OaseNuus 13 November

Page 1

Sondag 13 November

Vier die fees van die oes Skriflesing: Lukas 10:17-24


Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou in die kantoor. Kom vertel ons waar jy woon en waar jy graag sal wil inskakel. Daar is ongelukkig nie meer tee of koffie vir die res van die jaar nie. Babas, Peuters, Kleuters, Kinders en Tieners is belangrik vir ons in die gemeente... Ouers met babas geniet die erediens vanaf die Moederskamer. Ouers met peuters, kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

Doop

K Ons kort nog hulp by die Kersmark. Daar is nog ‘n paar tydgleuwe oop. Kontak asb vir Kerkkantoor om jou naam op te sit. K Ons benodig hulp vir Saterdag 26 November om uitstallers se voorraad te ontvang en kontroleer. K Ons benodig hulp op Saterdag 2 Desember vanaf 16h00 om te help opruim.

Baie welkom aan Emma. Geluk aan Francois & Frané Kok, mag sy vir julle baie vreugde verskaf!

Rustig kollekte

Navrae: Heleen by die kantoor - vir verdere reëlings rakende die verpakking en opruim van voorraad.

Kalender 2017 Die bestelling is geplaas by die drukkers, daar is paar ekstras. Indien jy vergeet het, besoek die kerkkantoor om jou naam op die lys te plaas. Ons sal sms sodra jou kalender hier is.

Mylpale 13 Nov. Annie Kriel Susan vd Merwe Chris & Ina Schutte 14 Nov. Rina Pansegrouw Susan Smith Frikkie & Attie Engelbrecht Danie & Jeanette Harmse 15 Nov. Rienie Jacobs

88 Verjaar 70 Verjaar 45 Huwelik 86 Verjaar 74 Verjaar 54 Huwelik 35Huwelik 77 Verjaar

Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik!

16 Nov. 17 Nov. 18 Nov. 19 Nov.

Anna Barnard Tokkie van Wyk Koos & Susan Botha Winnie Bronkhorst Marina Meyer Gerhard Botha Lena de Beer Doep & Rika du Plessis

72 Verjaar 70 Verjaar 31 Huwelik 73 Verjaar 70 Verjaar 37 Belydenis 74 Verjaar 50 Huwelik


Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. 1 Tessalonisense 5:18 TOTALE DANKOFFERS PER MAAND

Werklik Begroot

850 800 750

700 650 600

550 500

R,000

450 400

350 300 250

200 150 100

50 0

GEMIDDELDE KERKBYWONING Belydende Lidmate = 1 777 600

Kleuter Gesin Kerk

550

55

55 50

50

364

363

400

59

450

51

500

300

200

150

350

250 384

Aantal

350

100 50 0

Kontak gerus vir Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.


Maandag 14 November 18:00 GriefShare

Sitkamer

Dinsdag 15 November 08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie 15:00 Vrouebedieningverg. Konferensiekamer 17:00 Lofdans Kerk

Gebeure in vooruitsig 30 November - 3 Desember 7-21 Desember 25 Desember om 08:00 31 Desember om 23:15

Kersmark Swadini-uitreik Kers-erediens Middernagdiens

Gebedsfokus Ons bid saam vir…... P

P

P

P P

Phil Wiid se sussie - Winsome Todd. Sy het van ‘n stel trappe afgeval en ‘n nekwerwel gebreek en is tans in die hospitaal. Ons bid dat sy die Here se nabyheid sal ervaar terwyl sy in die hospitaal is en aansterk, dat sy haarself mooi sal oppas en volkome sal herstel. Bid asseblief vir my seun (Harry Viljoen) en sy vrou (Charmain). Hulle moet uit hul woonstel en hulle kry geen blyplek. Ons gebed is dat die Here tog gou en in detail sal voorsien vir Harry en Charmain, sodat Sy naam geëer sal word in Sy magtige voorsiening. “Ek bid vir alle huwelike: “Heer, seën ons huwelik, bring ons weer naby, baie naby mekaar. Dat ons weer sterre in mekaar se oë bring en ‘n beroering in ons harte...” Die Here praat self van elke detail en aspek van liefde in Sy Woord, kyk maar na die intense digterlike liefde van Hooglied en hoe die Spreuke skrywer self verwonder daaroor staan wanneer hy sê hoe dit bo sy begrip is... Maar God is die Gewer van liefde, ook die Skepper en Onderhouer van huwelike, as ons Hom net die ereplek gee. Mag Hy ons help en lei. Bid asb. vir my: vir nuwe “commitments” en om my huis in orde te kry.... ‘n Anonieme briefie skryf: “Vader ek staan met leë hande hier voor U. Vader U ken my omstandighede. U weet dat finansieel ek net elke dag meer en meer agteruit gaan. Ek weet dat U my al my hele lewe lank help, maar voel nou dat ek nie meer die mas kan opkom nie. Ek bid tot U: Vader wees my genadig, wys my die weg... veral met die


proposisies wat voor my deur gelê word. Wys my asb. die pad wat ek moet gaan. Vergewe my my oortredinge Vader. Laat U wil geskied, nie my wil nie. Dankie dat ek U kan nader. Amen”

Ons is dankbaar oor A

A

A A

A

Dankie Here vir die voorreg om Maandagoggend wakker te kon word met die geluid van reën. Dankie, dankie, dankie vir elke druppel uit U Vader hand. ♥ Lena skryf: “Baie dankie vir almal se gebede. My arm is weer reg. Dr Erasmus was toe reg: dit was ‘n gogga met ‘n angeltjie en nie een met tande nie...” Prys die Here vir die herstel. Wikie du Plessis skryf: “Baie dankie vir almal se gebede. Dit gaan goed met my. God is goed!! Gerda skryf: “Ek dank die Vader vir die ‘legacy’, wat Elda Ferreira nagelaat het, na haar heengaan na ons Vader. Sy was vir my ‘n toonbeeld van geregtigheid en ’n geregtigde lewe.” Ons vier Elda se lewe en bid steeds vir haar geliefdes en die groot verlang. Bertie Pieterse skryf: “Dankie God vir ons seun, wat in ‘n motorongeluk was die week, maar geen beserings opgedoen het nie. Prys die Here! Genade!!”

GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die HOSPITAAL is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Jy is ook welkom om Ds. Jurgens (013 751 1824) te bel / sms.


Ons Jeug bid vir t Bid asb: Onsekerheid oor verhoudings t Bid asb. vir my vriend: hy het kanker... dat dit asseblief genees word.

t Dankie vir vriende en familie!

Nuus van Nel Claassens Dearly Beloveds, I have come to the amazing realisation that writing a letter in one's head is not good communication! So now I am putting pen to paper – and it is November! Praise A First, the incredible blessing of The Word for the World conference . I lack vocabulary to express the joy of seeing many colleagues, the encouragement of hearing what God is doing through our organisation , and the humbling experience of being part of the work . Right now we are involved in over one hundred translation projects in many countries. Our president, Dr Veroni Kruger gave some wonderful insight on T WFT W ’s vision . If you would like to read it, let me know and I will email it to you. A great blessing was the Ethiopian delegation’s presentation to me of the complete Bible in the Maale language . I had the privilege of doing a lot of the Old Testament consultation work on it. Pictured is “my first grandchild” – which I am happy to boast about, while hoping for many more!


A

A

A

Please praise God with me for the splendid time I had seeing many supporters – churches as well as individuals. Without you guys I would not be able to do the work that I know God has called me to do. May God bless you richly. A special thanks to the Hoyland family for treating me to a couple of days in KNP as a belated birthday present. It was worth every minute . God bless you! Another great thank you to my friend/adopted sister Lida and her son for staying with my Mom while I went gallivanting. I am happy to report that the shingles are gone! I still have a sensitivity, but not worrisome at all . I thank God , it was not a nice experience . At present I am astounded at how many hours are eaten up by the red tape of reorganisation when someone's not there anymore . The car, the rates and taxes, the telephone , many of which were in Mariki’s name . But I think I see light at the end of the tunnel . Many hours have also been taken up sorting out Mariki's stuff. And boy, did she have stuff! Luckily my youngest sister, Sonia , is helping a lot.

Meanwhile I have soldiered on with the Torah readings according to the Jewish liturgy. The cycle is coming to an end , as they have just had their New Year, Yom Kippur and other celebrations. The whole cycle then starts again with a ceremony called ‘Rejoicing in Torah’. As one rabbi so neatly puts it: “...First we go back to the opening words of Genesis and we begin again , finding new insights on every page , not because the Torah has changed , but because we have changed since we read it a year ago.” So true! Prayer for the future even though I fully believe that God is in control of my life , it helps to pray for clear direction from Him. The work is plentiful , but He is still the Boss. I would like to go to Ethiopia in February 2017 for consultation work . Please pray that my energy levels will return to normal , especially when sadness overtakes. And that my Mom will keep the health she has and grace for the strength she seems to find to keep going. Books: A few people have asked that I share what I am reading: My Utmost for His Highest by Oswald Chambers; God on mute by Pete Greig; How Can It Be All Right When Everything Is All Wrong? By Lewis B Smedes. Well , now I have no more to say, except: “The LORD bless you and keep you; the LORD make his face shine upon you and be gracious to you; the LORD turn his face toward you and give you peace .” Always yours, in His service

Nel Claassens


Ons gemeente missie

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.

WERK BESKIKBAAR Citybug benodig vriendelike drywers met sober gewoontes wat beskik oor Kode 10 + PDP lisensie. Ouderdom 25-50 jaar. Stuur CV: info@citybug.co.za Navrae: 086 133 4433 vra vir Jaco Vakansiewerk vir Gr. 10-12 dogters . Kontak: Witrivier Uitrusters 013 - 751 1589

beskikbaar in November. Kontak: Hermien

083 258 2177

Groot bachelor woonstel geskik vir 2 volwassenes , beskikbaar einde November. Ongelukkig geen kinders of diere. Kontak: Spurgeon 082 851 4579 Erica 082 337 6534 2 slaapkamer met 1 badkamer woonstel in Witrivier beskikbaar Kontak: Ida 079 284 7703

SOEK BEHUISING Soek kamer te huur vir manspersoon in Witrivier en omgewing. Kontak: Flip 076 015 5104

BEHUISING BESKIKBAAR

VAKANSIE BEHUISING BESKIKBAAR

SOEK WERK

Kamer te huur vir jong dame in Witrivier. Kontak: Adante 083 279 7579

Volledig toegeruste vakansiehuis, 4 kamers met 2 badkamers (slaap 7 persone) 3 minute van Winkelspruit swemstrand en winkelsentrums. Beskikbaar 10 - 27 Desember. Kontak: Arie 083 283 2480

WOONSTEL BESKIKBAAR Bedsitter in Macadamia naby frail care

Dame met ondervinding in algemene kantoorwerk en verpleging soek werk. Kontak: Ronel 082 870 4099 Man en vrou soek dringend werk. Hy het meer as 20 jaar ondervinding in boerdery. Sy het 18 jaar IT ondervinding. Kontak: Sally & Corné 084 688 6441

Like” ons by NG Gemeente Witrivier Jeug@NGWitrivier Kersmark NG Witrivier

www.ngwitrivier.co.za LERAARS Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Nati Stander 082 216 3710 KERKKANTOOR (013) 751 1644 082 523 4596

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

Laai gerus die Gemeente APP af: NG Kerk

Witrivier


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.