Awsum Bosveld Intervarsity Clash 2023

Page 5

VISIT US AT THE FLYING PIG DELI OR THE FLYING PIG AT THE FARMYARD Visit our Website candykidz_megastore CandyKidz 079 159 5030 candykidz .co.za 37 Silicon Street, Ladine, Polokwane 0699 NOW AVAILABLE RETURNABLE BOTTLES Polokwane - 015 000 0320 VISIT WILDMAN POLOKWANE for all your hunting, outdoor and training requirements! Bosveld Intervarsity Ad.indd 1 2023/03/31 13:43:57 HTS TOM NAUDÉ HS PIETERSBURG 15 APRIL 2023 BOSVELDIntervarsity
Gustav
Wessel Bosman
Snyman Calie Swart
Leon
Willie
Ludeke Deon
Jacques
Victor
eld Romé Dreyer Pieter Greyling Louis
Hennie
Adolf
Lyndon
Pieter Pieterse Deon
Janus Robberts Dr Frederik
Slabbert Joe
Retief Waltman Retah Pieterse McPherson Lenize
Nadine Roos Marthinus van Schalkwyk FAMOUS OLD BOYS OUD - PIETIES OUD - TOMMIES MAN WINS TRUCK TEST 2022 ANOTHER ROARING SUCCESS! THE TRUCK TEST 2022 RESULTS ARE IN! MAN is thrilled to announce that we won the fuel efficiency test in the Focus Truck Test 2022. AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Share this edition with someone digitally WhatsApp your name to 073 187 9539 and we will send you the PDF HEAD OFFICE The AWSUM Newspaper is published by TieMedia Group (Pty) Ltd, 376 Main Rd, Lemoenkloof, Paarl, 7646 Email: awsumnews@tiemedia.co.za OUR TEAM Advertising Coordinator Lauren Adams Distribution Charl Paulse Editor Meinette van Zyl Sales Ilse Groenewald Martonet Meyer Chief Executive Officer: Durandt van Zyl Managing Director: Meinette van Zyl Financial Manager: Carina Pio Sales Manager: Quintus Brand Printed by Paarl Coldset. Copyright: TieMedia Group (Pty) Ltd Schools Coordinator Melinda Huysamen The biggest school news platform in S.A Die grootste skole nuus platform in S.A Read the latest school news online at www.awsumnews.co.za Layout & Design Aniena Venter Rowan Engledoe Ruveix Venter Enrico Theart Anzèl Heyns Follow us on Facebook! @Limpopo School News
Botha Rossouw Danie Ludick
Steenkamp
Boshoff Gerhardt Stegman Brian Herman Frans
de Jager
Smit Erica Eloff
Matfi
de Jager
du Plessis Willem Roos Prof Pierre Volschenk
Malan
Ferns
Fourie
v Zyl
Kaminer
Potgieter

Adolf Ellis Vanessa Kachelhoffer

Welkom by Bosveld Intervarsity 2023

On behalf of Hoërskool Pietersburg, we would like to extend a very warm welcome to HTS Tom Naude’s players, coaches and parents in participating in today’s Bosveld Intervarsity.‘n Spesiale woord van verwelkoming aan ons eie ouers, lojale ondersteuners, afrigters en personeel van Hoërskool Pietersburg op diens asook die Noodhulpspan vir julle ondersteuning vandag.

We have no doubt that all matches will be fought hard but played in great spirit. Playing in these tournaments allows you to meet and to interact with many new friends. A special bond develops between all the players, a bond which

you must cherish for the rest of your lives. Memories and friendships will be forged that will stand the test of time in the years ahead – be it during your school years, university or adult lives.

Ons hoop van harte dat u die dag saam met ons sal geniet en dat gesonde spangees sal seëvier. ‘n Vriendelike beroep op alle toeskouers on asseblief nie die taak van die skeidsregters en lynregters by die onderskeie sportkodes te bemoeilik nie. Moedig asseblief u kind op ‘n positiewe wyse aan en daarmee propageer ons goeie sportmangees.

To all players, enjoy your time here at Hoërskool Pietersburg. Play hard, play fair, but most importantly have fun.

“Die werklike helde is hulle wat ‘n lig in hul omgewing aan die brand steek, wat ‘n fakkel deur die donker strate van die lewe dra en daarmee aan ander die pad wys, of hulle net ‘n sprankie hoop gee dat die donker nooit volkome sal oorneem nie, omdat die Lig daar is.” - Felix Adler

Baie dankie aan elke sportseun en –dogter wat die afgelope week en in besonder vandag Ligdraers in Polokwane is. Vir ‘n paar uur kan ons vergeet van inflasie, beurtkrag en belasting.

Bosveld Intervarsity is ‘n KRAG om mee rekening te hou, want al verteenwoordig ons verskillende skole bind hierdie kragmeting ons hele dorp saam.

This historic rivalry between Tom Naudé and Pietersburg Hoërskool is an event that is supported by young and old, friend and foe the sportsmanship, camaraderie and love for sport characterize this memorable event. We play for the honour of our schools. We wear our emblem with pride. We are energetic game changers because this is where heroes are made …

Baie dankie aan Mnr. Ellis, PHS-personeel en die Beheerliggaam wat as gasheerskool vir hierdie mooi tradisie optree. Mag ons gunsteling deel van vandag se kragmeting die voorreg wat ons het om te speel, wees.

YOUR ONE-STOP SHOP FOR ALL YOUR HARDWARE NEEDS!

HOOF VAN PIETERSBURG HOËRSKOOL HOOF
TOM NAUDÉ
VAN

Dewan Gobey

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Om in my matriekjaar die kaptein van die eerste rugbyspan te wees.

Hoe motiveer jy jou span?

Deur die wedstrydplan te evalueer en dit te verander as omstandighede anders uit werk, om druk goed te hanteer, om taktiese besluite te neem en effektief met die skeidsregter, sowel as my span te kommunikeer.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Wian Terblanche, hy staan my by deur my te motiveer wanneer ek struikelblokke ervaar en hy neem groot besluite as dit by die backline kom.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Ons sien uit na die twee toere wat in Bloemfontein gaan plaasvind en sien die meeste uit om teen Tom Naude kragte te meet.

Wie is jou gunsteling rugby speler en hoekom?

Eben Etzebeth, omdat ek dieselfde posisie as hy speel en ek strewe om eendag te speel waar hy is.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil na skool klubrugby speel terwyl ek studeer en hopelik raakgesien word. As dit nie uitwerk nie, het ek hopenlik `n graad agter my naam.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte weezs van julle span: ‘n Span wat hard werk om hulle doelwitte te bereik en wat nooit terugstaan nie.

Hoe is die samestelling van die span vir Bosveld Intervarsity?

Ons het `n goeie kombinasie van Gr 11’ s en Gr 12’s in die span en `n klomp van die seuns het reeds in 2022 die voorreg gehad om die Wit-trui oor hulle kop te trek.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons het `n klomp vaardige spelers wat baie beweeglik is en ons werk baie hard aan ons verdeding.

In jou opinie, wat is die eienskappe van n goeie rugbyspeler?

Hardwerkend, emosioneel sterk (mental toughness) en gedissiplineerd op, en van die veld.

Wat is jou filosofie as afrigter?

Om myself as afrigter te verbeter (ek kan altyd leer) en so ook die spelers te verbeter, nie net op die veld nie, maar ook van die veld af.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

Rassie Erasmus (SA) en Scott Robertson (Crusaders).

Die eerstespan rugbywedstryd is Saterdag, 15 April om 15:00.

HOËRSKOOL PIETERSBURG EERSTE
23 22 21
Hendro
20 19
Bezuidenhout
18
XV
Dewan Gobey (K) Regterslot Franco le Roux Reserwe
Neville Barnard Reserwe Drian Hartslief Reserwe
Hardus Otto Reserwe
Pallas Reserwe
Dohan
Reserwe
Will
Hawken Reserwe
17 16 15
14 13
12 Niel
Vincent
Divan
Christin Kotze Reserwe 11 10 9 Henré Venter Agsteman
Dian van Tonder Heelagter Reuben Weyer Regterflank 8 7 Jan-Keyser Albertyn Linkerflank 6 Devon Jv rensburg Regtervleuel Hanno van Zyl Buitesenter
Wian (o.k) Terblanche Binnesenter
Smit Linkervleuel
Luckhoff Losskakel
Brown Skrumskakel
Jayden du Bruyn Linkerslot
Floris Venter Vaskopstut
Dewald de Beer Haker 4 3 2 1 5 Jan-Hendrik Venter Loskopstut
Rugbykaptein
Rugby Afrigter Pierre Coetzee

HTS TOM NAUDÉ EERSTE XV

Marnus de Klerk

Rugbykaptein

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Defnitief toe ek as kaptein vir ons eerste rugbyspan gekies is.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek gee vir hulle raad, maak nie saak watter posisie hulle speel nie.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Andy Meso. Hy help my met alle besluite wat op, en van die veld af geneem moet word, sodat ons saam, die beste besluite kan neem.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Om al ons wedstryde te wen, om dan as die liga se no. 1 uit te stap.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom?

Malcom Marx, omdat die werk wat hy insit om een van die beste hakkers te wees, my motiveer om net soos hy te wees.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Om te kyk hoe ver ek met my rugbyloopbaan kan gaan en hopenlik die Springbok-trui te kan dra.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Ons wil ‘n span wees wat na ‘n einddoel toe werk, waarop ons aan die begin van die jaar besluit het.

Ons wil ‘n span wees wat met trots op, en van die veld af beweeg. As afrigters is ons grootste doel om die seuns altyd te herinner, dat dit ‘n spel is wat geniet moet word en dan sal die vrugte vir harde werk gepluk word.

Hoe is die samestelling van die span vir die Bosveld Intervarsity? Enige beserings?

Ons het nog nie enige ernstige beserings opgedoen vir die seisoen nie en hoop dat dit so sal bly. Ons het ‘n harde, kompiterende toer wat voorlê, so ons span se samestelling word nog aan geskaaf en geskuur, maar ons kom met ‘n plan… Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Klein individue, maar beslis ‘n span met groot hart.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

‘n Goeie rugbyspeler is iemand wat integriteit, passie, dissipline en respek het.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

As afrigter strek my filosofie verder as net ‘n “gameplan”. Dit behels ‘n stel waardes, oortuigings en leidende beginsels wat bepaal hoe ek afrig. Ek moet altyd verder dink as die hier-en-nou scenario en altyd die groter prentjie in ag neem. Afrigting beteken vir my om ‘n groeiingesteldheid te hê en konsekwent na beter te mik te midde van foute, want ons almal bly net mens. Rugby se waardes van Spanwerk, Respek, Genot, Dissipline en Sportmanskap is wat die “game” spesiaal maak – die waardes is wat ons, as afrigters, moet kweek onder die spelers. Dit is ons groot “goal” om te behaal.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk? Jan Carel Holtzhausen.

18 20 19 21
Marnus de Klerk Haker (K)
Tyler Stander Reserwe JC Holtzhausen Reserwe Cheslynne Kemp Reserwe Johan Bosch Reserwe
Dylan Potgieter Reserwe
22
Brent Jv vuuren Reserwe
23
Zian de Lange Binnesenter Ofentse Thaba Regtervleuel Dylan Nieuwenheys Buitesenter
12 14 13
Ashwyn Rogers Heelagter
15
Pieter Britz Reserwe
Ian
Keneilwe
Brandon
Andy
6 8 7 9
10 11
Hugo Pallas Reserwe
16 17
vd Merwe Linkerflank
Phosa Agsteman
Makgosa Regterflank
Meso (o.k) Skrumskakel
Jared Kotzé Losskakel Micheal v Heerden Linkervleuel
Andrew Steamer Loskopstut Lesetja Mamabolo Linkerslot Sibusiso Mulaudzi Vaskopstut
1 4 3 5 2
Verwey Slabbert Regterslot Rugby Afrigters Alwyn Olivier, Roelof Oosthuizen, Ian Potgieter.
Reinforcing Steel Contractors POLOKWANE Tel: 015 292 0111 | Cell: 076 443 6607 | Fax to mail: 086 678 2832 | Email: polokwane@rsh.co.za | www.rsh.co.za 21 Kobalt Street | Superbia | Nirvana | Polokwane | Visit us NOW on Facebook - RSC-Polokwane Cut, Bend & Fixing of Reinforcing Steel • Rebar • Structural Steel • USB Green • Shutter Boards • Reinforcing Mesh • Lattice Girders • Bestfence • Safety Fencing Largest Rebar, Mesh and Structural Steel Supplier in Limpopo. HTS TOM NAUDÉ o.19B Rugby HOËRSKOOL PIETERSBURG Tweedespan RUGBY TWEEDESPANNE
OFFERING DEGREES, DIPLOMAS & HIGHER CERTIFICATES VIA CONTACT & DISTANCE LEARNING WWW.STADIO.AC.ZA APPLY NOW! QUALIFICATIONS IN EDUCATION, LAW, COMMERCE, POLICING, FASHION, INFORMATION TECHNOLOGY, ADMINISTRATION & MANAGEMENT
Limpopo AWSUM NEWS The biggest school news platform in S.A Read the latest school news online! www.awsumnews.co.za All photos published in this edition, can be found online, so that you can share your school’s news with your whole family! PHS RUGBY A-SPANNE
o.16A Rugby o.15A Rugby o.14A Rugby

STERKTE AAN ALLE SPANNE!

TOM NAUDÉ RUGBY A-SPANNE
o.16A Rugby o.15A Rugby o.14A Rugby

HOËRSKOOL PIETERSBURG EERSTESPAN NETBAL

Annalize Boneschans

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Bosveld Intervarsity te wagte wees van julle span?

Hierdie jaar sal PHS alles in die stryd werp om weer die netbal te wen. Die Tommies is ‘n goeie span en ons sal alles moet gee om ons opponente hierdie jaar teen te staan.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Hierdie span speel al baie jare saam en het mooi gegroei. Ons verdediging is baie goed en ons aanval werk goed saam.

Zoë Dunster-van den Heever

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Ek sou sê toe ons die Mini World Cup in ons streek kon wen en saam vir die eerste keer as ‘n span en eenheid hard kon speel.

Hoe motiveer jy jou span?

Iets wat ek baie sê en wat my ook motiveer is die gesegde:”Jou talent is ‘n geskenk van die Here af, wat jy daarmee doen is jou geskenk terug aan die Here.” Dan ook om hulle kort-kort te herinner dat dit vir baie van ons, ons laaste jaar van hoërskool netbal is. Ons wil nie terugkyk en wens dat ons meer moes gedoen het nie.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Cailin Menzies. Sy is ons sagte-hartjie-persoon - sy bring ‘n absolute kalmte en rustigheid oor die span met haar sagte persoonlikheid en gereelde giggels.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak? Ons wil graag SA Skole toe gaan en daar ons skool gaan verteenwoordig. Dit sal my trots maak as elke speler aan die einde van die jaar in hul netbal (a.g.v hul harde werk) gegroei het en in elke game hul hart tot die laaste sekonde uitgespeel het.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag in Stellenbosch gaan studeer en dan uiteindelik my MBA in B.Com Ondernemingsbestuur kry. Die Stings netbalspan is ook een van my asperasies.

The biggest school news platform in

Britney Cronjé HD Cailin Menzies (o.k) HD Cara vd Goot AV Chané Viljoen D Joné Potgieter AV Zoë Dunster-van den Heever (k) S Kayla de Villiers V Mia Alberts HV Tammylee Ferreira V Winette Prinsloo VV PHS NETBALKAPTEIN PHS NETBALAFRIGTER
A WS U M N EW S
Lees Limpopo skole nuus op www.awsumnews.co.za
S.A

Reabetswe

HTS TOM NAUDÉ EERSTESPAN

NETBAL

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Die span se volwassenheid en ons span se gees is fantasties! Ons pas al die vaardighede en tegnieke toe wat die voormalige Protea-afrigter, Elize Kotze, vir ons geleer het. Met elke wedstryd toon ons groei.

Hoe motiveer jy jou span?

In ons span is daar baie verskillende persoonlikhede. Ek vind dat individuele motivering, geskoei op hul persoonlikhede, voor `n wedstryd beter vir ons span werk. Ek moedig hul ook aan om te onthou om netbal te geniet, al is ons in `n tawwe stryd betrokke.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Malwande Buthelezi. Sy is die een wat ons span kalmeer as dinge bietjie rof op die baan raak. Sy is betroubaar en toegewyd en is my regterhand. Ek kan op haar staatmaak om saam met my die span te lei en ondersteun.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons het vir ons self `n baie hoë doelwit gestel. Ons wil graag derde in Suid – Afrika eindig, maar ons eerste doelwit is om graag eerste in ons provinsie te eindig.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag my netballoopbaan op universiteit voortsit en daarna sal ek graag self `n afrigter wil word, wat jong dogters, met dieselfde passie as ek, af te rig.

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by Bosveld Intervarsity te wagte wees van julle span?

Hierdie span speel ongelooflike mooi skoon netbal. Ek dink `n titaniese stryd lê vir ons met Bosveld Intervaristy voor.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Defnitief in ons eenheid. Ons werk aan `n doelwit vanaf o.14 en daardie doelwit is die meisies se dryfkrag. Dit is dit wat maak dat elke sekonde op die baan `n uitdaging is.

Adelay Branders Elissa Pienaar Kubura Abubakar Lethabo Legodi Makoma Tjege Malwande Buthelezi (Vice-Captain) Manoka Tjege Monica Phaahla Palesa Wiso Palesa Tebele Reabetswe Ramoshaba (Captain) TOM NAUDÉ NETBALKAPTEIN TOM NAUDÉ NETBALAFRIGTER
Die eerstespan netbalwedstryd
Saterdag,
Ramoshaba Linda Hattingh
is
15 April om 11:15.

THE BATTERY SHOP

SUPPLY BATTERIES TO: MOTORCYCLE, MOTOR & HEAVY VEHICLES, DEEP CYCLE & GATESGENERATORS + LAWMOWERS

ALSO: REPAIR BATTERY POLES, CHARGE OF BATTERIES AND MANY MORE. THE POWER IS ALWAYS WITH YOU

MODIMOLLE 014 717 2774 | 082 802 3652 119 THABO MBEKI STR WWW.BATTERYCORP.CO.ZA Bikes, Cars, Bakkies, Trucks, Tractors, Boats and more. Battery Corp is a new growing business in South Africa, more retail outlets coming soon! 015 307 3244 28 Koedoe Street, Tzaneen NEXT TO AVUXENI @ GRATIA BUILDING
PHS NETBAL A-SPANNE
o.17A Netbal o.15A Netbal o.14A Netbal o.16A Netbal
TOM NAUDÉ NETBAL A-SPANNE
Voor: Kwenadi Mamabolo, Olubanzi Mlangeni, Grace Mamabolo, Tricia Malungane. Agter: Lerato Masemola, Bonolo Leboho, Pretty Manamela (Assisitant Coach), Mahlogonolo Legodi, Marjonell van Deventer (Coach), Jean-Marie Swartz, Lesiba Mobotha. Voor: Lucy Scheepers, Maite Manyashi. Agter: Keitumetse Marule, Imke Lottering, Me. W Roux (afrigter), Orefile Magoro, Clarise Coulson, Tshepo Kgatle, Tebogo Makhurana. Voor: Moeletsi Nkoane, Bohlale Makwela.
o.16A Netbal o.15A Netbal o.14A Netbal
Agter: Nkateko Mary Moyana, Miché van Wyk, Berry Buys (Assistant Coach), Elizabeth Modisenyane(Captain), Zaria Du Plessis (Coach), Juané Kruger, Bokamoso Riba.
PROGRAM PROGRAM Tyd A Veld Tyd B Veld 09:00 o/14A 08:30 3des 10:00 o/15A 09:45 o/16B 11:00 2des 11:00 o/14B 12:15 o/16A 12:00 o/15B 13:30 Old Boys 14:45 1ste Span Voorstelling 15:00 1stes Tyd Baan 3 Baan 4 09:00 - 09:35 o/15 A o/14 B 09:40 - 10:15 o/16 A o/14 A 10:20 - 11:10 Old Girls 11:15 - 12:05 1ste Span BOSVELD INTERVARSITY SATURDAY | 15 APRIL

AWSUM gesels met Retief Goosen oor sy skooljare en Bosveld Intervarsity

Retief Goosen (The Goose), oud HTS Tom Naudé - leerder en wenner van twee Amerikaanse Ope Gholftoernooie, praat oor sy skooljare in Polokwane. Behalwe vir sy 36 oorwinnigs as professionele gholfer en sy sewe PGA Toer - oorwinnings, haal Retief ook die World Golf Hall of Fame in 2019.

Ons moet begin deur te vra oor jou skoolloopbaan. Wat sal jy altyd van jou skool onthou?

Wat ek onthou, is dat die onderwysers by my skool streng was. As jy stout was die klas, het jy pakslae gekry. Daar was `n paar onderwysers wat gholf gespeel het en ek het saam met hulle gespeel, maar ek het nog steeds deugeloop as ek stout was.

Wat onthou jy van Bosveld Intervarsity? Het jy self ook deelgeneem?

Vir my was dit net gholf elke dag. Op laerskool het ek wel rugby gespeel. Ek was binnesenter, maar het van 12 jaar oud op gholf begin fokus deur gholfboeke wat in die huis was, te lees - onder andere boeke van Ben Hogan, Jack Nicklaus en Gary Player. Daai dae was daar nie videos nie, so ek moes in `n spiëel oefen alles wat ek in die boeke geleer het.

Watter tipe ou was jy op skool?

Ek was maar `n stil ou op skool en my eie ding gedoen. Ek was `n prefek in my laaste jaar, so dit was lekker om stoute ouens by onderwysers aan te kla.

Vertel ons meer oor jou grootwordjare in Polokwane. Polokwane was maar klein tydens my grootwordjare. Ek kon met my fiets orals heen ry. Ons het naby genoeg aan Polokwane Gholfklub gebly dat ek met my gholfstokke en sak op my fiets kon ry en vinnig nege gate na skool kon speel.

Wat is die beste raad wat jy al ooit ontvang het en wat jy vandag met ons lesers wil deel?

Niks kom verniet nie. Jy moet hard werk.

As jy nie `n gholfspeler was nie, watter sport sou jy wou beoefen?

Gholf was alles vir my. As dit nie gewerk het nie, sou ek seker nie `n ander sport beoefen het nie. Tydens `n onderhoud met die Polokwane Review vertel Retief: “Ons het altyd vir ure gholfballe agter in die tuin geslaan en my ma het ons uitgetrap, want ons het haar gras uitgeslaan” onthou Retief. “Ek het my liefde vir gholf by my pa geleer en dan natuurlik by Francois my broer ook. Ek het vir hom gecaddy,” skerts Retief.

Wat sou jy sê vat dit van `n speler om die hoogste vlak van `n sportsoort te bereik en daar te bly?

“Dissipline en harde werk! My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan. Hy het vir jou die geleentheid gegee, maar jy moes ‘n sukses daarvan maak. My pa se werketiek is iets wat oorgespoel het na my gholf. Met talent en harde werk, kan jy net suksesvol wees en ek is dankbaar daarvoor,” vertel Retief vir die Polokwane Review.

In dieselfde berig, berig die Polokwane Review dat oom Theo Goosen, Retief se pa, op 21 Desember 2022 op die ouderdom van 89 oorlede is. Tot die dag van sy dood het Oom Theo gholfraad met Retief gedeel en hy onthou hoe sy pa ‘n paar keer in Amerika en Engeland gaan gholf kyk het. “Sy tydsberekening was nie altyd so goed met die raad nie, en as ek nie goed gespeel het nie, het hy sommer sy vliegtuigkaartjie vervroeg en teruggevlieg.”

Retief Goosen is as 16 - jarige deur weerlig op die golfbaan raakgeslaan toe hy en sy neef Henri `n rondte gholf op `n Woensdagmiddag gespeel het. Toe dit op die vyfde gat begin reën, het hulle gaan skuil onder `n afdak, maar toe die reën opklaar, het hulle verder gaan speel. Dis toe wat hy deur die weerlig geslaan is en 20 minute later in die hosipitaal wakker geword het. Nadat sy neef gaan hulp soek het by die klubhuis het hy `n dokter gekry wat toevallig gholf gespeel het en Retief vertel dié dokter het sy lewe daardie dag gered. Na 3 weke wat hy nie skoene kon aantrek nie as gevolg van sy brandwonde, was hy terug op die gholfbaan en toe het sy golf vlamgevat, want mens besef jy kon dood gewees het.

Destyds het Retief die volgende wenk aan `n jong opkomende gholfer gegee: Hou jou fokus en neem die spel net hou vir hou, Vergeet van die toernooi en vergeet waar jy op die punteleêr lê.

ONDERHOUD
My pa het geglo dat as jy iets wil hê, moet jy daarvoor werk en voluit daarvoor gaan.
Retief (The Goose) Goosen. Foto: Instagram `n Jong Retief Retief Goosen saam met Gary Player (Foto: Instagram)

HOËRSKOOL PIETERSBURG EERSTESPAN HOKKIESEUNS

HOËRSKOOL PIETERSBURG

Brendan O’reilly 5 SJ Stander 1 TJ Conradie 2 Hancu Moolman 3 Zander Maritz 4 Bertus Jacobs (K) 6 Marlo van Ghent 7 André Cronje 8 Hardus Ferreira (Afwesig) 9 Zandre van Rooyen 10 JG Steyn 13 Nicolas Oerlemans 14 Juan Rademeyer 15 JW Dreyer 16 PZ de Jager 11 Marno Roos 12
EERSTESPAN
HOKKIEDOGTERS
Anmari Grobler (K) 8 Cecille Venter 2 Emma Veldman 3 Carmen Braack 4 Anke Schulenburg 5 Marinelle Smit 1 Elandri Geldenhuys 6 Robin Oberholzer (o.k) 7 Nelieq Groenewald 9 Anandré Minnaar 10 Marili Nel 13 Minette Burger 14 Keyli Oerlemans 15 Zenita Foss 16 Aluska Zaayman 11
12
Janniéke Kruger (o.k) PHS Boogskiet PHS Fietsry PHS Jukskei PHS Skaak PHS Sokker HTS Tom Naudé Skaak HTS Tom Naudé Boogskietspan HTS Tom Naudé Fietsryspan HTS Tom Naudé Jukskei HTS Tom Naudé Sokker
ANDER SPORT
WE HAVE THE PERFECT OUTFIT FOR YOUR THEMED EVENT By appointment only 074 049 4916 | 084 780 0007 | vosloor@live.com | wannabecostumepot 4B, 2nd Avenue, Donna Lolla, Medi Park, Tzaneen Costume Pot O.13 A-SPANNE PIETERSBURG LAERSKOOL
Voor: Lugion Langenhoven, Nathan Nel, Tristin Mason, Dewet Wilken, AJ van Dyk, Tommie Horn, Ruan Prinsloo, Jayden Wepener. Agter: Ewan van Tonder, Dyllann Oosthuizen, Dian Nel, Damian Prinsloo, Nico Botha, Duhandre Weterman (k), Jayden van Niekerk, Llewellyn Briel, Jadon Jacobs, Rolando Caroto (o.k). Afwesig: Aidan
THE PRINT OFFICE
partner in printing The printing company taking the South African schoolscape by storm
Cornelie van der Merwe, Nicky Small, Nelrie Cloete, Chané Siebert, Tabita Els, Tamsyn de Bruto, Carla Brits (k), Larisa Kotzé (o.k), Talitha Wessels. Afwesig: Christi Theron.
o.13A Rugby o.13A Netbal
Your
O.13 A-SPANNE LAERSKOOL PIETERSBURG OOS
Voor: Regard Conradie, Ruben Olivier, Tiaan Erasmus, Aggie Lombaard, Ruben Vorster, Jaden Killian, Declan Luckhoff. Middel: Schalk van der Merwe, Vaylin Kellerman, Stefan Olivier, Stefan Windell, Lourens Gouws, Barry Strydom, Juanco van Zyl, Christiaan van der Merwe. Agter: Mnr. Z. Human (afrigter), Marthinus Boneschans, Jan Muller Lansdell, Markus Weyer, Janko Smit, Hanru Botha, Joshua Allers, Heinrich Honnibol, Aiden Uijs, Mnr.G .Pelzer (afrigter).
o.13A Rugby o.13A Netbal THE PRINT OFFICE Your partner in printing Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books 072 460 8243 | info@theprintoffice.co.za AWSUM NEWS Download past exam papers Per grade Per subject www.awsumnews.co.za Download past exam papers, Per grade, Per subject on www.awsumnews.co.za The biggest school news platform in S.A | Die grootste skole nuus platform in S.A
Me N. Venter (afrigter), Tanika van der Merwe, Jolaine Burger, Viané Joubert, Lin-Marie de Beer, Mieke Schoeman, Anke O’Reilly, Nelanie Meiring, Annebelle Kemp, Me D. Pretorius (afrigter)
083 310 4400 ALL OF YOUR REAL ESTATE SALES & RENTAL NEEDS Speak to financial advisor HORST MEYER for your personal, business and wellness needs. Health | Vitality | Life | Invest | Insure | Bank 072 616 3339 | www.horstmeyer.co.za VORIGE RESULTATE JAAR PHS HTS Tom Naudé 1977 10 25 1978 13 0 1979 25 (1ste liga 18 (1ste liga) 3 (2de liga) 6 (2de liga) 1980 3 (1ste liga) 3 (1ste liga) 3 (2de liga) 6 (2de liga) 1981 10 (1ste liga) 10 (1ste liga) 10 (2de liga) 27 (2de liga) 1982 10 13 1983 10 15 13 Verre Noord Finaal) 31 (Verre Noord Finaal) 1984 22 14 24 ( Verre Noord 7 (Verre Noord Finaal) JAAR PHS HTS Tom Naudé 1985 10 9 1986 9 19 1987 9 28 1988 11 15 1989 13 15 1990 0 17 1991 4 3 1992 6 3 1993 17 6 1994 12 0 1995 26 7 1996 36 (1ste liga) 17 (1ste liga) 10 (2de liga) 17 (2de liga) JAAR PHS HTS Tom Naudé 1997 8 (1ste liga) 10 (1ste liga) 1998 15 13 1999 24 0 2000 -2001 17 12 2002 14 20 2003 27 13 2004 36 6 2016 57 0 2017 39 12 2018 78 11 2021 38 9 2022 20 19

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.