1 minute read

JAN PAUL

Next Article
Skylor Ockhuis

Skylor Ockhuis

Petro Pienaar

HOOFAFRIGTER VAN DIE EERSTESPAN: HOËRSKOOL SWARTLAND

Advertisement

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Interskole te wagte wees van julle span? ‘n Span wat met trots vir die wapen op hulle bors en vertroue op mekaar speel. Hulle het hard gewerk en moes hard leer dat ‘n grootliks “nuwe span”, meer moet insit om iets te bereik. Ek glo hulle sal alles op die veld los tot eer van hulle skool en ouers en tot die verheerliking van

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Baie nuwelinge bied die voordeel van onbekende spelers, maar ek dink ons krag lê in saam-staan, vertroue en spelers wat bymekaar leer en kan aanpas in plaas van leiers en volgelinge.

KAPTEIN

Van Die Eerste Hokkieseuns

Een van ons hoogtepunte was om aan die Cape Town International Hockey Tournament deel te neem, waar ons teen spanne van regoor die wêreld meegeding het. As span het ons mekaar gevind, baie geleer en gegroei.

Ek herinner hulle daaraan om altyd positief te wees, te leef in die oomblik en die oomblik te geniet.

Cobus Steyn is ons onderkaptein. Cobus is ‘n baie goeie vriend en sportman. Hy dink soos ek en deel dieselfde liefde vir die

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

As span het ons al baie gegroei en bereik. Ons wil natuurlik Interskole wen!

Wat is jou planne vir die toekoms?

Ek wil graag volgende jaar BSc Plant en Grondkunde aan die Universiteit van Stellenbosch gaan studeer.

JAN-PAUL BESTER

This article is from: