OaseNuus 19 Mei 2019

Page 1


Baie welkom aan Dr Leon Wagner wat vanoggend met ons gesels oor wat fisies met Jesus aan die kruis gebeur het. Vanaand gesels

Dr Isak Burger wat Jesus geestelik deurgemaak het. Beide hierdie geleenthede beloof om ʼn nuwe, vars perspektief te bring en wat vir ons tot geestelike verdieping kan lei. Dit is lekker om saam met dié twee, elkeen ʼn kenner op sy gebied, by die kruis van Jesus te vertoef. Mag Hy verheerlik word vanoggend.

Ons vertrou hulle geniet ook hul kuiertjie in die mooie Laeveld. Baie dankie vir Stille Woning, wat hul deure wawyd oopgegooi het.

Hierdie boek sal vanaand by die KoffieOase te koop wees @R140.

Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Kom kuier, drink koffie, klets met iemand en gaan verkwik huis toe na die erediens. Die KoffieOase is die bymekaarkomplek waar ou vriende weer ontmoet of nuwe vriendskapsbande gesmee word. Kom kuier gerus saam.

Daar is VANAAND ook koffie na die erediens

Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer.

Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

Laerskoolkinders Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon. ‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder leiding van Christine in die Bovertrek Stad op die berg-erediens aangebied. Bring jou kleuter en sit Vanaand skakel die tieners in gerus eers by totdat hy/sy op hul by die erediens om 18:00 gemak is.


Sondag 19 Mei

Maandag 27 Mei

08:30 Erediens - Dr Leon Wagner Ouditorium 18:00 Erediens - Dr Isak Burger Ouditorium

Dinsdag 21 Mei

08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare

Woensdag 22 Mei

10:00 Kreatiewe vers

Konsistorie Ouditorium Gebedskamer Bovertrek

Donderdag 23 Mei 18:00 Voetspore gesprek 3

Konsistorie

18:00 Bedieningskoördinering - Skuif na 13 Junie

Dinsdag 28 Mei 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare

Konsistorie Ouditorium Gebedskamer

Woensdag 29 Mei 10:00 Kreatiewe vers

Bovertrek

Donderdag 30 Mei 17:30 Hemelvaart-ete 18:30 Hemelvaart-erediens

Saal Ouditorium

Hoe kan ons gemeente ons geestelike voetspoor vergroot? Tien gesprekspunte wat tydens die Kerkraadsvergadering geïdentifiseer is en waarby jy betrokke kan raak om saam ʼn verskil te maak. Hierdie week se 2 gesprekke, is na versoeke ontvang wat albei wil bywoon, besluit om slegs 1 tema ELLA COMBRINK KAMPTERREIN aan te bied.

Hoe kan ons die gemeente se kampterrein, Ella Combrink, optimaal benut? Wanneer: Donderdag 23 Mei Tyd: 18:00 Waar: Konsstorie

Navrae & Gesprekleier: Theo de Beer 076 103 5660

Het jy ʼn opinie oor enige van bogenoemde? Wil jy ʼn sinvolle bydrae maak en jou stem laat hoor? Dán is jy uitgenooi om te kom deelneem. Indien jy net nuuskierig is, jy is ook nét so welkom. Alle lidmate word genooi en elke inset word geag.

Terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle af weggegaan en is Hy in die hemel opgeneem. Hulle het Hom aanbid en met groot blydskap na Jerusalem toe teruggegaan. Daar het hulle die hele tyd by die tempel gebly en God geprys. (Lukas 24:51-53)

Die DOOP as teken van die verbond Die doop van 2 Junie verskuif na die langnaweek. Daar sal dan op 16 Junie doop bedien word. Kontak gerus vir Heleen by die kantoor vir die

Kry jou etekaartjie, dit dien as jou toegang.

nodige reëlings.


Karnaval: Saterdag 27 Julie

Die apies het teruggekom van hul ekspedisie en terugvoer gegee... Dit is soos ons verlede week gesê het “ONTBYT-piekniek etes” Hulle gaan Sondag kaartjies beskikbaar hê by die KoffieOase. Daar is opsies, = Muesli, jogurt en vrugteslaai + koepon vir koffie/sap = Croissant met ham en kaas, jogurt + koepon vir koffie/sap. Albei opsies is R50/boks. Die Karnavalspan was nie bewus van die nuuskierige apies by hul vergadering Maandagaand nie, ons het tot foto’s saam terug gebring. Navrae: Cathie 083 626 4431

Pinkster is om die draai... 2 - 6 Junie Soos gebruiklik gaan daar weer elke aand gekuier word om die soppotte vol heerlike sop vanuit die kombuise van ons lidmate. Wil jy nie asb. oorweeg om jou gunsteling sop te kook en te bring nie? Daar is nog elke aand plekke op die spyskaart vir sop en ook broodjies. Kontak asb vir Heleen by die kantoor en sê watter aand jy sal kan help. Verder benodig ons roomysbakke (2 en 5 liter), bring dit nou reeds kantoor toe. Dankie!

Dankbare dankoffers

Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk.

Bydraes: Werklik teenoor Begroot R'000

1200 1100 1000 900 800

700 600 500 400 300

200 100 0 -100 -200

-300 Mrt '19

Apr '19

15 Mei '19

Werklik

Kwartaal 2

Begroot

Sep '19

Okt '19

Nov '19

Kwartaal 4

Tekort Mrt - Mei

Kontak Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.


Mini-Karnaval - 2 Junie

Witrivier Karnaval

27 Julie by Laerskool se sportgronde

Kry ‘n voorsmakie wat om te verwag, en kom geniet die oggend saam met ons! Wanneer: Waar: Tyd: Wie:

Braaistalletjie

Teetuin

Sondag 2 Junie Koffie Oase by NG Witrivier Direk na die Erediens Almal welkom!

Gebak

Groente & vars produkte

Vleis

Kerrie & Rys

Poeding

Kindervermaak & aankope

Koeldrank & water

Lourens van Deventer

Pannekoek

op die verhoog in

Pierre Nel

die in kuiertent Teetuin

Koeldrank & water

Plante

Stap vir Bybels

Demonstrasies &

Werkswinkels Koekversiering Thermomix Vertikale tuin Verfklas

Koop vooraf kaartjies by kerkkantoor

Vlooimark Model vliegtuigies Slangvertoning


Tyd: Vertoning: 18:30 Kuier: 17:00 Koste: R120 / volwassene R50 / laerskoolkind Kindertoesig: R30/kind < 10jr (sluit Hotdog in)

Daar is ‘n nagweek-wegbreek vir 6 persone by Sabie River Camp (Waarde R2 800) te wen, kom woon die aand by, gelukkige trekking! Kaartjies beskikbaar by: Laeveld Apteek

Kerkkantoor Laerskool WR Snoepie

www.quicket.co.za Daar is ‘n bederfpak (waarde R600) in ‘n gelukkige trekking vir elke boekie wat verkoop is. Vergroot jou kans en verkoop vele boekies.

Kosstalletjies is beskikbaar, kom kuier saam by die KoffieOase!


Gebedsfokus Ons bid vir.. 

 

Lander in Inhambane, nadat Inge in die week via WhatsApp laat weet het: “Lander het malaria, bid asb. saam… “Here, ons staan in die gees saam Jaco en Inge rondom Lander se bed en vra dat U hom sal aanraak en volkome genees. Dankie here, vir U troue liefde. Amen”. Marius, Fred & Rieteke Berrington se seun wat met ernstige longontsteking in die ICU hospitaal in Perth is. Dis sleg om so ver van ‘n geliefde wees en ons bid vir Marius maar ook sy geliefdes naby en ver, dat hy spoedig sal beter word. Ons harte huil vandag saam met die familie van Gert Coetzee, ʼn getroue gebedstryder saam die Dinsdagoggend, groep, wat Donderdagoggend oorlede is na ʼn lang siekbed. Tannie Amanda Moore van Rustig Aftreeoord is Woensdag oorlede. Ons dink met deernis aan haar gesin. Mag hulle God se troos ervaar in hierdie tyd.

Dankie Here... A A A

A A

A

Simoné Mulder skryf: “Dankie Jesus vir alles wat U vir ons doen. Dankie dat Jesus nooit slaap nie. Ek is baie lief vir Liewe Jesus”. Amelie Hattingh sê dankie vir alles wat ons kry… en ook dat ons elke week as ‘n gemeenskap se jeug saam kan kom. Danielle Mulder juig: “Die Here is my herder en my held. Vir Hom sal ek LEEF!” Anonieme Dankie-gebedsbriefie is ontvang, foto regs. Piet Skead getuig: “Ek is seker dat Witrivier ons Skepper se hoofkantoor in Suid-Afrika is en vanuit NG Witrivier bedryf word. Alle eer aan Hom om ons dorp met sulke wonderlike mense te seën, voorwaar ʼn voorreg om deel daarvan te wees.” Ons is saam met Piet bly dat hy na 12 dae in hospitaal nou tuis aansterk. Ons bid volkome genesing en geduld in die proses van herstel. Koeloe en Lydia Moller getuig ook dat hulle die afgelope jaar ervaar het hoe die gemeente hul visie as ʼn Oase van Jesusliefde uitleef. Hulle harte loop oor van dankbaarheid vir gebede, omgee en sorg wat hulle ervaar het met Lydia se operasie ook tye wat hulle as gesin oor klipperige pad moes stap. “Dankie Here vir U kinders wat omgee en na mekaar omsien, hou ons nederig afhanklik aan U.”


Ons saam met ons Sendelinge Van der Walt nuus vanuit Kanada

(Ons het 2 afsonderlike WhatsApp boodskappe ontvang 3 Mei en weer 13 Mei, ons deel graag)

Hi daar Gemeente! Die lente is hier en dit word nou eers na 8:30 in die aand donker! Ons het die koudste Februarie in 83 jaar oorleef (party plekke tot -60°C en kouer! (Die houer wat hulle gebruik om vraatjies weg te vries hier by die dokter is -73°C so ons was nie te ver van dit af nie!) daar was 'n plek - Fort McMurray so 1800km noord van ons af wat -82°C was - klink amper soos “science fiction” of hoe? Ons is te dankbaar vir die lekker warm sonnetjie elke oggend! Bid asseblief saam met ons, ons het vir 'n nuwe tipe visum vir Karen aansoek gedoen, wat sal toelaat dat Karen hier sal kan werk. Met die visum wat sy op die oomblik het kan sy nie werk nie. Ons geldjies aan die kant gaan nie te ver nie, so dit sal sooo baie help as sy ook 'n werkie sal kan hê. “Open Doors” Saskatoon, 'n organisasie wat immigrante en vlugtelinge help om Engels te leer, het Karen genader met 'n werk voorstel nadat ons met die onder hoof ontmoet het en aan hom genoem het dat Karen Urdu en Hindi kan praat, lees en skryf. Sy sal Dinsdae en Donderdae aande klas gee so dit sal glad nie inmeng met die bediening nie! Ons is tans besig met die nuwe “Alpha Course” in ons Kerkie en ons mense geniet dit so baie! Partykeer moet ons selfs ektra tafels en stoele uit sit! Karen en Ruth was met 13 van ons dames na “Red Berry Camp” toe vir ‘n “Ladies Retreat”, wat hulle so baie geniet het! Hulle het mekaar bedien, die Woord gedeel en mekaar gepamperlang met “pedicures” en alles wat ‘n vrou, soos ‘n vrou laat voel! Dit was so lekker om die foto’s te sien en hoor hoe baie lekker dit vir almal was. Julle gebede en liefdevolle betrokkenheid dra ons hier en ons kan Jesus nie genoeg dankie sê dat julle in ons lewens is nie! Mag ek die volgende nuwe baie opgewonde nuus deel via Rick & Ruth se nuusbrief en vra dat julle sal saambid! Hello team - here's what's happening in May, but I first wanted to share with you an important prayer request that could affect the future of the House. There is a building (currently a Buddhist Temple) on 20th & W. This building was on the market recently and someone purchased it, but now it is possible that the new owner may be willing to sell. So… at the congregational meeting at Ebenezer Baptist Church on Monday the congregation voted in favour of putting in an offer on the building sometime soon. The building is in good shape and it would be great for us. At one time this building was an evangelical church, West Portal Mennonite. Wouldn't it be great to see it be used again for the Kingdom of God? So, please pray that the owner would be open to the offer and would be willing to sell. May schedule: Friday, May 10th - Family Game night, 7 to 9pm. Thursday, May 16th - Prayer/Ministry team meeting, 7 to 8:45pm.


Saturday, May 18th - Men's Pizza lunch & Bible study, Noon to 1:30pm. Sunday, May 19th - Pot-luck lunch and international service, 1:30 to 4pm. Tuesday, May 28th - Meadowgreen Community Fair, 5 to 8pm. This takes place in the park next to WP Bate School. Great opportunity to meet with people in the community. We will be providing our grill and hamburgers. Wednesdays - Ladies Bible study, 7 to 9pm, Karen's house. Thursdays - Prayer time, 7 to 8pm. Fridays - Kids Club, 4:30 to 6pm. Saturdays - Community prayer time, 10 to 11am. Sundays - Afternoon service, 1:30 to 3:30pm. We will be continuing with the Alpha course till May 19th. Let's be praying that God will bless our times together and that the House would continue to be a light to the Meadowgreen Community. Yours in Christ, the Hope of the Nations, En nou ‘n minder-opgewekte gebedsversoek... When we came to Canada and moved into our new house, one of the first things we did was buy a Canadian Flag and attached it on the front of our new home. It was a sign and a symbol to us that this was the New Beginning God had called us to. It was a symbol of our new home and a new life in Christ. Right through the winter when we looked out of our Bay Window, we would see it flapping in the wind even at -52°C! It was a sort of "comfort" to us, a symbol and a sign of living in a place that we knew was home!

When I walked my 2 youngest sons to their school bus this morning I immediately saw that the flag was gone! Stolen! It could sound quite over dramatic but I really felt wounded and a deep hurt pounded on my inside. As I walked back after seeing the boys off at the bus I saw the empty bracket, where the flag and flagpole was mounted on and the words that Leyton shared in Sunday morning's sermon rang strong in my heart "the thief comes to kill, steal and destroy"! I was angry, Karen said she even felt violated! In an instant it felt that some sort of "innocence" was removed! This sound so dramatic, doesn't it and yet these were our emotions! As I prayed and had my quiet time this morning I started to realise one thing very strongly: the devil knows exactly where to come and try to remove our joy and peace and if it's not rooted in Jesus Himself, we're in trouble! I realised the flag was a symbol, a sign but it wasn't Jesus. The flag pointed us to a faithful loving God, but it was only a flag. We can and will replace the flag, but the flag has meaning only because it points our little family to Jesus! Never let the things of God and from God take His place! So I even blessed the person who took it from us and we do plan to replace the flag, but I hope to never forget that the Canadian Flag has a deep significance to us, only because Jesus brought us here. The Canadian flag, to our family is proof, that He is alive and real and heard and answered the deepest cry of our hearts: To serve Him and a Na-


tion He has called us to, with all we have and never forget that He alone is our strength, hope and joy!

Ons wil net weer so baie dankie sê vir julle kosbare, liefdevolle betrokkenheid in ons lewens en ons bediening hier onder die “Native Americans” hier in Saskatoon. Dis 'n baie groot uitdaging met so baie “bondages” onder ons mensies, voorvader geeste, animisme en die leuen dat wêreldse dinge vrede kan bring!

Spencer & Karen Benjamin playing with 2 young Muslim girls from Sudan in our little church!

20 Mei Bokkie Geldenhuys Japie Burger 21 Mei Paul Meyer 24 Mei Ria Beyers Britz 25 Mei Rina Raath Robert & Elsa Wood

79 Verjaar 74 Verjaar 73 Verjaar 76 Verjaar 71 Verjaar 74 Verjaar 35 Huwelik

Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.

Navrae: Wilna 082 335 5295 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Manie 071 930 7853 vir ʼn afspraak

Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK YVONNE 076 903 0660

www.ngwitrivier.co.za

NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545

Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

079 223 8321


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.