Sondag 27 Mei
Moenie wegkyk van die wĂŞreld nie, gee jouself daarvan. -Walter Rinder-
Ingevlegte gesprekke Skriflesing: Handelinge 7:54-60
Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou onder die afdak.
Kom geniet gratis tee of koffie na die oggenddiens, by die Koffie Oase. Almal welkom!
Babas, Peuters, Kleuters, Kinders en Tieners is belangrik vir ons in die gemeente... Ouers met babas geniet die Ouers met peuters, kom erediens vanuit die Moederskamer. sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.
Stad op die berg erediens VANMIDDAG 17:00
Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon. ‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder leiding van Christine in die Bovertrek aangebied. Bring jou kleuter en sit gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is.
Laerskoolbediening Laerskoolkinders (Gr. 1-6) verdaag nie vandag na hul groepies toe nie.
Die twee godstale waarop ons hierdie week fokus is mense wat geweldig entoesiasties is oor die Here. Q Die eerste doen dit deur in stilte oorweldig te word deur hulle respek vir God. Ons noem hulle Godsbewonderaars. Q Die tweede deur uitbundig hulle liefde vir God te vier, verkieslik deur musiek. Ons noem hulle Entoesiaste Kom ontdek hierdie twee belangrike temperamentstipes, kom geniet hulle en kom leer by Hulle. Godsbewonderaar Voorbeeld: Maria in Betanië, suster van Lasarus en Martha Lukas 10 Entoesias Voorbeeld: Dawid 2 Samuel 6
Kom groei en ontdek saam tydens Stad op die Berg erediens.
Witrivier Karnaval 3 & 4 Augustus by Laerskool se sportgronde
C
Sport
nuus
Volleyball naweek 15-17 Junie oor weke by Ella Combrink kampterrein! Inligting en inskrywingsvorms is by kantoor.
bVermaaknuus
t Finansiële nuus
Vrydag 3 Augustus tree Robbie
Klop inflasie met basaarbesparings... Goeie beplanning is van kardinale belang!
Wessels op! Kaartjies by die kantoor. Nooi jou vriende en kom kuier saam. Daar is heerlike eetgoed en koeldrank te koop. Volwassenes @ R100 per persoon & Skoliere @ R70 elk.
Woord-kop-krapper
Gaan toets jou
Die volledige Woord kopkrapper is op Facebook! Speel saam en
Karnaval-persoonlikheid
daag jou vriende uit! ☺☺
op NG Gemeente Witrivier
Meld aan vir diens...
Kerrie & Rys
Hierdie span benodig 15 dames wat elkeen 2 kg rys kan gaarmaak vir die karnaval se kerrie en rys verkope. Kontak Russell Viljoen 083-6027072
Die Koek-paleis benodig baksters om die week voor karnaval (30 Julie - 2 Augustus) gedurende die oggende te kom help bak en brou. Kontak: Anneliese 082 442
Handwerktafel, benodig ☺ 3447 kreatiewe vlytige hande wat nou reeds Handwerktafel ʼn beginkreatiewe om artikels te maak! benodig vlytige hande wat nou reeds begin om artikels te maak!
ʼn
E E E
-
Wen ʼn vakansie!
Dinsdag 29 Mei
Dinsdag 5 Junie
08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare
Woensdag 30 Mei 10:00 Kreatiewe vers
Konsistorie 08:00 Gebedsbyeenkoms Kerk 17:00 Lofdans Sitkamer 18:00 FinansiĂŤle Bedieningverg. DivorceCare
Konsistorie Kerk Konferensie Sitkamer
Woensdag 6 Junie
Bovertrek
10:00 Kreatiewe vers
Bovertrek
Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik! 27 Mei Jotham van Tonder Gean Fraser 29 Mei Japie & Bettie de Villiers Johan & MarieViljoen 30 Mei Jannie & Santie Roux 31 Mei Ellen Jansen van Vuuren
85 Verjaar 73 Verjaar 53 Huwelik 47 Huwelik 49 Huwelik 79 Verjaar
Ria Massyn 1 Junie Ina Roche Stoffel de Kock Thea Bekker Johan & Truidi Verster
72 Verjaar 81 Verjaar 77 Verjaar 73 Verjaar 32Huwelik
Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk.
Die God wat selfs sy mossies voed sal nie sy kinders verwaarloos nie. -Matthew HenryTOTALE DANKOFFERS PER MAAND
Werklik Begroot
850 800
750 700
650 600 550
500 R,000
450 400
350 300
250 200 150
100 50 0
Kontak gerus vir Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.
Fokus op GEBED r
r
r
r r r r r
t r r
bid vir
Tannie Bokkie, wat môre voorberei word vir haar operasie op die 31ste Mei, om die kanker te verwyder. Ons bid vir die dokters en personeel van Medi-Clinic en spesifiek vir Jesus se vrede in tannie Bokkie se hart in hierdie tyd, mag die Here wonderwerke doen en genesing gee. ‘n Anonieme briefie wat vra: Bid asb. vir finansies & ons besigheid: Onvoorsiene uitgawes kniehalter die daaglikse verpligtinge, wat ook nagekom moet word. Dankie Here, vir U uitkoms. Vir soveel is hierdie woorde so waar en deel van ons alledaagse lewe. Mag die Here ons lei om lig te reis maar ook voorsien om ’n voorbeeld van ’n lewe in oorvloed in elke detail vir ander te wees. Pauline se niggie (Rina Viljoen), wat laas week ’n 5-vat hartomleiding gehad het, asook ’n pasaangeër gekry het (Medi-Clinic, Bloemfontein). Hulle het steeds gesukkel dat sy wakker word na die operasie, uit sedasie, ons bid dat dinge reeds lankal verander het en dat Rina spoedig en volkome sal aansterk. ‘n Anonieme briefie vra: “Bid vir my familie, wat uitmekaar uit gaan en my niggies wat swaar kry...” Mag die Prins van vrede hier Sy vrede en versoening bring. “Here, ek bid vir leiding, om my en my familie die pad vorentoe te wys, ek bid ook vir skoonma wat kanker het, lei ons in U Gees, Heer...” Charlotte van der Bergh, wat steeds herstel na haar operasie. Ons bid vir die hersteltyd, vir geduld en vrede vir haar sowel as die wat haar lief het en bystaan. Cilla Beale na haar operasie, ons dank die Here vir deels goeie beengroei en bid vir herstel vir die veloorplanting. Alda Doyer, wat steeds kankerbehandeling in siklusse ondergaan, sy getuig: “Ek geniet my ‘af -tyd’ tussen die twee siklusse nou baie en het geleer mens moet jou goeie dae en tye voluit leef!” Ek en my kêrel is nou al 7 maande uit, ek het hom pas met ‘n nuwe meisie gesien... Al is ons nou al lank nie meer “saam” nie, is dit moeilik... “Here, help my om gelukkig vir hom te wees...” Erna du Plessis (Dreyer), wat in die week haar nek en stuitjie seergemaak het, nadat ‘n skelm haar by die Pick & Pay sentrum omgehardloop het, sy het reeds 2 scans ondergaan en die dokter is bekommerd oor haar nek. Ons bid dat die Here hier wysheid en genesing sal gee. Freda Visser, wat baie siek is met longontsteking, en sommer net moedeloos voel. Ons bid dat Freda reeds baie beter voel en dat die Here Sy genesende hand oor haar sal uitsteek en haar gedagtes sal lig.
GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die hospitaal is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Stuur SMS/WhatsApp na gemeente se nommer (079 223 8321)
WAS JY OF IEMAND WAT JY KEN IN DIE HOSPITAAL EN OP ONS GEBEDSLYS / BESOEKLYS? Ons wil graag weet hoe dit met hul gaan. Laat weet ons asb. Sodat ons kan aanhou bid of “dankie” sê. E-pos ons: nuus@ngwitrivier.co.za of SMS/WhatsApp 079 223 8321
Dankie Heer vir
“Vader, baie dankie vir die ongelooflike seën van ons pragtige, gesonde dogtertjie, Lisa! Help ons as ouers om net die beste vir die klein lyfie te wees. Amen”. Die wonderlike nuus van Arrie Muller, dat die toetse wys dat sy longe skoon is en dat die kanker nie na ander organe versprei het nie. Ons bid vir die prosedure wat hulle besluit het om hom mee te behandel, en ons bid dat die lewer goed daarop sal reageer. Ons dank ook die Here dat hy uit ICU is. Arrie en Angela sê baie dankie vir almal se gebede en belangstelling.
Sylvester Snippets Dear, dear Brothers and Sisters in Christ, I am truly sorry that I have not been in contact with you for so long. I wanted to be, because we were so busy and needed to let you know specifically how to pray for us and the ministry you are so faithfully supporting through prayer and gifts. Thank you, thank you, thank you! Pat and I have been asked to join the Missions Committee of our church. The emphasis on missions and missionaries has been increasing well over the past year and we are glad to have the opportunity of sharing our experience with the committee and the church.
We have been experiencing health problems lately: mine not too bad and my shoulder which was operated on, is doing well after a set-back when somebody tugged on my arm while going down a step. At my 6 week check-up, the orthopedic surgeon (a fine Christian man as well as a very capable surgeon) agreed that there had been damage and, if necessary, a little later he will do small surgery to repair the damage. – We’ll wait a while and trust the Lord for direction and healing. Meanwhile, one day when Pat was talking on Skype to her daughter in London, she lost consciousness and fell over onto the side desk disappearing from view of the screen. I was outside and when I came in, I heard Reinet shouting for me on Skype. Pat was just coming round and after a while seemed OK again. However, since this happened 6 years ago without a conclusive diagnosis, our doctor came to visit and ordered Pat to hospital for observation and tests. To cut a long story short, Pat is not allowed to drive at the moment ,so some of my time is taken up chauffeuring her when needed. Pat’s last visit to the specialist resulted in her now wearing a heart monitor for 3 days and nights to observe her “sometimes skipping a heart-beat”. Then the “chip”? “memory stick”? or whatever has to be sent to Holland for interpretation as no one in South Africa can do that. (Lack of hardware or software?) After that there will hopefully be a firm diagnosis. Until then, at least, I shall be her chauffer! Picture shows her daughter Shirley, husband Conrad, grandchildren Megan and Andrian visiting her in the hospital. You may remember that I wrote in the last Snippets: “I know missionaries find it almost (?) impossible to keep to the five minutes given to introduce themselves and often take 15 to
20 minutes! So I shared half of the message and assured our congregation that they’ll get the other half when I preach on 21st April!” And I did. Except the message turned into a full-length message and had more significance than expected. Reason: The Worship leader invited the congregation (of about 100 people) to give testimonies of how the Missions Conference had changed their lives and whether they had had opportunity to become involved in any of the mission organizations represented or to speak to anyone about the Lord. Only one person gave a brief testimony and one person prayed for the missionaries. That saddened me but pointed to the fact the message I was about to deliver was even more pertinent at this time. It was from Isaiah ch. 6. Here is a summary:
And now, as secretary/treasurer for our complex – comprising of 11 houses – I have been busy also getting the accounting finished for the year and preparing for our AGM on Saturday April 28th. With the help of my brother Alan in Pretoria, (1000+ miles away) who is an excellent book-keeper, and “TeamViewer” and “WhatsApp” calls on the computer, I finally printed out the balance sheet earlier today. What fun things have we been doing? We are looking after the scotty dog of our Thai neighbor while she and her Catholic South African husband are in Thailand for a month. Lots of fun! And after we hand Hugo back on Monday, we await the arrival on Wednesday of a poodle named Uno, while a dear friend goes to Australia for a month. So! Never a dull moment and good relationship building. Recently we had a water tank installed. And within the past few days we have received 40 mm of rain over which we are all rejoicing. Although the drought is not really broken yet and we’re not sure when the next rain will come, we’re very thankful that our 1000 liter tank is full to overflowing. Now it is time to sign off. With our love and gratitude to you all,
Collin & Pat P.S.: Our dear missionary friend, Wikus, is in Malawi, is in real need of a motorcycle - he has only a bicycle! Please PRAY with us as we want to help to get him one. (He oversaw the building of our sunroom while he was here.) Thanks!
Hospice ondersteun pasiënte gediagToer na noseer met ‘n terminale siekte en hul Israel en families. As jy wonder wat doen hulle, kom haal Oberammergau hulle nuusbrief in die kantoor of kontak hulle. in 2020 Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za 11 dag toer na Israel + 2 dae Oberammergau passiespele in Duitsland. Berading in gevreesde siektes Maandag 22 Junie 2020 tot Moenie dat hierdie trauma jou oorrompel Saterdag 4 Julie 2020 nie, gesels met Magda 082 498 4256 Navrae: Ds Nati
Ons gemeente missie
Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.
BEHUISING BESKIKBAAR 1 Slaapkamer woonstel by Rosebridge Manor beskikbaar. Kontak: Ursula 082 660 9996
GriefShare is ’n groep wat omgee en jou help deur die rouproses. Navrae: Annalise 082 958 3874
Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.
Navrae: Wilna 082 335 5295
Tweeslaapkamer woonstel met kuier stoep op plot, beskikbaar 1 Junie. Ongelukkig geen kinders en diere. Kontak: Erica 082 337 6534 SOEK WERK Dame soek na ʼn admin pos, het goeie ondervinding, in Witrivier / Rocky’s Drift . Kontak: Tania 082 784 6744 Boekhoudster soek werk. Kontak: 079 166 6884
Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Klara 082 693 6596 vir ʼn afspraak
Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK ONS OM MEER UIT TE VIND. YVONNE 076 903 0660
Like” ons by
www.ngwitrivier.co.za
NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545
NG Gemeente Witrivier Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
079 223 8321