OaseNuus 22 November
Die wederkoms is hier! Skriflesing: 1 Petrus 1:3-9 Die ewigheid begin nie eers die dag wanneer jy sterf nie. “Ewigheid� is God se tydlose tyd. Ons lewe nou reeds daarin. ~Charlotte Perkins Gilman~
Baie welkom by vanoggend in die erediens. Mag jy met nuwe verwagting uitsien na die wederkoms en hoe ons dit nou reeds kan ontdek en beleef.
Graag wens ons elkeen ʼn vreugdevolle Kersgety toe, mag die reis na vakansie bestemmings voorspoedig wees. Mag gesin– en familietyd kosbare herinneringe bou. Bo alles vertrou ons dat die nabyheid, genade en vrede van ons Here Jesus Christus elkeen sal omvou in die Feestyd en die Nuwejaar.
Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou in die kantoor. Kom vertel ons waar jy woon en waar jy graag sal wil inskakel. Kom deel in die kleurvolle gasvryheid van die gemeente! Daar sal tot die skole begin in Januarie nie meer koffie en tee na die erediens wees nie.
BELYDENISAFLEGGING 'n GROOT VOORREG EN VERANTWOORDELIKHEID Een van die groot voorregte in ons gemeente is die geleentheid waarby lidmate hulle liefde vir die Here verklaar. Hetsy dit ouers is wat hul kindjies bring na die doopvont of jongmense wat kies om van dooplidmaat na belydende lidmaat te beweeg. Dis mooi om te sien dat lidmate vandag nog steeds ag slaan op die verbond wat die Here aan Abraham gegee het en die voorbeeld Timoteus navolg. Genesis 17:7 "Ek bring ‘n verbond tot stand tussen My en jou en jou nageslag en al hulle geslagte. Dit is ‘n blywende verbond: Ek sal jou God wees en ook die God van jou nageslag. In 1 Tim 6:12 skryf Paulus aan Timoteus dat hy moet onthou dat hy “die goeie belydenis voor baie getuies afgelê het”. Almal sal saamstem dat dit 'n wonderlike gebeurtenis is wanneer lidmate, net soos Timoteus in die vroeë kerk, bely dat hulle God liefhet en dat hulle bereid is om medeverantwoordelikheid vir die gemeente te aanvaar.
Welkom aan die volgende nuwe lidmate Tersia Steyn
Sumanette Bredenkamp
Mari-Lize Marais
Die volgende herdenkings... 22 Nov. 23 Nov. 24 Nov. 27 Nov. 28 Nov. 29 Nov. 1 Des.
2 Des.
3 Des. 4 Des.
5 Des. 6 Des. 7 Des. 9 Des.
10 Des.
11 Des. 12 Des. 13 Des.
Mylpale
Frauke Oosthuizen 87 Verjaar Jan Landman 79 Verjaar Gerrie Lange 79 Verjaar Johan & Johanna Greyling 59 Huwelik Jaap & Mariet Kleynhans 32 Huwelik Gert & Retha Muller 34 Huwelik Willie & Janetha Jooste 43 Huwelik Blikkies & Magda Blignaut 40 Huwelik Jaco & Sarie van Zyl 36 Huwelik Trudie Conradie 30 Doop Elzanne van der Walt 30 Doop Michael van Rensburg 30 Doop Gert & Christelle Bensch 35 Huwelik Carin Greyling 77 Verjaar Roelf Fouche 74 Verjaar Chris & Alta de Jager 43 Huwelik Daan & SalomĂŠ v Staden 43 Huwelik Nicolette Bothma 37 Huwelik Eben & Nicolette Bothma 37 Huwelik Johan & Lenda Muller 37 Huwelik Elsie van der Schyff 69 Verjaar Stefan Stoltz 37 Doop Jan-Hendrik Truter 38 Doop Fred & Rieteke Berrington 33 Huwelik Andrew Hamilton 32 Doop Ena Raath 86 Verjaar Pierre & Marinda Olivier 34 Huwelik Manie & Hester Loubser 40 Huwelik Herman & Cathie Kotze 40 Huwelik Andeon Visagie 35 Doop Dolf & Anna Botha 54 Huwelik Mervyn & Tokkie van Wyk 48 Huwelik Hannes & Rina Raath 43 Huwelik Bill Pienaar 75 Verjaar Dawie van Niekerk 71 Verjaar Phil & Hannetjie Wiid 46 Huwelik Roelie & Sulene Roelofse 33 Huwelik Gerhard & Susan Louw 35 Huwelik Jan & Mari Oosthuizen 40 Huwelik
Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik!
Danie & Karien Coetser 35 Huwelik 14 Des. Sakkie & Marie Breitenbach41 Huwelik Pieter & Ria de Jager 30 Huwelik Gert & Ina Griesel 30 Huwelik 15 Des. Nick & Ina Maartens 52 Huwelik Johan & Elsa Viljoen 36 Huwelik 16 Des. Peet & Heidi Pelser 34 Huwelik 17 Des. Toffee Lombard 71 Verjaar William & Antoinette Beer 32 Huwelik Johann & Elmarie Bothma 32 Huwelik Ruan & Letitia van Dyk 21 Huwelik 18 Des. Ida Mentz 71 Verjaar Pieter & Marthinett Reyneke 44 Huwelik Andrè & Marlene vd Merwe 33 Huwelik 19 Des. Fanie & Corrie Roodt 51 Huwelik Hans & Magriet Bezuidenhout 51 Huwelik Jaco & Elmaire Booyens 34 Huwelik Frans & Analise vd Merwe 34 Huwelik 20 Des. Koos & Tokkie Boshoff 57 Huwelik Eddie & Wanda le Roux 35 Huwelik 21 Des. Roelie van Rooyen 86 Verjaar John Robinson 70 Verjaar Hennie & Norina de Lange 47 Huwelik Hannes & Cecile Dorfling 47 Huwelik 22 Des. Bobbie & Monica Simpson 36 Huwelik 23 Des. Johannes & Jolene Swart 54 Huwelik Gert & Daleen vd Merwe 21 Huwelik 24 Des. Theo Mostert 70 Verjaar 25 Des. Christabel Cilliers 78 Verjaar 26 Des. Hannes Dorfling 69 Verjaar 27 Des. Adriaan & Annalie Odendaal 35 Huwelik 28 Des. Japie & Santie Burger 47 Huwelik Carel & Dalene Maree 46 Huwelik 30 Des. Bottie Bekker 69 Verjaar Piet & Amanda Skead 37 Huwelik 31 Des.Oosie Oosthuizen 90 Verjaar Pieter & Ingrid v Rooyen 21 Huwelik
Kriteria vir OaseNuus Verjaarsdae: 70 jaar en ouer
Doop:
na 30 jaar
Huwelik: 21, 25 en na 30 jaar
Belydenis: na 30 jaar
Die inligting word verkry van die Gemeente Data
Maandag 23 November
18:30 GriefShare
GriefShare Lokaal
Vrydag 27 November
09:00 - 19:00
Kersmark
Dinsdag 24 November
Saterdag 28 November
Woensdag 25 November
Gebeure in vooruitsig
08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie 09:00 - 15:00 18:30 DivorceCare DivorceCare Lokaal 17:00 - 19:00 Kersmark
Donderdag 26 November
09:00 - 19:00
Kersmark
8-22 Des. 25 Des. 31 Des.
Kersmark
Swadini-uitreik 08:00 Kers-erediens 23:15 Middernagdiens
Kalender 2016 Die Kalenders kan afgehaal word by die
kantoor.
-
Swadini-uitreik 8-22 Desember Vorms by kantoor beskikbaar
Staan jou Gr 7 kind op die drumpel van sy/haar hoĂŤrskool loopbaan? As hul graag die beste wil maak van hul hoĂŤrskoolloopbaan deur vir al die uitdagings en veranderinge voor te berei. Kom kamp saam van 5-10 Januarie 2016 by Ella Combrink. Sluitingsdatum: 27 Nov. Vorms by kantoor
G
Ons gemeente missie
Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing en hoop bring.
Om hierdie missie uit te leef en hulp en hoop te bring, gaan ons mekaar help, rondom behuising en werk. HUIS TE HUUR 1 Slaapkamer woonstel vir enkelpersoon beskikbaar so gou moontlik. Ongelukkig nie kinders (oop swembad) en troeteldiere. Kontak: Izet 082 564 0940 2 Slaapkamer woonstel op grondvloer te huur. Kontak: Bertie 083 628 0209 2 Slaapkamer huis te huur sentraal in Witrivier – naby winkels en skole in veilige kompleks. Beskikbaar 1 November Kontak: Nix 083 302 5190
SOEK WERK Jong verantwoordelike man met baie goeie ondervinding in Gholf afrigting, bestuur en administrasie soek dringend werk. Kontak: Marius 079 405 8518 Dame met baie goeie kantoor ondervinding is dringend opsoek na werk. Kontak: Elize 072 622 3368
Betroubare huishulp soek werk vir 3 dae per week. Sy is Dinsdae, Donderdae en Vrydae beskikbaar, maar dae kan onderhandel word met Pieter-hulle. Kontak: Pieter & Martinett 082 447 3662
SOEK HUIS VIR HONDJIE Soek dringend 'n tuiste vir goedgemanierde 7jarige Jack Russell hondjie. Eienaars se kinders oorsee en moet daar besoek aflê. Kontak: Elize Oosthuizen 082 390 6641 of 013 750 1247
SOEK KAMER TE HUUR Flip is dringend opsoek na ʼn kamer te huur. Kontak: Flip 076 015 5104
SOEK HUISHULP Gesin wat na Nelspruit verhuis is opsoek na ʼn voltydse huishulp wat ook oor kennis beskik van kos voorbereiding. Vanaf middel Januarie 2016. Kontak: Suzette 083 700 1015
Kom dien met vreugde Flinke hande en sterke arms word benodig om Saterdag 28 November vanaf 16:00 te kom help met die opruim en wegpak van items. Kontak Stefnie by die kantoor.
Preeknotas
____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ Ons is op Facebook! Gaan LIKE die volgende bladsye
www.ngwitrivier.co.za LERAARS Ds. Gerrie Doyer 082 735 4892 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Nati Stander 082 216 3710
♡ ♡ ♡ ♡
NG Gemeente Witrivier Jeug@NGWitrivier Kersmark NG Witrivier Bluetooth Ouerskap / Parenting KERKKANTOOR (013) 751 1644 082 523 4596 E-pos
Gebruik die link op die webblad of stuur ’n e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van of lidmaatnommer.
kerkkantoor@ngwitrivier.co.za
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.