OaseNuus 4 November

Page 1

Hoekom wil ek dankoffer gee? Skriflesing: Levitikus 2:1-16


Koinonia (kɔɪˈnəʊnɪə) koi·no·ni·a, selfstandige naamwoord. Dit is die gemeenskap van gelowiges met God of, meer algemeen, met mede-Christene. God het ons geskep om van Hom en van mekaar afhanklik te wees. Nie een van ons het die vermoë om alleen in ons Christelike lewens te vorder nie. Geestelike gemeenskap is dus noodsaaklik vir ons geestelike groei en gesondheid. “Maar solank daar nog ʼn “vandag” is, moet julle mekaar elke dag aanspoor sodat niemand van julle deur die misleiding van die sonde verhard word nie.” (Hebreërs 3:13).

Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase.

Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer.

Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

Stad op die berg Alle kleuters is welkom om hierdie erediens by te woon. Laat die kindertjies na My toe kom, is woorde van Jesus se bediening wat weerklink op ʼn Sondag as kinders met oop arms ontvang word in die Bovertrek vir hul eie unieke erediens. Bring jou kleuter en sit gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is.

erediens

VANMIDDAG 17:00

Laerskoolkinders Geen groepies vandag. Die kinders sal weer volgende week in hul groepies bymekaar kom.

Hierdie fees is ‘n jaarlikse fees en hoogtepunt, in ons gemeente. Moenie dit misloop nie! Kom kry reeds vanaf vandag jou etekaartjie by die kantoor.


Maandag 5 November 16:00 GriefShare 18:00 Lente in jou huwelik \

Sitkamer Sitkamer

Sondag 11 November 18:00 Kerssangdiens

Kerk

Maandag 12 November

Dinsdag 6 November

Sitkamer 08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie 16:00 GriefShare 17:00 Lofdans Kerk Dinsdag 13 November 18:00 Finansiële Bedieningverg. Konferensie 08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie 17:00 Lofdans Kerk Woensdag 7 November 10:00 Kreatiewe vers

Woensdag 14 November

Bovertrek

Donderdag 8 November

10:00 Kreatiewe vers

Bovertrek

09:30 Care Buddiesvergadering Bovertrek

Ons het Danie & Esther gevra vir ʼn wenslysie wat Nati vir hul kan saamneem as hy namens gemeente by hulle gaan kuier. Indien jy geroep voel om ʼn bydrae te maak dat ons dit kan aankoop, sal hulle dit baie waardeer. As jy wil gesels, Antoinette (082 450 9434) help graag. Die totale bedrag benodig is ongeveer R 5 000. E Dagbeplanner vir die Vrou E ABC van Geloof E Amazing stories for young E E E E

believers Tiener tot tiener dagstukkies Indescribable, 100 Devotions about God & Science Slimkop wiskunde vir Gr. 4 Pre- School activity sticker book

wat glad nie in Masedonië beskikbaar is nie: E Moir’s vlapoeier E Kaassous pakkies E Boerewors speserye - hul wil 40 kg wors maak E Prestik E Verkoue bruistablette E Verkoue pille

E E E E

Pynpille Elastoplast pleister - rolletjie Elastoplast pleister - pakkies Healing oil – vir diere

’ indien jy Afrikaanse DVD’s in jou kas het wat hul as gesin of selfs wat net Danie & Esther saam kan geniet, sal ons dit graag vir hulle saai. Bring gerus vir Antoinette by die kantoor.

Baie geluk ! 4 Nov. Gert vd Merwe 67 Doop Pieter & Ena van Aswegen Chris & Yolanda Steenberg 40 Huwelik 9 Nov. Hannatjie Douglass 5 Nov. Leon Jv Rensburg 79 Verjaar 10 Nov. Lydia Möller 6 Nov. Theresa Volschenk 41 Belydenis Santie Burger 7 Nov. Johan & Toy Swart 48 Huwelik Piet vd Merwe 8 Nov. Phil Wiid 71 Verjaar Cas & Barbara Strydom

60 Huwelik 77 Verjaar 74 Verjaar 73 Verjaar 73 Verjaar 45 Huwelik


Kersmark

Kom wees diensbaar en help waar jou gawes is: 21 – 24 November – hou jy daarvan om mooi te maak. Hannetjie benodig dames om haar daarmee te help.

Saterdag 24 Nov. (08:00 – 14:00) + Maandag 26 Nov. (14:00 – 18:00) Persone wat kan help om voorraad te ontvang en kontroleer.

Woensdag 28 November – Saterdag 1 Desember Tydens die mark, 2 uur skofte word gewerk. Kom help by:

Toesig hou Pakkies pak Kassier (moet rekenaarvaardig wees)

Diensrooster by kantoor / kontak Heleen

Saterdag 1 Desember vanaf 16:00 voorraad terug te tel en saal op te ruim. Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk. R'000

Bydraes: Werklik teenoor Begroot

1200 1100 1000 900 800 700 600 500 400 300 200 100 0 -100 -200 -300 Kwartaal 1 Kwartaal 2

Werklik

Sep

Okt

Begroot

Nov

Des

Jan

Feb

Tekort Mrt tot Sep

Om te verwag dat God alles gaan doen en ons kan maar net hande gevou sit en glo, dít is nie geloof nie - na my mening is dit eerder bygeloof. -Martin Luther King Jnr-

Kontak gerus vir Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies.




Gebedsfokus r

t r

r r r

t

r

r

Anton en Annemarie, ons Sendelinge in Worcester. Hulle het in die week vir ons hierdie gebedsversoek deur geWhatsApp: “Die skool waar ek is het gevra dat ek nog ‘n jaar aanbly in dieselfde klas. Ek voel die Here het nie anders gewys nie. Annemarie het egter nie ‘n pos nie. Bid asseblief vir die Here se wysheid en leiding vir ons...” “Jesus, gaan met die mense in die hospitaal en met die eksamen wat voorlê...” Here ons bid U seën oor die werksaamhede van André en Rina Gomes, U was deel van die proses van hul aanstelling by Ella Combrink Kampterrein, hou U hand oor hulle en die bediening wat hul begelei met die “inburger” in hul nuwe omgewing. Lander le Roux (een van ons sendelingkinders), Mosambiek het Malaria. Ons dank die Heer dat dit reeds beter gaan en bid vir spoedige en volkome beterskap. ‘n Anonieme briefie vra: bid asb. vir 65 mense wat afgedank is by my werk - dat almal gou ander werk sal kry en geseënd sal wees/bly. Christia skryf: “Ons kyk op na U, Here vir hulp in hierdie moeilike tyd. Ons vra asb. Here vir ‘n werk vir my man en dat U ons sal voorsien van ‘n inkomste. Ons weet U is ons ENIGSTE Voorsiener. Dankie vir wat U reeds doen Vader. Amen!” Die eindeksamen, veral die Wisk. en die Geografie (wat die week wat verby was geskryf is). Ons bid vir elke Matrikulant: in ons dorp en in ons land, dat hulle God se krag, dissipline en wysheid sal beleef terwyl hul studeer en Sy vrede sal ervaar in die eksamenlokaal. Oom Attie Groenewald se familie en geliefdes, wat Donderdag by ‘n oop graf moes staan... Ons bid vir hul rousmart - dat die Here Self hulle trane sal afdroog en hul sal troos. Ons dank die Heer dat oom Attie so groot Gees in ons gemeente was en vir elke lewe wat hy aangeraak het met sy houtkruisies, ons is dankbaar dat ons weet waar hy nou is is daar geen pyn en smart. Anna Brooks (Marie Breytenbach se sus): haar kanker het weer begin groei en tans is daar ‘n

GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die hospitaal is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Stuur SMS/WhatsApp na gemeente se nommer (079 223 8321)


r

r

r

r

r

groot gewas wat haar beweging beperk, omdat dit om ‘n spier groei, dit is ook baie pynlik en sy het met die eerste chemomengsel ‘n allergiese reaksie getoon. Nou moet daar eers gewag word vir Mediese Fonds toestemming, vir ‘n ander soort chemoterapie. Mag die Here vir al die “admin” guns gee en mag Hy vir Anna vashou en versterk na liggaam en gees in hierdie moeilike tyd. Tannie Bokkie vra voorbidding vir haar broer, wat in Februarie ‘n kakebeenoperasie gehad het a.g.v. kanker. Hy is getref deur iets op pad huis toe en daar was baie bloeding. Later het die dokters gediagnoseer dat sy oog lens los is van die stamp en dit het die baie bloeding veroorsaak, hy moet hom nou baie stil gedra en hy sou Donderdag oogspesialiste sien. Ons bid vir hierdie fisiese uitdaging, maar ook die emosionele trauma: mag die Here hom en sy familie krag gee en die Medici wysheid. Koos Barnard (Nellie Claassens se vader), wat ‘n scan ondergaan het en dit wys dat sy nier verwyder moet word a.g.v. kanker rondom die nier, ons bid vir Koos en sy geliefdes, asook die Spesialiste by Eugene Marais, mag God Sy vrede gee selfs in hierdie onseker tyd. Ons gemeentelede wat die week in die hospitaal aangesterk het: Cisca de Lange en Martiens Duvenhage, asook almal wat nie hul name op die Gebedslys laat plaas het nie, mag die Here hulle na liggaam en gees aanraak en versterk en volkome genees sodat Hy die lof en eer sal kry. Herman Hanekom, wat laas week ‘n biopsie ondergaan het . Ons bid vir goeie uitslae en vir hom en Marie in hierdie onseker tyd: vir God se vrede wat alle verstand te bowe gaan. Die brande in George en omgewing, en elkeen wat daardeur geraak word, ons bid vir God se hemelse hand om in te gryp en wonderwerke te doen soos net Hy kan. “Here, ons het U nodig, vir geestelike redding maar ook fisies van hierdie vreeslike brande, Heer stuur U asb. uitkoms. Amen”

t Een van ons kinders skryf: “Dankie dat Jesus alles geskep het... Dankie dat Jesus mense  

t

mooi gebou het... En dit is baie spesiaal vir my. Ek is dankbaar vir wat Jesus vir ons gegee het...” Annamarie Ferreira sê dankie vir Jason Esterhuizen se vordering by die Oog Instituut in Amerika, vir Onse Vader wat ons in moeilike tye dra. Christia loof die Heer: “Dankie vir U genade, Heer. Dankie vir alles wat U so onverdiend aan ons gee. Dankie vir ‘n plekkie vir ons Moeder in ‘n goeie tehuis, waar sy gelukkig is! Amen!” Ek sê net vir Jesus dankie dat Hy my en almal spesiaal gemaak het. Ek is trots om by hierdie kerk te wees!


Milton, our overjoyed little boy!!!

Here in Canada they take recycling seriously! Today in our neighbourhood it's the blue trashcans that are put out and only recycling trash allowed like paper and plastic. Later in the morning a huge truck drives by and has an automatic arm that picks up the trashcans and automatically empties them in the truck - no dirty hands for the driver!

This is the Leadership Team at The House for All Nations Saskatoon. Karen and I are beyond blessed to call each and everyone friends and its an honour and a privilege to be part of such a godly group of people! Please pray for us as we take this precious little church into the New Year and that the Holy Spirit would use us mightily as we endeavour to draw people to our precious Lord Jesus.

Kids Club at House for All Nations!

On our staff retreat in Banff, Lake Louise.

Potluck Sunday at the House for all Nations! What a great meal for everyone!

In Canada it's Halloween! As I was coming back from dropping Reuben off at school there was an add on the radio from a party shop "buy one tombstone and get one free"! People are digging graves in their front yards and putting out coffins. There are skeletons everywhere! Witches and dragons fill gardens and the windows and doors are made to look like mass murder crime scenes (with real crime scene yellow tape)! It's a real scary place to be, physically and spiritually! Death and Demons are made to look very "cool" or "sick" (but not sick in our old language), "sick" is actually "cool" and not like cold but good I guess! And I thought India with it's 33 million gods was tough! Right here in a very first world Canada being a light and a path to Truth is as difficult or even more so! Your prayers will be appreciated! Please see my heart, I'm not judging or being "negatively critical" I'm just making a first time observation from "a newbie" from South Africa!


Ons gemeente missie

GriefShare is ’n groep wat omgee en jou help deur die rouproses.

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.

Navrae: Annalise 082 958 3874

BEHUISING BESKIKBAAR 1 Kamer te huur in ’n huis in Witrivier vir ʼn betroubare enkel persoon met sober gewoontes. Beskikbaar 1 Desember. Kontak: Sandra 082 315 4001 Eenmanswoonstel in Witrivier beskikbaar. Slegs enkellopendes, ongelukkig geen kinders en diere. Kontak: Tokkie 082 826 1099 HET WERK Geoktrooieerde Rekenmeesterspraktyk beskik oor vakatures vir B.Com gegradueerdes wat klerkskap wil doen. Asook matrikulante wat deur UNISA wil studeer. Kontak: 013 752 2080 / Stuur CV na: leonie@sberg.co.za SOEK WERK Man (41) met ʼn gesin. Is dringend opsoek na werk. Het EC1 met PDP vir goedere. Semi geskoolde ketelmaker. Sober gewoontes. Woon in Witrivier. Kontak: Louwrens 076 620 5374

Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.

Navrae: Wilna 082 335 5295 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Manie 071 930 7853 vir ʼn afspraak

Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK YVONNE 076 903 0660 OM MEER UIT TE VIND. Berading in gevreesde siektes Moenie dat hierdie trauma jou oorrompel nie, gesels met Magda 082 498 4256

Dame is op soek na algemene kantoor werk of enige werk. Kontak: Annemarie 076 193 0230

Alle eer aan ons Vader wat werk voorsien het aan van ons Koskas-kliënte. Augustus het 5 persone werk gekry en in Oktober het 3 reeds begin werk.

www.ngwitrivier.co.za

NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545

Hospice ondersteun pasiënte gediagnoseer met ‘n terminale siekte en hul families. As jy wonder wat doen hulle,

kom haal hulle nuusbrief in die kantoor of kontak hulle.

Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za

Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap Kersmark NG Witrivier

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

079 223 8321


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.