OaseNuus 19 Oktober
Vriende skuif gemaksones Skriflesing: Johannes 20:20-23 Baie welkom vanoggend in die erediens. As ons so inskuif in die banke, voel ons tuis en op ons gemak. Mag jy die nabyheid van die Here ervaar, ook met Nagmaal wat bedien gaan word. Ons verwelkom graag nuwe intrekkers / lidmate na die erediens. Ons ontmoet jou in die kantoor. Kom vertel ons waar jy woon en waar jy graag sal wil inskakel. Kom deel in die kleurvolle en smaaklike gasvryheid van die gemeente! Kom geniet tee of koffie na die oggenddiens, onder die afdak. Filterkoffie of Hot chocolate is R 10, daar is ook cupcakes teen R 5 beskikbaar. Tee en kitskoffie is gratis beskikbaar.
Kalender 2015
Dit is weer Kalender tyd in ons gemeente. Ons droom en beplan en wil graag almal ingelig hou. Daarom is daar genoeg keuses om te maak. Kies jou eie kalender, bestel dit en ons laat dit vir jou druk. Jy kan bestel net soveel as wat jou begroting toelaat. As jy bestel word jy verantwoordelik gehou vir die koste. Voorbeelde is by die kantoor as jy sou wou kom kyk. Skryf jou naam op by die deure en by die kantoor. Die keuses is as volg:
GEMEENTE Kalender 2015 Word
A
R300
geringbind. Vol kleur A3 en bevat alle relevante
gemeente inligting rondom vergaderings en gebeure in en rondom die Kerk.
LESSENAAR Kalender 2015 Word
A R300
gom gebind. Vol kleur A3 en bevat alle relevante
gemeente inligting rondom vergaderings en gebeure in en rondom die Kerk.
HUIS Kalender 2015 Word
A
R300
gom gebind met magnete. Volkleur A3 en bevat alle
relevante inligting rondom vakansies, kursusse en Sondae.
A5 BOEKIE Kalender 2015 Word
A
R10
gekrambind. Vol kleur A5 en bevat alle relevante
gemeente inligting rondom vergaderings en gebeure in en rondom die Kerk.
A4 BOEKIE Kalender 2015 Word
A
R20
gekrambind. Vol kleur A4 en bevat alle relevante
gemeente inligting rondom vergaderings en gebeure in en rondom die Kerk.
Wat gebeur... Maandag 20 Oktober 18:00 GriefShare
GriefShare lokaal
Donderdag 23 Oktober 18:30 VOORHuwelikskursus
Voorportaal
Dinsdag 21 Oktober 08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie Gebeure in vooruitsig 17:00 Vrouebedieningverg. Voorportaal 28 Oktober Bluetooth Ouerskap 18:00 Aanbiddingsbedieningverg. Konsitorie DivorceCare DivorceCare lokaal 18:30 Dankfees (Basaar) verg. Voorportaal Baie geluk aan elkeen wat hierdie
Mylpale
mylpaal bereik, dit is voorwaar ‘n seën
Die volgende herdenkings...
19 Okt. Ess van der Merwe Tokkie Boshoff Kathleen Weitsz 20 Okt. George Langner 21 Okt. Gys Vlok Coen de Bruin
79 Verjaar 74 Verjaar 39 Doop 70 Verjaar 82 Verjaar 80 Verjaar
“Re-Connect” Huweliksverrykingseminaar
om jul in ons gemeente te hê.
René Potgieter Spook & Wabbie Sauer Japie & Tokkie Fourie 25 Okt. Ina Fourie Le Grange Odendaal Johan & Alida Troskie
76 Verjaar 42 Huwelik 26 Huwelik 75 Verjaar 50 Doop 28 Huwelik
Rodney Seale se boek oor BOELIES “Genoeg is genoeg” is beskikbaar by kantoor @ R100. Ook sy boek oor dwelms @ R50. Die boeke is deur hom onderteken.
14-16 November Komati Gorge Lodge Bespreek jou plek by di. JZ of Jurgens dsjurgens@telkomsa.net jzdejager@gmail.com Luukse “self-catering” chalets vir 7 egpare! 4 hotel kamers @ R1500 p/egpaar vir 2 nagte 6 luukse chalets @ R1800 p/egpaar vir 2 nagte Betaal jou deposito by: Amanda Labuschagne - Komati Gorge Lodge: www.komatigorge.co.za 017 8433920/04
Kersmark is om die draai... Hul benodig iemand wat die Koektafel met ʼn verskeidenheid van allerlei fyngebak soos koeke en terte kan verkoop. Dit is om in die teetuin te geniet! Jy moet beskikbaar wees gedurende die mark-ure om die kliënte te bedien, Kom gesels gerus met Heleen by die kantoor. Kom deel in hierdie opwinding!
Wie? Wat? Waarom? Sendeling wees..... Kom luister na die verhale en roeping van persone wat in die sendingveld was.
Wanneer: Donderdag 23 Oktober
h
Waar:
Bovertrek
Tyd:
18:30
Jesus Christus se volgelinge het die opdrag om te gaan (Matteus 28:18-20 en Hand 1:8) en om te stuur (Romeine 10:13-15). In kort is dit die Bybelse fondament.
Nuus van die
vervolgde kerk Inligting verkry:
Gebedspunte: A A A
#39 Kazakstan
Bid vir wysheid vir Christene; dis normaal om omkoopgeld te betaal om iets gedoen te kry en enig een wat hulself hierteen uitspreek sal vinnig in die moeilikheid beland. Bid vir inheemse gelowiges wat geteister word deur hul eie familie, bure en geestelike leiers. Bid vir kerkleiers wat probeer om hul kerke by die owerhede geregistreer te kry.
Ons gemeente missie
Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing en hoop bring.
Om hierdie missie uit te leef en hulp en hoop te bring, gaan ons mekaar help, rondom behuising en werk. SOEK WERK: Dringend opsoek na werk. Gekwalifiseerde drywer en drywer instrukteur, asook “controller”. Kan onmiddelik begin. Kontak: Daniel 081 494 3005
WERKSGELEENTHEID: Ons soek ‘n paar mans om vir ongeveer ‘n week en ‘n half te werk in die aand/nag Gedurende November. Kontak: Gert 076 104 2315/081 3286844
WOONSTEL TE HUUR: 2 x Slaapkamer met 1 x Studeerkamer , 1 x badkamer sit/eetkamer met ‘n groot stoep± 1.6km buite Witrivier Kontak: Helen Sands 083 305 2182
Bachelorwoonstel te huur in Witrivier. Elektrisiteit uitgesluit. Kontak: Tokkie 082 826 1099
SOEK HUIS HUUR: Gesin soek 3 Slaapkamer huis te huur in Witrivier of Nelspruit. Kontak: Joan 082 094 0013 Het jy dalk ‘n werk beskikbaar of soek jy werk? Hier kan jy gratis adverteer. Sodoende bring ons hulp & hoop in ons samelewing. GEEN te koop of ruil transaksies nie. Stel jy belang om op hierdie bladsy te adverteer? Kontak Antoinette by kerkkantoor of epos nuus@ngwitrivier.co.za
Kom raak betrokke tydens die Erediens. Sluit aan by die volgende spanne, ontvang die nodige opleiding en wees diensbaar. M M M
Multimedia Klank Video opname en –uitsending na Konsistorie. Asook redigering. Navrae: Jan Bodenstein 083 299 0941 of Antoinette by die kerkkantoor
Preeknotas ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ ____________________________________________________________________________ “Like” ons by NG Gemeente Witrivier en Jeug@NGWitrivier
Gebruik die link op die webblad of stuur ’n e-pos na nuus@ngwitrivier.co.za
www.ngwitrivier.co.za LERAARS Ds. Gerrie Doyer 082 735 4892 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Nati Stander 082 216 3710
BANKBESONDERHEDE KERKKANTOOR ABSA Witrivier • Tjekrekening Telefoon 1370 580 002 (013) 751 1644 Verwysing: Naam en van / lid082 523 4596 maatnommer EN die projek waarvoor die geld aangewend moet E-pos kerkkantoor@ngwitrivier.co.za word, indien van toepassing.