OaseNuus
Sondag 2 September
Jesus het geleer! Skriflesing: Matteus 3:13-17
Gasvryheid is een van ons gemeente se waardes en kan op verskeie maniere uitgeleef word. Sondae is een daarvan - die geur van vars koffie wat reeds vroegoggend die KoffieOase vul met die aroma en vriendelikheid van die span wat dit bedien. Koffie en kuier is sinoniem en veral na die erediens is dit die plek waar almal saamkom. Kom kuier, ontmoet nuwe mense of gesels sommer oor die wel en wee saam met ou bekendes. Ook hier ontvang ons graag nuwe lidmate na die erediens. Kom skakel in, vertel ons waar jy woon en waar jy jou passie wil uitleef in die gemeente.
Babas, Peuters, Kleuters, Kinders en Tieners is belangrik vir ons in die gemeente... Ouers met babas geniet die erediens vanuit die Moederskamer.
Ouers met peuters, kom sluit aan in die konsistorie, die diens word daarheen uitgesaai.
Stad op die berg Kabarette
Alle kleuters is welkom
VANMIDDAG 17:00
om hierdie erediens by te woon. ‘n Unieke bediening vir kleuters word deur ‘n toegewyde span ouers onder leiding van Christine in die Bovertrek aangebied. Bring jou kleuter en sit gerus eers by totdat hy/sy op hul gemak is.
Laerskoolkinders Die Gr. 1-6 kinders Verdaag later na hul groepies.
Jeug Kabarette Sondag 2 Sep. 17:00
Koffie en kolwyntjies te koop vanaf 16:30 by die KoffieOase. Dankoffer word opgeneem. Al hierdie fondse ten bate die gemeente se Omgeefonds
Baie geluk aan elkeen wat hierdie mylpaal bereik! 1 Sep. Hettie Swart 2 Sep. Corrie Kilian 3 Sep. Boet Niemandt
49 Belydenis 4 Sep. 85 Verjaar 73 Verjaar 8 Sep.
Frik & Annatjie Taute 42 Huwelik Thys & Annelize Liebenberg 25 Huwelik Louis & Tanja van Niekerk 25 Huwelik Spurgeon van Wyk 74 Verjaar
Doop Ek sien die water drup op jou voorkop: In die naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. Ek kyk na die Here op om by Hom hulp te vra in hierdie taak wat Hy aan my opdra. God het Sy water oor jou gegiet om jou daarmee te seën. Ons as ouers word gebied om Hom te vrees en te glo dat Hy altyd by jou sal wees. Vir ons is jou doop ‘n heilige en sigbare teken van wat jy in ons lewens beteken.
Nederig staan ons hier voor U, van alle waardigheid gestroop. In my keel is daar ‘n knop wat stu, oor my wange is daar trane wat loop, in my hart is daar onbeskryflike hoop. Hoop vir jou, my kind, dat jy die regte pad sal vind, want God het jou aan ons toevertrou en deur geloof aan ons gebind. ~Anoniem~
Baie geluk aan die ouers met hierdie voorreg, mag hul kinderlaggies jul huis en harte vul!
Maandag 3 September 16:00 GriefShare 18:00 Huweliksvoorbereiding
Sitkamer Bovertrek
Maandag 10 September 16:00 GriefShare
Sitkamer
Dinsdag 11 September
Dinsdag 4 September
08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie 08:00 Gebedsbyeenkoms Konsistorie 17:00 Lofdans Kerk 17:00 Lofdans Kerk 18:00 DivorceCare Sitkamer 18:00 Finansiële Bedieningverg. Konferensie Woensdag 12 September DivorceCare Sitkamer 10:00 Kreatiewe vers Bovertrek
Woensdag 5 September 10:00 Kreatiewe vers
Bovertrek
Donderdag 6 September
Huwelikskursus
15:30 Dagbestuurvergadering
Donderdag 13 September 09:30 Care Buddiesvergadering Bovertrek 18:00 Kerkraadsvergadering Konsistorie
Konsistorie
Huweliksvoorbereiding Is jul die afgelope 6 maande in die huwelik bevestig of trou jul in die volgende 6 maande? Dan is hiérdie kursus van Ds Nati vir julle.
Wanneer: Maandae 3 & 10 & 17 September Tyd: 18:00 Waar: Gemeentesentrum
is ʼn kursus vir die getroudes! Teken solank die volgende datums aan. Maandae 15 & 22 & 29 Oktober om 18:00.
Belê in die koninkryk... Die afgelope 8 maande het 299 volwassenes en 205 kinders klere vanuit die Klerekas ontvang. Meer as een kledingstuk is uitgedeel. Wat ʼn voorreg om uit ons oorvloed te saai. Die totale waarde van die pakke klere is R 64 444. Maar ons het NOOD, die seuntjies bokse is leeg!
Seuns klere 8-10 jaar. Alle ander klere is nogsteeds welkom en ons saai met vreugde namens die gemeente. Help ons om ons seuntjies aan te trek! Bring kantoor toe asb. Navrae: Antoinette by die kantoor.
“Be renewed in your walk with God!”
Hierdie is ‘n geleentheid om jou werkers te seën met ‘n kamp waar hul geestelik groei en ook heling kan ervaar as dit nodig is. Wanneer: Waar: Tyd: Koste:
7 tot 9 September Ella Combrink Kampterrein Vrydag 17:00 tot Sondag 14:30 R250/persoon
Inskrywingsvorms by kantoor. Kontak: Ds Eddie / Antoinette 082 450 9434 Ds Koos Kriel 084 500 1082
Bybels beskikbaar! In ons gemeente stel ons Afrika-taal Bybels aan lidmate beskikbaar teen R100 elk. Bederf iemand met sy eie Bybel. Die volgende tale is tans beskikbaar by die kantoor: Zulu, Swati, Sepedi en Tsonga. Uit dankbare hande vloei muntstukke vir die koninkryk.
R,000
TOTALE DANKOFFERS PER MAAND
Werklik
850 800 750 700 650 600 550 500 450 400 350 300 250 200 150 100 50 0
Kontak gerus vir Louis Marais 082 893 1518 met enige navrae rakende die gemeente se finansies
Ons bid vir r
t r
t t r r r r
r
r
‘n Man skryf: Bid asb. vir my vrou, sodat sy die pad na die Here en ons huwelik kan terugvind... Mag die Here hierdie vrou in Sy liefde vasvang en omvou en mag dit oorspoel na elke verhouding in haar lewe. Ons Matrikulante, wat besig is met Rekord eksamen, mag die Here hul die dissipline en krag gee om hard te leer en rustig maak in die eksamens om akkuraat weer te gee dit wat hul ken en die werk wat hul ingesit het. Verhoudings tussen families en vriende... Die Here weet hoeveel spanning en druk daar op huwelike en verhoudings tussen ouers en kinders is, mag Hy ons beskerm teen leuens en tyddiewe... Gesondheid en ware liefde... Elané (6 jaar) bid spesifiek vir mense wat nie kos of huise het nie, dat die Here hulle sal help en vir hulle sal sorg! Elsa skryf: Here, ek staan by ‘n kruispad, wys my waarheen ek moet gaan asb. Mag sy in detail ervaar hoe die Here haar lei en seën omdat Sy haar krag en leiding by Hom kry. Lianti van der Watt se bloedtelling het weer gedaal. Sy, en haar geliefdes, wag vir die Spesialis om te besluit wat die pad vorentoe is... Mag hulle die Here se leiding en vrede ervaar in hierdie moeilike tyd. Annatjie Taute se broer is gister oorlede, hy was maar 58jaar oud. Ons dra haar en Frik in gebed, in hierdie hartseer tyd. Ons kinders wat besig is met eksamens: Gr.8-11 Mini-eksamen en Gr. 12’s het begin met Rekord eksamen. Mag die Here kalmte en wysheid gee. Oom Jack van Wyk en sy geliefdes (tannie Rita en Erna Dreyer in besonder), na sy afsterwe Dinsdag. Mag die Here Sy troos gee en Self hul trane afdroog in hierdie routyd. Michael Rooney (Dirk & Corrie du Plooy se skoonseun), wat in die week vir ‘n werksonderhoud gegaan het. Ons glo dat dit baie goed gegaan het en dat die werksaansoek gunstig sal wees.
GAAN JY OF IEMAND WAT JY KEN HOSPITAAL TOE? IS DIE HOSPITAAL IN NELSPRUIT EN SAL HULLE ‘N AAND OF MEER DAAR WEES? Ons wil jou graag besoek as jy in die hospitaal is, maar jy moet ons daarvan laat weet! Indien jy dit op die GEBEDSBRIEFIE (WAT IN DIE BANKE HANG) skryf, meld ook asb. die hospitaal waar besoek afgelê kan word en ‘n KONTAKNOMMER! Stuur SMS/WhatsApp na gemeente se nommer (079 223 8321)
t
Dankie Heer
Dankie Heer, vir Kokkie Pitout se suksesvolle rug operasie. Ons bid vir volkome herstel... U Naam word verheerlik en groot gemaak - dankie vir gebede wat verhoor is... My kleindogter is van ‘n werk voorsien. Ons harte loop oor van dankbaarheid. Alle eer aan U!!! Vir die lewe wat U my gee!
Sendelingnuus
Dear Witrivier vriende,
It has been a while since I have written to you and a lot has happened since. I have finished my first year of studies at Moody Bible Institute! My first semester I did on Campus in Chicago and the second one I completed, while studying from home in Jeffreysbay. The two classes I took online were New Testament Survey and Church and its Doctrines. I enjoyed both classes immensely, the former really opened my eyes to the beauty, depth and truly astonishing words of the New Testament. I was blessed with a great professor, that really loved the New Testament and teaching it, making it alive to myself and the other students. One of my favourite parts was exploring the four gospel accounts and realizing that each was written to show a specific characteristic and/or aspect of our Lord Jesus Christ. I am really learning all over again and again the power of studying the words of our Awesome God. The other class I took was the Church and its Doctrines, or “CDOC”. As stated in the name, this class was about the theologies of the church. My eyes were really opened during this class to the importance of knowing what I believe and why I believe this. I really enjoyed engaging in online discussions with other students about the class materials and being challenged and learning a lot. It has only been a year, half of which I was away from campus, but I have learnt so much and feel that I have grown closer to God through my studies. There were many a time that things have been tough, stressed out about assignments, worrying about finances, struggling with my father’s illness, but I can truly say that God has been with me in it all and I look forward to this new year of studying that lies ahead! I want to thank each one of you for your prayers and support. I am convinced that your prayers have gotten me through so much and I truly thank the Lord for each one of you. Speaking of new year….that would suggest that I have a second year of studying coming up! But before I get there I have other news as well…Near the end of 2017
I decided that I would take off Spring (Jan-May) semester to come back home and help my family and spend time with my father. Since end of December I have been with my family in their new home in Jeffreysbay, Eastern Cape. I am thankful to the Lord that He has allowed me to stay here and be able to support my family. My father is still very sick with Motor-Neuron disease and my mom needs all the more help with caring for him. In light of this, I have decided to stay another semester at home, to be able to serve my family. I contacted Moody, as I was making my decision and I was informed that they would allow me to take a full semester’s work via online services! After spending time in prayer and talking with good friends I came to my decision to stay until the beginning of January 2019. I trust that the Lord has a plan in all of this; I am saddened that I will not be returning to Moody this year and see all the awesome friends I have made there, but excited for all He has in store for me in the remaining part of this year. In other news, my mom and I finished last week, completely redoing our kitchen by ourselves! (picture of me working on the sink on the right) We did it in just under a month and are very impressed with how it turned out. I was thrown a bit into the deep end (but hey, that’s where you learn to swim the fastest) with all that had to be done, but I learnt a lot of new skills…without making too much of a mess…most of the time. My brothers are doing well at school, enjoying the social life of it as well! Thank you for supporting me. I cannot tell you how much it means to me to know that you are praying for me and all the craziness I have been going through in the last year. For the rest of this year I want to try my best to live out the words of Paul as he writes to the Thessalonians in 1 Thessalonians 5:16-18, “Rejoice always, pray continually, give thanks in all circumstances; for this is God’s will for you in Christ Jesus.” As I was reading these few verses I was struck by how Paul says “this is God’s will for you in Christ”, that no matter where I am or what I am doing that I can fulfil God’s will for my life as I now live in Christ.
A couple of prayer requests: Continued prayer for my family as we deal
with my father’s illness. For my father. Strength for me to serve my family and the people around me as I start studying again. A continued hunger for the Lord and His Word.
May the Lord bless you. In Christ,
Christiaan
Ons gemeente missie
Om as liggaam van Christus ‘n oase te wees wat God vereer, vir mekaar omgee en versorg en in ons samelewing hulp en hoop bring. BEHUISING BESKIKBAAR 2 Slaapkamer Duplex woonstel beskikbaar by Pelindaba Place met lekker groot stoep en leefarea beskikbaar. Ongelukkig geen diere nie. Kontak: 073 896 4762 Enkel woonstel vir enkellopende persoon te huur. Kontak: Pulaan 083 449 1259 Eenmanswoonstel in Witrivier beskikbaar. Slegs enkellopendes, ongelukkig geen kinders en diere. Kontak: Tokkie 082 826 1099
Groot eenslaapkamer woonstel in Bon Accord beskikbaar 1 September. Sluit water en elektrisiteit in. Kontak: Bertie 083 628 0209 Elsabé 013 750 1811 Manspersoon het ʼn kamer om te deel beskikbaar, in ʼn 2 slaapkamer woonstel wat sentraal geleë is. Kontak: André 076 022 7950 SOEK WERK Soek werk as ‘n toesighouer, drywer (het kode 14 lisensie) of swembaddens skoon te maak. Kontak: Boet 073 131 7463 Dame is op soek na algemene kantoor werk of enige werk. Kontak: Annemarie 076 193 0230 Afgetrede Boekhouer met nog baie energie soek werk. Kontak: Antoinette by kantoor
www.ngwitrivier.co.za
NAVRAE: Kerkkantoor (013) 751 1644 074 163 1816 Ds. Nati Stander 082 216 3710 Ds. Eddie le Roux 082 322 3393 Ds. Jurgens de Jager 079 292 9545
GriefShare is ’n groep wat omgee en jou help deur die rouproses. Navrae: Annalise 082 958 3874
Kom stap ‘n pad van herstel na egskeiding. Skakel gerus in.
Navrae: Wilna 082 335 5295 Kom deel met ons jou lewensreis en struikelblokke. Saam vind ons oplossings vir al die uitdagings. Kontak Klara 082 693 6596 vir ʼn afspraak
Hierdie groep toegewyde persone bedien die bejaardes in ons gemeenskap. Sluit gerus aan. KONTAK YVONNE 076 903 0660 OM MEER UIT TE VIND. Berading in gevreesde siektes Moenie dat hierdie trauma jou oorrompel nie, gesels met Magda 082 498 4256
Hospice ondersteun pasiënte gediagnoseer met ‘n terminale siekte en hul families. As jy wonder wat doen hulle,
kom haal hulle nuusbrief in die kantoor of kontak hulle.
Tel: 013 750 3044 / www.hospicewr.co.za
Like” ons by NG Gemeente Witrivier Witrivier gemeente Jeug@NGWitrivier Bluetooth Ouerskap Kersmark NG Witrivier
BANKBESONDERHEDE ABSA Witrivier • Tjekrekening 1370 580 002 Verwysing: Naam en van / lidmaatnr.
Kaartfasiliteit beskikbaar by kantoor. Koevertjies by deure.
079 223 8321