1 minute read
Maghrebi-Arabies
Landbou- en boerderyterme is by Nobiin geleen. Plekname soos die name van eilande in die Nyl eindig dikwels met die suffiks -arti soos om bv abdallanarti – ‘n eiland naby Dongola – te vorm. Ashrafinarti – eiland twaalf myl suid van Dongola Bashanarti – eiland sewe myl noord van Dongola Artigasha – eiland noord van Argo Sellenarti – die middel-eiland Marawarti – klein eiland wes van Argo.
Tunisiese Arabies ‘n Stel Maghrebi-dialekte deur 11 miljoen mense gepraat. سنوت .
Advertisement
Marokkaanse Arabies word ook Darija genoem.
As ‘n moedertaal word dit deur 50% tot 75% van die Marokkaanse bevolking gepraat. Dis ver verwyder van die Midde-Oosterse dialekte van gesproke Arabies. Marokkane kan die Midde-Oosterse dialekte verstaan maar dit werk nie andersom nie.
Libiese Arabies (يبيل , Lībī) bestaan uit ‘n oosterse en westerse dialek en word in Libiё, Egipte en Algeriё gepraat.
Algeriese Arabies (Darja) is deel van die Maghrebi taalkontinuum, en die huistaal van 75% to 80% van Algeryne.
Ander
Tsjadiese Arabies (Shuwa/Shua/Suwa) ةجهل ةيداشت , en Baggara, word in Tsjaad, Soedan, Nigerё en Niger gepraat.
Bronne: Al-Amin Abu-Manga, 2009. Sudan (Arabic). Encyclopedia of Arabic Language and Linguistics. Holt, Meredith. 1999. The Afro-Asiatic Language Family. Linguistics 450