1 minute read

Moderne Suid-Arabies

Next Article
Maghrebi-Arabies

Maghrebi-Arabies

Hulle is aan die Semitiese tale van Ethiopiё en Eritrea verwant, en word in Yemen, Oman, Hadramaut, Dhofar en op Sokotra-eiland gepraat.

 Mehri: 165,000 in Oman en Yemen.  Soqotri: rondom 70,000 moedertaalsprekers op Sokotra.  Shehri: (Jibbali), met ‘n geraamde 25,000 sprekers.  Bathari: suidooskus van Oman, regoor die Khuriya Muriya Eilande. 100 sprekers.  Harsusi: 600 sprekers in Oman.  Hobyót: 100 sprekers in Oman en Yemen.

Advertisement

Socotra

This article is from: