Wapad - 16 April 2015

Page 1

Studenteblad van die NWU-Potchefstroomkampus sedert 1946 IN HIERDIE UITGAWE:

t , 7 .BO CVOT IPU PS OPU t 0QJOJF +P WBO &FEFO PPS UFHOPMPHJF FO NFOTF t 4QPSU )VJM 1VL )VJM

t 4UVEFOU SZ ýFUT NFU hO UXFFTMBHFOKJO t %SJF /86 TUVEFOUF TUFSG t 4BUJSF /86 USFL OB (BNF PG 5ISPOFT Vol. 5 ,Jaargang 69

16 April 2015

Prys: gratis

verjaar! Die redaksielede het Maandag bymekaargekom om Wapad (69) se verjaarsdag te vier.

D

iÊ studentekoerant het Sondag sy 69ste verjaarsdag gevier. Waar hy in 1946 nederig begin het en slegs uit vier blaaie bestaan het, bestaan vandag se twee-weeklikse uitgawe gewoonlik uit 16 blaaie. Wapad is een van die oudste kampuskoerante landwyd en het telkens bewys dat daar voor in die Wapad ’n lig brand. Suid-Afrikaanse innoveerders soos F.W. de Klerk het diÊ koerant in hul studentejare gelei. DiÊ uitgawe se mashoof is die einste een wat vir die eerste uitgawe geskets is. Die pad in die agtergrond is die enigste visuele

Iets om te sĂŞ?

prikkel wat Chris Hattingh en Kie. in diÊ uitgawe gebruik het. Vandag maak die tegnologie dit moontlik vir elke joernalis om ’n jack of all trades te wees en inligting is dikwels net ’n Googleklik weg. Hoewel die tegnologie verbeter het, is die druk om ’n kwaliteitproduk te produseer ook hoÍr. Nå soveel jare verskaf Wapad steeds aan die studente van die NWU-Potchefstroomkampus onpartydige nuus en interessanthede. Boonop het navorsers Wapad deur die jare nog altyd as ’n hoofbron vir naslaanwerk oor die

SMS 31750

Innoveerders soos F.W. de Klerk het diÊ koerant in hul studentejare gelei. Potchefstroomkampus se geskiedenis benut. Die koerant se naam verwys na die verlede. Ons kan trots wees op ons herkoms: die Voortrekkers, wat ’n standpunt geneem het en na groener weivelde gaan soek het. Die huidige redaksie kan ook

FOTO: Lize Lombard

uit die verlede se foute leer. Dit is van onskatbare waarde dat Wapad ’n leerskool van 69 jaar het waaruit die redaksie daagliks kan leer. Die naam verwys egter ook na die toekoms, omdat ’n wapad altyd vorentoe loop. Net omdat die naam ons herinner aan ons Afrikanerbloed, beteken dit nie Wapad kan nie vir ander stemme ook plek maak nie. Dit is daarom dat die redaksie ’n weldeurdagte besluit geneem het om minstens een Engelse berig op elke bladsy te plaas. ’n Koerant dra dus nie net ’n nostalgiese waarde nie, maar is

Teken in vir WapadŽ se met die woord ‘wapad’ vooraan nuusbrief

’n rigtingwyser wat op hoogte bly met die tye. In 69 jaar het die koerant met elke termyn drasties verander. Dit is immers vir elke redakteur en sy hoofredaksie moeilik om ’n gestandardiseerde produk te verseker, aangesien die koerant homself elke jaar van voor af moet opbou wanneer die vorige hoofredaksie uittree. Die merkwaardigheid van Wapad se bestaan nå soveel jare kan dus nie onderskat word nie. DiÊ koerant verdien ’n verjaarsdag. Hoewel diÊ outoppie lank reeds verby sy aftree-ouderdom is, staan Wapad steeds sterk.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Wapad - 16 April 2015 by Wapad - Issuu