OaseNuus - 8 November

Page 1

OaseNuus 8 November

Gegrond in geloof Skriflesing: Markus 10:17-31 Sonder God: nie ʼn enkele tree nie. Saam met Hom: tot aan die uithoeke van die wêreld! ~David Livingstone~


Baie welkom by vanoggend in die erediens.

GEGROND

“Geloofsekerheid” is ’n GROOT woord. Dit is om volhardend seker te wees van die dinge wat ek hoop. Om volhardend oortuig te wees van die dinge wat ek nie sien nie. Makliker gesê as gedaan. Gelukkig kort ek maar net geloof so groot soos ’n mosterdsaadjie. My gebed, Here, is dat U ook van my sal sê: “Dit is vanweë haar geloof dat daar oor haar met soveel lof getuig is.” (Hebreërs 11)

Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou in die kantoor. Kom vertel ons waar jy woon en waar jy graag sal wil inskakel. Kom deel in die kleurvolle gasvryheid van die gemeente! Kom geniet tee of koffie na die oggenddiens, onder die afdak. Filterkoffie is R 10, daar is ook cupcakes teen R 5. Tee en kitskoffie is gratis beskikbaar. Die Doop as sakrament: ‘n Sakrament is ‘n fisiese teken wat deur Jesus self aan ons gegee is om ons aan ‘n geestelike waarheid te herinner. Jesus het net twee sulke sakramente ingestel. Die eerste is die nagmaal (Matt 26:26-28) en die tweede is die Doop:

Hand 22:16 En nou, waarom nog wag? Kom, laat jou doop en jou sondes afwas nadat jy sy Naam aangeroep het. Welkom as die volgende dooplidmate: Divan seuntjie van Theuns & Ina Janson Nina dogtertjie van Jacques & Lana Janse van Rensburg Mine dogtertjie van Louwrens & Jalani Wessels

Geniet die reis saam met julle kinders, ouerskap is ‘n verantwoordelikheid wat met laggies en baie Nina Janse van Rensburg gesels bedek word. Divan Janson

Mine Wessels


Maandag 9 November 18:30 GriefShare GriefShare Lokaal 18:00 Eiendomsbedieningvergadering Kantoor

Sondag 15 November 18:00 Kerssangdiens

Dinsdag 10 November 08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie 17:00 Lofdans AGS Kerk 18:00 Finansiële Bedieningverg. Kantoor DivorceCare DivorceCare Lokaal

Gebeure in vooruitsig 17 Nov. Vrouebedieningvergadering 25-28 Nov. Kersmark

Donderdag 12 November 18:30 Kerkraadsvergadering

Konsistorie

Huisgodsdiens Vertel aan mekaar hoekom die Here vir jou wonderlik is.

Ons gemeente se Jeug nooi almal na hulle jaarlikse afsluiting en nagmaal. Saam verhoog ons God se naam in aanbidding. Wanneer: VANAAND Tyd: 18:30 Waar: Parkie oorkant Varinghof

h/v Hennie van Till & Willem Swanepoelstr.

Kom geniet ‘n opwindende aand saam met hulle. Bring kombers / stoel saam om op te sit. Almal is baie welkom.

Staan jou Gr 7 kind op die drumpel van sy/haar hoërskool loopbaan? As hul graag die beste wil maak van hul hoërskoolloopbaan deur vir al die uitdagings en veranderinge voor te berei. Kom kamp saam van 5-10 Januarie 2016 by Ella Combrink. Sluitingsdatum: 27 Nov. Vorms by kantoor

Swadini-uitreik 8-22 Desember Vorms by kantoor beskikbaar


Wil jy graag help tydens die Kersmark, daar is nog verskeie plekkies oop . Flinke hande en sterke arms word benodig om Saterdag 28 November vanaf 16:00 te kom help met die opruim en wegpak van items. Kontak Stefnie by die kantoor.


Kalender 2016 Kalenders behoort binne die volgende 2 weke gereed te wees vir afhaal. Ons hou jul op hoogte.

Kos-en Klerekas behoeftes Daar is n groot & dringende behoefte aan netjies herbruikbare klere & skoene kinderklere 5-11 jaar. Alle klere en skoene kan afgegee word by die kantoor.

Vir mense is dit onmoontlik, maar vir God is alles moontlik. (Mattheus 19:26) Soveel keer is omstandighede so swaar dat ons nie beterskap in die toekoms kan sien nie. By CMR sien ons daagliks hoe God ’n onmoontlike situasie omkeer en ten goede laat meewerk. Indien jy in ‘n onmoontlike situasie verkeer en ‘n Maatskaplike werker se hulp benodig, kontak ons gerus by die CMR Witrivier kantoor. Tel: 013 751 3446 Sel: 074 256 7842 E-pos: cmrwitrivier@cmroos.co.za

Die volgende herdenkings... 8 Nov. Pieter & Ena van Aswegen 9 Nov. Hannatjie Douglass Ockie Coetzee Tinus Williamson 10 Nov. Andy de Beer Santie Burger Piet van der Merwe Cas & Barbara Strydom 11 Nov. Justus Kilian Hans Bezuidenhout Roelof Pretorius

Mylpale

Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik!

57 Huwelik Boet Joubert 74 Verjaar Len Bornman 40 Belydenis 12 Nov. Doreen Botha 35 Belydenis 13 Nov. Annie Kriel 78 Verjaar Chris & Ina Schutte 70 Verjaar 14 Nov. Rina Pansegrouw 70 Verjaar Susan Smith 42 Huwelik Frikkie & Attie Engelbrecht 86 Verjaar Danie & Jeanette Harmse 82 Verjaar Natasha van Aswegen 81 Verjaar

70 Verjaar 36 Doop 76 Verjaar 87 Verjaar 44 Huwelik 85 Verjaar 73 Verjaar 53 Huwelik 34 Huwelik 33 Doop


G






Ons gemeente missie

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing en hoop bring.

Om hierdie missie uit te leef en hulp en hoop te bring, gaan ons mekaar help, rondom behuising en werk. HUIS TE HUUR 2 Slaapkamer huis te huur sentraal in Witrivier – naby winkels en skole in veilige kompleks. Beskikbaar 1 November Kontak: Nix 083 302 5190 Tuinwoonstel in Witrivier met 2 kamers en 2 badkamers. Woonstel is vas aan huis met eie privaat ingang. Dadelik beskikbaar. Geen diere en kinders (swembad is oop) Kontak Marthie 084 657 0425

SOEK WERK Dame met baie goeie kantoor ondervinding is dringend opsoek na werk. Kontak: Elize 072 622 3368 Betroubare huishulp soek werk vir 3 dae per week. Sy is Dinsdae, Donderdae en Vrydae

beskikbaar, maar dae kan onderhandel word met Pieter-hulle. Kontak: Pieter & Martinett 082 447 3662

SOEK HUIS VIR HONDJIE Soek dringend 'n tuiste vir goedgemanierde 7jarige Jack Russell hondjie. Eienaars se kinders oorsee en moet daar besoek aflê. Kontak: Elize Oosthuizen 082 390 6641 of 013 750 1247

WERK BESKIKBAAR Witrivier Kleuterskool is op soek na ‘n tuinier/ handyman vir die skool, vanaf 1 Januarie. Aansoeke sluit 11 November. Kontak die skool vir meer inligting. Kontak: Christene 013 - 751 1581

Dag van herinnering

Ook bekend as “Poppy”-dag. Hierdie dag herdenk die einde van die Eerste Wêreldoorlog op die 11de uur van die 11de dag van die 11de maand 1918. Nou word daar gedink aan die opoffering van soldate deur al die jare in oorloë. Simbool van hierdie tyd van die jaar is Papawers (Poppy) ook omdat papawers op die grafte gegroei het op die “Western Front”. Almal word uitgenooi na hierdie jaar se geleentheid, Ds. Nati neem die diens (10 minute) waar.

Die geleentheid is VANDAG om 10:15 tot 11:00 by die Moth-saal (Danie Joubertstraat) in Witrivier, oorkant Maxmart. Daar is ook ʼn verbyvlug om 11:02.

Almal welkom!


Preeknotas

____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ Ons is op Facebook! Gaan LIKE die volgende bladsye

www.ngwitrivier.co.za LERAARS Ds. Gerrie Doyer 082 735 4892 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Nati Stander 082 216 3710

♡ ♡ ♡ ♡

NG Gemeente Witrivier Jeug@NGWitrivier Kersmark NG Witrivier Bluetooth Ouerskap / Parenting KERKKANTOOR (013) 751 1644 082 523 4596 E-pos

Gebruik die link op die webblad of stuur ’n e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van of lidmaatnommer.

kerkkantoor@ngwitrivier.co.za

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.