4 minute read

DIE HOËRSKOOL MENLOPARK

Next Article
DURBAN HIGH SCHOOL

DURBAN HIGH SCHOOL

Voor: Christian Herbst, Rocco Myburgh, Owen Herbst, Marco Strydom, Phillip du Plessis, Logan Botha, Marcus Peenz, Ruhan Janse van Rensburg.

Middel: Alro le roux, Nelis Strauss, Marnus Keet, Xander Loubser, Ruan Wolmarans, Ruben Fourie, Chrisjan Britz. Agter: Stefan van die Bijl, Steyn Landman, Hanru Potgieter, Owen Basson.

Voor: Naylan Albertus, Jayden Fortuin, Arno van der Berg, Henrico Smith, Zander van Staden, KG Kubheka, Marnus Keet, Hugo Brand, Jabo Matsiana, Ian Coetzer. Middel: Wynand van Wyk, Stefan van Niekerk, Philippus de Bruyn, Handre Joubert, Ramiro de Klerk, Logan Botha, Marcus Peens, Reon Naude.

Agter: Roy Gloster, Mocke Balt, Francois Cilliers, Xander Haasbroek, Conré Nortier, Xander Roets, Jacques Oberholzer, Hein Schoeman, Leshaan Wagner.

provinsiale en internasionale sterre op en is `n sportgeleentheid wat nie misgeloop kan word nie. Ons sien uit daarna om 25 van die land se beste skolespanne in aksie te sien.

Uit die Suide (suid van die Vaalrivier) is dit Durban High School, HTS Drostdy, Hoërskool Durbanville, Glenwood, Paarl Boys’ High, Maritzburg College, Oakdale, Paarl Gimnasium, Hoërskool Outeniqua, Paul Roos, Hoërskool Stellenberg en Welkom Gimnasium.

Die Noorde word verteenwoordig deur Afrikaaans Hoër Seunsskool, EG Jansen, Garsfontein, Grey College, Helpmekaar, Jeppe, KES, Menlopark, Monument, Hoërskool Nelspruit, Noordheuwel, Pretoria Boys’ High School, Waterkloof.

GO BUSINESS EN HS GARSFONTEIN - 'N WENSPAN

bepalings uit te sonder sal onregverdig wees. Daar is te veel.

Vanaf 31 Maart tot 4 April gaan die aksie voluit en onophoudend wees. Die groot honde gaan blaf! Maak seker jy mis dit nie. Skole rugby is nog suiwer rugby opwinding en plesier.

HOëRSKOOL Waterkloof, HOëRSKOOL Menlopark, afrikaans HOëR seunsKOOL, afrikaans HOëR meisiesKOOL, laerskool garsfontein, laerskool menlopark en the glen high school.

Trotse Hoof borg van die Noord-Suid toernooi vir die laaste 9 jaar

Noord Vs Suid

Voor: Luan Brown, Malcolm George, Kenneth Strydom, Juan Gouws, Hernus Marais, Franco Cronje, Dennis Obi, Caleb McKlein, Ruan Posthumus, Marco Fourie. Tweede ry: Migael Prinsloo, Jason Coetzee, Kevin van Staden, Stephan Jacobsz, Khumo Tlhoaela, Riwan van Aswegen, Zandro Delgety. Derde ry: Alrich Uys, Lilthe Kratsi, Janru Faber, Alexander Steenkamp, Stephan de Beer, Dewald Muller, Edan de Bruyn, Francois Viljoen. Agter: Dale Arlow, Waldimar Griesel, Jean Jooste, Lendrey Jv Vuuren, Marnus Maritz, Dylan Knoetze.

Afwesig: Sjaan Steyn, Happy Makate, Reuven Ferreira, Reghardt van Heerden, Reinhardt Grobler, Righardt Roos, Llywelyn Steenberg.

Dale Arlow

Hoërskool Waterkloof - Kaptein

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Ek het verlede jaar vir die o.17 Blou Bulle-skolespan gespeel waar ons die beker by die toernooi gewen het. Ek het ook ook as ‘n graad 11-speler elke wedstryd vir Hoërskool

Waterkloof se eerstespan uitgedraf.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek wil my span altyd opbou en ek glo daarin om te lead by example en so die span te motiveer.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Hernus Marais. Hy is iemand na wie ek opkyk en na luister. Dit is maklik om saam met hom te werk en hy is ook een van my goeie vriende.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Om saam en vir mekaar te speel, asook om die seisoen saam met mekaar as span deur te bring.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom?

Duane Vermeulen, omdat hy ‘n sterk voorbeeld van ‘n leier en speler is. Hy is een van my rolmodelle as gevolg van die mens wat hy is.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek gaan studeer en rugby speel by Tuks en ek wil baie graag eendag vir ‘n professionele span uitdraf.

Cobus van Dyk

Hoërskool Waterkloof - Afrigter

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Ons sien baie uit na die 2023-seisoen. Die seuns het hard gewerk en is gereed om hul skool, ouers en gemeenskap trots te maak.

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Enige beserings?

Daar is `n baie goeie balans tussen die ouer manne van die skool (graad 12’s), asook die nuwe manne (graad 11’s) wat by ons aansluit.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Die manier waarop die seuns vir mekaar speel was, en sal altyd een van die sterkste faktore van ’n Waterkloof-span wees.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

As ek die Engels mag gebruik: “High Effort”, “High Attitude”, “Coachable”.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

Om ‘n omgewing op, en van die veld af te skep, waar spelers voel dat hulle suksesvol kan wees en hulle volle potensiaal kan bereik.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

Ek is baie dankbaar vir baie goeie vriende en mentors in afrigting. Elke afrigter wat ek ken, maak ’n ongelooflike verskil in my lewe.

Rugby o.19

How do you motivate your team? By always giving my best and leading by example.

Who is your vice-captain and how does he support you?

Joseph Zulu - he helps me by reminding me what we can control in a game.

What do you as a team look forward to this year?

We look forward to enjoying every moment on the field and doing the best for the school and ourselves.

Who is your ultimate Springbok rugby player and why?

Damian Willemse. He is a great attacking player and gives me hope to achieve my dreams.

What are your plans for the future? For the moment, my only plan is to do well for my school and play exciting rugby for Jeppe.

GAIN STRENGTH, IMPROVE MOBILITY –DON’T GIVE UP! PHYSICAL REHABILITATION SERVICES RIGHT ON YOUR DOORSTEP

Life New Kensington Clinic is centrally located in Johannesburg East and is a specialised healthcare service dedicated to treating and rehabilitating clients who have become acutely disabled by a stroke, major trauma, brain injury, spinal cord injury, or by complex orthopaedic, neurological, sports injuries or medical conditions.

For more information on Life New Kensington Clinic and admission procedures. Please contact the hospital on 011 538 4700/9 or email jean.butler@lifehealthcare.co.za

This article is from: