Sondag 13 Oktober
Ontmoetings met Jesus open nuwe lewensmoontlikhede Skriflesing: Johannes 4:1-25
Baie welkom aan Ds Leon Venter van Bybel-Media, wat vanoggend die Woord bedien.
Gasvryheid is ʼn waarde van ons gemeente. Welkom vanoggend in die erediens, mag die warmte en vriendelikheid van medegelowiges jou omring.
Kom kuier en geniet koffie hierna by die KoffieOase.
Laerskoolkinders
Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer. Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.
Stad op die berg-erediens Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon.
° Hoe gemaak met mense wat hulle humeur verloor? ° Wat gebeur binne jou wanneer jy ‘n Unieke bediening vir kleuters word kwaad word? deur ‘n toegewyde span ouers onder ° Hoekom het die Bybel so baie te leiding van Christine in die Bovertrek sê daaroor? aangebied. Bring jou kleuter en sit Kom ontdek saam. #stadopdieberg gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is. NS: En kom geniet die saamwees en die sang!!!!
Dinsdag 15 Oktober 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare
Dinsdag 22 Oktober
Konsistorie 08:00 Gebedsbyeenkoms Ouditorium 17:00 Lofdans Gebedskamer 18:00 DivorceCare
Woensdag 16 Oktober 10:00 Kreatiewe vers 18:00 Bluetooth Ouerskap
Bovertrek Bovertrek
Donderdag 17 Oktober 15:30 Dagbestuurvergadering
Raadsaal
Vrydag 18 Oktober 06:00 Besigheidspersone Bid
Konsistorie Ouditorium Gebedskamer
Woensdag 23 Oktober 10:00 Kreatiewe vers
Bovertrek
Vrydag 25 Oktober 06:00 Besigheidspersone Bid
Bovertrek
Sondag 27 Oktober 08:30 Erediens & Nagmaal
Ouditorium
Bovertrek
6 Okt. Liezel van Wyk 7 Okt. Martin Kriel Antoinette Bester 8 Okt. Susan Jacobs Boet Botes 9 Okt. Nick & Petra Ackermann 11 Okt. At Hitge Bertie & Marina Burger 12 Okt. Ansie Olivier Henk Swart 13 Okt. Piet & Lena de Beer
45 Doop 40 Doop 40Belydenis 86 Verjaar 75 Verjaar 43 Huwelik 80 Verjaar 50 Huwelik 77 Verjaar 71 Verjaar 57 Huwelik
14 Okt. Elsie Jonker Magdel Dannhauser Irma Sliedrecht 15 Okt. Eddie Fraser Magriet van Greunen Jan & Gerdia Venter 16 Okt. Lettie Billingham 17 Okt. Wiekus & Susan du Toit 19 Okt. Ess van der Merwe Lanie Antunes Kathleen Weitsz
80 Verjaar 76 Verjaar 76 Verjaar 79 Verjaar 71 Verjaar 31 Huwelik 92 Verjaar 38 Huwelik 84 Verjaar 70 Verjaar 44 Doop
Vanjaar stel ons 300 boekies gratis beskikbaar, om in aanmerking te kom, moet jy nog steeds jou bestelling instuur.
WATTER formaat kalender + jou naam: / Lyste by kantoor / / E-pos: nuus@ngwitrivier.co.za / / SMS of WhatsApp: 079 223 8321
Gemeentekalender - Ringbind
R60
Gemeentekalender - gaatjies+lint
R40
Lessenaarkalender
R40
Bestellings sluit 13 Oktober
A4 boekie
R30
Beskikbaar DV 3 November
A5 boekie
R15
Gebedsfokus Ons bid & sê dankie... P
P
P
Ons kry so lekker puntsgewyse, anonieme briefie wat so baie van ons se behoeftes ego: ons bid vir besighede in ons gemeente dat dit voorspoed sal ervaar en dat die Here mag seën wat ons en ons geliefdes aanraak… Ons vra dat die Here ons sal help om te presteer in ons werk, om bereikbare doelwitte saam Hom vir onsself te stel sodat ons nie onnodig tot ons eie stres sal bydra nie maar Hom sal vertrou om ons stres te hanteer en beheer. Ons vra dat Abba ons huwelike teen aanslae van buite sal beskerm, ook teen ongesonde “coping mechanisms” soos alkohol en dwelms. En laastens bid ons vir ons kinders, Here: seën hulle in die skool en in hul jongmenslewens. Help hulle om goeie maats te maak en te wees, beskerm hulle teen versoekings en hou hulle op die regte pad tot U eer! Amen! Vir Tania Cronjé en haar gesin wat in Malelane woon en wie se huis laas Saterdag afgebrand het, hulle het alles verloor. Ons dank die Here vir mense wat reeds Sy hande en voete was en prakties blyplek aangebied het, ons bid vir al hul sentimentele, aardse besittings wat weg is en dat hulle ook hier die Here se praktiese hulp in oorvloed sal ervaar (indien jy wil skenkings maak kan jy hul behoeftes en kleregroottes by die kerkkantoor kry). Hiermee saam DANK ons die Here dat Tania, Tila en Taila se Ouma niks oorgekom het in die huisbrand nie. Elsa bid en vra dat ons saam haar bid vir vrede in gesinne, aanvaarding van omstandighede buite ons beheer en God se wonderbaarlike genesing: fisies en geestelik waar pyn die oorhand gekry het.
P
P
P
P P P
P
A A
Die vrou wat al vir weke oorkant Uncle George se kafee op straat bly… mag die Here verblyf voorsien wat haar toevou en haar menswaardigheid teruggee sodat sy weet dat sy ’n waardevolle lid van die samelewing kan wees. Ons Algemene Sinodesitting wat laas week plaasgevind het en die kwessies wat bespreek is en planne wat gemaak is, mag die Here gee dat dit in Sy wil en tot Sy eer sal geskied sodat die kerk ’n suiwer instrument van Sy wil en Sy koninkryk wat moet kom sal wees. Ons bid vir ons boere wat VERSKRIKLIK swaar kry, wat moet toesien hoe hulle vee vrek en hul geliefdes moet wegstuur en werkers moet afdank en aan hul eie genade oorlaat. Here, breek tog hierdie verskriklike droogte en stuur U lewegewende reën! Marie Geldenhuis wat verlede week in die hospitaal was, ons bid spesifiek vir haar bloeddruk en dat dit sal stabiliseer sodat sy sommer vinnig baie beter sal voel. Elize Gouws se broer, Kobus wat verspreide kanker het, ons bid vir die minimum pyn en ongemak en vir sy geliefdes wat hom deur hierdie moeilike tyd moet ondersteun. Ons 10de maand Dankoffer… mag die Here wat aan ons in oorvloed voorsien ons help om aan Hom terug te gee wat Hy nodig het om Sy koninkryk in oorvloed te laat funksioneer. Ons ouers in die gemeente … dis nie ‘n maklike taak om ‘n ouer te wees nie, met soveel druk van die samelewing maar ook wat ons op onsself sit. Mag die Here ons ouers help om gehoorsaam aan Hom te wees en nie aan ons kinders of aan ons eie vooropgestelde idees nie. “Dankie Heer, dat U my altyd weer op die regte pad bring, dankie dat U ons in alles seën en vergewe ons wanneer ons dit nie raaksien nie. Ons is lief vir U o Heer!” Ons dank die Vader vir die wonderlike tyd wat ds. Nati saam sy 3 (oudste) seuns in Mosambiek kon hê: vir die uitdagings wat hul saam beleef het en kon oorkom, vir die diens wat hulle kon lewer en vir die getuienis wat hul kon deel en kry. Mag die Here Sy kerk gebruik om prakties hulp te verleen en Sy hande en voete te wees. Mag Hy voorsien aan die basiese behoeftes wat hier ontbreek en mag Hy in alles verheerlik word.
Ons bid vir ons Sendelinge!
Jaco, Inge & kinders in Mosambiek
Sep 2019 I was thinking about the spiritual meaning of 9 (seeing that we are in our 9th month). Finality and completion are related to 9. Finality can have a sad or joyous meaning, likewise the word completion. The word Amen also have a gematria of 99; 999 which means ‘absolutely final’. How many times our prayers are about God completing something for us?
The president of Missionary Ventures, his lovely wife and new board member came to visit us a few weeks ago. On our way back from Maputo, we got a phone call informing us that our house was on fire. We knew there was nothing to be done, with the grass roof it’s only a matter of when all will be burned down, we did not even pray because we knew we were informed too late. So we prayed for peace in our hearts instead. For an hour we had time to work this through in our heads. We were all quiet and I think too stunned to voice any feelings. What a wonderful peace and contentment we had though. My first thought was all our memories of Reiner will burn down too, but then I hoped my family will have enough saved on phones & computers and I was ok with that. Ernan’s first thought again was his Maths books, he knew he had to write a test and knew the books were expensive. I was also hoping the cats were clever enough to get out. Immediately I decided that we are not going to stay with people, but rather put our tent up in our own yard. Jaco later reminded me the tent would have been gone too… But all was a big misunderstanding and our worker was frantic and explained the situation in a way which was too much for Jaco to take in at that time. The yard was burning, but because there was water for the first time in months on a Sunday (that was a miracle), Jerry was able to stop the fire one meter before it got to the buildings. Not only that, but he was called out of church that morning (our dog already waiting for him at his house) and still was on time to stop it. How many times we take credit for things that happened because we prayed for it? In contrast, how many times we have asked the same questions over and over. What if I prayed differently? Did I pray enough? Did I pray in the correct manner? Did I not believe enough? Was it my weak faith that caused my son Reiner to die? This month 7 years later God was so faithful in answering some of these questions. We did not pray for the fire to stop… He stopped it. We did pray for our son to be healed, but He decided to take him Home. And that is a blessing, to know we are saved because of Grace, not because of our own good deeds/prayers, but because He is such a wonderful loving Father. Our contentment can never be in the outcome of our prayers. It is only in Jesus’ ultimate Completion….Finality over all. That He will work out everything for our good. Even though we sometimes have a total different view (temporary view) on what “good” is for us. Hope you too are encourage today with this promise. Just as we were encouraged by their visit, pastor Adreano from Beira also shared that he too appreciated our visit in June so much and that he too has new courage to continue with God’s work. He has started a new church, done Children’s church training & also started new discipleship training with the manuals we took up. He lost everything in the cyclone. We had once again the privilege to partner with other ministries. It is such a blessing to be able to work together to serve Mozambique. And what a “freeing” feeling that we do not
Tammy, Bill & Brad from the MVI office in Tampa, Florida. You spoiled us with your visit! Thank you for your encouragement, love & prayers. We love you.
have to do it alone. Thank you Mandy & Mel, our British friends from Vilanculos who took clothing (provided by BSA) with them to serve the cyclone victims. God also provided money for them to build another 100 houses. We serve a Great God! We told you in our previous letter the drama Jaco had to import the drilling machines (tractors exc) which BSA (Blaauw Serve Africa) sent on a container to bless the people. To fill all the empty spaces in the containers, they stock it with school supplies & clothes. BSA is a group of Dutch Christians drilling holes in areas where there is no water. Kees Blaauw started this ministry because his son, Janke after a visit to Mozambique wanted to serve the people here after he fell in love with the country. Janke passed away 2 years ago and it is still very difficult for Kees to continue with the mission even though his son is not here anymore. BSA visits Mozambique at least twice a year. With their last visit they were able to drill holes & supply pumps for the school & church close to the factory. The children were so excited to have water at last! Also giving school supplies to some needy children.
13
14
15
Plek om te behoort Kampe is dikwels die “poorte” waardeur mense die gemeente inkom. Bid dat ons wildtuin- en Kom-Word-Nuutkampe vriendskappe sal smee en lewens sal verander.
Menseverhoudings Die verhoudings waarin jy staan, definieer jouself. Bid vir die mense wat in ons gemeente verteenwoordig word: enkellopendes, geskeides, getroudes, enkelouers en mense wat kinderloos is.
Koinonia Die gemeenskap van gelowiges handel oor ons “saamwees” en hoe ons die lewe aanpak. Koinonia vind primêr in omgeegroepe plaas, maar bid ook vir ons kuiers rondom koffie en die Karnaval.
16
17
18
19
Omgeegroepe. Bid vir leiers en vestiging van nuwe groepe. Bid dat ware gemeenskap van gelowiges in groepe gestalte sal kry, in terme van onderlinge sorg en gesentreerdheid rondom God se Woord.
Sendelinge. Ons is betrokke in die bediening van 9 sendelinge en 4 evangeliste. Bid dat ons hulle voldoende geestelik, emosioneel en finansieel sal kan ondersteun.
Liefde Naas die Groot Opdrag, vind ons ook die Groot Gebod: Liefde. Bid dat ons geloofsgemeenskap waarlik liefde sal uitleef na elke lidmaat – maar ook na buitestaanders wat anders as ons dink.
Eensgesindheid Een van die Satan se gunsteling strikke is om verdeeldheid in ʼn gemeente te saai. Bid dat ons gemeente die wysheid sal hê hoe om eensgesind te wees, sonder om eenvormig te wees.
Gebedskalender
Ons gemeente missie
Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.
Het jy dalk ‘n werk / behuising te huur beskikbaar of soek jy werk / soek jy behuising? Hier kan jy gratis adverteer. Sodoende bring
Besigheidspersone bid saam
Tuinwoonstel beskikbaar Ruim tuinwoonstel met kaggel, 1 Slaapkamer en badkamer is onmiddellik te huur. Stil woonbuurt in Witrivier. Het ‘n alarm en skadubedekking vir kar. W&L ingesluit. Gemeubileerd of nie soos verkies deur huurder. Kontak:
Michael
064 686 1198
Beskuitpanne kan bestel word by
Soek behuising Soek 1 slaapkamer woonstel / bachelorswoonstel.
die kantoor en sal beskikbaar wees met die Kersmark.
Kontak: Micha
R300 R400 R450 R600
076 143 9697
1 pan & ½ snyer 2 panne & halwe snyer 2 panne & vol snyer Thermo fan (2 panne & vol snyer)
Sluitingsdatum vir bestellings is 31 Oktober.
www.ngwitrivier.co.za
NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545
Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
079 223 8321