1 minute read

Artsakh & Syunik

Next Article
Inleiding

Inleiding

Die Araksrivier vloei uit die Bingöl Dağ-streek van Turkye, net ‘n klipgooi van die bron van die Eufraatrivier. Dit vorm die grens tussen Turkye en Armeniё, Turkye en Nakhchivan, Iran en Armeniё en eindelik deur Azerbaijan totdat dit by die Kurarivier aansluit. Die vallei word van die Urmiameer in Iran geskei deur reekse heuwels soos die Mašu Dağ. Langs die laer loop van die river is daar verspreide dorpies tussen vrugteboorde, groen landerye, populier- en wilgebome.

Advertisement

This article is from: