OaseNuus 9 November
Vriende gee om vir kinders Skriflesing: Matteus 18:1-5
Baie welkom vanoggend in die erediens. Wat ’n vreugde om soos kinders te kan glo en ook te kan deel in die doop van kindertjies. Mag jy die nabyheid van die Here ervaar. Ons verwelkom graag nuwe intrekkers / lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou in die kantoor. Kom vertel ons waar jy woon en waar jy graag sal wil inskakel. Kom deel in die kleurvolle en smaaklike gasvryheid van die gemeente! Kom geniet tee of koffie na die oggenddiens, onder die afdak. Filterkoffie of Hot chocolate is R 10, daar is ook cupcakes teen R 5 beskikbaar. Tee en kitskoffie is gratis beskikbaar.
Elke kind wat gebore word, is‘n nuwe gedagte van God met neutvars, stralende moontlikhede. – Kate Wiggens -
Wat gebeur... Maandag 10 November 18:00 GriefShare
GriefShare lokaal
Donderdag 13 November 18:30 Kerkraadsvergadering
Dinsdag 11 November
Voorportaal
Gebeure in vooruitsig
08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie DivorceCare DivorceCare lokaal 26 - 29 Nov. Kersmark 18:00 Finansiële Bedieningverg. Konsistorie
Mylpale
Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik, dit is voorwaar ‘n seën
Die volgende herdenkings...
9 Nov.
10 Nov. 11 Nov.
Hannatjie Douglass Ockie Coetzee Tinus Williamson Andy de Beer Cas & Barbara Strydom Justus Kilian HansBezuidenhout Roelof Pretorius Len Bornman
73 Verjaar 12 Nov. 39 Belydenis 13 Nov. 34 Belydenis 77 Verjaar 14 Nov. 41 Huwelik 85 Verjaar 81 Verjaar 80 Verjaar 35 Doop
10de Maand Dankoffer Ons mikpunt vir hierdie jaar se tiende maand dankoffer is R750 000. Tot Woensdag het reeds R 559 921 ingekom. Ons dank God vir elke dankbare sent wat inval in die gemeente koffers. Gee asseblief slegs soos die Here jou lei, en vertrou saam met ons dat Hy aan ons gemeente die fondse sal voorsien om ‘n impak in hierdie wêreld te maak. Die barometer vertoon waar ons dankoffer tans trek. Jy kan ook die vordering volg op die webblad www.ngwitrivier.co.za
om jul in ons gemeente te hê.
Doreen Botha Annie Kriel Chris & Ina Schutte Rina Pansegrouw Susan Smith
75 Verjaar 86 Verjaar 43 Huwelik 84 Verjaar 72 Verjaar Attie & Frikkie Engelbrecht 52 Huwelik Danie & Jeanette Harmse 33 Huwelik Natasha van Aswegen 32 Doop
Kalender 2015 Baie dankie vir die bestellings wat ingerol het! Wat ‘n voorreg om hierdie jaar ‘n nuwe konsep te probeer. Ons het soveel ondersteuning gekry. Die bestellings is na die Drukkers gestuur. Ons maak voorsiening vir laatslapers. Dit is nog nie heeltemal te laat. Daar is ekstras bestel. Kom gee jou naam vir Antoinette by die kantoor. Die kalenders sal DV vanaf 16 November beskikbaar wees. Ons sal ook laat weet wanneer dit gereed is.
Dag van herinnering
Ook bekend as “Poppy”-dag. Hierdie dag herdenk die einde van die Eerste Wêreldoorlog op die 11de uur van die 11de dag van die 11de maand 1918. Nou word daar gedink aan die opoffering van soldate deur al die jare in oorloë. Simbool van hierdie tyd van die jaar is Papawers (Poppy) ook omdat papawers op die grafte gegroei het op die “Western Front”. Almal word uitgenooi na hierdie jaar se geleentheid op Sondag 9 November as Ds. Jurgens neem die diens (10 minute) waar. Die geleentheid is om 10:30 tot 11:00 by die Moth-saal (Danie Joubertstraat) in Witrivier, oorkant Maxmart. Daar is ook ʼn verbyvlug om 11:02. Almal welkom!
Amanda Brugman Elzette Kruger
Verkies tot die Kerkraad Tydens die laaste Kerkraadsvergadering is Amanda Brugman en Elzette Kruger verkies tot ouderling op die Kerkraad as Geestelike leiers. Ons bid saam met hulle in hierdie tyd van verootmoediging voor God. Navrae: Ds. Eddie (Voorsitter - Kerkraad) Die Gideons nooi belangstellendes uit om die volgende Bybelplasing op 16 November by Skukuza en Pretoriuskop saam te gaan. Kontak:
JC de Kock
082 856 3891
Jaco Wietz
082 736 2164
SKOOLVERWISSELINGSKAMP VIR ALLE GR.7’s “….. wat graag die beste wil maak van hul hoërskoolloopbaan deur vir al die uitdagings en veranderinge voor te berei”
ELLA COMBRINK
6 - 11 JANUARIE
Indien jy belangstel om na STEP IN FAITH, VGK MHOHOLOZI OF VGK KABOKWENI te gaan kontak Antoinette by die Kerkkantoor of e-pos getuie@ngwitrivier.co.za of stuur sms na 082 450 9434
Ons gemeente missie
Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing en hoop bring.
Om hierdie missie uit te leef en hulp en hoop te bring, gaan ons mekaar help, rondom behuising en werk. WOONSTEL TE HUUR:
SOEK WERK:
Ruim, gemeubileerde “bachelor” woonstel vir enkel persoon. Volledige badkamer. Eie ingang. Naby Laerskool Witrivier geleë en onmiddellik beskikbaar. Ongelukkig geen troeteldiere en geen rokers. Kontak: Willie 082 782 5095
Dringend opsoek na werk. Gekwalifiseerde drywer en drywer instrukteur, asook “controller”. Kan onmiddelik begin. Kontak: Daniel 081 494 3005
1 Slaapkamer woonstel langs Hoërskool beskikbaar. Afdak vir motor. Kontak: Corne 082 895 0158 Stel jy belang om op hierdie bladsy te adverteer? Kontak Antoinette by kerkkantoor of epos nuus@ngwitrivier.co.za
Het jy dalk ‘n werk beskikbaar of soek jy werk? Hier kan jy gratis adverteer. Sodoende bring ons hulp & hoop in ons samelewing. GEEN te koop of ruil transaksies nie.
Witrivier Wyk 30 komitee en Belastingbetalersvereniging Nooi die gemeenskap uit na ʼn vergadering rakende die naamsverandering van Witrivier en afbakening van wyke. Ondersteun die dorp deur die vergadering by te woon op Saterdag 15 November om 08:00 in die Stadsaal.
WERKSGELEENTHEID: Witrivier Kleuterskool het deeltydse pos beskikbaar vir ʼn onderwysstudent wat tans afstand onderrig doen. Vir meer inligting kontak gerus die skool. Kontak: Christine gedurende kantoor-ure 013 - 751 1581 Stuur CV na: whiteriverpreprimary@gmail.com Ons soek ‘n paar mans om vir ongeveer ‘n week en ‘n half te werk in die aand/nag Gedurende November. Kontak: Gert 076 104 2315/081 3286844
BEHUISING BESKIKBAAR Jakaranda Huis het onmiddellik behuising beskikbaar vir enkel en dubbel persone. Kontak: Trudie 071 163 5842
Preeknotas ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ “Like” ons by NG Gemeente Witrivier en Jeug@NGWitrivier
Gebruik die link op die webblad of stuur ’n e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za
www.ngwitrivier.co.za LERAARS Ds. Gerrie Doyer 082 735 4892 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Nati Stander 082 216 3710
BANKBESONDERHEDE KERKKANTOOR ABSA Witrivier • Tjekrekening Telefoon 1370 580 002 (013) 751 1644 Verwysing: Naam en van / lid082 523 4596 maatnommer EN die projek waarvoor die geld aangewend moet E-pos kerkkantoor@ngwitrivier.co.za word, indien van toepassing.