1 minute read

HUGENOTE HOËRSKOOL EERSTE HOKKIESEUNS

Next Article
JAN PAUL

JAN PAUL

Advertisement

HOOFAFRIGTER VAN DIE EERSTESPAN:

Hugenote Ho Rskool

Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Interskole te wagte wees van julle span?

Ek glo dit sal ‘n baie positiewe en opwindende wedstryd wees - baie dieselfde wat ons heel seisoen doen. Die seuns speel met trots! Ons praat heel jaar oor die kultuur en voorbeeld wat ons wil stel. Ons hoop ons kan dit weer vanjaar by Interskole doen.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Definitief die verstandhouding tussen mekaar. Elke seun weet wat elkeen se rol is en wat van elkeen verwag word. Die maklike deel is om net op die veld te gaan en speel!

Eon Nieuwoudt Francois

Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?

Om dertiende by die Fairmont-toernooi te eindig waar 32 groot skole deelgeneem het.

Hoe motiveer jy jou span?

Ek verduidelik vir hulle dat ons uniek moet speel en by ons eie game plan moet hou en niemand probeer volg nie.

Wie is julle onderkaptein en hoe staan hy jou by?

Johan Lategan. Hy is die kaptein wat al die admin doen en die reëls van die veld af maak.

Wat wil julle as `n span die jaar bereik? Wat sal jou trots maak?

Om ons beste vorm bereik en dan daar te bly en nie agteruit te gaan nie. Ons moet ons eie game speel op die groot dag!

Wat is jou planne vir die toekoms?

Om gelukkig wees!

KAPTEIN VAN DIE EERSTE HOKKIESEUNS

The printing company taking the South African schoolscape by storm.

FRANCOIS RETIEF your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.

The printing company taking the South African schoolscape by storm. Order your 2023 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books.

This article is from: