NG Witrivier
OaseNuus Sondag 19 Junie 2016
Het jy ʼn goeie wegkruip plek?
Ds. Gerrie Doyer
Kom ons dra en beskerm die waarheid! Skriflesing: 2 Timoteus 3:14-16 Baie welkom by vanoggend se fees-erediens. Ons dank God vir stewige pilare wat die gemeente help bou het tot hier. En ons seën die huidige en toekomstige pilare vir die verskil wat NG Witrivier in die koninkryk maak. Dankie Here!
Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou in die kantoor. Kom vertel ons waar jy woon en waar jy graag sal wil inskakel. Kom deel in die kleurvolle en smaaklike gasvryheid van die gemeente! Kom geniet gratis tee of koffie na die oggenddiens, onder die afdak.
Dankie Here vir
NG Witrivier
U genade!
Ons staan vandag vol verwondering voor ons Koning vir 75 jaar se vreugdes, voorregte om te kan dien in die koninkryk en vra vars genade vir die toekoms. Dankie Here! Foto’s en verhale Hierdie projek het ʼn vars wending ondergaan, ons gaan nie meer ʼn boek uitgee nie, maar ʼn DVD propvol verhale en foto’s. Opnames is vroeg in die nuwe kwartaal. As jy iets het waarvan ons moet weet, kontak Antoinette voor Dinsdag 13:00 Daar gaan plek vir advertensies wees, ons benodig 20 sake-ondernemings wat graag hulle naam aan ons gemeente wil koppel. Stuur sms vir Antoinette 082 450 9434
Ons hou partytjie na die erediens Kom drink gerus koppie tee of koffie na die diens en kuier lekker en deel met mekaar staaltjies uit die verlede. Teelepeltjie-ete begin 11:30 vir almal wat aangedui het dat hul saam aansit.
Maandag 20 Junie
18:00 GriefShare
Dinsdag 21 Junie
08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare
Woensdag 22 Junie
Sitkamer
18:00 Bluetooth Ouerskap
Konsistorie 17:30 Kerk Sitkamer
Bovertrek
Donderdag 23 Junie
Moz-uitreikspan
Konsistorie
Mosambiek-uitreik Die uitreik span is baie opgewonde, hulle leer fluks aan Portugees.
Wees lief vir die aarde en herwin! Ons versamel A4 papier wat skoon, glad en bruikbaar is aan die eenkant. Bring dit asb. kantoor toe vir Antoinette.
Mylpale 19 Junie Attie Groenewald 20 Junie Mervyn van Wyk Hansie & Anna Erasmus 21 Junie Miriam Degenaar Tokkie Boshoff 22 Junie Elsa Keyser 23 Junie Paul Meyer Hennie Germishuizen Corrie & Rosa du Toit
Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik!
87 Verjaar 71 Verjaar 57 Huwelik 91 Verjaar 83 Verjaar 83 Verjaar 70 Doop 56 Belydenis 39 Huwelik
24 Junie Lien Hitge Johan & Tina Scholtz 25 Junie Pop Pretorius 26 Junie Jurgens & Isabel de Jager 27 Junie Willem Moore Andy & Nan de Beer 28 Junie Marietha de Beer Christo & Marieta Botha 30 Junie BJ Willers
73 Verjaar 44 Huwelik 70 Verjaar 34 Huwelik 71 Verjaar 57 Huwelik 80 Verjaar 36 Huwelik 72 Verjaar
Die volgende 2 tafels
WIT OLIFANT en NAGEREG benodig sameroepers. Wil jy enige van hierdie tafels koรถrdineer? Kontak Stefnie by die kantoor of enige van die leraars.
Gebedsfokus Ons bid saam vir…. . P
P P P
P P
Op hierdie Vrydag-oggend kom ons opnuut na die troon van ons Koning. Mag Psalm 23 weerklink in ons harte. Here, omvou Wendell, hul kinders en ons gemeenskap met U heilige teenwoordigheid. U hoor die afgelope dae ons gemeente en gemeenskap se smeekgebede vir Annatjie. Ons vertrou U vir uitkoms en weet U hou haar in die holte van U hand. Dankie vir elke hand, voet en rand wat saam staan. Amen Louw Engelbrecht en sy geliefdes, waar sy broer oorlede is en hulle Woensdag langs ‘n oop graf moes “totsiens” sê. Ons bid vir God se troos in hierdie hartseer tyd, asook Sy vrede. Die volgende persone, wat ons die week in die hospitaal besoek het: Nan de Beer en Martiens Ferreira. Ons bid dat hul spoedig, en volkome sal herstel en dat hulle God se nabyheid en genesing in hulle liggame en gedagtes sal ervaar. Ons bid vir Pieter Burger, wat die slegte nuus laas week gekry het, dat die plaat in sy been weer gebreek het. Ons is dankbaar vir ‘n suksesvolle operasie, en Pieter stuur hierdie boodskap: “The doctor was very happy with the operation. He removed all the plates and screws and fitted two 10mm titanium pins in my leg. It was not necessary for a bone transplant, because the bone marrow that gets pushed out by the pin hardens and acts as a bone transplant. I’m in a little pain, but I’ve had worse. Doc said with these pins I should be able to walk after 4 weeks. God really looked after me again, just amazing!” Jaco & Kathleen, sy het die week twee groot operasies gehad vir kanker behandeling, en ons bid en glo dat dit ‘n groot sukses was, dat die kanker volkome verwyder kon word en dat haar genesing spoedig en volkome sal wees. Nic Cronje (vriende van Marinda Olivier-hulle), wat ‘n breinoperasie die week gekry het a.g.v. ‘n gewas. Mag God hom na liggaam en gees aanraak en wonderwerke in sy liggaam laat geskied.
Hierdie gebedsversoeke kom uit ons gemeente vir ons gemeente, of vir mense wat hul lewens raak. Dit kom by ons uit deur die GEBEDSKAARTJIES, wat voor jou in die banke hang... of dit word deurgeBEL na enige van die dominees of sommer per E-POS gestuur na nuus@ngwitrivier.co.za. Hierdie gebedsversoeke word DEURBID: aan die einde van die diens & Dinsdag oggende (wanneer ons Gebedspan vergader) en dan ook deur jou, wat nou hier lees.
P
P
Trudie van der Merwe se geliefdes, wat treur nadat sy oorlede is. Ons bid dat God self hulle sal troos en Sy vrede gee. Alta vra: Bid asb. vir Roelf, hy bly siek. Dankie Here, ek weet alles is vir U moontlik. GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES?
Ons wil jou graag besoek as jy in die HOSPITAAL is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Jy is ook welkom om Ds. Jurgens (013 751 1824) te bel / sms.
Ons is dankbaar oor..
A
Bertie Pieterse sê baie dankie vir al die gebede en boodskappe van bemoediging vanuit die gemeente ten tye van die operasie. Hy sê dit gaan goed. A Cecil Dorfling skryf: “Dankie aan ons wonderlik Hemelse Vader vir die geleentheid wat Hy voor my deur kom lê het en dat ‘n lewensdroom kan vervul word.” WAS JY, OF IEMAND WAT JY KEN IN DIE HOSPITAAL EN OP ONS GEBEDSLYS / BESOEKLYS? Ons wil graag weet hoe dit met hul gaan. Laat weet ons asb. Sodat ons kan aanhou bid of “dankie” sê, e-pos ons: nuus@ngwitrivier.co.za
Ons Jeug bid vir..
t t t t t t t t
t t
Eksamens en al die leerwerk en die lekker wintervakansie wat daarna kom! Dankie vir goeie gesondheid en vriende wat jou bystaan. Dankie dat ons ou mensies kon besoek het. Bid vir liefdesprobleme. Bid vir nuwe verhoudings, siek mense, verlange na mense wat oorlede is, ons laaste eksamens. “Wil asb. vanaand Bid vir my vriendin se Pa wat BreinKanker het dat Jesus hom sal genees asb...” “My pa is ‘n alkohol verslaafde en sukkel om los te kom daarvan of die houvas wat dit op hom het. Hy het bevryding daarvan nodig.” “Here ek bid vir kommunikasie. Ek sukkel om te verstaan hoekom mense goed doen om ander intensioneel seer te maak. Here my hart is in stukke ek kort U, help asb die stukke bymekaar sit.” Verhoudings en vriendskappe. Ware liefde ♥
Bid vir Moslems tydens Ramadan 6 Junie - 5 Julie Sondag 19 Junie 2016 Dag 14: Katar, Arabiese Skiereiland 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het. (Johannes 13:34-35). En Ek het hulle die heerlikheid gegee wat U my gegee het, sodat hulle een kan wees, net soos Ons een is. Ek in hulle en U in My, sodat hulle volkome een kan wees; en dat die wêreld kan weet dat U My gestuur het, en hulle liefgehad het net soos U My liefgehad het. (Johannes 17:22-23). Katar is polities 'n relatief stabiele land. Bid vir die regering wat dikwels sterk beïnvloed word deur Islamitiese fundamentaliste. Bid dat die regering die regte van alle menses sal beskerm, veral die regte van buitelandse werkers (expatriats). Bid dat internasionale arbeidswette en basiese menseregte gehandhaaf sal word. Ons dank God dat Katar eiendom toegestaan het vir die bou van kerke. Die realiteit is dat daar eenvoudig nie genoeg plek in die areas is waar Christene woon om die groot hoeveelheid Jesus-volgelinge te akkommodeer nie. Bid dat die regering toestemming sal gee aan groepe om buite hierdie areas te vergader in plekke soos restaurante, hotelle, ens. Bid vir die verskeie Christelike genootskappe, dat God toenemende eenheid sal bring onder hulle. Bid dat God die bestaande Christelike genootskappe sal gebruik om aan die groeiende behoeftes van die baie arm immigrant-gemeenskappe te voorsien veral die wat in arbeidskampe bly en dat hulle met vrymoedigheid die evangelie sal verkondig aan hierdie mense. Bid dat Katar alle befondsing van radikale Islamitiese groepe sal staak en dat die greep wat Islamitiese terrorisme op hulle het, vervang sal word met vryheid in Christus. Bid dat die klein hoeveelheid Katarese Christene in hulle geloof sal groei en kragtige getuies van die genade van God sal wees. (Efesiërs 3:14-21).
te lei. Bid vir die probleme wat hy moet hanteer: die prys van olie, konflik met Daesh (ISIS) en die gespanne verhoudings met Iran en Jemen. Bid dat Koning Salman homself sal omring met eerlike manne wat goeie raad sal gee en sal help om die nasie sinvol te regeer. (Spreuke 15:22). Dinsdag 21 Junie 2016 Dag 16: Somalië, Afrika Toe sê Jesus vir hom: Vandag het daar redding vir hierdie huis gekom, aangesien hierdie man ook 'n seun van Abraham is. Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was. (Lukas 19:9-10). Bid vir vrede in Somalië. Baie Somaliërs in Kenia word geteister a.g.v. etniese spanning. Bid vir hulle asook die vlugtelinge wat wegvlug uit areas waar daar gevegte is en hulle deur hongersnood geteister word. Dank die Here vir die toenemende getalle Somaliërs wat tot bekering kom en vir die talle klein groepies gelowiges wat in die geheim bymekaar kom. Bid vir beskerming en wysheid om die evangelie in hierdie gevaarlike land te verkondig. Bid vir meer en volwasse geestelike leiers in die kerk. Bid vir eenheid. Gee dank aan die Here vir die onlangse voltooiing van die Nuwe Testament en die gedrukte weergawe in die Somaliese taal. Vra dat hierdie nuwe vertaling van die Nuwe Testament vir Somaliërs 'n effektiewe hulpmiddel sal wees in dissipelskap en evangelisasie. (Handelinge 14:22-23).
Woensdag 22 Junie 2016 Dag 17: Suid-Soedan, Afrika En Ek sal julle vergoed die jare wat die treksprinkaan, die voetganger, die kaalvreter en die afknyper verslind het - my groot leërmag wat Ek teen julle gestuur het. (Joël 2:25). Bid vir vrede in Suid-Soedan en vir godsmanne om deel te word van die regering in die opkomende verkiesing van 2017. Vra dat kerkleiers nie beïnvloed sal word deur die politici nie, maar dat die kerk die politici sal beïnvloed. Bid vir eenheid tussen die kerke in SuidMaandag 20 Junie 2016 Dag 15: Saoedi-Arabië, Soedan. Suid-Soedannese leiers is op soek na 'n Arabiese Skiereiland vredesooreenkoms om die 14 maande lange Here, ek het die tyding aangaande U verneem, ek geweld te beëindig waarin reeds meer as 50 000 het gevrees! Here, roep U werk in die lewe in die mense doodgemaak is. Daar is 2,5 miljoen mense midde van die jare; in die midde van die jare laat dit wat hongersnood en groot armoede in die gesig bekend word. In toorn dink aan ontferming. staar. Bid vir 'n einde aan die geweld wat die land (Habakkuk 3:2). Bid vir die duisende Christene wat uitmekaar skeur. Vra dat mense aan beide kante in Saoedi-Arabië woon om te verstaan dat hulle rol hulleself sal verootmoedig om 'n einde te maak aan in die koninkryk meer is as om net geld te maak in die geweld. Bid vir blywende vrede. Baie van die Saoedi, maar ook om aktief die evangelie te mense sê hulle is Christene; bid dat die Heilige verkondig. Saoedi-Arabië is nog in 'n oorgangsGees hulle sal oortuig van sonde, veral die wat periode van Koning Abdullah na Koning Salman. weier om mekaar lief te hê. (Johannes 13:34-35). Voordat Salman koning was, het hy die koninklike familie gepolisieer en die opstandige prinse in die Ons stuur graag die volledige Ramadan tronk gesit. Baie glo dat die 79 jarige Koning gebedsgids vir jou aan, stuur e-pos na Salman ernstige gesondheidsprobleme het. Bid vir kerkkantoor@ngwitrivier.co.za sy gesondheid en dat hy die vermoë sal hê om reg
Uit Kruger se pen… Liewe family en vrinne,, Gegroet uit Bloem - die hartstad van Suid-Afrika!
hoor; Ubuntu. Hierdie woord sê eintlik: ‘n Mens is net volledig mens deur ander mense. Anders gesê: Ek is ‘n mens want ek behoort aan ander mense rondom my. So gesien is sosiale harmonie dan ook een van die beste dinge wat met ons kan gebeur. Ubuntu lei eintik daartoe dat wat jou as my medemens verontmenslik my dan ook as jou medemens verontmenslik en wat jou volledig mens maak, my ook dan meer volledig mens maak. Ons is inderdaad interafhanklike wesens. Dit sluit aan by wat die Bybel sê dat as een lid van die liggaam van Christus ly almal dan eintlik behoort te ly en as een lid bly is dat al die ander lede dan ook eintlik saam bly moet wees (1 Kor 12:26).
DIE MENS EN MENSWAARDIGHEID... Die feit dat die mens geskape is na die beeld van God (imago Dei) beteken dat die mens ewige maar ook Net oor die naweek is 3 van die oumense in ons geintrinsieke (innerlike, ewige) waarde besit. Ek is baie meente oorlede. Dit raak nou vir ons bietjie moeiliker waardevol – ja alle mense is baie waardevol - omdat want ons begin die mense ken en vir hulle lief hulle na God se beeld geskep is en dit is nie afhanklik word... Die ouderling wat Saterdag dood is en 'n paar van biologiese faktore nie en dus nie afhanklik van iets huise van my bly het 3 dae na ons aankoms hier sy Bybel gebring en vir my en Antoinette 'n mooi preek van soos bv. my sosiale status of die kleur van my vel nie. bemoediging kom afsteek - iets wat mens nie meer kry Dit beteken dat die een mens nie beter is as die ander nie – dat ons almal voor God gelyk en waardevol is – nie. Voor elke Nagmaal het hy dan ook ons besoek en en dit is wat saak maak. vir ons gepreek en gebid - 'n oud treindrywer met baie goddelike wysheid en insig en 'n passie vir sy Meester Soos reeds gesê het ons baie intrinsieke waarde omdat ons gaan jou mis oom Nic! ons geskep is volgens die beeld van God – ons is dus Hier raak mens net meer bewus van die verganklikheid waardige mense omdat ons na Sy beeld geskep is. Biskop Desmond Tutu het by geleentheid gesê: van die mens en die aftakeling van die ouderdom... ouderdom is inderdaad nie vir sissies nie! Weer daarvan Om dan enige kind van God te hanteer asof hy/sy iets Vrydag bewus geword toe 'n ou tannie in die 90 - sonder minder as dit is, is nie net verkeerd nie, dit is nie net 'n maag, sonder die meeste ingewande, bedlêend en in boos nie, dit is nie net pynlik vir die slagoffer nie, dit is groot pyn ons begroet met: “Ek sal lieg. dominee as ek eintlik godslasterlik, dit is om God eintlik in Sy gesig te spoeg… sê ek het nie pyn nie maar ek sal ook lieg as ek nie sê dat die genade van die Here baie groot oor my is en Juis daarom beywer ons ons vir menswaardigheid en daarin verbly ek my!” menseregte in die ware sin van die w(W)oord. As mense dus praat van die reg van mense tot spasie, tot vryheid Die stuk wat ek nou aanheg gaan oor sake soos: Die van beweging en assosiasie, tot skoon water, tot goeie mens se interafhanklikheid, die mens se menswaardigheid, menseregte, vryheid en die heiligheid van sanitasie, tot goeie opvoeding, tot ekonomiese vry lewe uit Bybelse perspektief. Ek kyk ook bietjie krities na handel, politieke demokrasie ens. dan is ons die ene ore sekere diereregte aktiviste.. Debateerbaar vra ek dat ons en stem ons saam. As ons egter hoor van mensehandel, in die ware sin van die w(W)oord vryheids - menseregte geforseerde prostitusie, dwelmhandel, korrupsie, nepotisme, politieke manipulasie en misbruik ens. dan voel en pro-lewe aktiviste moet word. Lees maar gerus en ons saam – meer nog, ons raak praktiese aktiviste vir laat my gerus weet hoe jy daaroor voel. menseregte. DIE MENS IS ’N INTERAFHANKLIKE WESE... DIE MENS EN VRYHEID... God is ‘n verhoudings God, ‘n verbonds God en juis Ons vryheid kom nie van die mens af in die eerste plek daarom is Sy skepsels ook afhanklik, ja, interafhanklik van mekaar. Ons is nie eilande in ‘n groot oseaan nie. ‘n nie maar van God. Dit is baie belangrik om dit te begryp. Woord wat ons kan help om hierdie interafhanklikheid te God het ons geskep vir vryheid. Hierdie vryheid beteken dat ons vry is om te kies – vry is om gehoorsaam of illustreer is die woord wat ons vandag dikwels
ongehoorsaam te wees. Ons is dus moreel verantwoordelike wesens wat die vryheid het om uit verskillende opsies te kies. Ons kan dus kies om besonder goeie mense te wees wat kies om omvorm te word ooreenkomstig die beeld van God - maar ons kan ook kies om baie duiwels te wees… Iemand het by geleentheid gesê: God het so ‘n grondige respek vir die mens se vryheid om te kies dat Hy eerder sal sien dat ‘n persoon hel toe gaan as om die persoon buite sy wil om te forseer om hemel toe te gaan... Wat dink jy van hierdie aanhaling?
Ware vryheid is dus ‘n sentrale tema van die Bybel – die w(W)aarheid sal julle vrymaak. Vryheid moet egter wyer gesien word as om net vry te wees van sonde – nee, dit is ‘n allesomvattende begrip. Dit beteken dan ook dat ons moet vry wees van politieke, sosiale en ekonomiese strukture wat onregverdig en onderdrukkend is want dit sal ons weer verslaaf en ons minder maak as wat God bedoel het ons moet wees – vry skepsels. Daarom word ons opgeroep om ware vryheidsvegters te wees; om te veg dat die Waarheid wat mense waarlik vry maak, sal heers maar ook om te veg vir demokrasie op alle vlakke sodat die mens vry kan wees om self te kan kies met die inligting tot sy/haar beskikking. Ons is dan ook vryheidsvegters wat alle totalitêre en outoritêre invloede beveg ook op politieke, sosiale en ekonomiese gebiede – invloede wat die mens in ‘n rigting inforseer en breinspoel en so juis van die reg vervreem om rustig goeie keuses te neem. Daarom waak ons teen groepsdruk, massa histerie en populistiese politieke leiers. DIE MENS EN DIE HEILIGHEID VAN DIE LEWE Vir die christelike lewens-en wêreldvisie is lewe ‘n wonderwerk, ‘n heilige gawe van God af. Daarom neem ons ‘n kritiese houding aan teenoor etiese vraagstukke soos aborsie, hulp met selfdood, genadedood en allerlei vorme van genetiese manipulasie. Die groot vraag wat ons moet vra is wat dit in God se oë beteken om mens te wees en hoe lewe beskerm kan word en dit alles kom weer terug na ons aanname dat die mens na God se beeld geskep is. Vir ons is die lewe iets heilig, dit dra ‘n goddelike stempel, dit is ‘n gawe van die Skepper. Hy het, na alles, die alleenreg om te besluit wanneer ons lewe en wanneer ons sterwe. Dit natuurlik teen die naturalistiese en evolusionistiese idee dat die mens ‘toevallig’ ontstaan het. Iemand het hierdie evolusionistiese idee soos volg verwoord:
Die lewe het ontstaan uit die primordiale see van chemikalieë oor miljoene jare wat deur toevallige mutasies gelei het tot ‘n biologiese ‘ongeluk’ en wat op sy beurt gelei het tot die ontstaan van die eerste mense... Dit spreek vanself as dit jou siening is dan het die mens se lewe nie meer waarde as die van ‘n dier nie. Hierdie twee wêreldbeelde staan dus direk teenoor mekaar. Die evolusionistiese wêreldbeeld het gelei tot ‘n ‘kultuur van dood’ waar die ongebore kind, die misvormde mens, die hulpelose, die siek ou mens ens. se lewens in gevaar is. Die etiek van pragmatisme en utilitarisme (nuttigheid) is vandag ongelukkig die heersende kultuur. Iemand het dit dan ook skokkend soos volg gestel: Kry die siekes, die sterwendes, die gestremdes, die nie-produktiewe mense uit die pad van die lewendes... Die Christen handel egter uit ‘n ander oortuiging, die oortuiging dat lewe heilig is en intrinsieke waarde het al is die mens sterwend, siek, gestremd of nie produktief nie. Vir ons is die lewe ‘n geskenk van die Skepper God en is die mens na die beeld van God geskep. Voorop in ons etiek staan dus: Red lewens! Vir die Christen het alle lewe waarde maar is die mens se lewe belangriker as dié van diere en plante omdat net die mens geskep is na die beeld van God. Daarom vat ons dit met ‘n knippie sout as aktiviste vir diereregte diere se regte gelyk begin stel aan die regte van mense. Ons vind dan ook dat sommige vegitariërs juis dit aanvoer waarom hulle teen die doodmaak van enige dier is om te eet. Ja, soms voer sommige ekstreme diere aktiviste dit net te ver soos in die volgende aanhaling blyk: Sommige diere-aktiviste dryf dit darem te ver as hulle bv. begin om vroue wat pelse van diere dra met verf te begin gooi en soms selfs restaurante plunder om kreef te bevry! Laat ons dit duidelik stel dat die Christen baie moet omgee vir diere en voel vir diere – ons is almal medeskepsele van die Skepper en ons moet bewus daarvan wees dat hulle ook dieselfde emosies as ons het en vreugde, deernis, pyn, eensaamheid, verwerping en teleurstelling kan ervaar - maar die totale gelykstel van diereregte met menseregte moet bevraagteken word uit Bybelse perspektief.
Kruger
Preeknotas ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ Laai gerus die “Like” ons by
Gemeente
NG Gemeente Witrivier en Jeug@NGWitrivier
APP af:
www.ngwitrivier.co.za LERAARS Ds. Gerrie Doyer 082 735 4892 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Nati Stander 082 216 3710
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
NG Kerk Witrivier KERKKANTOOR Telefoon (013) 751 1644 082 523 4596 E-pos kerkkantoor@ngwitrivier.co.za