Slag van Kadesh Die Slag van Kadesh het in 1274 vC tussen Egipte se Nuwe Koninkryk en die Hetitiese Ryk op die Orontesrivier plaasgevind. Dit was Ramses II vs Mutawalli II, en sowat 6,000 strydwaens het deelgeneem. Dit uitkoms was gelykop.
Vyftien jaar later is ‘n vredesooreenkoms tussen Egipte en die Hetiete gesluit, en teen 1258 vC het alle konflik tot ‘n einde gekom. Die verdrag is in Egipties en Nesili geskryf. Dis nie bekend wanneer die laaste Anatoliese taal verdwyn het nie, maar die rede was die Griekse taal wat rondom die Middellandse See veld gewen het, selfs in die Romeinse tyd.
13