OaseNuus 14 Oktober

Page 1

OaseNuus

Sondag 14 Oktober

“Koop grond” sê die Here Skriflesing: Jeremia 32:1-15

"Wees stil en weet: Ek is die Heer. Ek spreek, en wind en golwe bedaar, Ek sal ook jou getrou bewaar.”


Koinonia (kɔɪˈnəʊnɪə) koi·no·ni·a, selfstandige naamwoord. Dit is die gemeenskap van gelowiges met God of, meer algemeen, met mede-Christene. God het ons geskep om van Hom en van mekaar afhanklik te wees. Nie een van ons het die vermoë om alleen in ons Christelike lewens te vorder nie. Geestelike gemeenskap is dus noodsaaklik vir ons geestelike groei en gesondheid. “Maar solank daar nog ʼn “vandag” is, moet julle mekaar elke dag aanspoor sodat niemand van julle deur die misleiding van die sonde verhard word nie.” (Hebreërs 3:13).

Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Babas, Peuters, Kleuters, Kinders en Tieners is belangrik vir ons in die gemeente... Ouers met babas geniet die erediens vanuit die Moederskamer.

Ouers met peuters, kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

Stad op die berg Alle kleuters is welkom

erediens

VANMIDDAG 17:00

om hierdie erediens by te woon. Spreuke 16:2: "In sy eie oë is Laat die kindertjies na My toe kom, alles wat 'n mens doen, reg, is woorde van Jesus se bediening maar die Here ondersoek wat weerklink op ʼn Sondag as die gesindheid" kinders met oop arms ontvang Q Wat is die ideale persoonlikheids-tipe? word in die Bovertrek vir hul eie Q Hoe lyk jy as jy jouself daaraan meet? unieke erediens. Q Kan jy beter word? Bring jou kleuter en sit gerus eers Kom ontdek saam… Sondagaand by totdat hy/sy op hul gemak is.

Laerskoolkinders Die Gr. 1-6 kinders verdaag later na hul groepies.

Kollekte vir Rustig Ouetehuis

By die deure vanoggend


Maandag 15 Oktober 16:00 GriefShare

Sitkamer

Dinsdag 16 Oktober

17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare

Kerk Sitkamer

Woensdag 24 Oktober

Bovertrek Konsistorie 10:00 Kreatiewe vers Kerk Donderdag 25 Oktober Sitkamer 18:00 Kursus: Hoe praat ek oor my geloof in Jesus Sitkamer Woensdag 17 Oktober

08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare 10:00 Kreatiewe vers

Bovertrek

Maandag 22 Oktober 16:00 GriefShare 18:00 Lente in jou huwelik \

Sitkamer Sitkamer

Dinsdag 23 Oktober

08:00 Gebedsbyeenkoms 14:00 Bloeddienste

Maandag 29 Oktober 16:00 GriefShare 18:00 Lente in jou huwelik

Sitkamer Sitkamer

Dinsdag 30 Oktober 18:00 Bluetooth Ouerskap

Bovertrek

Sondag 4 November Konsistorie Voorportaal 08:30 Tiende maand Dankoffer Kerk Gemeente-ete skuif na 25 November

Kalender

2019

Vandag is jou laaste kans... 4 keuses

Ten minste 25 items

Koop vir Kerstyd vir jou werkers of iemand in nood ʼn en

NOU!

Vorms by die kantoor.

Sluitingsdatum is 31 Oktober

Wanneer: 7-21 Desember Koste: R1 000 / tiener Vorms by die kantoor. Moenie hierdie geleentheid misloop nie!

h Gemeentekalender @ R55 h Lessenaarkalender @ R55 h A4 boekie @ R35 h A5 boekie @ R25 Jy kan bestel wat jou behoefte is en wat jou begroting toelaat.

Keuse + naam + Selnommer te e-pos na

Bestel deur jou:

nuus@ngwitrivier.co.za OF WhatsApp / SMS na 079 223 8321 OF skryf jou naam op in kantoor. Plaas asseblief net op een van dié mediums jou bestelling.

ʼn Bediening onder die vroue in Masoyi benodig wol en hekelpenne. Bring gerus kantoor toe!


Oktober is die laaste byeenkoms van die jaar en Ds Nati gaan met ons gesels. Dagboek die datum:

Dinsdag 30 Oktober

Hoe praat ek oor my geloof in Jesus?

Dit is ‘n kursus vir getroudes! Ds Nati bied hierdie kursus oor 2 Maandae aan. Wanneer: 29 Oktober & 5 November Tyd: 18:00 Waar: NG Gemeentesentrum

Skryf jou naam op in die kantoor

Ds Nati bied hierdie kursus aan op Donderdag 25 Oktober om 18:00 by die Gemeentesentrum

Slegs plek vir 12 persone. Skryf jou naam op in kantoor

Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik! 14 Okt Magdel Dannhauser Irma Sliedrecht 15 Okt Eddie Fraser Magriet van Greunen

75 Verjaar 75 Verjaar 78 Verjaar 70 Verjaar

16 Okt Lettie Billingham 19 Okt Ess van der Merwe Kathleen Weitsz

91 Verjaar 83 Verjaar 43 Doop

Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk. TOTALE DANKOFFERS PER MAAND 10de maand Dankoffer word oor die volgende 2 maande ingesamel

Werklik Begroot

850 800 750 700 650

600 550 500 R,000

450 400 350 300 250

200 150 100 50 0

Kontak gerus vir Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies


Gebedsfokus r

r r r

r

r r r r

r

r

Hendrik Reyneke (42 jaar) wat tans in Universitas Hospitaal (Bloemfontein) is met hartversaking. Hy het tans 17% hartfunksie en baie vog. Hy het in die week vir ‘n angiogram gegaan om behandeling te beplan. Ons bid dat die Here die dokters wysheid sal gee in die behandeling en vir Hendrik en sy geliefdes geduld en vrede. Monica Muller (Rustig Ouetehuis) dat sy spoedig sal herstel en dat sy deurentyd die Here se nabyheid ervaar in hierdie hersteltyd. Ons bid vir almal wat vasgevang is in dwelms, mag die Here hulle krag gee om hulp in te roep indien nodig en selfbeheersing. Marni (dogter van Marinda Olivier), wat in die week ‘n operasie ondergaan het vir ‘n bloeiende sist. Marni is steeds die week in erge pyn gewees, ons bid dat sy spoedig baie beter sal voel en dank die Heer dat die operasie ‘n sukses was. ‘n Ma skryf: Bid asb. saam ons vir albei ons kinders, om duidelikheid te kry rondom hul keuses vir hul toekoms. Mag hul vrede kry en die regte beroep kies, asook Godvresende lewensmaats en vriende kry. ‘n Anonieme briefie vra: Bid asb. vir my vir ’n goeie werk en geluk op ’n 2de kans... Ons bid vir elke persoon wat hul eie besigheid het en dat die Here elke besigheid sal seën. Bid asb. vir my besigheid en dat ek ‘n ander blyplek sal kry. Ans van der Merwe, ‘n getroue koskas vrywilliger, wat Woensdag ‘n oog operasie gehad het, ons glo dat die operasie ‘n sukses was en bid vir die hersteltyd. Piet en Lena, nadat Piet nuus gekry het die week dat hy wel kanker het, ons bid vir die mediese aansoeke en vir die proses van die behandeling wat sal volg. Fanie Roos, wat Sondag van ‘n leer afgeval het en sy enkel gebreek

GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die hospitaal is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Stuur SMS/WhatsApp na gemeente se nommer (079 223 8321)


het, hy is geopereer in Laeveld hospitaal en ons dank die Heer dat die operasie ‘n sukses was. Mag die Here Fanie se liggaam aanraak vir volkome herstel en hom en sy geliefdes Sy vrede gee in die hersteltyd. r Ons bid vir Rudi en Karin Mans asook hul geliefdes, na die skielike afsterwe van hul dogter, Celeste. Mag die Here self hulle trane afdroog en Sy vrede gee in hierdie hartseer tyd.

Marie skryf: baie baie dankie aan die koskas, ek waardeer hul so diep uit my hart!  Wayne dank God dat Hy my bewaar en beskerm en altyd saam ons is, mag die Here ook voorsien in sy werkloosheid, mag die Here voorsien soos net Hy kan.  Ons juig saam met Jan en Hendrien Botha (foto regs), wat laas week 50 jaar getroud was, ons dank die Heer saam hul en bid vir nog baie jare seën saam. 

(Antoinette deel nuus van hulle, vanuit die Getuienisbedieningkantoor)

Klompie vriende van Alfred en Belinda se Tuks dae het Alfred en die seuns geneem na die Bokke wedstryd in Port Elizabeth. Wat ʼn wonderlike belewenis! Hulle gesin het ook heerlik gekuier saam met familie. Alfred se ma het ook haar verjaarsdag by met hulle gevier. Familie samesyn is altyd van groot waarde!

Fred het einde September ʼn draai gemaak by ʼn seminaar in Belo Horizonte (Contagem), Brasilië.


Die nuutste toevoeging tot die van Niekerk woning, Jac in sy gebied, Minera! is hul waghond Lucy! Pampoen pluk geleentheid in Tetovo in Masedonië. Die jaarlikse kos insameling en verwerking vir die wintermaande wat wink! Esther se ouers het einde September gaan kuier in Masedonië.

Morning good prayers! Short update. We finished 2 Kings and started 2 Chron. Had a sour hiccup on Tues when things went awry but thanks to your prayers everything seems to be sorted out. Having a holiday. Today is ET's day of 'Finding the true Cross'. Thankful for the breather. God bless you for your faithfulness in His Kingdom.

Sy passie vir sy bediening is vandag nog net so sterk soos toe hy begin het. Buiten besighede en plase fokus hy ook in Mosholozi, hy bedien 2 dae per week in die gebied. Hy werk ook hard om die lig van Jesus in daardie area te wees, sy droom is om die diefstal daar en vanuit daar hok te slaan.

Koos Senukwane hul leraar het die kantoor die afgelope week besoek. Koos sê dat dit goed gaan in die gemeente. Hy gaan volgende jaar verder deur NWU studeer en is baie opgewonde daaroor.

Bestel by kantoor: L 1kg gedroogde pynappels @ R130/pak L 1 liter kokosneutolie @ R80 elk Skryf jou naam op in die kantoor OF SMS/WhatsApp na 079 223 8321


Ons gemeente missie

GriefShare is ’n groep wat omgee en jou help deur die rouproses.

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.

Navrae: Annalise 082 958 3874

BEHUISING BESKIKBAAR Eenmanswoonstel in Witrivier beskikbaar. Slegs enkellopendes, ongelukkig geen kinders en diere. Kontak: Tokkie 082 826 1099 Groot eenslaapkamer woonstel in Bon Accord beskikbaar. Sluit water en elektrisiteit in. Ongelukkig geen diere. Kontak: Linda 082 831 1641 SOEK WERK Soek werk as algemene nutsman, verwer. Het ondervinding in sweis en houtwerk Kontak: Ashley 063 469 7575 Man (41) met ʼn gesin. Is dringend opsoek na werk. Het EC1 met PDP vir goedere. Semi geskoolde ketelmaker. Sober gewoontes. Woon in Witrivier. Kontak: Louwrens 076 620 5374

Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.

Navrae: Wilna 082 335 5295 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Manie 071 930 7853 vir ʼn afspraak

Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK YVONNE 076 903 0660 OM MEER UIT TE VIND.

Afgetrede Boekhouer met nog baie energie soek werk. Kontak: Antoinette by kantoor

Berading in gevreesde siektes Moenie dat hierdie trauma jou oorrompel nie, gesels met Magda 082 498 4256

Dame is op soek na algemene kantoor werk of enige werk. Kontak: Annemarie 076 193 0230

Alle eer aan ons Vader wat werk voorsien het aan van ons Koskas-kliënte. Augustus het 5 persone werk gekry en in Oktober het 3 reeds begin werk.

www.ngwitrivier.co.za

NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545

Hospice ondersteun pasiënte gediagnoseer met ‘n terminale siekte en hul families. As jy wonder wat doen hulle,

kom haal hulle nuusbrief in die kantoor of kontak hulle.

Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za

Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap Kersmark NG Witrivier

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

079 223 8321


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.