Sondag 31 Maart
Die VIERDE kruiswoorde Die 5de kruiswoorde
Hierna het Jesus, met die wete dat alles klaar volbring is en sodat die Skrif vervul kan word, gesĂŞ:
"Ek is dors." (Johannes 19:28)
Baie welkom vanoggend in die erediens
Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Kom kuier, drink koffie, klets met iemand en gaan verkwik huis toe na die erediens. Die KoffieOase is die bymekaarkomplek waar ou vriende weer ontmoet of nuwe vriendskapsbande gesmee word. Kom kuier gerus saam.
Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer.
\
Dinsdag 2 April
08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare Kursus: Hoe praat ʼn mens oor die Here? Laerskoolbediening
Bovertrek
Konsistorie
81 Verjaar 47 Huwelik 41 Huwelik 47 Doop 41 Doop 25 Huwelik 81 Verjaar 54 Huwelik 85 Verjaar 48 Doop
Daniël konferensie vir manne Wanneer: 12 -14 April Tyd: Vrydag 18:00 en Saterdag 08:00 Waar: NG Nelspruit-Suid Koste: R100 per persoon
Konsistorie Ouditorium Gebedskamer Raadsaal
Woensdag 10 April 10:00 Kreatiewe vers 18:00 Bluetooth ouerskap
Bovertrek Bovertrek
Donderdag 11 April 15:30 Dagbestuurvergadering 18:00 Omgeeleierstoerusting
1 April Awie Theron Tom & Lizette le Roux Etienne & Deidré Kretzschmar 2 April Grobbie Grobler Elzanne Geyer Frikkie & Tessa Schoeman 3 April Mona van den Berg At & Lien Hitge 4 April Monica Muller Alet Pienaar
Konsistorie
\
Donderdag 4 April 18:00 Kerkraadsvergadering
Maandag 8 April
Konsistorie 18:00 Eiendomsbedieningverg. Ouditorium Dinsdag 9 April Gebedskamer 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans Sitkamer 18:00 DivorceCare Konsistorie Finansiële Bedieningverg.
Woensdag 3 April 10:00 Kreatiewe vers
Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.
Raadsaal Voorportaal
Gebedsfokus Ons bid vir...
Mary Buys en haar geliefdes wat rou na oom Sakkie se afsterwe. Ons bid vir die Here se troos en vrede. “Hou hulle vas, Here!”
Johan & René Vorster na hul moeder Judy Beyleveld (92 jaar) Sondag oorlede is. Mag die Here hulle troos en vashou in hierdie hartseer tyd.
Reuben Spies, wat in die week ‘n oogspier operasie in Pretoria gehad het. Ons bid vir Reuben se herstel en ook vir mamma Milly wat hom bystaan.
A
Ons dank die Here vir die suksesvolle en inspirerende boodskap wat Alfred en Belinda kon deel op RSG in die week, indien enige iemand die potgooi wil kry kan hul vir Antoinette skakel by die kerkkantoor. Eddie deel: Dankie! Dit was so spesiaal, selfs wat die vrou sê wat Alfred se stemprogram ontwikkel het.
WAS JY OF IEMAND WAT JY KEN IN DIE HOSPITAAL EN OP ONS GEBEDSLYS / BESOEKLYS? Ons wil graag weet hoe dit met hul gaan. Stuur e-pos ons: nuus@ngwitrivier.co.za of SMS/WhatsApp 079 223 8321
Ons bid vir ons Sendelinge Inge se telegram styl WhatsApp uit Beira “Hi sus. Is op pad terug. Dankie vd saam bid. Sal later terugvoer gee.” Ons dra hul reis en die seuns wat by die huis is asook die vloedslagoffers wat hul agterlaat op aan ons Koning vir seën en beskerming. Sy het vroeër in die week nuus gestuur: Hul vermoed ten minste 15 000 mense is nog in bome en op dakke vasgekeer. Hulle is natuurlik baie verswak, in die hulle dit nog oorleef.
Spencer & Karin in Kanada Kan ons asb. vra dat julle saam met ons sal bid: Karen moet 10 April gaan vir ‘n mediese ondersoek as deel van haar “Open Worker Visa” aansoek. Bid asseblief saam dat dit goed sal gaan asook met die Visa aansoek self. Baie baie dankie vir julle liefdevolle betrokkenheid in ons lewens! Spencer deel verder sy vaderhart in ‘n vroeëre gebedsversoek: Kan ons asseblief vra dat daar vir ons 3 seuns gebid word i.v.m. hulle skool. Al drie is nie gelukkig op die oomblik nie. Hulle trek swaar. Dit klink of ek ‘n baie donker
prentjie skilder (daar is wel ook baie goeie dinge wat gebeur), maar daar is heelwat dinge wat hulle spoed breek. Die onderwysers vloek vreeslik, asook hulle maats. Daar is ook erge dwelm en alkohol misbruik asook pornografie, wat dinge moeilik maak. Dis ‘n rowwe see waarin ons seuns moet swem. Die winter was ook baie erg koudste in 83 jaar en die temperatuur het ‘n paar keer –50°C en onder gedaal met ‘n week waar dit –46°C en hoër was elke dag. As gevolg van die winters wat so koud word hier en die First Nations People wat so baie met alkohol en dwelms sukkel is depressie ‘n groot probleem en weet ons nou van 2 jong First Nations dames wat hier naby ons van ‘n brug afgespring het. Selfmoord is weer besig om ‘n groot ding hier te word! Baie diep geestelike dinge is ook aan die gebeur met ons Kerkie wat oorloop en ons amper te min sitplek het. Ons Saterdagoggend gebedsuur word ook al hoe voller en dit voel of ons amper in herlewing inbeweeg. Ons mense hier is onder ‘n baie donker versmorende wolk, wat net deur die Heilige Gees, vas en gebed gelig gaan word. Bid en vas asb. saam met ons as die Here jul so lei.
Nel Claassen in Addis Abeba “Good news! We have finished 1 Chronicles yesterday. Busy with Nehemiah. Praise the Lord for grace and patience!” Ons jubel saam met hulle en eer ons Vader vir Sy getroue sorg en leiding in hierdie belangrike vertalingswerk wat sy van deel is. NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545
Hierdie boek van Jaco is beskikbaar by die kantoor @ R140,00
www.ngwitrivier.co.za BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002
E NG Gemeente Witrivier
E Witrivier gemeente
Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
Hulle het 1 kg pakke gedroogde en gestuur. Daar is slegs beperkte aantal oor. Albei @ R130/pak Koop gerus by kantoor.
079 223 8321
Ons benodig asb.
Klere - mans, vroue, kinders en baba
Skoene, veral 8 & 9 manskoene
Bring gerus kantoor toe. Navrae: Kontak Antoinette by die kantoor