WAPADÂŽ IS DIE STUDENTEKOERANT VAN DIE NWU-POTCHEFSTROOMKAMPUS
LEES JOU KAMPUS
3 September 2015/ VOL 11
3
EFUNDI PASSWORDS NOT SECURE
5
NWU SE TOEKOMS
10
DINEE-DIY
15
PATRIA WEN WEER KOSHUISRUGBY
'Ons soek mĂ´re Engels' skree woedende optoggangers .FNPSBOEVN t 0OUCJOEJOH WBO EJF /86 3BBE FO EJF BBOTUFMMJOH WBO O BENJOJTUSBUFVS t %JF WSZTUFMMJOH WBO EJF WFSTMBH PPS EJF 3 NJMKPFO XBBSCZ EJF WPSJHF WJTFLBOTFMJFS ES 5IFVOT &MPGG CFUSFL JT t 4LPSTJOH WBO EJF SFLUPS WBO EJF 1PUDIFGTUSPPNLBNQVT QSPG )FSNBO WBO 4DIBMLXZL t 7FSHPFEJOH WJS EJF GBNJMJF WBO 5IBCBOH .BLIPBOH .BLIP BOH IFU JO UZEFOT 0 # WFSSJHUJOHF WFSESJOL t O 6OJUĂ?SF CFTUVVSTNPEFM CZ EJF /86 t (FMZLF TBMBSJTTF WJS TXBSU FO XJU XFSLFST BBO EJF /86 t %BU EJF VOJWFSTJUFJU EJFOTUF VJULPOUSBLUFFS PNEBU EJU OJF IVM IPPGCFTJHIFJE JT OJF NPFU TUPQ
'050hT *EB 4UFFOLBNQ Hooffoto: Sowat 150 betogers het verlede Donderdag voor die NWU se Institusionele Kantoor betoog. Regs bo: Ignatius Mokhatle van die Pukke Transformation Forum. Middel regs: Die betogers forseer die hekke oop. Regs onder: Prof Dan Kgwadi teken ontvangs van die memorandum. MARNUS KOK
D
'Ons is nie almal so'
it is onwaarskynlik dat die NWU-raad teen 6 September aan die vereistes van die optoggangers wat die Institusionele Kantoor verlede week bestorm het, sal voldoen. SĂł het Johan Kruger, Raadvoorsitter gesĂŞ. Volgens Kruger ontvang die Raad baie insette. “Ons kan nie elkeen individueel hanteer nie.â€? Die Raad moet alle insette in berekening neem. “Dit is deel van ’n groter proses,â€? het Kruger gesĂŞ. Sowat 150 optoggangers het verlede Donderdag toegang tot die hek by die Institusionele Kantoor verkry. DĂt nadat twee skokgranate voor die hek afgegaan het en chaos uitgebreek het. Die Progressive Youth Alliance and Mass Democratic Movement in North West, wat uit studente van die drie NWU-kampusse en die ANC-jeugliga bestaan het, het ’n optog gehou om hul griewe oor onder meer die slakkepas van transformasie aan die NWU te lug. Hulle eis onder meer dat die
Iets om te sĂŞ?
,PNNFOUBBS SFĂžFLUFFS OJF TUVEFOUF PQJOJF %JF NFFTUF WBO EJF HFCSVJLFST XBU CFEFOLMJLF LPNNFOUBBS PQ Wapad TF CFSJH PPS EJF PQUPH WFSMFEF %POEFSEBH HFMFXFS IFU JT OJF HFSFHJTUSFFSEF TUVEFOUF BBO EJF /86 1VL OJF %JF NFFTUF WBO EJĂ? HFCSVJLFST JT XFM JOXPOFST WBO 1PUDIFGTU SPPN 4PWFS Wapad POEFSTPFL LPO NWU-Raad ontbind en dat die NWU onder administrasie geplaas word. “Weg met Theuns Eloff. Weg met boere-Afrikaans,â€? het die optoggangers gedreunsing. Olebogeng Matebesi van Sasco het gesĂŞ hulle wil nie tolkdienste hĂŞ nie. “Ons soek van mĂ´re af Engels,â€? het hy gesĂŞ. “Van Wyk (sic) (Herman van Schalkwyk) moet ook gaan.â€? Matebesi het onder luide toejuiging gesĂŞ Van Schalkwyk is ’n rassis. Prof Dan Kgwadi, visekanselier van die NWU, het die memorandum met die eise onderteken.
SMS 31750
JOTUFM JT TMFHT FFO WBO EJ� HFCSVJ LFST O TUVEFOU BBO EJF /86 Wapad IFU O LMBHUF UFFO EJ� TUVEFOU CZ #FTLFSNJOHTEJFOTUF JOHFEJFO Wapad XJM EVT CFLMFNUPPO EBU EJF SBTTJTNF XBU HFTFÑWJFS IFU OJF EJF TUVEFOUF WBO EJF /86 1VL TF TJFOJOH SFÞFLUFFS OJF
“As studente bereid is om van Mahikeng te ry, wat twee ure weg is, beteken dit dat hulle geldige griewe het,â€? het hy gesĂŞ. Die optoggangers het gedreig dat as daar nie aan hulle eise voldoen word nie, hulle tot drastiese aksie sal oorgaan. “Ons sal geboue brand, as dit moet. Ons is nie bang nie.â€? Die sperdatum vir diĂŠ eise is Sondag, 6 September. Kgwadi het agterna aan Wapad gesĂŞ dat dit ’n uitdaging is om sulke tipe optogte te bestuur. “Ek het dit destyds geleer toe ek by die Mafikengkampus was.â€?
met die woord ‘wapad’ vooraan
Van Schalkwyk het later in ’n rektorsbrief gesĂŞ Kgwadi sal “gelegener tyd met die memorandum handelâ€?. Paul Maritz, SR-voorsitter, het sy teleurstelling uitgespreek oor die kommentaar van sommiges nĂĄ ’n aanvanklike berig oor die optog op Wapad se Facebook-blad verskyn het. “Ons kan nie rassisme op ons kampus duld nie.â€? Louis Jacobs, woordvoerder van die Institusionele Kantoor, het die vrese dat studente se veiligheid en universiteitseiendom bedreig word, verwerp. “Gebeurlikheidsplanne is in plek om enige situasie te hanteer sou dit ooit nodig wees.â€? Studente se veiligheid was volgens hom nog altyd die hoofprioriteit op die kampusse. “Beskermingsdienste was teenwoordig en het uit die aard van die saak kennis geneem van die uitlating.â€? Van Schalkwyk het studente ook verseker dat die universiteit “net so ’n hoĂŤ premie op studenteveiligheid as die reg om te demonstreer plaasâ€?.
Teken in vir WapadÂŽ se nuusbrief http://bit.ly/wapadnuusbrief
t %BU O TUVEFOU .BSWJO .PMPQJBOF XBU TZ LXBMJĂ˝ LBTJF WFSCFVS IFU OĂˆ O POEFS TPFL JO EJU UFSVHLSZ t %JF FJOEF WBO OFQPUJTNF CZ EJF /86 #W FHQBSF XBU JO EJFTFMGEF EFQBSUFNFOUF XFSLTBBN JT
t .FFS ýOBOTJÑMF POEFSTUFVOJOH WJS LXBMJýTFSFOEF TUVEFOUF t %BU EJF TFT WFJMJHIFJETXBHUF XBU CZ EJF /86 1VLLBNQVT BGHFEBOL JT IFSBBOHFTUFM XPSE t 0OSFHWFSEJHF EJTTJQMJO�SF BLTJFT XBU PQ HSPOE WBO SBT FO QPMJUJFLF BGýMJBTJF HFTLJFE NPFU XFHWBM t &OHFMT BT WPFSUBBM HFFO UPMLEJFOTUF t %JF CFTUVVS WBO BM ESJF LBN QVTTF JT UF XJU FO NPFU EJF EFNPHSBýF WBO 4VJE "GSJLB XFFSTQJFÑM t 7FSTOFMEF USBOTGPSNBTJF t "T QSPG %BO ,HXBEJ OJF BBO IVMMF FJTF WPMEPFO OJF NPFU IZ EJF FFSCBSF EJOH EPFO FO CFEBOL