1 minute read

Dietlov Coetzee

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

‘n Span wat “REV” - ouers weet dat dit ons tema vir die jaar is en waarvoor elke letter staan.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

In die tipe mense wat ons seuns is. Almal van hulle is “warriors” wat geen ego’s het nie en baie “coachable” is.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Enige beserings?

Ja, ons het paar beserings, soos enige span, maar het ‘n goeie balans van sterk voorspelers en ‘n opwindende agterlyn.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

Om dit meer as net rugby vir die seuns te maak en hopelik ‘n inpak te hê. My grootste doel is dat spelers as ‘n geheel moet sê, ek wil vir daardie afrigter speel, dan is mens op die regte pad.

www.lifehealthcare.co.za

Eerstespan

Die grootste eienskap wat ‘n goeie rugbyspeler onderskei van ‘n gemiddelde rugbyspeler, is werksetiek op, en van die veld af. Veral die kere sonder die bal in hand op die veld.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

Ek leer konstant en verryk myself met inligting van klomp afrigters op ‘n daaglikse basis. Afrigters waarna ek opkyk is Scott Robertson en Jurgen Klopp, om net ‘n paar te noem.

Voor: JP Reichel, Tristan v Niekerk, Junayden Seffier, Reece Claasen, JD Hamel, Micheal Benzien, Micheal McDonald, Motlatsi Moloi.

Middel: Tiaan le Roux, Rynhardt van der Linden, JT du Preez, Jandre Labuschagne, Zack Smit, Darius Haasbroek, Pieter Mollër, Divan Ferreira. Agter: Ulrich vd Merwe, Ruan Nel, Ulrich Swart, Ruan Welman, Petri de Wet, Christiaan Steyn, JJ du Preez, Christiaan Tonkin.

Tweedespan

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Defnitief o.18 Cravenweek in 2022

Hoe motiveer jy jou span?

Ek herinner hulle dat ons vir mekaar speel en Helpmekaar Trots.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Ruan Nel. Hy help altyd met elke besluit wat ek neem, hy beheer die agterlyn tydens wedstryde en is my regterhand.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Al die upsets van die seisoen, asook die Noordvaal Beker.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom?

Duane Vermeulen, want hy is heeltyd oor die voordeellyn en hy lei deur `n voorbeeld te stel.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag professionele rugby in SuidAfrika speel, en my rugbyloopbaan sover vat as wat ek moontlik kan.

Voor: JP Reichel, Tristan v Niekerk, Siyanda Dyantyi, Vaughn le Grance, JD Hamel, Waldo Labuschagne, Emil Ross.

Middel: Josh van Rhyn, Regard Nel, Matt Bronco, Trityne Parsons, Rueben Jordaan, Zack Smit, Juan Storm. Agter: Jarred Grunewald, Divan Ferreira, Reece Claasen, Diwan van Emmenes, Christiaan

This article is from: