2 minute read

Riane

Ho Rskool Swartland

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover? Die hoogtepunte van ons span is defnitief dat ons vanaf die Menlopark-toernooi in Maart, as individu en span gegroei het en ons hele span was bevoorreg om of in die interdistrik of die TNL-toernooi deel te neem,

Ek motiveer my span deur ‘n voorbeeld te stel waar ek respek toon teenoor die afrigter, skeidsregters en opponente, goeie kommunikasie tussen die spanmaats te hê en om mekaar daaraan te herinner dat ons ‘n ONE TEAM is, wat mekaar ondersteun in die ups en downs, because “Alone we can do so little, but together we can do so much”.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan sy jou by?

Toné Malherbe is ons onderkaptein. Haar insette en ondersteuning is waardevol en dra by tot ‘n goeie verhouding met die res van die spanmaats. Toné se bereidwilligheid om altyd te help maak van haar ’n betroubare onderkaptein. Haar positiwiteit is aansteeklik.

: Sanet Joubert

HOOFAFRIGTER VAN DIE EERSTE NETBALSPAN: HOËRSKOOL SWARTLAND

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Interskole te wagte wees van julle span? Ek is baie opgewonde oor hierdie jaar se Interskole. Die span het hard regdeur die seisoen gewerk en is gemotiveerd om net hul beste te gee. Ons is voorbereid en weet Hugenote is ‘n gedugte span om mee rekening te hou, maar die Rockie-dogters is positief en gaan verseker sorg vir opwindende netbal.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Verseker in die dogters se trots om vir die eerstespan te kan speel en die feit dat hulle vir mekaar speel. Hulle positiewe gesindheid en werksywer maak van hulle ‘n besonderse groep dogters waarop ek ongelooflik trots is.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Ons doelwitte vir 2023 was om tot die laaste fluitjie 300% te gee vir elke wedstryd, om as ’n ONE TEAM saam te speel en om die sport waarvoor ons lief is te geniet. Ons het klaar drie bereik en ons vierde een sal op 19 Augustus bereik word. ‘n Trotse oomblik sal wees wanneer elke Swartland-leerder die Rockiewaardes op, en van die baan af, uitleef en natuurlik om Interskole te wen.

Wat is jou planne vir die toekoms?

Alhoewel ek nog nie seker oor my loopbaanplanne is nie, is ek wel seker dat ek netbal op hoër vlakke wil verken.

Rian Ligthart

Elizme Burger

Hoofafrigter Van Die Eerste

NETBALSPAN:

HUGENOTE HOËRSKOOL

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Interskole te wagte wees van julle span?

Dit is altyd moeilik om ‘n voorspelling te maak, want op daardie dag kan baie veranderlikes ‘n rol speel. Ek is altyd van mening dat die span wat “opdaag”, is die span wat gaan wen.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê in uithouvermoë en deursettingsvermoë – ons werk hard tot die einde, no matter what happens on court.

This article is from: