OaseNuus 28 Oktober 2018

Page 1

Moet nooit bekommerd wees nie! Maar... Skriflesing: Filippense 4:6-7


Koinonia (kɔɪˈnəʊnɪə) koi·no·ni·a, selfstandige naamwoord. Dit is die gemeenskap van gelowiges met God of, meer algemeen, met mede-Christene. God het ons geskep om van Hom en van mekaar afhanklik te wees. Nie een van ons het die vermoë om alleen in ons Christelike lewens te vorder nie. Geestelike gemeenskap is dus noodsaaklik vir ons geestelike groei en gesondheid. “Maar solank daar nog ʼn “vandag” is, moet julle mekaar elke dag aanspoor sodat niemand van julle deur die misleiding van die sonde verhard word nie.” (Hebreërs 3:13).

Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase.

Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer.

Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.

Stad op die berg Alle kleuters is welkom om hierdie erediens by te woon. Laat die kindertjies na My toe kom, is woorde van Jesus se bediening wat weerklink op ʼn Sondag as kinders met oop arms ontvang word in die Bovertrek vir hul eie unieke erediens. Bring jou kleuter en sit gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is.

erediens

VANMIDDAG 17:00

Wat verhoed ʼn mens om goed te presteer in ʼn eksamen?

Laerskoolkinders Die Gr. 1-6 kinders verdaag later na hul groepies.

Kom vind uit @ Stad op die Berg


Maandag 29 Oktober 16:00 GriefShare Sitkamer 18:00 Lente in jou huwelik Sitkamer Kreatiewe Vers (Aandklas) Bovertrek

Maandag 5 November 16:00 GriefShare 18:00 Lente in jou huwelik \

Dinsdag 30 Oktober 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 Bluetooth Ouerskap

Dinsdag 6 November

08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie Konsistorie 17:00 Lofdans Kerk Kerk 18:00 Finansiële Bedieningverg. Konferensie Bovertrek

Woensdag 31 Oktober 10:00 Kreatiewe vers

Sitkamer Sitkamer

Bovertrek

Sondag 4 November 08:30 Tiende maand Dankoffer Kerk Gemeente-ete skuif na 25 November

Woensdag 7 November

10:00 Kreatiewe vers

Bovertrek

Donderdag 8 November 09:30 Care Buddiesvergadering Bovertrek

Sondag 11 November 18:00 Kerssangdiens

Kerk

Ons het Danie & Esther gevra vir ʼn wenslysie wat Nati vir hul kan saamneem as hy namens gemeente by hulle gaan kuier. Indien jy geroep voel om ʼn bydrae te maak dat ons dit kan aankoop, sal hulle dit baie waardeer. As jy wil gesels, Antoinette (082 450 9434) help graag. Die totale bedrag benodig is ongeveer R 5 000. E Dagbeplanner vir die Vrou E ABC van Geloof E Amazing stories for young E E E E

believers Tiener tot tiener dagstukkies Indescribable, 100 Devotions about God & Science Slimkop wiskunde vir Gr. 4 Pre- School activity sticker book

wat glad nie in Masedonië beskikbaar is nie: E Moir’s vlapoeier E Kaassous pakkies E Boerewors speserye - hul wil 40 kg wors maak E Prestik E Verkoue bruistablette E Verkoue pille

E E E E

Pynpille Elastoplast pleister - rolletjie Elastoplast pleister - pakkies Healing oil – vir diere

’ indien jy Afrikaanse DVD’s in jou kas het wat hul as gesin of selfs wat net Danie & Esther saam kan geniet, sal ons dit graag vir hulle saai. Bring gerus vir Antoinette by die kantoor.

Baie geluk ! Dit is ‘n kursus vir getroudes! Ds Nati bied hierdie kursus aan. Wanneer: 29 Okt. & 5 Nov. Tyd: 18:00 Waar: NG Gemeentesentrum

28 Okt Melleen Lötter Stoffel van der Wath 29 Okt Marie le Roux 31 Okt Marthinett Reyneke 2 Nov. Pottie Potgieter Hans Scholtz Ria van Niekerk

83 Verjaar 82 Verjaar 78 Verjaar 70 Verjaar 85 Verjaar 60 Doop 56 Belydenis


Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk. Bydraes: Werklik teenoor Begroot

R'000

1200 1100 1000

900 800 700 600

500 400 300

200 100 0

-100 -200 -300 Kwartaal 1

Kwartaal 2

Sep

Werklik

Tot 24 Okt

Begroot

Nov

Des

Jan

Feb

Tekort Mrt tot Sep

Kontak gerus vir Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies


Gebedsfokus r

r

r r

r

r

r

r r r r

r

Herman Hanekom het Donderdag ʼn maagoperasie ondergaan, ons vertrou dat die operasie goed afgeloop het. Ons dink baie aan hom en Marie wat hom bystaan, mag die herstel tyd geseënd wees en hul God se nabyheid ervaar. Nellie Claasen se pa, Koos Barnard (van Pretoria) is Donderdag opgeneem vir verdere toetse nadat daar kanker “opgetel” is met die eerste toetse. Ons dink baie spesiaal aan hul familie in hierdie wag en vertrou tyd. ‘n Matriek skryf: “Here, help ons asb. met ons eksamens!” “Here, in hierdie gejaagde lewe laat ons gesinne, besighede en gemeenskap rus en struktuur by U vind. Ek bid vir my man: hy is so nodig by die huis. Bring hom huis toe, asb!” Ouma Monica Muller wat nogsteeds in M-Care (Nelspruit) is, ons bid spesifiek vir haar spraak en dat dit sal verbeter, na die beroerte, sodat sy weer maklik en duidelik sal kan praat. Annetjie, wat Dinsdag in Laeveld Hospitaal ’n knie-vervanging operasie ondergaan het. Ons bid en glo dat die operasie ‘n sukses was, ons bid vir haar en Frans in die hersteltyd, vir geduld, krag en wysheid met hulp. Ons bid vir CJ wie se gebou net buite Witrivier Dinsdag laatmiddag afgebrand het, asook vir Danie en Tashai en hul Neon kerk gemeentelede in hierdie tyd wat daar kerk gehou moet word sonder ’n gebou, mag die Here in detail en guns voorsien sodat ook hierdie slegte ding wat gebeur het ten goede sal meewerk vir hulle wat Hom liefhet en op Hom vertrou. Attie Groenewald, wat met erge emfiseem mee sukkel. Hy val ook gereeld en vra gebed vir fisiese en emosionele krag. Fred Berrington (snr.) en sy geliefdes na die afsterwe van sy Moeder in die week. Mag elkeen beleef hoe die Here hulle oplig en Self die trane afdroog. Hendrik Reyneke se familie en geliefdes na sy afsterwe Maandag. Mag die Here hulle vertroos en vashou in hierdie routyd. Lander le Roux (ons sendelinge: Jaco en Inge) se seun, wat malaria het. Hy word behandel daarvoor en ons glo dat hy sommer reeds baie beter voel. Mag hy volkome en spoedig herstel. Arrie Muller se familie en geliefdes, na sy afsterwe Saterdag. Sy roudiens was Vrydagmiddag. Mag die Here hul troos en vashou in hierdie hartseer tyd.

Cornelle dank die Heer vir al die reën. “Dankie vir goeie vriende in ons Christelike gemeenskap, dankie dat U geloof, hoop en liefde gee en is. Amen.”


 

Vir die voorreg om in die Here se huis, saam medegelowiges te kon Nagmaal geniet, mag ons elkeen God se offer onthou en eer en vier. Vir die seën wat ons dominees die week kon beleef en die voorreg om by die Sinodesitting te kon wees en praat. Ons bid dat daar suiwer Skrif gesels is en mag die Sinode God se hart soek en Sy wil gehoorsaam.

Dearly Beloveds, I am back! I think what I really love about Addis Ababa is the abundance of birds in the city; it always thrills me to wake up to birdsong, such enthusiasm about each day. Praise God for:  A marvellously successful trip –we finished 2 Kings; 2 Chronicles; Esther and Obadiah.  The fact that over the past nine years, I have worked with 12 teams through 88 books. “Lord, I love my work!”  I had an assistant helping me this time, which gave me an opportunity to mentor

 

him, as he is a consultant in training. We all had safe travels and good health right through the consultation. Good accommodation at the Blue Nile Guest House, and that I could see my friend: Lumi Prisecaru, who works in the south with the Ale people, and another friend: Mary Breeze, who works with the Bench people.

Pray for: r I have brought with me Nehemiah and 2 Samuel, which I will work through with notes to Yaicob Wayu (the consultant in training), who will then work with the Gedeo team. We are praying that the Gedeo Bible will be completed by the end of this year D.V. There are still Daniel, Lamentations and Zechariah to be revised r

and sent to me. This calls for serious prayer. Financial abundance, to see through all the projects in Ethiopia. They have also been asked to start translation projects in Nigeria, and The Word for the World

r

has been registered there. They are sowing widely, may God give a great harvest. I have great respect for the Ethiopians and what they have achieved. Direction from the Lord for 2019. I would love to see my supporters and I would love to visit Israel again. (I am booked for Ethiopia for March, for another consultation.)


Well, that is my story for now. My thanks to you for your unstinting support. This is NOT a one-man show, if I don't have your back up, I might as well pack up! So let me say goodbye with a quote from Dallas Willard "Remember, Jesus is not just nice, He is brilliant!" Let’s rejoice in that until we meet again. Grace and peace to you all,

Nel Claassen

ADDIS: Poverty and luxury are neighbours, trees and parks abound.

The Gedeo team

Bestel by kantoor: L 1kg gedroogde pynappels @ R130/pak L 1 liter kokosneutolie @ R80 elk Skryf jou naam op in die kantoor OF SMS/WhatsApp na 079 223 8321


Ons gemeente missie

GriefShare is ’n groep wat omgee en jou help deur die rouproses.

Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring.

Navrae: Annalise 082 958 3874

BEHUISING BESKIKBAAR 1 Kamer te huur in ’n huis in Witrivier vir ʼn betroubare enkel persoon met sober gewoontes. Beskikbaar 1 Desember. Kontak: Sandra 082 315 4001 Eenmanswoonstel in Witrivier beskikbaar. Slegs enkellopendes, ongelukkig geen kinders en diere. Kontak: Tokkie 082 826 1099 Groot eenslaapkamer woonstel in Bon Accord beskikbaar. Sluit water en elektrisiteit in. Ongelukkig geen diere. Kontak: Linda 082 831 1641

HET WERK Geoktrooieerde Rekenmeesterspraktyk beskik oor vakatures vir B.Com gegradueerdes wat klerkskap wil doen. Asook matrikulante wat deur UNISA wil studeer. Kontak: 013 752 2080 / Stuur CV na: leonie@sberg.coza SOEK WERK Soek werk as algemene nutsman, verwer. Het ondervinding in sweis en houtwerk Kontak: Ashley 063 469 7575 Man (41) met ʼn gesin. Is dringend opsoek na werk. Het EC1 met PDP vir goedere. Semi geskoolde ketelmaker. Sober gewoontes. Woon in Witrivier. Kontak: Louwrens 076 620 5374

Dame is op soek na algemene kantoor werk of enige werk. Kontak: Annemarie 076 193 0230

www.ngwitrivier.co.za

NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545

Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.

Navrae: Wilna 082 335 5295 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Manie 071 930 7853 vir ʼn afspraak

Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK YVONNE 076 903 0660 OM MEER UIT TE VIND. Berading in gevreesde siektes Moenie dat hierdie trauma jou oorrompel nie, gesels met Magda 082 498 4256

Hospice ondersteun pasiënte gediagnoseer met ‘n terminale siekte en hul families. As jy wonder wat doen hulle,

kom haal hulle nuusbrief in die kantoor of kontak hulle.

Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za

Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap Kersmark NG Witrivier

BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.

Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.

079 223 8321


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.