Wapad - 12 Januarie 2013

Page 1

24

212

STUDENTEKOERANT VAN DIE NOORDWES-UNIVERSITEIT SE POTCHEFSTROOMKAMPUS

>>

JAARGANG 67

>>

WAPAD@NWU.AC.ZA

FOTO: WAPAD-ARGIEF


KOSHUISE

??


??


??

Potchefstroom

Shop 7 Mooiriviermall

018 293 2836


??


??



??


Kuns Vermaak


??





Die NWU-Puk FNB Hoë Prestasie Instituut vir Sport (HPI) is die gimnasium vir die NWU-Puk se elite atlete, sowel as nasionale- en internasionale atlete en is tans een van die beste oefenfasiliteite in die wêreld. Dié spogfasiliteit het in die afgelope paar jaar die voorkeur oefensentrum vir onder andere die 2010 wêreld sokker kampioene Spanje, die Zebras (Botswana se nasionale sokkerspan) en die SA-Sewes rugbyspan, geword. Die HPI word ook jaarliks deur ongeveer 1000 internasionale atlete besoek en is ’n gunsteling onder internasionale- en klub krieketspanne van regoor die wêreld, asook verskeie SA klub/PSL sokkerspanne.




Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.