatiewe vers
Bovertrek
Donderdag 4 April
Konsistorie 18:00 Kerkraadsvergadering
24 Maart Joey Bothma Piet & Linda Posthumus 25 Maart Carel & Magdel Dannhauser Allan & Ewalda White
Sitkamer Konsistorie
Woensdag 3 April
Dinsdag 2 April
08:00 Gebedsbyeenkoms
Gebedskamer
77 Verjaar 46 Huwelik 52 Huwelik 41 Huwelik
Konsistorie
27 Maart Joey Pieterse Lyle & Kobie Robinson 28 Maart Ben & Marianne Oosthuizen 29 Maart Koeloe & Lydia Möller 30 Maart Leon & Petra Haasbroek Andre & Anita vd Walt Louis & Henriëtte vd Merwe 31 Maart Marieta Bekker
Navrae: Wanika 083 296 0806
Hierdie boek van Jaco is beskikbaar by die kantoor @ R140,00
85 Verjaar 45 Huwelik 33 Huwelik 50 Huwelik 45 Huwelik 45 Huwelik 34 Huwelik 45 Doop
Gebedsfokus Ons bid vir...
Christiaan… die briefie lui: “Bid asb. vir Christiaan hy het heeltemal afgedwaal. Here wees hom genadig!” Dina Pretorius, wat ‘n beroerte gehad het en sukkel om te herstel. Ons bid vir Dina asook vir die wat haar versorg en bystaan, dat hulle God se leiding en liefde sal ervaar en dat Hy Sy hand oor haar sal uitsteek en ‘n wonderwerk sal doen. Annamarie van Rustig se kantoor, nadat sy ‘n baie groot operasie ondergaan het en steeds in die week nog gewag het vir die toetsuitslae. Ons vertrou dat die uitslae goeie nuus sal wees. Ons bid ook vir Annamarie se moeder, wat baie bekommerd is, mag die Here Sy vrede gee in hulle harte en gemoed. Martin Markram (swaer van Cecile Dorfling), van Lydenburg. Sy niere het ophou funksioneer. My seun-hulle (Gerrit-Jan en Loïs het vroeër die week hom Pretoria toe geneem. Hy is 73 jaar oud). Ons dank die Here dat ons later die week nuus kon kry dat: “Alles lyk verder goed, hy sal seker nog ‘n paar dae in ICU bly. Die sorg is regtig goed. Fisio werk ook met hom vir sy longe”… Ons dank die Here dat dit baie beter gaan. God se tydsbestuur was gunstig en Sy genade onbeskryflik groot! Ons bid dat Martin volkome sal herstel en God ook in hierdie wondergenesing verheerlik sal word. Dina Pretorius (Rustig Ouetehuis) wat ‘n rukkie gelede ‘n beroerte gehad het. Sy is steeds in M-Care Hospitaal vir behandeling. Bid asb. ook vir haar man (oom Roelf), wat elke dag langs haar sy is. Hy het gevra ek moet ook asseblief dankie sê vir almal se gebede en ondersteuning. Ons bid spesiaal vir tannie Helia Minnaar se kinders en familie. Haar gedenkdiens was Vrydag en haar kinders het besluit om wel haar beplande 80ste verjaarsdag Saterdag te vier. Haar invloed en nalatenskap sal altyd in hul lewe seëvier.
WAS JY OF IEMAND WAT JY KEN IN DIE HOSPITAAL EN OP ONS GEBEDSLYS / BESOEKLYS? Ons wil graag weet hoe dit met hul gaan. Stuur e-pos ons: nuus@ngwitrivier.co.za of SMS/WhatsApp 079 223 8321
SENDELINGNUUS
via WhatsApp Danie & Esther: Masedonië
Ons het vroeër die week vir Danie gebid, spesifiek met die visum aansoek. Dit was toe al die 3de keer dat hy terug gegaan het en dan soek die dame elke keer iets anders in die dokument. Ons gebed was dat sy die vorms sal aanvaar en dat hul visa aansoeke sal deurgaan. Later het ons hierdie WhatsApp van Esther gekry: Danie het die “vriendelike vrou” gekry die keer en sy dokumente is ingeneem met ‘n glimlag, ons behoort binnekort te weet of dit goedgekeur is, dan kan die res van die gesin gaan vir ons aansoeke. Dan is dit geldig vir ‘n jaar, maar ons moet dan so gou as moontlik vir ons ‘n nuwe manier kry om aansoek te doen vir hierdie visa, omdat die ou die maatskappy wil toe maak. Hy het ons ‘n maand gegee om dit te doen, Danie het ook die advokaat in die week gaan sien om te hoor wat is die beste manier om ‘n besigheid visa te kry, bid asseblief ook daarvoor. Esther het ook laas week vir ons die oulike foto van Jac gestuur toe hy sy cupcake kon eet. nadat hy die YouTube mylpaal van 35 volgelinge behaal het.
Nel Claassens, het vir ons hierdie
foto gestuur met die jubelende WhatsApp: “Prys die Here! Die laaste boek vir die Gedeo Bybel is klaar gekonsulteer. Nou die lang proses van voorbereiding vir die druk van die Bybel. Saam met my, die span en Die Woord vir die Wêreld direkteur vir Noord Afrika (heel regs), Tesfaye Bekema.”
Jaco & Inge: Mosambiek Ons dank die Here vir die
boodskap wat ons van Jaco kon kry na sikloon Idai Beira getref het, maar dink met deernis aan die pastore en hul volgelinge, mag hul in hierdie tyd U so intens ervaar en van wonderwerke getuig: “Goeie more. Ons is veilig. Sonder enige skade, maar die pastore in Beira, waarmee ons werk het my gisteraand (Donderdag 14 Maart) gebel: hul het baie skade! Die een het 22:30 gesê hul hele gesin kruip in die buite toilette weg, want dit is al wat nog staan. Hierdie week het Inge laat weet: “Bid asb. vir die mense in Beira. Ons het geen kontak met hul en van die mense is al van Donderdag met water vasgekeer, sonder kos. Ons is baie bekommerd!”
Anton & Annemarie: Worcester
Net ‘n “update”: Annemarie het aansoek gedoen by die privaat laerskool in Worcester op die YWAM basis. Die skool is begin deur Koreane in YWAM. Annemarie begin volgende maand daar, ons is so opgewonde saam met haar en bid dat die saad wat sy plant in daardie kinders se lewens vrug sal dra tot in die uithoeke van die Koninkryk.
Belinda Peatzold Laat weet verlede week na haar afspraak by die
advokaat, rakende die registrasie van hul huis... Menslik gesproke lyk dinge baie sleg. Maar ons hou aan vertrou... Nounet huis toe gekom. Ek was die nag en hele dag naar en maagpyn, wat ‘n aaklige dag. Maar nadat ek kar parkeer, by advokaat se kantoor, kyk ek op en sien die bord (foto links) by ‘n kerk oorkant die pad. NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545
www.ngwitrivier.co.za BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
E NG Gemeente Witrivier
E Witrivier gemeente
079 223 8321