Sondag 1 September
“Lente is wanneer jy voel asof jy wil fluit al is jou skoen vol modder.” Doug Larson
Kom geniet die kuier saam met medegelowiges by die KoffieOase. Kom kuier, drink koffie, klets met iemand en gaan verkwik huis toe na die erediens. Die KoffieOase is die bymekaarkomplek waar ou vriende weer ontmoet of nuwe vriendskapsbande gesmee word. Kom kuier gerus saam.
Ouers met geniet die erediens vanuit die Moederskamer.
Ouers met , kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.
Laerskoolkinders
Alle kleuters is welkom om hierdie interaktiewe erediens by te woon. ‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder leiding van Christine in die Bovertrek aangebied. Bring jou kleuter en sit gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is.
Maandag 2 September 17:30 Kom word nuutverg.
Sondag 8 September
Bovertrek
08:30 Nagmaal & Spogbroodjie-ete
Maandag 9 September
Dinsdag 3 September
17:30 Kom word nuutverg. Bovertrek Konsistorie Ouditorium Dinsdag 10 September Gebedskamer 08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie 17:00 Lofdans Ouditorium Woensdag 4 September 18:00 DivorceCare Gebedskamer 10:00 Kreatiewe vers Bovertrek 18:00 Bluetooth Ouerskap Bovertrek Woensdag 11 September 08:00 Gebedsbyeenkoms 17:00 Lofdans 18:00 DivorceCare
Donderdag 5 September 18:00 CMR Fondsinsameling
10:00 Kreatiewe vers
Saal
Donderdag 12 September
Vrydag 6 September 06:00 Besigheidspersone Bid
15:30 Dagbestuurvergadering Raadsaal 18:00 Kerkraadsvergadering Konsistorie
Bovertrek
Saterdag 7 September
Vrydag 13 September
08:00-12:00 Dorp skoonmaak
Raas in my gemoed Ons moet ingryp Moenie talm nie Maak mense bymekaar Elkeen maak ʼn verskil Lelike omgewing word opgeruim!
Bovertrek
06:00 Besigheidspersone Bid
Bovertrek
Pla die baie rommel wat rondlê in ons mooi dorp en op die R40 jou ook? Dan is jy ons vennoot as ons wil opruim en die Skepping tot sy volle glorie wil bring. Wanneer: Saterdag 7 September Tyd: 08:00 - 12:00 Ontmoet by: KoffieOase
Skakel in by die tyd wat jou pas. Navrae: Antoinette by kantoor
Spogbroodjie-ete Hierdie is iets om na uit te sien...
Zoë kamp vir arbeiders, die laaste kamp vir 2019 6-8 September by Ella Combrink kampterrein, koste is R260/p
Begin solank jou gunsteling broodjieLesings is in Swazi, maar in die groepe gebruik resep afstof of hou jou oë oop in ons ook ander tale soos Tsonga om seker te winkels om maak mense verstaan. Ons is elke keer diep
Sondag 8 September ‘n Spogbroodjie te bring.
Na die erediens kuier ons as gemeente by die KoffieOase en sluit ʼn bedrywige kwartaal af.
dankbaar vir wat die Gees in mense se lewens doen. Mense wat jare met seer geloop het, kom tot ‘n punt van vergifnis. Gelowiges kom tot werklike oorgawe en geestelike verdieping en ongelowiges leer die Here Jesus ken.
Inskrywingvorms by kantoor. Sluitingsdatum is 2 September.
19 Oktober by NG Witrivier 19:00 Kaartjies: R120 / volwassene R50 / Laerskoolkind Bespreek:
www.quicket.co.za of by kantoor ALLE PLEKKE IS BESPREEKTE SITPLEKKE Kindertoesig: R30/kind bespreek vooraf by 079 223 8321 Ten bate: Omgeefonds
1 Sep Marie Kieck Gail van Niekerk de Wet & Magda vd Spuy Hettie Swart 2 Sep Corrie Kilian Hugo le Roux 3 Sep René Holmes Boet Niemandt Amadeu Goncalves 4 Sep Rika du Plessis Frik & Annatjie Taute 6 Sep Johan Viljoen 7 Sep Lyle Robinson Tania Melman
70 Verjaar 70 Verjaar 57 Huwelik 50 Belydenis 86 Verjaar 40 Doop 74 Verjaar 74 Verjaar 47 Doop 70 Verjaar 43 Huwelik 70 Verjaar 70 Verjaar 44 Doop
Kom word nuut kamp Wanneer: 13-15 September Waar: Ella Combrink Kampterrein Koste: R300/p R100 vir Laerskool kinders Inskrywingsvorms beskikbaar by kantoor
Gebedsfokus Ons bid vir... P Sagrys Oosthuizen (baba), wat in die hospitaal opgeneem is. Ons bid dat die Here die P
P P P P P
P P P
P P
P
dokters wysheid sal gee en dat Sagrys vinnig gesond sal word. Trudi du Plessis en Oom Wim van Aardt, asook alle ander persone wat chemoterapie behandeling ondergaan. Ons bid vir die minimum newe-effekte en vir krag en geduld vir hul en hul geliefdes in hierdie uitdagende behandelingsproses. Mag die Here hul liggame versterk en wonderwerke laat gebeur tot Sy eer. Willem van Rensburg (5 jaar oud, van Richardsbaai), wat ondraaglike pyn ervaar. Ons bid dat daar reeds ‘n akkurate diagnose gemaak is en dat Willem pynvry en aan die aansterk is om voluit te kan kind-wees. Piet Lünenburg wat in die week ‘n knie operasie in Pretoria ondergaan het. Ons glo dat die operasie ‘n sukses was en ons bid vir die herstelperiode. Dat die Here Piet na liggaam en gees sal aanraak en versterk. Vir maats in Pretoria, wat ‘n hoë risiko tweeling swangerskap het. Die dokters bevel terminasie aan, maar hulle het besluit om in geloof te staan en die Here te vertrou om Sy skeppingsproses te voltooi en volmaak te maak. Ons bid vir hulle twyfels en vrese. Hans, wat Dinsdag ‘n oog operasie ondergaan het. Ons glo dat die operasie ‘n sukses was en bid vir spoedige herstel met die minimum pyn. Daniël (10 jaar oud), ‘n vriendin se kleinseun, wat baie ernstig siek is met ‘n aggressiewe kanker. “Ag Here, raak hierdie kind se liggaam aan en doen tog ‘n wonderwerk in sy liggaam en lewe, hou sy ouers en geliefdes vas in U hand en lig hul gedagtes op om in U te bly. Amen”. Jason van Loggerenberg, wat goed aansterk na sy hartomleiding, ons volhard in gebed vir hom en ook sy ma, Minnie, wat sonder vervoer sit wanneer ‘n familielid terugkeer huis toe. Mag die Here tog voorsien... Rianne Marais, wie se broer Johan (Bloemfontein) oorlede is. Mag die Here hierdie geliefdes vashou en troos. Frans van Wyk het die week ‘n hartomleiding gehad, Liezel het Woensdag laat weet dat hy sommer baie sterker lyk. Hy het steeds ‘n dreineringspyp in gehad, wat baie ongemaklik/pynlik was, maar ons is baie dankbaar vir goeie vordering. Dankie vir elke gebed, boodskap en oproep! Ds. Eddie le Roux en Wanda, wat Vrydag Jeffreysbaai toe is om Alfred se gedenkdiens (Saterdag) by te woon. Mag die Here hulle seën en beskerm op die pad en mag die Here die gedenkdiens en al die voorbereidings daarom seën. Stefanie van Rensburg, wat erge pyn het a.g.v. infeksie, die dokters het die week alle staal uit haar heup en knie verwyder en “sement” ingesit met antibiotika om die infeksie te help beveg. Ons vou haar toe in gebed, want sy veg moedig. Ons bid vir Martin, wat by die huis is en moet aangaan met die besigheid, mag die Here hom vashou en Sy vrede gee wat alle verstand te bowe gaan. Kobus Pitout (16 jaar), wat die week in die hospitaal was vir toetse, omdat hy erge maagpyn ervaar het. Ons bid dat daar reeds ‘n diagnose gemaak is en dat die behandeling suksesvol sal wees, ons bid ook vir Ma Charlotte & Pa Kobus in hierdie onseker tyd.
Dankie Here... A Ons dank die Here vir die pragtige tweeling wat vir die
Le Roux gesin op 21 Augustus gebore is. Rhyn het 3.08kg geweeg en was ’n volle 50cm lank en Enré het 2.7kg geweeg en was 48cm lank. Ons bid vir mamma Linelda en Pappa Ewan wat hierdie groot vreugde en uitdaging geniet. Mag die Here hulle Sy krag en vrede gee in die grootmaak van hulle 3 pragtige seuns. A Ons het hierdie jubelende WhatsApp van ma Amor Adlem aan die einde van laas week gekry oor Sean se kankerbehandeling: Goeiemore geliefdes! Eerste bring ons alle eer en verheerliking aan God die Vader, Geneesheer en prys Hom in alles! Ons het die MRI resultate gekry en daar is geen tekens van die tumor in of om die vertebrae nie, wat beteken die chemo het die werk gedoen. Ek kan nie in woorde beskryf wat ek hierdie week beleef het: met afsprake tussen neuroloë, radioloë en ortopediese sjirurge, wat my die lyste van informasie en opsies, risiko’s en newe effekte gegee het, wat my in trane gehad het meeste van die tyd nie. Ek kon net stil raak en by die Here vertoef, dit was oorweldigend andersins, want ek het VAS geglo die MRI Vrydag sal Sean se perfekte plan wat God het ontbloot… en dis so. Sean word oor twee weke afgevlieg Kaapstad toe waar Prof. Robert Dunn, van die UCT Spine Insitute en Red Cross Children’s Hospital Sean sal sien voor die volgende stap gebeur, wat Sean se lokale beheer van sy T7-werwel, wat met die kanker verkrummel het, is. Vir nou is hierdie Mamma in “awe” vir die wonderwerk! A Ons dank die Here vir Alda wat Dinsdag haar 34ste verjaarsdag kon vier, saam met haar geliefdes, in Mediclinic se stoeptuin (foto regs). Alda het Dinsdag haar laaste operasie gehad en is Woensdag ontslaan, om by die huis aan te sterk. Ons bid vir haar en Wihan, wat haar by die huis moet help en versorg. Ook vir die seuns, wat maar versigtig met Mamma sal moet werk. Mag die Here haar fisiese en geestelike krag gee asook geduld in die herstelproses. Ons bid ook spesifiek vir haar linkerbeen, wat vergruis was, en moet aansterk en versterk. Mag die Here daardie been aanraak en nuwe been laat groei.
Ons bid vir ons Sendelinge Danie, Esther & kinders in Masedonië
Let me introduce ourselves to those who haven’t met us yet: we’re Danie and Esther van Niekerk. Originally from South Africa, we moved to Skopje, North Macedonia, in 2014. Our calling is for the Roma people and to build bridges between different cultures/religions so that faith communities can be established. We have four children: Zane (15), Nêo-Rie (12), Jac (10) and Chereni (4). We adopted Zane when he was 18 months old and we’ve adopted Chereni, in Macedonia nearly three years ago. Our journey to decide where Zane must go for his final three years of high school has been remarkable. A friend encouraged me to “let go and let God”. It was difficult initially and I was reluctant to follow her advice, but along the way I’ve learnt to let go and be at peace letting God take the lead.
In the end, this approach provided quite a relief. After hours of researching, debating, talking, thinking, pondering and praying about this, we’ve decided that the best way forward for Zane is to release him from home schooling into formal schooling. It has been a pleasure to see Zane grow into the young man he is today. His dream is to become a pilot, which requires maths and science results of the highest standard. We believed the home-schooling curriculum would be sufficient, but it is not. A more structured environment is what Zane needs now. He is also very sociable and needs to build on this foundation and acquire skills which he won’t, if he remains in a home schooling environment. We’ve been researching the limited options available in Skopje and our neighbouring countries. Three local schools in Skopje refuse to accept him without a government‑recognised school education certificate. Another school only accepts Macedonian and Turkish speaking students. Yet another option is Black Forest Academy in Kandern, Germany, which is an international Christian boarding school, but the visa, logistics and costs (30 000 Euros per year) makes this impossible. This leaves us with two choices: Nova International School and Quality Schools International (QSI); both are international schools in Skopje within walking distance from our home. We’ve spoken to parents with children in both schools and we’re also involved with community activities at these schools. We have a fair understanding of the culture at both schools. Nova is the biggest international school in Macedonia with pupils and staff from various cultures. Our difficulty is with the school’s culture. We haven’t been impressed by how children and visitors are valued, cared for and respected. We are much more in tune with the QSI community and the school’s Christian ethos. We agree with the reasons parents place their children there and can see the growth the children display. It’s a small school and they’ve expressed their wish to see Zane there; they’ve also offered Zane a 50% merit scholarship. Zane seems to prefer QSI too. While we have received a 50% discount (the merit scholarship) from QSI, we need to fund raise the remaining amount. We must make the first payment by the end of August as school will start on 22 August. To enrol Zane in QSI, our need for the first year is: First term: 31 August 500 USD Second term: 20 December 500 USD Third term: 27 March 500 USD
(450 Euro) (450 Euro) (450 Euro)
Paul thanks the church in Romans 15:24 for helping him accomplish his journey. We want to thank you for considering our request to invest in Zane’s life and provide him with a world of new opportunities; we’re aware of the financial implication and appreciate your prayerful consideration. You’re also welcome to share this opportunity to invest in Zane’s education with anyone who you feel would want to become part of his journey.
Danie, Esther & kids Zane op pad vir sy eerste dag by die “groot” skool, verlede week. Mag hy baie seën ervaar!
R7 600 R7 600 R7 600
Ons gemeente missie
Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring. SAAMRYGELEENTHEID BESIKIKBAAR Geleentheid weeksdae beskikbaar van Witrivier om 07:00 na Nelspruit en middae 16:30 terug. Sy werk industriële gebied Besterstr. van Nelspruit. (Ou koöperasie) Kontak: Louise 083 739 1434
Besigheidspersone bid saam
TE HUUR BESKIKBAAR 3 Slaapkamer huis in Macadamia is onmiddellik beskikbaar. Kontak: 081 593 3845 KAMERS TE HUUR 2 slaapkamers te huur in ruim woonstel. Sentraal geleë. Kontak: Andre 076 022 7950 1 kamer in huis te huur. Kontak: Sandra
082 315 4001
SOEK WOONSTEL TE HUUR Soek 2 of 3 slaapkamer huis naby Laerskool. Kontak: Amanda 060 431 0401 Egpaar soek na 1 of 2 slaapkamer woonstel te huur, verkieslik op ʼn plot. Het nie diere / kinders. Kontak: Anthea 082 057 3802 Egpaar is opsoek na 1 slaapkamer woonstel / Bachelorswoonstel te huur. Het nie diere / kinders. Kontak: Mark / Shirley 063 345 7715
“Die Here sal julle seën en julle beskerm; die Here sal tot julle redding verskyn en julle genadig wees; die Here sal julle gebede verhoor en aan julle vrede gee!” Num.6:24-26
www.ngwitrivier.co.za
NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545
Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
079 223 8321