4 minute read

Morné Venter

Next Article
Dietlov Coetzee

Dietlov Coetzee

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Vir my is dit defnitief laas jaar toe ek na ‘n lang herstepadl na `n besering weer rugby begin speel het, asook die geleentheid wat ek gehad het om vir die o.18 Cravenweek Leeus te kon speel. Hoe motiveer jy jou span?

Advertisement

Ek hou daarvan om te dink dat ek ‘n positiewe invloed op die spelers kan hê, veral wanneer dit by foute op die veld kom. Ons het ‘n gesegde: “Next Job!”, so met elke fout wat ons dalk maak, is dit dan in die verlede en moet ons fokus op die volgende werk wat voorlê en om dit dan 100% korrek te doen.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Daylon Myners. Hy is defnitief die persoon wat my werk baie makliker maak, deur die hele spel te dryf en seker te maak almal is waar hulle moet wees en doen wat van hulle verwag word.

Marco Steyn

Oakdale Rugbykaptein

Waarna sien julle as ‘n span die meeste hierdie jaar uit?

As ‘n span wil ons altyd verbeter vanaf die vorige wedstryd of jaar. So, ons sien daarna uit om in die vorige jaar se span se voetspore te loop, maar defnitief die uitdaging aan te vat en te sien waar ons as ‘n span kan verbeter en ‘n verskil kan maak.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom?

Pieter-Steph du Toit. Hy is nie ‘n speler wat altyd die kollig kry nie, maar is defnitief ‘n speler wat ‘n groot bydrae tot die span lewer en ‘n groot impak op die spel het.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Sportgewys is dit verseker om elke geleentheid wat ek kry voluit aan te pak, die beste daarvan te probeer maak en te sien hoe ver ek daarmee kan gaan.

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver?

Toe ek graad 11 die Wit-trui kon aantrek en Cravenweek speel.

Hoe motiveer jy jou span?

Deur altyd ‘n positiewe houding of uitkyk te hê en `n voorbeeld op die veld te stel.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Louis Fourie. Hy “back” my in die wedstryd en hou my rustig om goeie besluite te neem.

Waarna sien julle as `n span die meeste hierdie jaar uit?

Om defnitief die Wit-trui oor ons koppe te trek en om ‘n tuis Interskole te hê.

Wie is jou gunsteling Springbok rugbyspeler en hoekom?

Bakkies Botha, want hy is ‘n monster op die veld.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag proffesionele rugby gaan speel en ek wil graag in die Landbou-rigting ingaan.

Ho Rskool Monument High School

Ho Rskool Noordheuwel

Ludie Toerien

Noordheuwel Kaptein

Wat is die hoogtepunt van jou rugbyloopbaan tot dusver? Om as eerstespan rugbykaptein gekies te

Botter Lourens

Noordheuwel Afrigter

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span? Opwindende hardloop-rugby.

Hoe is die samestelling van die span vir die toernooi? Enige beserings?

Daar is een of twee beserings, andersins is die sterkste moontlike span gekies.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

In ons agterlyn met baie vaardighede.

In jou opinie, wat is die eienskappe van `n goeie rugbyspeler? Hy moet coachable wees, beskik oor goeie vaardighede, fiks wees en mentally sterk wees.

Wat is jou filosofie as `n afrigter?

Om `n verskil in elke seun se lewe te maak.

Is daar enige afrigters waarna jy opkyk?

Hans Coetzee en Swys De Bruyn.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy

JT Kapank, hy hou my altyd positief. Waarna sien julle as `n span die meeste Om in die finaal van die Noordvaal trofee te

Wie is jou gunsteling Springbok Warren Whiteley, hy stel `n goeie voorbeeld

Wat is jou planne vir die toekoms? Om `n professionele rugbyspeler te word.

Jason van der Merwe

How do you motivate your team?

Playing for the Boys’ High Candies is enough motivation for us, however, when motivation is needed from me, I strive to lead through actions which include the ability to delegate, inspire and communicate clearly. This task is a privilege for me. Individual leadership throughout the Candies not only inspires the team, but as well as all 1 500 Boys’ High boys.

Who is your vice-captain and how does he lead by your side?

Justin Tattersall. The Candies’ fly-half plays an immense role being vice-captain for the Candies. He leads much like Dan Carter, one who performs exceptionally well with motivating, communicating and consistently playing at the highest level. He definitely makes my job easier.

What is your team looking forward to this year?

Our team is looking forward to playing our best rugby on Brooks Field. We also look forward to producing excellent results playing with passion and pride.

Who is your all time great Springbok?

World Cup winning captain John Smit - who is an Old Boy of Pretoria Boys’. His inspiring leadership on and off the field makes him the ultimate Springbok rugby player and I am confident my teammates agree.

What are your plans for the future?

My plans for the future is to study further at UPTuks and make an impact wherever I go.

Paul Anthony

What can the school and parents expect from your team this year?

The school can expect a good balance of power play and width attack, coupled with a solid kicking game.

Are you happy with your team’s line-up for the tournament? Do you have any injuries in your team?

I am very happy with my team’s line-up and to date I have only one short term injury to my blind side flank.

Where is your strength as a team?

I think our strength lies in the fact that we have an experienced front row, no 8 and 9, 10 and 15 – a solid back bone.

What are the qualities you look for in young rugby players?

Honesty is everything to me. An honest player will work for the team and always go the extra yard – on, and off the field.

This article is from: