Wapad - 29 Augustus 2013

Page 1

2 NUWE SR SE PLANNE VIR 2014

DISCOURSE 13 Debate Society calls bullsh*t 29 AUGUSTUS 2013 / VOL 14

LEES JOU KAMPUS

5 Lees meer oor die ATKV

Nasionale Universiteite Sêr-finaal wat die naweek op kampus gehou word

'n Greep uit die #servolusie-bemarkingsvideo vir die ATKV Universiteite Sêr-finaal.

ATKV Universiteite Sêr: wapadnuus.com A

g tog. Ons is regtig jammer dat jy nie ’n sêrkaartjie kon kry nie. Moenie bekommer nie. Ses joernaliste, vyf fotograwe en drie videograwe van Wapad gaan ’n deurlopende lewendige dekking oor die ATKV Universiteite Sêr-finaal doen. En dít is hoe jy sêr by jou huis kan volg terwyl jy nog ween oor die feit dat die kaartjies uitverkoop is toe jy by die betaalpunt uitkom en boonop nog sedert 3:00 die oggend in die ry gestaan het. Besoek www.wapadnuus.com. Daar gaan jy die nuutste nuus oor sêr kry. Dié tydelike sêr-nuusstasie gaan vir jou voor die kompetisie alles vertel van die ATKV Universiteite Sêr-finaal. Soos wat die sêrgroepe van die onderskeie universiteite arriveer, staan Wapad se joernaliste, fotograwe en videograwe

Redakteur

Nuusredakteur Webnuusredakteur Fotografie Advertensies Sosiaal Subredakteur

slag gereed om hulle te ontvang en meer uit te vind oor hul ervaring in Potchefstroom. Jy behoort dan etlike minute ná hulle arrivering die video en foto's te kan kyk, asook die volledige berig te lees op www.wapadnuus.com. Indien jy vooraf meer wil weet oor die deelnemers, beoordelaars en die beoordelingskriteria van dié kompetisie, kan jy ook ’n ogie op ons tydelike sêr-nuusstasie gooi. ’n Ander hoogtepunt is ook die NWU-Pukkoor wat vir die onderskeie finaliste sal sing. ’n Video van dié gebeurtenis sal ook op die sêr-nuusstasie beskikbaar wees. Al die gebeure van die aand gaan ook gedek word. Die verslagspan gaan oral wees om jou die hele tyd te vertel wat aan die gebeur is. Hou ons Facebookblad, www.wapadnuus.com, die NWUapp en ons Twitter-profiel dop om op hoogte te wees van wat in die Totius, POK en Ouditorium

Van Wapad se kant af hoop ons om jou ervaring soveel meer die moeite werd te maak gebeur, asook alles wat agter die skerms gebeur soos wat die sêrgroepe na die volgende lokaal draf. Raak deel van die Sêrvolusie. Volg Wapad op alle sosiale media platforms en voel deel van die Sêrvolusie-ervaring. Volgens Kevin du Plessis, Wapad-redakteur, is die ATKV Universiteite Sêr-finaal vir Wapad ’n baie belangrike nuusgebeurtenis op kampus. “Van Wapad se kant af hoop ons om jou ervaring soveel meer die moeite werd te maak deur ons lesers en besoekers in te trek by dié kompetisie deur die mag van sosiale media en die web,” het hy gesê.

Tydelike Sêr-nuusstasie

@NWUWapad #servolusie

Kanaal: WapadPUK

facebook. com/wapad

NWU mobiele foon app

Kernredaksie Aansoeke van 22 Aug

Moontlike Portefeuljes 2014 Webadmin Sportredakteur Sekretaris K&V-redakteur Grafies Uitleg Hoofteksversorger

OOP

HANNES KRUGER

Aansoekvorms beskikbaar by Wapad-kantoor (F25)

Amptelike trial-periode 29 Aug tot 12 September

Sluitingsdatum sal bekendgemaak word


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Wapad - 29 Augustus 2013 by Wapad - Issuu