OaseNuus Koördinate vir die koninkryk Die simboliek van die SLEUTEL in die logo: Hierdie sleutel ontsluit die hele proses na ons soeke na die koninkryk. Die sleutel tot ʼn sinvolle lewe lê by die keuse om die rit te begin. Gaan jy nou anders na sleutels kyk?
Ds. Jurgens de Jager
Sondag 24 Januarie
‘n Metode om bo uit te kom Om die koninkryk te soek Skriflesing:
Matteus 6:31-34
Baie welkom vanoggend in die erediens. Geniet hierdie reis as ons as gemeente weer opnuut die koĂśrdinate van die koninkryk bekyk. Mag jy aangeskakel hier uitstap vanoggend en nie net die koninkryk soek nie, maar ook daarin gaan woel en werk tot eer van ons Vader.
Ons verwelkom graag nuwe lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou in die kantoor. Kom vertel ons waar jy woon en waar jy graag sal wil inskakel. Kom deel in die kleurvolle en smaaklike gasvryheid van die gemeente! Kom geniet tee of koffie na die oggenddiens, onder die afdak. Filterkoffie is R 10, daar is ook cupcakes teen R 5. Tee en kitskoffie is gratis beskikbaar.
Splinternuut in 2016
VANDAG begin die Gesinserediens in die saal vir alle kinders van Gr R tot Gr 6 en hul ouers. Baie welkom en geniet hierdie reis as gesin en ook as gemeenskap van gelowiges en groei saam in jul geloof. Navrae: Ds. Nati
Jeug-erediens het reeds begin. Alle tieners welkom @ 17:00
Maandag 25 Januarie
18:00 18:30
Ontmoet die Gees-span verg. Konsistorie GriefShare GriefShare Lokaal
08:00 17:00 18:00
Gebedsbyeenkoms Lofdans
18:00
Donderdag 28 Januarie 17:30 18:00
Moz-projekspanverg. Bybelskool
Konsistorie Bovertrek
Dinsdag 26 Januarie
Versorgers gesprek
DivorceCare
Konsistorie Gebeure in vooruitsig Kerk 9 Feb. Vrouebedieningvergadering Bovertrek Sitkamer 10 Feb. Aswoensdag 18 Feb. Kerkraadsvergadering
Woensdag 27 Januarie Bluetooth Ouerskap
Bovertrek
Ons wil die manier waarop ons die lidmate versorg uitbrei. Roep die Here jou nie dalk om deel te word van die volgende spanne nie? r ʼn Besoekspan wat lidmate in hospitale besoek. r ʼn Versorgspan wat die rol van lekeberaders inneem, deur mense te help om deur hul probleme (trauma, konflik, krisisse) te werk. r ʼn Bemoedigingsspan wat mense per WhatsApp of sms ondersteun en bemoedig. Indien jy nuuskierigheid beleef oor enige van die spanne, of meer wil hoor oor wat die opleiding behels nooi ons jou om na afloop van die erediens in die konsistorie meer info te kom kry.
Maandag-aand om 18:30 Navrae: Annalise 082 958 3874
Bybelskool vir Bereane vir meer inligting: www.bybelskool.co.za
Dinsdag-aand om 18:00. Navrae: Diana 082 990 4641
Baie welkom aan die 2 nuwe Dooplidmate Ons sien uit na julle grootword en deelname aan ons gemeente-aktiwiteite.
Luwalt van der Walt
Geluk aan hul ouers, mag hulle put uit die Bron van wysheid met hul opvoedingstaak. A Gerhard & Elzane vd Walt A Hannes & Azelle Janse van Rensburg
Leonard Janse van Rensburg
“Elke dag maak ons as ouers ‘n deposito in die geheuebank van ons kinders.” Charles Swindoll
Sirië #5 Leier: President Bashar al-Assad Bevoling: Meer as 22 miljoen Meerderheidsgeloof: Islam Regering: Republiek Hoofbronne van vervolging: Islamitiese ekstremisme
Die Islamitiese Staat (ISIS) het aan die einde van Junie 2014, ʼn kalifaat (streng Islamitiese leierskap) in groot dele van Sirië en Irak verklaar. ʼn Streng weergawe van sjaria-wetgewing is ook geïmplementeer. Sedertdien het meeste Christene gevlug uit dié dele wat deur die Islamitiese Staat beheer word. Christene word ook weens finansiële, politiese en ideologiese motiewe ontvoer. Baie Christene word ook fisies aangerand en doodgemaak. Te midde van al die geweld en vervolging, is daar tog ook flikkerings van hoop. Alhoewel baie Christene die land verlaat het, is daar ʼn groeiende aantal mense wat tot bekering kom in die betreurenswaardige situasie wat deur die burgeroorlog veroorsaak word.
Gebedsversoeke:
A Bid vir Christene wat ontworteld gelaat is binne in die land of wat vlugtelinge is in A A A A
kampe buite Sirië, veral vir Gelowiges vanuit ʼn Moslemagtergrond wat in besonder kwesbaar is. Bid vir Geopende Deure-medewerkers wat in vennootskap staan met ander kerke en Christenorganisasies om kos, skuiling en traumaberading aan vlugtelinge te voorsien. Bid ook vir Danie & Esther van Niekerk (ons sendelinge in Masedonië) wat vandaar werk met hierdie vlugtelinge. Loof die Here omdat baie tot bekering kom te midde van die konflik. Bid dat hul nuutgevonde geloof versterk sal word en dat die Here sal voortgaan om Sy Kerk te bou. Bid dat die afgryslike burgeroorlog tot ʼn einde sal kom.
Die volgende herdenkings...
Mylpale
1 Jan. 2 Jan.
Tina le Cordeur 84 Verjaar Bert Houy 54 Belydenis Carel Nel 48 Belydenis Elize Nel 47 Belydenis Petro Houy 44 Belydenis Elsa Cave 38 Belydenis Ian & Estelle vd Westhuizen 35 Huwelik Chris & Wilna Claassens 34 Huwelik 3 Jan. Ben Engelbrecht 70 Verjaar Christel Pheiffer 56 Doop Gerrit Stander 34 Doop 5 Jan. Kleintjie Redpath 80 Verjaar 6 Jan. Jakkie Kruger 74 Verjaar Nic Smit 74 Verjaar Koos Botha 53 Doop Rob & Hannatjie Douglass 48 Huwelik 7 Jan. Hennie Jv Rensburg 72 Verjaar 8 Jan. Eddie & Gean Fraser 50 Huwelik Janie Kilpert 32 Doop 9 Jan. Vrede Rass 75 Verjaar CP Pretorius 73 Verjaar 10 Jan. Annatjie van Rooyen 88 Verjaar Lena van der Wath 83 Verjaar
mylpaal bereik!
11 Jan. Frik & Sorina Botha 47 Huwelik 13 Jan. Maryna Steenberg 42 Doop 15 Jan. Chris Barnard 86 Verjaar Issie Barnard 82 Verjaar Koos Boshoff 78 Verjaar Joan Pienaar 76 Verjaar Rina Oosthuysen 73 Verjaar Jan Viljoen 73 Verjaar 16 Jan. Hennie & Bets Jv Rensburg 45 Huwelik 18 Jan. Susan Oosthuizen 95 Verjaar 19 Jan. Dorothy Trollip 88 Verjaar Engela Bannink 74 Verjaar 20 Jan. Dries van Dyk 78 Verjaar Carel de Jager 42 Belydenis Andrè van der Merwe 42 Belydenis 21 Jan. Dina Pretorius 80 Verjaar Ria Smit 77 Verjaar 22 Jan. Rina Engelbrecht 49 Belydenis Andre & Ria Doman 33 Huwelik 23 Jan. Flo van der Spuy 73 Verjaar 24 Jan. Connie Taljaard 71 Verjaar Jannie & Isabelle Roux 32 Huwelik
Kriteria vir OaseNuus Verjaarsdae: 70 jaar en ouer Huwelik: 21, 25 en na 30 jaar
Baie geluk aan elkeen wat hierdie
Doop: na 30 jaar Belydenis: na 30 jaar
Die inligting word verkry van die Gemeente Data
Kom kamp saam in 2016, daar is verskeie kampe! Wanneer: Waar: Navrae:
Gesinskamp Wanneer: Waar: Navrae:
12 - 14 Februarie Elangeni Poppie 082 376 1146
12-14 Februarie Ella Combrink Alec 082 858 8163
Bosnaweek vir enkellopendes Wanneer: 4-6 Maart Waar: Struwig Eko-reservaat in die Balule (Groot 5 wĂŞreld) Navrae & besprekings: Ds Jurgens
Ons gemeente missie
Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing en hoop bring.
Om hierdie missie uit te leef en hulp en hoop te bring, gaan ons mekaar help, rondom behuising en werk. WOONSTEL TE HUUR: Ruim, gemeubileerde “bachelor” woonstel vir enkel dame. Naby Laerskool Witrivier geleë en onmiddellik beskikbaar. Volledige badkamer. Eie ingang. Ongelukkig geen troeteldiere. Geen rokers. Kontak: Franci Marie 082 563 0525 SOEK HUIS Soek dringend na ʼn 2 slaapkamer huis / tuinwoonstel wat diere vriendelik is vir einde Januarie. Kontak: Johan / Manina 082 931 5051 / 076 531 4958 WERK BESKIKBAAR SAVF Nelspruit beskik oor vakature vir Maatskaplike werker. Kontak: Karen Botha 078 801 2574
De Jagers Vervoer beskik oor halfdag ontvangspos. Navrae: 013 - 751 3421 JEUGMENTOR pos beskikbaar by Hoërskool Rob Ferreira Die pos behels onder andere die volgende: 1. Organiseer en aanbied van 'n Christelike program tydens skool ure en na skool. 2. Organiseer Christelike uitreike. 3. Organiseer die skool se waardeprogram. 4. Leiding aan en onderhoude met tieners wat geestelike hulp nodig het. 5. Inskakeling met die skool se opvoedkundige program.
Aansoeke sluit 19 Februarie 2016. Stuur volledige CV na robfhs@mweb.co.za met verwysing: "JEUGMENTOR" SOEK WERK Leonie Marx is dringend opsoek na enige werk. Verkope is haar sterkpunt. Kontak: 060 444 6000
Stel jy belang om op hierdie bladsy te adverteer? Kontak Antoinette by kerkkantoor of epos nuus@ngwitrivier.co.za
Preeknotas ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________
“Like” ons by
Die Church Communicator is gekanselleer. Ons ondersoek alternatiewe kommunikasiemediums
NG Gemeente Witrivier en Jeug@NGWitrivier
www.ngwitrivier.co.za LERAARS Ds. Gerrie Doyer 082 735 4892 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Nati Stander 082 216 3710
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
KERKKANTOOR Telefoon (013) 751 1644 082 523 4596 E-pos kerkkantoor@ngwitrivier.co.za