1 minute read

Drie Mere

Next Article
Berge & Riviere

Berge & Riviere

Transkaukasië het drie groot binnelandse mere: Sevan (in Armenië), Urmia (in Iran) en Van [Wan] in Turkye, waarvan die laaste twee soutwatermere is. Hierdie mere is voorheen die “Seë van Armenië” genoem. Die oewers en omgewing van Urmia is ryk aan argeologiese terreine wat tot die neolitiese tydperk dateer, soos Teppe Hasanlu, Yanik Tepe, Hajji Firuz Tepe en Tappeh Sang-e Chakhmaq.

Stetsyuk identifiseer die heel eerste woongebiede van die grootste dogter-taalfamilies van Nostraties in hierdie etnogenererende gebied:

Advertisement

This article is from: