Die Kleiner Germaanse Tale

Page 1

Die Kleiner Germaanse Tale

Die Germaanse taalfamilie wat rondom 500vC in die Duitse streek Nedersakse vorm aangeneem het, beskik vandag oor sowat 520 miljoen moedertaalsprekers. Wes-Germaans bestaan uit Afrikaans, Alemannies, Engels, Fries, Duits, Limburgs, Nederduits, Nederlands, Skots, Vlaams en Yiddish. Die Noord-Germaanse tale is Deens, Faroëes, Noorweegs, Sweeds en Yslands. Die OosGermaanse tale het uitgesterf. 1


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.