OaseNuus Koördinate vir die koninkryk Die simboliek van die PASPOORT in die logo As Christen ontvang ons ʼn paspoort na die koninkryk, wat ook ons “toegang” kan wees na die heerlikheid. Tog is daar regte, voorregte en pligte wat ons moet nakom in ons wandel met God en ons verhouding met Hom om volkome burgerskap te ontvang.
Ds. Jurgens de Jager
Sondag 21 Februarie
Het jy nog jou paspoort Burgerskap, regte, voorregte, pligte Skriflesing:
Efesiërs 2:19-22
Baie welkom by vanoggend se erediens. Mag jou paspoort vanoggend nuwe identiteit kry in die koninkryk.
Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou in die kantoor. Kom vertel ons waar jy woon en waar jy graag sal wil inskakel. Kom deel in die kleurvolle en smaaklike gasvryheid van die gemeente! Kom geniet tee of koffie na die oggenddiens, onder die afdak. Kom bederf jouself met ‘n cupcakes vir slegs R5 Die EERSTE kruiswoorde is uit Lukas 23:34 En Jesus sê: Vader, vergeef hulle, want hulle weet nie wat hulle doen nie.
Die TWEEDE kruiswoorde En Jesus antwoord hom: Voorwaar Ek sê vir jou, vandag sal jy saam met My in die Paradys wees. ( Lukas 23:43)
Die DERDE kruiswoorde Daarna sê Hy vir die dissipel: “Daar is jou moeder.” (Johannes 19:27)
Wanneer: Waar: Tyd: Ontbyt:
Vrydag 4 Maart NG Witrivier 06:00 06:30
Ons bid vanjaar vir KUBA. Kom deel in hierdie kring van gebede.
Deurkollekte word opgeneem t.b.v. Wêreldbiddag vir vroue.
Daar is daagliks ʼn stukkie oor lydingstyd op die gemeente se Facebook-blad. Ons plaas dit met vergunning van Mosaik gemeente.
Gesinserediens in die saal vir alle kinders van Gr 1 tot Gr 6 en hul ouers. Na afloop van die Jeug-erediens word hul soms bederf met melkskommel, maar daar is ʼn nood aan lang plastiek glase om genoeg van die lekkertes aan hul te bedien. As jy glase het sal hul dit graag oorneem. As jy dalk ʼn geldjie wil gee om aan te koop, kontak Antoinette by kantoor of Gerda by 082 418 1835
Bybelskool vir Bereane Ons volgende byeenkoms as Bereane is Donderdagaand. Kom luister na die volgende inligting. Dit is ook die volgende week elektronies beskikbaar. www.bybelskool.co.za
Teelepeltjie-ete Hierdie nuwe inisiatief van die Vrouebediening laat my met opwinding! Wat is dit... Die ete bestaan uit kos wat met ʼn teelepel geskep, geëet en geniet word. Elke gesin bring ʼn eenskottelgereg, kan kies uit sout, groente, slaai of soet. Die geregte word uitgepak en ons skep almal uit almal se bakke en eet heerlik lepeltjie vir lepeltjie saam. Dink solank aan watter gereg gaan jy vir ons berei. Vul jou vormpie in en gooi in kollekte mandjie of gee by kantoor. Ons wil kontroleer dat daar nie van een gereg en te min van ʼn ander is nie. Wanneer: Waar: Tyd: Navrae:
Sondag 28 Februarie Onder die afdak 11:30 Hannatjie 072 563 7823
18:00 18:30
Donderdag 25 Februarie
Kom word nuutverg. Konsistorie 18:00 GriefShare GriefShare Lokaal
Bybelskool Moz-projekspan
Dinsdag 23 Februarie
18:00
Kerksaal Konsistorie
Saterdag 27 Februarie
Gebedsbyeenkoms Konsistorie 07:00 Lofdans Kerk DivorceCare Sitkamer Eiendomsbedieningverg. Konferensiekamer 11:30
Rustig Basaar
Kerksaal
Sondag 28 Februarie Teelepeltjie-ete
Afdak
Woensdag 24 Februarie Bluetooth ouerskap Dr Thelma Laubscher
Bo-vertrek
Gebeure in vooruitsig 29 Feb. 1 Maart
Skrikkeldag Beraders toerusting
Dit is weer tyd vir Rustig Basaar ! Soos gewoonlik hanteer ons die
Laat weet asb. waar jy kan help Bel / SMS / WhatsApp
Hannatjie 072 563 7823
27 Februarie
08:00 17:00 18:00
Maandag 22 Februarie
koek-en-gebak-tafel, en ons benodig jou hulp.
a BESTANDELE - Kan nou al vir
ons afgelaai word by Kerkkantoor a BAK - vir ons koeke, beskuit, terte (soet & sout), koeksisters of enige iets wat lekker is! a HULP - word dan ook benodig vir die oggend van Rustig se basaar.
te koop @ slegs R20 ten bate van Rustig Basaar Wanneer: Vrydag 26 Februarie Waar: Onder afdak Vanaf: 17:00
Kom bederf jouself met aandete!
Kom kamp saam in 2016, daar is verskeie kampe!
Kom Word Nuut kamp
Berg & Dal naweek 27
tot
29 Mei
Bespreek direk by SANParke vir die naweek. Laat weet ons nie later as 4 Maart by kerkkantoor@ngwitrivier.co.za sodat ons alle reëlings aan jul kan
Wanneer: 11-13 Maart Waar: Ella Combrink Inskrywingsvorms beskikbaar Wanneer: by Heleen by kantoor Waar:
Bosnaweek vir enkellopendes
4-6 Maart Struwig Eko-reservaat in die Balule (Groot 5 wêreld) Navrae & besprekings: Ds Jurgens
Wanneer: Waar:
7-10 April Oorgrenspark
Meer inligting volgende week...
Mylpale
Die gemeente het ʼn SNAP SCAN Laai die toepassing (App) af
14 Feb. Gordon Campbell 51 Belydenis Hannes Raath 51 Belydenis Perie & Hes Perie 35 Huwelik Riaan Kotze 34 Doop 19 Feb. Hendrien Botha 71 Verjaar 22 Feb. Colin Sylvester 75 Verjaar 23 Feb. Cecil & Ena Thornhill 42 Huwelik Jan & Lynn Viljoen 36 Huwelik Pottie & René Potgieter 31 Huwelik 24 Feb. Denise Wessels 70 Verjaar Ben Engelbrecht 54 Belydenis 26 Feb. Annatjie Verster 72 Verjaar Pierre Olivier 44 Belydenis 27 Feb. Barry & Mariana Jacobs 45 Huwelik 28 Feb. Martiens & Tina Duvenage 63 Huwelik
Stel die toepassing (App) op
Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik!
Gaan na die “App store’ op jou selfoon Soek “SnapScan” Laai die applikasie af (so 5MB) Maak die toepaasing (App) oop
Volg die instruksies: tik jou e-posadres in en dan jou naam en telefoonnommer Hulle stuur dan ‘n bevestiging na jou e-posadres. Gaan na jou e-pos en klik op die “link” ter bevestiging Jy ontvang ‘n SMS kode, wat jy in die spasie in die toepassing (App) moet in tik Nou laai jy jou kaart deur “add card” te kies en dan jou kaart inligting in te vul: naam en CVV nommer Kies ‘n kode wat jy gaan onthou en jy is reg om jou bydrae te maak
P
P P
P
P
P
P
Gebedsfokus Ons bid saam vir…. . Magda Coetzer wat so bid: “Here, my moeder is nog in die hospitaal na ‘n knievervanging operasie. Sy het nagevolge van die operasie. Asseblief Here, my pa is so ‘n ware eggenoot. Hy het geweldig stres. Maak hom sterk om my ma by te staan. Dankie dat ek dit kan vra, Here. Amen” Morné du Preez se ma, Hannelie, wat gediagnoseer is met kolonkanker en het Maandag ‘n operasie ondergaan. Ons bid dat die operasie ‘n sukses was en dat die Here haar sal aanraak en genees. Andrie van der Walt (Stefnie se swaer) het Woensdag ‘n heupvervanging ondergaan in ‘n Pretoriase hospitaal. Waar daar nou geduld en rustigheid van hom verwag word, bid ons daarvoor Here en vir volkome herstel, ons bid ook vir die wat hom help en bystaan vir wysheid en geduld. Bid asb. vir Abram en Frieda en familie. Abram se swaer is verlede Sondagoggend oorlede. Mag God hulle troos in hierdie hartseer tyd. Piet vra: Bid asb. vir my seun, Lourens, vir werk... Mag God elkeen wat sonder werk sit lei om moed te hou en aan te hou totdat hulle die werk kry wat die Here vir hul voorberei het. Mag God ook met elkeen in ons gemeente wees wat finansieel swaar kry in hierdie moeilike, ekonomiese tyd. Ons weet dat ons ‘n God van detail aanbid en ons bid dat Hy in detail sal voorsien: ons daaglikse brood, ingesluit. “Prayer request for a family member, Ivon Mnisi, who is more than 8 days inside Lily Mine. Pastor Lexin Mnisi and Pastor Lamkabi Themba.” (dit was reeds verlede Sondag). Ons bid vir hierdie gesinne wat se harte stukkend is a.g.v. van hierdie frats ongeluk. Ons bid vir die reddingspanne wat moet aanhou soek totdat hierdie mense gevind is. Mag God krag gee: fisies, geestelik en emosioneel hulle vertroos en versterk. Ons bid saam vir Reza, dogter van Hans Swart, wat (alreeds Fase 3) kanker het. Mag God hier vrede en lewe bring.
Hierdie gebedsversoeke kom uit ons gemeente vir ons gemeente, of vir mense wat hul lewens raak. Dit kom by ons uit deur die GEBEDSKAARTJIES, wat voor jou in die banke hang... of dit word deurgeBEL na enige van die dominees of sommer per E-POS gestuur na nuus@ngwitrivier.co.za. Hierdie gebedsversoeke word DEURBID: aan die einde van die diens & Dinsdag oggende (wanneer ons Gebedspan vergader) en dan ook deur jou, wat nou hier lees.
P
P P
P P P P P P P P
P P
Willie Boshoff ly swaar met kanker en het infeksie gekry na die laaste operasie, “O Here, raak vir Willie en sy liggaam aan. Versterk hom en genees hom. Beskerm en vertroos en lei ook vir Fransie, wat hom liefhet en bystaan.” Ons bid vir Sabie, Hazyview en Kanyamazane, en die aanhoudende betogings. Mag God hier wysheid en vrede bring en voorsien... Ons bid steeds vir Danie wat so sleg geval het met ‘n motorfiets. Dankie vir sy stadige, maar seker beterskap, waar hy lê in ‘n Natalse hospitaal. Hy het reeds sy oë begin oopmaak en begin reageer deur handdrukke. Soveel is steeds onbekend en ons bid vir geduld en goeie beterskap. Nic Maartens en Paul Roelofse ly beide aan hartprobleme. Mag God hul en die Medici wysheid gee en genesing bring. Leon Cilliers het ook ‘n ondersoek m.b.t. sy hart ondergaan, ons bid vir goeie nuus. Ons bid vir Nadine en haar dogtertjie wat in die hospitaal opgeneem is met infeksie, ons glo dat sy al baie beter is en bid dat die Here haar en Nadine sal vashou. Ons dra vir Wabbie Sauer op aan God in ons gebede, Hy weet wat sy nodig het, waar sy seer het en waar sy twyfel, mag Hy in detail voorsien en versterk. Louis Marais was in die week in die hospitaal vir toetse. Ons bid vir akkurate diagnoses en wysheid in die behandelingsproses, dat Louis sommer spoedig weer voluit aktief sal wees. Ons bid vir Suzette Myers en haar geliefdes en gesin, wie se Pappa in die week oorlede is. Mag God hul styf vashou, troos en Sy vrede gee in hierdie routyd. Ons bid steeds vir tannie Sarie Burger, wie se kanker teruggekeer het en tans in Medi-Clinic is. “Here, raak haar aan!!” Ook vir tannie Susan Oosthuizen en Joan Greyling, al drie van Rustig Ouetehuis, wat tans in die hospitaal is. Marinda getuig: “As die lewe se seer... My van my voete afvee. Beland ek altyd veilig op my knieë. As dit donker nag is reg rondom my bly God se lig hier binne my. As die trane rol sonder keer en my hart in twee wil skeur. Is dit God wat my weer hoop kom gee. Dankie Gees van God... Vir die hoop!” Ons bid vir ons Gemeente se finansies: ‘n nuwe jaar lê voor met groot uitdagings om die boeke te laat klop, maar ons weet dat ons deel in die Hemel se ekonomie en dat God in detail sal voorsien. Pieter Coetzer vra voorbidding vir Werner en Adele van Niekerk. Adele is met fase 4 kanker gediagnoseer. Die medici het gedink dit is ‘n maagseer en toe dié ontnugtering. Hul dogters is in Gr 6 en Gr 8. Here hou hierdie gesin in die holte van U hand, gee uitkoms vir hulle emosies, gedagtes en herstel haar liggaam volgens U raadsplan.
GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die HOSPITAAL is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Jy is ook welkom om Ds. Jurgens (013 751 1824) te bel / sms.
A A
A
Ons is dankbaar vir.. “Here, baie dankie dat U ons Moeder sover bygestaan het met die kankerverwyderingsoperasie. Mag dit U Wil wees om haar volkome gesond te maak. Amen” Chris getuig: “Woensdag, in my vrou se klas, praat sy met die graad R en RR kinders oor die droogte. Daar kom toe ‘n versoek of hulle kan bid vir reën, so begin daar ‘n ketting Gebed vir reën. En Woensdag aand reën dit!! Die kinders se gebed is verhoor! Dankie Jesus! Daar is hoop!” Ons is dankbaar vir Paul Roelofse, wat terug is by die huis na komplikasies. Ons bid steeds vir volkome herstel. A Dankie vir die Gemeenskap se op hand met Benjamin se operasie en nou sê ons dankie in geloof vir volkome herstel. A Ons dank God vir ons Jeug se betrokkenheid by gebedsbyeenkoms Sondae voor die jeugdiens. Wanneer God sê ons moet soos ‘n kind glo weet ons dat ons soveel van hul kan leer in geloof. WAS JY, OF IEMAND WAT JY KEN IN DIE HOSPITAAL EN OP ONS GEBEDSLYS / BESOEKLYS? Ons wil graag weet hoe dit met hul gaan. Laat weet ons asb. sodat ons kan aanhou bid of “ dankie” sê, e-pos ons: nuus@ngwitrivier.co.za
Ons jeug bid vir.. t t t t t t t A A A
Verhoudings, Gebreekte harte!!! Minder bevoorregtes * Uitreik sal goed gaaan! * Verhoudings ♥ “Here, help my om my lewe reg te kry. Alles wat verkeerd was reg te maak...” Ouers wat baklei; Verhoudings & vriendskappe. Bid asb vir Pier wat in die hospitaal is met kanker... Hulle moes sy been afsit. Bid vir sterkte, en vir sy familie. Daar is ‘n maat van my wat in die hospitaal is, hy is verskriklik siek. Asseblief bid vir hom. “Here, asseblief gaan saam met my in my moeilike “struggle” met vriende en vriendinne. Dit breek my regtig erg!! “Dankie dat U gebede beantwoord!” Dankie vir ‘n awesome kans om liefde vir mense te wys. Ek sê dankie vir Vriende wat onvoorwaardelik dien, gee en liefhet.
NUUS VAN ONS SENDELINGE Beste Witrivier Gemeente, Hiermee wil ons darem nuus van ons kant stuur. Die jaar het nie baie goed vir ons begin nie, omdat Boetie 'n terugslag in sy gesondheid ervaar. Dit het dan ook tot gevolg dat hy nie kon bestuur, en die ondersteuners van die Studiefonds kan gaan sien nie. Hy probeer wel om sommiges telefonies te kontak. Manie Loubser het homself bereid verklaar om in te staan vir Boetie, totdat hy weer sy pligte kan hervat. Ons is baie dankbaar daarvoor. Ek (Gretha) het reeds my take hervat. Een van die opleidingsgeleenthede, was die laaste van die naweekopleidings met die groep in Brits. Ek is baie dankbaar om te getuig van die impak wat hierdie opleiding het op hierdie groep van 30 plaaswerkers en ander lede uit die gemeenskap. Ek is ook bly dat die 2 aanbieders uit Potchefstroom weer blootstelling kon kry en verder kon ontwikkel in hulle vermoĂŤns om aanbieders te kan wees. Ek is baie opgewonde oor die vooruitsig dat die span in Potchefstroom meer geleenthede sal kry om opleiding te kan gee. Bid asseblief daarvoor.
Bid asseblief ook saam met ons vir: P Boetie se herstel en dat die ondersteuners van die Studiefonds begrip sal hĂŞ vir die situasie en bereid sal wees om hulle betalings te maak, ten spyte daarvan dat Boetie hulle nie kan besoek nie. P Gretha se betrokkenheid by die volgende opleidingsgeleenthede: 21 Feb - 4 Maart in Witrivier. 4 - 7 Maart in Centurion by die Lewende Woord gemeente. 23 & 24 Maart vir die Operasie Mobilisasie span in Mamelodi. Ons bid vir vrug en seĂŤn op elkeen van hierdie geleenthede. Baie dankie vir julle voorbidding en ondersteuning. Groete Gretha & Boetie Lourens
Liefie Briefie van Mathew en Louisa de Beer It’s amazing how God can sometimes use the simplest things to bless people. One of our friends, let’s call him Ahmed, is from the Middle East , and is currently studying in Hyderabad. Ahmed recently had to have his tonsils removed. Since the removal of tonsils is not commonplace in his home country, Ahmed was very scared prior to the procedure. He felt extremely lonely and vulnerable, since he’s living in Hyderabad alone, and his family has their own worries in the war torn area where they live. Prior to the operation Matthew had several chances to pray with Ahmed and assure him that God will protect him during the operation. After the operation we made loads of jelly and custard for Ahmed, till he could eat solid food again. Such a simple gesture, that left such a lasting impact. Please continue to pray for Ahmed, that his doubts and fears about the reality of following Jesus will also be removed, just like his tonsils These past few months can be described as a steep learning curve – in a good way! The jump from studentlife to “adult life” pushed us to learn so much, and forced us to grow at a rapid rate. We have gotten used to being in a fulltime work environment, as we are volunteering at the My Choices Foundation for 9 months now. It’s very exciting to see programs that we have been working on since the planning phase come to life, and lives being changed by the execution of these programs. We’ve also settled into our new apartment and we’re so thankful to God for providing us with so many amazing people in our new environment, as well as with many opportunities to demonstrate the love of Christ to those around us. This past week God has really been speaking to us about the dreams we have for our lives. We’ve been doing the “Daring Fatih” series in our lifegroup, and this series has challenged us to have even more faith and higher expectations about God’s dreams and plans for our future. It is truly amazing to sit and think about both our short and long term dreams, and seeing how God is helping us work towards these dreams. One of our long term dreams being the desire to help destitute women and children in the Middle East, it’s so incredible to see how much we are learning on a daily basis about the running of an NGO, ways of helping those who can’t speak up for themselves etc. We see our time here as a priceless learning experience, and a huge building block about what God has in store for us in future. Sometimes our dreams are daunting though, and we have no idea how they will ever come to pass. That’s why the following words that David said to Goliath really spoke to us this past week:
“Everyone assembled here will know that the Lord rescues His people, but not with sword and spear. This is the Lord’s battle, and He will give you to us!” (1 Sam. 17:47, NLT) In the ministry as well as anti-trafficking and social justice field, and living in India, the giants are often so real – and it’s so encouraging to know that it’s the Lord’s battle, and He will give it to us. We just have to stay faithful, even when others doubt us. What’s your dream? What are the Goliaths in your life? In which area do you need to be reminded that it’s the Lord’s battle, and He will give it to you?
Ons gemeente missie
Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing en hoop bring.
Om hierdie missie uit te leef en hulp en hoop te bring, gaan ons mekaar help, rondom behuising en werk. WOONSTEL TE HUUR
SOEK WERK
Ruim, gemeubileerde “bachelor” woonstel vir enkel dame. Naby Laerskool Witrivier geleë en onmiddellik beskikbaar. Volledige badkamer. Eie ingang. Ongelukkig geen troeteldiere. Geen rokers. Kontak: Franci Marie 082 563 0525
“Handyman” wat verskeie klein takies kan doen o.a. Loodgieter, dakke seël & verf en ook klein bou werkies, soek dringend werk. Kontak: Jannie Faure 072 792 5778 076 190 0838
SOEK WOONSTEL TE HUUR 2 Slaapkamer woonstel gesoek om te huur in Witrivier. So gou as moontlik. Kontak: Manina 076 531 4958
Kos en Klerekas Elke
Maandag
word die Woord bedien aan ons kliënte. Hul ontvang ook ʼn ietsie om te eet bv. Sop & broodjie. Verder gee ons aan hulle ʼn groentepakkie. Tans knak die pryse van groente ons begroting. Weet jy van iemand by wie ons direk kan groente aankoop teen ʼn billike tarief. Kom gesels met Antoinette in die kantoor.
Preeknotas ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________
“Like” ons by
Die Church Communicator is gekanselleer. Ons ondersoek alternatiewe kommunikasiemediums
NG Gemeente Witrivier en Jeug@NGWitrivier
www.ngwitrivier.co.za LERAARS Ds. Gerrie Doyer 082 735 4892 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Nati Stander 082 216 3710
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
KERKKANTOOR Telefoon (013) 751 1644 082 523 4596 E-pos kerkkantoor@ngwitrivier.co.za