Sondag 4 Maart

Page 1

GriefShare & DivorceCare Stap pad van herstel na dood van geliefde of egskeiding


Tema: Jou roeping bring vervulling Skriflesing: Filippense 3:7 - 4:1 Belydenisaflegging Baie welkom aan die nuwe lidmate van die gemeente:

Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou onder die afdak. Kom geniet gratis tee of koffie na die oggenddiens, by die Koffie Oase. Almal welkom!

Lize Lourens Henk Roux Landau v Rooyen Simonay vd Berg Sune Smith

Gerard Gerber Liane Stoop Jared Hall Tertius Mentz

Met jou belydenis beloof jy: Dat Jesus my persoonlike Verlosser is. Dat alles oor my verlossing uit die Bybel kom. Dat ek solank ek leef ’n Christen sal wees. Dat die kerk op my betrokkenheid kan reken. Dat ons mekaar gaan help wanneer iemand die pad byster sou raak.

Babas, Peuters, Kleuters, Kinders en Tieners is belangrik vir ons in die gemeente... Ouers met babas geniet die erediens vanuit die Moederskamer. Ouers met peuters, kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon.

Laerskoolbediening Geen laerskoolbediening vandag nie. Gr 4-6 kamp en die ander is welkom om erediens by Ella Combrink kampterrein te gaan bywoon.

Stad op die berg erediens VANMIDDAG 17:00

‘n Unieke bediening vir kleuters word Van Drome oor koeie en koring tot net minder belangrik deur ‘n toegewyde span ouers onder as die koning. leiding van Christine in die Bovertrek aangebied. Bring jou kleuter en sit Ons lees verder aan Josef se storie in gerus eers by totdat hy/sy op hul Genesis 41. Kom groei saam met die sang en baie spesiale gemak is. mense by Stad op die Berg.


Die EERSTE kruiswoorde is uit Lukas 23:34 En Jesus sê: Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.

Die TWEEDE kruiswoorde En Jesus antwoord hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees. ( Lukas 23:43)

Die DERDE kruiswoorde Daarna sê Hy vir die dissipel: “Daar is jou moeder.” (Johannes 19:27)

Die VIERDE kruiswoorde

Teen drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “"Eli, Eli, lemá sabagtani?"Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat? (Matteus 27:46)

Maandag 5 Maart 18:00 Kursus: Immergroen GriefShare

Bovertrek Sitkamer

Konsistorie Konsistorie 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans Kerk Kerk Sitkamer Konferensie 18:00 DivorceCare Sitkamer Woensdag 14 Maart

Woensdag 7 Maart 10:00 Kreatiewe vers

Konsistorie Bovertrek Sitkamer

Dinsdag 13 Maart

Dinsdag 6 Maart 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 Finansiële Bedieningverg. DivorceCare

18:00 Karnavalvergadering Kursus: Immergroen GriefShare

Bovertrek

Donderdag 8 Maart

10:00 Kreatiewe vers 18:00 Kreatiewe vers

Bovertrek Bovertrek

Donderdag 15 Maart

15:30 Dagbestuurvergadering Konsistorie 09:30 CareBuddies vergadering Bovertrek 18:00 Kerkraadsvergadering Konsistorie Vrydag 16 Maart

Vrydag 9 & Saterdag 10 Maart Gr 1 - 3 Kamp by Ella Combrink kampterrein

Maandag 12 Maart 17:30 Kom word nuut verg.

18:00 Bluetooth Ouerskap

Bovertrek

Saterdag 17 Maart 08:30 Bluetooth Werkswinkel

Bovertrek

Kerk

Gr 1-3 kids kamp by Ella Combrink kampterrein

Hoe om ‘n held te wees

9 & 10 Maart Inskrywingsvorms by kantoor

Witrivier Karnaval by die Laerskool se Sportgronde. Vrydag 3 Augustus optrede deur Robbie Wessels en Saterdag 4 Augustus hou ons dorp Karnaval. Die span begin reeds beplan, hou dop...


Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk.

R,000

TOTALE DANKOFFERS PER MAAND

Werklik Begroot

850 800 750 700 650 600 550 500 450 400 350 300 250 200 150 100 50 0

Kontak gerus vir Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.

Mylpale 1 Maart Hester Steenkamp Hennie Solomon Hennie & Ria Solomon Marileen Malan Martiens Stander 3 Maart Johan Vorster Christo Pieterse AndrĂŠ & Rina Gomes 4 Maart Pinky Strydom

75 Verjaar 73 Verjaar 49 Huwelik 48 Doop 48 Belydenis 75 Verjaar 55 Doop 39 Huwelik 91 Verjaar

Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik! Bill & Joan Pienaar 5 Maart Daleen vd Merwe 6 Maart Fanie du Preez Stefan J v Rensburg 8 Maart Nelie Roux 9 Maart Baby Schoeman Rosa de Klerk 10 Maart Angela van Rooyen Pieter le Grange

57 Huwelik 56 Doop 79 Verjaar 41 Doop 71 Verjaar 98 Verjaar 76 Verjaar 84 Verjaar 75 Verjaar

Wanneer en Hoe vertel ek my kind? Hierdie insiggewende praatjie oor ontwikkelingsfases en seksvoorligting aangebied deur Prof Vollie Spies Wanneer: Tyd:

Vrydag 16 Maart Waar: NG Witrivier Gemeentesentrum 18:00 - 20:00 Koste: R 20/persoon Daar is toesig vir kinders beskikbaar @ R10/kind


r

bid vir

Sam, van Rustig, wie se galblaas verwyder is. Hy is baie swak en deurmekaar en ons bid dat die Here hom sal aanraak met Sy genesende en versterkende hand.

r

“Here, vanoggend vra ek saam die gemeente vir gebed vir finansiële uitkoms en genesing van verslawing, wat ons familie aftakel”… mag die Here hierdie en soveel ander soortgelyke gebede verhoor en Sy uitkoms en vrede gee en in oorvloed voorsien, soos wat Hy ons belowe in Sy woord.

r

Roan (5 jaar) en Jessica (2 jaar), wie se mangels in die week uitgehaal is, en Jessica het ook “grommets” gekry. Ons glo dat albei se operasies ‘n sukses was en bid vir spoedige herstel en vir Ma Christene en Pa Theo vir geduld, wysheid en krag in hierdie hersteltyd.

r

Pieter Reyneke, wat in die week vir toetse gegaan het, ons bid dat hy en Martinette goeie nuus gekry het en dat die Here Sy vrede in hulle harte sal gee.

r

Ds. Johan Koen (Burgersfort) en Thinus v/d Westhuizen wat albei die week nog in Kardio ICU was na hartomleidings. Ons bid dat die Here in die hersteltyd hulle Sy vrede en wonderbaarlike genesing sal gee.

r

Chanie Bowring, wie se seun, Oliver in NICU is, terwyl syself nog in ICU is as gevolg van ‘n bloedklont in die hart, wat moontlik geopereer moes word. Ons bid vir Paul, haar man en boetie Christopher (4 jaar) wat vir mamma mis. Ook vir oupa Johan en ouma Charlotte, wat maar bekommerd is. Mag die Here hier wonderwerke doen in Chanie se liggaam. Ons dank Hom dat Oliver so mooi groei en versorg word in NICU.

r

Ons juniors se Sondagskool kampe wat die volgende 2 Sondae gebeur. Ons bid dat die Here die kinders, die personeel op die kampe en elke ouer sal seën en beskerm: fisies, emosioneel en geestelik. Sodat die Here se wil kan geskied en Sy waarheid in hierdie

GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die HOSPITAAL is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Jy is ook welkom om Ds. Jurgens (013 751 1824) te bel / sms/Whatsapp (079 223 8321)


kinders se lewens ingespreek sal word en op goeie grond sal val om baie vrug te dra.

r

Lize en Jacobus Jansen van Rensburg, wie se tweeling laas week d.m.v. nood keiser gebore is. Jalize weeg 2.3kg en sterk goed aan in NICU, maar Elana (1.6kg) se slukderm het nie ten volle ontwikkel nie en sy moes oorgeplaas word na Kloof Hospitaal, waar sy in die week ‘n 3 ure operasie gehad het. Ons dank die Here dat die operasie ‘n sukses was en bid nou dat die slukdermpie mooi sal heg en dat daar geen “lekasies” sal wees nie. Mag die Here hulle versterk en Sy vrede gee in hierdie groeityd.

WAS JY OF IEMAND WAT JY KEN IN DIE HOSPITAAL EN OP ONS GEBEDSLYS / BESOEKLYS? Ons wil graag weet hoe dit met hul gaan. Laat weet ons asb. Sodat ons kan aanhou bid of “dankie” sê. E-pos ons: nuus@ngwitrivier.co.za of SMS/WhatsApp 079 223 8321

A A A

Dankie Heer

Dankie Heer, dat U ons gebede verhoor! Ons juig saam met Alta en sê: “Baie dankie Here, vir al die seën wat U aan ons gee!” Nita skryf: Hallo almal, dit gaan baie goed met Dries. Een dr. het gister gesê: “You were super sick but you got your miracle.” Die Here het gewys dat die onmoontlike moontlik is. Medies gesproke is hy in remissie, maar baie maer en sy lyf is swak. Hy kry steeds aanvullings om hom op te bou en sal nog ‘n tyd hier in die hospitaal wees. Dries kan al met hulp in ‘n stoel sit, maar sal Fisio moet kry en moontlik na ‘n Rehab sentrum hier naby gaan, om weer te leer loop, sodra hy ontslaan word. Die span wat oor hom is, is besig om te kontak met dokters by Grootte Schuur, vir sy beenmurgoorplanting (Intussen stoei die klomp vriende hier met immigrasie, om ons hier te laat bly. Ons weet nog nie wat God se plan vir ons is nie…) Julle moet net weet, dat ons nie genoeg DANKIE kan sê vir julle almal se gebede, liefde en ondersteuning nie. Dit dra ons elke dag. Dis so ‘n voorreg om familie en vriende te hê wat die pad saam met ons stap. Ons grootste waardering daarvoor! Ons het altwee in hierdie tyd die Here se nabyheid, grootheid en getrouheid so ervaar en hou styf vas aan Hom vir die pad vorentoe. Baie lief vir julle! Dries en Nita.

SYLVESTER SNIPPETS Dear Brothers and Sisters in Christ, While there is so much I want to say to you and should say to you, I shall start first of all by saying that we look forward to another year of friendship with you and of fellowship in the Gospel. Has the year started off well for you?


We trust so! While there ARE good things about which to rejoice, I’m going to start off with the negative – matters for which we shall really, really appreciate much prayer: As you well know, our part of South Africa is experiencing the worst drought in 100 years. For some time now we have been using “gray water” (from baths, showers, washing machines etc. to flush toilets IF there is any over, we use it to try and keep the plants and grass alive. However, things have worsened to the point that we are only allowed to use 50 liters of water per person per day and the city of Cape Town (which includes us and many other smaller towns) expects to run out of water completely by mid-April. All of this most of you know. We need rain desperately and Angus Buchan is encouraging all Christians in South Africa to stop all work at 12 noon on Wednesday and to pray for rain. He is hoping that a huge number of Christians will join in prayer at that time. Meanwhile people are continuing to prepare in order to store water when the rain comes. Some are also talking of digging a “Long drop” on their property. Well, that’s nothing new to me, as a missionary! However I have just altered the guttering and downpipes of the roof of our house to collect and save water. Many people are hurrying to have boreholes dug by professionals. Already there are long waiting lists and the cost is at least tremendous. For us, prayer is much cheaper (I say that reverently!) and, we believe, will be much more effective. The other matter is surgery: I, Colin, have been having much pain in my shoulder and right arm for a couple of months and after doctor’s visits, x-rays and visits to the orthopedic surgeon it has been decided that I DO need to have rotator cuff surgery to re-connect a tendon after removing spurs on the bone in the shoulder. – That’s my layman explanation of all the complicated discussion and diagrammatic information given to us! This surgery took place on Wednesday 7th February. Although it is a painful operation which will incapacitate me for about three months, I’m looking forward to it because the pain was quite severe, especially at night. So, dear extended family, we will highly appreciate your intercession for these matters.

Colin & Pat


Ons gemeente missie

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.

BEHUISING BESKIKBAAR 2 Slaapkamer woonstel by Garden Villas beskikbaar 1 April. Kontak: Bertie 083 628 0209 2 Slaapkamer woonstel in Yaverland, beskikbaar 1 Maart. Ongelukkig geen diere of jong kinders. Kontak: Marie 082 660 2896 SOEK HULP Rustig benodig hulp tydens die volgende byeenkomste: Maandae & Donderdae om 08:45 - 09:30 Navrae: Marie 074 184 7789

SOEK WERK 41 Jarige man met sober gewoontes soek werk as drywer. Het geldige ECI & PDP. Semi-geskoolde ketelmaker. Kontak: Louwrens 076 620 5374 Vrou met ondervinding in ontvags, algemene kantoorwerk en verkope soek dringend na werk. Kontak: Liza 076 454 1977 SOEK BEHUISING Soek 2 slaapkamer huis / woonstel vanaf einde Maart. Kontak: Chris 082 226 3651

Stel jy belang om op hier te adverteer?

Geen koop, verkoop of ruil transaksies nie. Stuur e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za

GriefShare is ’n groep wat omgee en jou help deur die rouproses. Moenie alleen probeer om dié pad te stap nie. Vertel ook vir vriende hiervan. Navrae: Annalise 082 958 3874

Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.

Navrae: Wilna 082 335 5295

Die Immergroen Kursus leer nuwe vaardighede in ouerskap vir ouers.

Navrae: Lorraine 083 269 7365 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Klara 082 693 6596 vir ʼn afspraak

Like” ons by

www.ngwitrivier.co.za

NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545

NG Gemeente Witrivier Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

079 223 8321


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.