1 minute read

Jannie Geldenhuys

Next Article
Marnus de Klerk

Marnus de Klerk

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?

Die skool en die ouers kan ‘n span verwag wat ‘n passie toon om saam met mekaar hulle skool te verteenwoordig, met die doel voor oë om die soort rugby te speel waarvoor Grey Kollege bekend is.

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Enige beserings?

Ons het twee knie beserings wat nie beskikbaar gaan wees vir die toernooi nieeen is ‘n loskopstut en een is ‘n skrumskakel.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons voel ons het ‘n lekker fisies en beweeglike pak voorspelers, wat ons teen ‘n hoë tempo oor die voordeellyn kan kry, sodat ons daardeur goeie spasie vir ons agterspelers kan skep.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler?

‘n Goeie rugbyspeler vir my is iemand wat in alle situasies sy span se belange altyd eerste stel en iemand wat nie skroom om hard te werk vir ‘n gemeenskaplike doel nie. Ek glo ons is baie geseënd met hierdie soort leerders.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

Om op te tree as ‘n opvoeder, eerder as ‘n afrigter en om te dien as ‘n beskermde koets wat seuns neem van waar hulle is tot daar waar hulle wil wees.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

Ek en Wessel du Plessis het ‘n baie nou pad geloop in sy tyd by Grey en hy is verseker een wat ek altyd sal kontak as ek bietjie raad benodig. Verder is ek baie bevoorreg om al nou saam met Franco Smith en Andre Tredoux te gewerk het.

Maak seker jy lees die nuutste skole nuus in jou omgewing op die AWSUM nuuswebwerf! www.awsumnews.co.za

Wondering what you can do today that will have a positive impact on your life tomorrow? Consider that good financial planning can help you achieve your life goals, protect your loved ones, prepare for the unexpected, and secure your financial future.

As a qualified financial planner, I can create a personalised plan that takes your changing needs into account and considers your financial well-being in all aspects of your life

Ready to take the next step? Get in touch with us at Johnston BlueStar and let’s discuss how Sanlam’s wide range of financial solutions can help you live with confidence.

T 021 864 3393

Sanlam

Jacques Loubser, Samuel Badenhorst, Cristiano Luizinho, Christian De Villiers, Marco Odendaal, Ewald Ter Haar, Jean-Luc Joubert, AJ Fourie, Andreas Oosthuizen, Phillip Groenewaldt, Ryan Jack, Zeke January, Leejay Petersen, Declan Croy, Matthew

Darren de Nicker, Joel Jooste, Jeandre Le Grange, Schalk Kotze, Keenan Stoffels.

Ruan de Weerdt, Christian

Nazer

Reuben

This article is from: